Klisserville Accommodation at Carrington Lodge | TravelGround
+21

Carrington Lodge

93 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 93 reviews for Carrington Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Darius Z - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darius Z
With spouse/partner

Baie mooi!

Baie netjies en vriendelike diens! Beslis waarde vir geld.

Herman G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman G
Family with teenagers

Oornagverblyf.

Oulike plek, kinders het die swembad baie geniet.

Petro B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
Family with young children

Pragtige plek.

Baie vriendelike diens.

Mike L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike L
With spouse/partner

Personeel baie aangenaam, pragtige tuine.

Ons eerste besoek aan Carrington was 8 jaar gelede en sonder twyfel het ons nou weer daar bespreek. Ongelukkig is die 2 kamers wat ons tydens ons verblyf gekry het afgeleef en moet opgradeer word.

Monica B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monica B
Family with young children

Goeie plek.

Sien sterre.

Lindy D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy D
Family with teenagers

Wonderlik as jou hondekinders saam reis.

Ons het vreeslik lekker gebly.

Charmain G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmain G
Family with teenagers

Troeteldier vriendelike akkommodasie in pragtige tuin.

Bekostigbare, gerieflike akkommodasie in 'n pragtige groen tuin! Ons is van Botswana en die hele gesin, honde ingesluit was in ekstase oor die bome en groen gras! Veilige parkering en vriendelike personeel.

Jayson E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jayson E
Family with young children

Baie goed en vreeslik aangenaam!

Dit was goed en baie aangenaam vir my. Ook baie stil en gerieflik.

Sharon B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharon B
Family with young children

Always pleasant to stay here.

Always happy with the accommodation. That's why we come back every time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd aangenaam om hier te oornag.

Altyd tevrede met die akkommodasie. Daarom keer ons elke keer terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tiaan S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan S
Family with teenagers

Neat and clean.

Satisfied with the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Tevrede met die verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Micheline B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Micheline B
With spouse/partner

Beautifully clean and comfortable.

Our 2 night stay at Carrington Lodge was most enjoyable. Our room was clean and spacious and the breakfast was delicious. There is a huge garden with a swimming pool, a shaded outdoor area where you can braai or just sit and enjoy the tranquility. I would absolutely recommend Carrington Lodge.

Hester P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester P
With spouse/partner

The guesthouse is clean and neat.

Carrington Lodge offers clean and neat accommodation that suits dogs and children. The hosts are very friendly and loves to help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gastehuis is skoon en netjies.

Carrington Lodge bied netjiese en skoon verblyf wat baie gerieflik vir honde en kinders is. Die gashere is baie vriendelik en help graag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tiaan S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan S
Family with teenagers

Sal weer aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer kom.

Pieter M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter M
Family with young children

Verblyf was skoon en netjies.

Kamers was skoon en netjies, nie die mees modern nie. Diens was puik.

Gregory P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gregory P
Family with young children

Nice stay, lovely setting.

See stars.

Christelle W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle W
Family with young children

Heerlik, skoon en rustig.

Carrington Lodge was lieflik en ons sal dit beslis aanbeveel. Dit was baie warm en die swembad en lugversorger 'n wenner. Ons het sommer vinnig gebraai en die geriewe was goed. Ek sou 'n hoekie voorstel met 'n plekkie vir die borde en miskien 'n ekstra houer vir slaai of iets wat mens wil warm maak.

Sarel C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sarel C
Family with young children

Carrington Lodge is 'n mooi netjiese plek om oor te slaap in Kimberley.

Baie mooi en netjiese oornagverblyf.

Morné V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morné V
With spouse/partner

Gerieflik geleë gastehuis naby Kimberley se middestad.

Hoewel die ontvangs nie juis hartlik was nie, is ons twee kamers gegee omdat die enkelbeddens wat ons bespreek het, nie in 'n enkelkamer beskikbaar was nie. Ongelukkig het die lugversorging in die een kamer nie gewerk nie sodat ons toe in elk geval op 'n dubbelbed moes slaap en in die kleinste van die twee kamers. Die gastehuis se perseel is pragtig en het twee swembaddens in 'n boomryke omgewing. Dis aan 'n hoofpad in stad toe, maar tog stil en rustig, en naby twee groot winkelsentrums.

Jessica C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jessica C
Family with young children

Dis oud en verwaarloos en die matte het vreeslik gestink.

Dit het vuil gevoel.

Wilna S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wilna S
Family with teenagers

Carrington Lodge was teleurstellend.

Die kamer sou varser wees met vars lug van oop vensters as met die lugverfrisser masjientjie agter toe deure en vensters. Ons was bly oor die gaas voor die vensters wat beteken het ons kan vars lug inlaat en muskiete uithou, maar ongelukkig was my hande vol dik lae stof nadat ek aan die gaas gevat het. Ons was 16 dae met vakansie en het op verskillende plekke oornag. Dit was die enigste plek waar ons eerder stort-plakkies gebruik het. Die "grout" op die stortvloer en by die onderste teëls het nie skoon gelyk nie. Die kassie rondom die wasbak dop af. Dit was te warm om onder die duvet te slaap en ons het die duvets uit die oortreksels gehaal, om net onder die oortreksels te slaap. Die duvet onder die oortreksel het nie skoon gelyk nie en in die proses het ons 'n sigaretbrandmerk op die matras oortreksel ontdek. Dit was 'n teleurstellende ervaring.

