Century City Accommodation at Capri 101 | TravelGround
+20

Capri 101

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Capri 101
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Johan V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die akkommodasie is baie mooi en gerieflik. Die enigste probleem is dat Blouberg Akkommodasie baie swak aanwysings gee en dis baie moeilik om die plek te kry. Om net die fisiese adres te gee as Century Boulevard in die SMS aan ons terwyl Capri eintlik binne Island Club kompleks is, het baie tyd gemors vir ons om die plek te soek. Ek was laat vir 'n afspraak as gevolg hiervan.

Capri 101's response

Beste Johan,

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Ons het die kwessie intussen aangespreek.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Capri 101

Capri 101
Sean G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean G
Family with teenagers

Uitstekend.

Dit is 'n baie oulike ruim woonstel met pragtige uitsig en vol gerief. Sal dit aan ander aanbeveel en weer gaan besoek.

Danie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V

Die beste manier om Kaapstad te verken.

Die eenheid is geleë binne in die Island Club sekuriteitsarea, reg oorkant Canal Walk winkelsentrum. Die hek het 24 uur-sekuriteit en toegang tot die spesifieke Capri-kompleks is d.m.v 'n toegangskaart en interkomstelsel. Die eenheid kyk uit oor die swembad, tuine en kanaal. Parkeerplek is gereserveerde in die kelderparkeerarea en daar is ook 'n oop gereserveerde parkeerplek voor die gebou. Die eenheid het egter net een toegangskaart vir die hek. Canal Walk winkelsentrum is stapafstand en daar is 'n sekuriteitshek wat toegang tot die wandelpaadjie gee d.m.v van die togangskaart, jy kan dan oor die brug wat oor die kanaal gaan na winkelsentrum toe loop. Die eenheid is goed toegerus met n wasmasjien, mikrogolfoond, volledige oond/stoof, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien en gasbraaier op die balkon. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens omskep is in 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Henriette W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette W
Family with teenagers

Fantasties.

Great value for money. Very private, secure, comfortable and an amazing view! Close proximity to Canal Walk which is a bonus! Will definitely be back.

From R1 522
per night (sleeps 4)
From R1 522
per night (sleeps 4)
From R1 522
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: OM Century Boulevard, Century City, Cape Town , 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMzFiOTIxLTY2ZjAtNGQyMi1iN2Y1LWRlNjUzYWMyNzVkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 522  per night (sleeps 4) 4 5 1 5 OM Century Boulevard Century City 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.891788115025 18.508497835196
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com