Carpe Diem House
Review Summary
Marinda O - Jan 2020
Overall score
Eenheid beskik oor basiese geriewe.
Gary F - Jan 2020
Overall score
Lekker, veilig, netjies.
Nerina C - Nov 2019
Overall score
Aangenaam en huislik.
Carpe Diem House's response
Baie dankie Nerina. Ons is baie bly dat jy, jou verblyf met ons geniet het. U besoek aan ons huis was ons plesier.
Groete, Michelle.
Trudie F - Aug 2019
Overall score
Stoepsit op sy beste.
Carpe Diem House's response
Baie dankie Trudie,
Ons is baie bly julle het 'n gooie verkansie gehad.
Ons sal 'n plan maak om die spieël en lig probleem op te los.
Nogmals baie dankie.
Henné F - Jul 2019
Overall score
Wonderlik.
Frikkie O - Jun 2019
Overall score
The accommodation was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was fantasties.
Ons het so welkom gevoel, dit is netjies en groot binne met alles wat mens kan benodig. Die ligging is naby alles, hoofstraat en winkels. Sal vir seker weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize V - Nov 2018
Overall score
What a wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n wonderlike ervaring.
Alles pragtig, skoon en veilig. Die plekkie het 'n gerieflike en huislike gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta B - Jun 2018
Overall score
Wonderfully comfortable stay.
Carpe Diem House's response
Thank you for your kind words Alta.
We enjoyed having you stay with us and we hope to see you again some day in the future.
Willie M - Jun 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Vriendelike diens, goeie ligging en waarde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carpe Diem House's response
Ons is baie bly dat jy jou verblyf met ons geniet het.
U besoek aan ons huis was ons plesier.
Jan S - Mar 2018
Overall score
Nice clean and comfortable stay-over in Knysna, walking distance to CBD and a short drive to the Knysna Waterfront.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 16:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 Queen Street, Knysna, 6570, Western Cape
- All ages welcome