Reine B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reine B
Family with teenagers

Gerieflik en skoon.

Goed geleë.

Natalie H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie H
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Het net oornag saam met eggenoot en alles was 100%. Baie dankie.

Carrington Lodge's response

Thank you for your feedback.
We look forward to have you here again.
Thank you for choosing Carrington Lodge.

Kind regards,
Carrington team

Carrington Lodge
Pierre M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pierre M
Individual traveler

Heel aangenaam.

Ek sal weer daar slap in die toekoms.

Jacqueline K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacqueline K
Family with teenagers

Heerlike plekkie om te oornag!

Carrington Lodge is regtig 'n lekker, skoon en netjies gastehuis. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Die kamers is van goeie gehalte. Ons het die aand by Carrington Lodge vreeslik geniet.

Natie P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natie P
With spouse/partner

Very nice, thanks.

We always have a good time here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice, dankie.

Ons bly altyd baie lekker hier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie N
With friends

Very enjoyable!

Very hospitable and helpful. Breakfast was delicious. We'll be back next year!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker!

Baie gasvry en hulpvaardig. Ontbyt is ook baie lekker gewees. Ons kom volgende jaar weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrington Lodge's response

Dankie Hannelie, julle is altyd welkom by ons. Ons het klaar weer 10 kamers vir jul bespreek vir volgende jaar.

Carrington Lodge
Sharon B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sharon B
Family with young children

Very nice.

The Family room is neat. The kids enjoyed the swimming pool. The aircon in the room helped a great deal. Elize even put an extra bed in the room for our youngest daughter. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die Familiekamer is netjies. Die kinders het die swembad baie geniet. Dit help baie dat daar 'n lugversorger in die kamer is. Elize het selfs 'n ekstra bed in die kamer gesit vir ons jongste dogtertjie. Julle sal ons beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rialize S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialize S
With friends

Heerlike verblyf!

Die kamers is lekker ruim, met ruim badkamers. Die ontbyt was meer as wat ons verwag het, en heerlik voorberei. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak!

Carrington Lodge's response

Dankie vir die mooi resensie, Realize. Julle is altyd welkom by ons!

Carrington Lodge
Franciska V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franciska V
Family with young children

Heerlik.

Gemaklik. Voel soos jou eie huis. Alles wat ek wou hê en baie veilig.

Amelia H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia H
Family with teenagers

Veilige parkering en vriendelike personeel.

Ek hou van die privaatheid van die gesinskamer. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel vir heerlike ontbyt en goeie diens.

Carrington Lodge's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Amelia. Jy en jou gesin is altyd baie welkom.
Vriendelike groete
Carrington Lodge

Carrington Lodge
Ria N - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ria N
With friends

Really very pleasant.

Staff are friendly and helpful and breakfast was sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig baie aangenaam.

Personeel vriendelik, behulpsaam en ontbyt was voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques V
Individual traveler

Satisfied and we had a good sleep. Thanks.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede en ek het lekker geslaap. Dankie.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem E - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem E
Family with teenagers

Warm and friendly welcome - the hostess went the extra mile!

The lodge's location was excellent for our needs (tennis tournament) and it was also close to the Diamond Pavilion Mall and restaurants. The service was very friendly and warm. Can definitely recommend the lodge!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm en vriendelike ontvangs - gasvrou het die ekstra myl gegaan!

Die lodge was goed geleë vir ons doeleindes (tennistoernooi op Tuine bane) en was ook lekker binne bereik van die Diamond Pavilion Mall en restaurante. Die diens was baie vriendelik en hartlik. Kan die lodge beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus M
With spouse/partner

Vriendelike diens.

Vriendelike personeel en is baie behulpsaam. Die ontbyt is egter nie R75 werd nie.

Friedel V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Friedel V
Family with young children

Die ontvangs was hartlik en baie vriendelik. Ons sal weer gaan!

My kinders wil sommer vir twee weke daar gaan bly. Die swembad was 'n groot aanwins in die hitte.

Bernice B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice B
Family with young children

Die vakansie was awesome.

Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die mense is baie vriendelik en laat 'n mens baie tuis voel. Die kamer was skoon, netjies en uitstekend uitgelê en het aan al ons verwagtinge verdoen. As jy lekker verblyf soek in Kimberley is Carrington Lodge die beste plek om te kies.

Nicoleen B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoleen B
Family with young children

Netjies en ruim.

Daar was net geen seep in die badkamer nie. Ontbyt was baie lekker - goeie verskeidenheid. Gesinskamer was baie ruim.

Johannes R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Johannes R
Family with young children

Not great.

Children had a big spider on the window, and with no Doom to kill the spider I had to use boiled water to kill it. To my surprise by removing the window curtain rail, a lot of black dirt on the curtain and window. The latch in the same Room 11 was broken in the middle and a wire strip was used to secure it not to open. The refill container for tea, coffee etc. only 1 per sachet for everything per person and the last day before checking out, no provision of the latter - meaning no tea or coffee before we went out. Plates given for breakfast was a in a very poor state, at least plates given for the braai the New Year by Jaco was in a good condition because they where from the house, not from the issued room. All in all we enjoy swimming on the other side of the house. The liquor prices were inconsistent.

Andre V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre V
Family with young children

Vriendelike ontvangs in die rustige buurt.

Ons het lekker ontspan voor 'n lang reis. Dis rustig, ruim en goed versorgde verblyf in 'n goeie gedeelte van Kimberley. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Elmarie K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
Family with teenagers

Goed. Ons was verbaas en beïndruk.

Skoon en netjies en ons het heerlik geslaap. Sal weer gebruik maak van die gastehuis. Dankie.

Karen B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
On business

Awesome!

Baie vriendelike diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om ekstra verblyf vir my te reël.

Cheryl V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl V
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Sien asb. die sterre.

Catherine F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Catherine F
With spouse/partner

Sien die sterre.

Sien die sterre. Dit is hoe ek Carrington Lodge ervaar het. Die lodge is teen 'n baie besige pad en ons het 'n kamer aan die voorkant gehad, dus kon ons nie veel slaap nie! Net een helfte van die elektriese kombers het gewerk en dit was koud die aand. Die TV het glad nie gewerk nie. Daar is mufkolle in die stort met 'n onaangename reuk as 'n gevolg. Op 'n positiewe noot: die bed was gemaklik, die beddegoed mooi en daar was heerlike warm water in die badkamer. Die dame aan diens was vriendelik en behulpsaam.

Gunter B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gunter B
Individual traveler

By far too expensive.

The room we had was not at all what we expected for the money they charged. This was not value for money. We travelled over 6000km on our tour through SA and this establishment was the worst one we stayed at.

Yolanda H - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolanda H
Family with teenagers

Ons het dit baie geniet. Hulle was baie behulpsaam met alles wat ons nodig mag hê.

Ons kan Carrington Lodge aanbeveel vir enige familie wat 'n huislike atmosfeer geniet.

Ann W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann W
With spouse/partner

Pragtig, ruim en vriendelik.

Sien die sterre.

Wian B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wian B
Family with young children

Baie lekker en gerieflik!

Gasvryheid kry hier nuwe betekenis.

Johan V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Heerlik en ontspannende verblyf. Puik diens.

Ons is hartlik ontvang. Kamers baie netjies. Jy het absolute privaatheid en die diens is baie goed. Sal definitief weer teruggaan.

Bevan W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bevan W
Individual traveler

Netjies, skoon, gemaklik en rustig!

Ons was baie tevrede. Die tuin is pragtig en die ontvangs is vriendelik.

Maria N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria N
With spouse/partner

Ons het vreeslik lekker gebly en baie goeie diens gehad.

Ons sal definitief vir Carrington House aanbeveel vir enige reisiger. Lekker gerieflike kamers, pragtige gronde en vriendelike diens. Dit is ook geleë in 'n pragtige area. Baie dankie aan die bestuur.

Jacobus G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobus G
Family with young children

Goed genoeg vir ons gebruik.

Kinders het natuurlik die swembaddens baie geniet. Regtig aangenaam en niks om oor te kla nie. Ek sou wel verkies om nie met 'n ketel en koppies na die badkamer se wasbak te gaan vir uitspoel en opvul nie - Higiëne kan 'n probleem wees.

Marcello P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marcello P
Family with young children

Ondergemiddeld.

Ons verblyf was gemiddeld sonder dat dit uitstekend was. Die gasheer het ons baie onwelkom laat voel. Ons sal nie weer van Carrington gebruik maak nie. Ons sal dit ook nie aanbeveel nie. Kliëntediens is swak.

Antoinette O - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette O
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, mooi tuin.

Heerlike ontbyt. Heerlik gebly in rustige atmosfeer by gasvrye mense. Sentraal geleë.

Roleen F - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roleen F
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Goeie beddens. Vriendelike diens.

Rianne M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianne M
With spouse/partner

Lieflike verblyf, gasvrye ontvangs.

Ons is gasvry ontvang en het baie lekker gebly. Sal verseker weer daar oornag.

Wynand F - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wynand F
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie netjiese kamers en waarde vir geld. Die personeel is gaaf en behulpsaam en parkering is veilig.

Francis D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Francis D
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Skoon en netjies. Baie aangename, vriendelike ontvangs. Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon. Dit is beslis 'n gastehuis waarheen ons weer en weer na toe sal gaan.

Engela R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Engela R
With spouse/partner

Gerieflik, smaakvol en lekker warm in kamer. Elektriese komberse 'n wenner in die koue.

Ons het gesukkel om die plek te kry, maar dit was die enigste probleem.

Skipper B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Skipper B
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Nicky B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky B
On business

Very comfortable.

Sien die sterre hieronder.

Mrs Ss W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mrs Ss W
With spouse/partner

Gerieflik!

Dis skoon en waarde vir geld. Sal weer besoek!

Elsje V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elsje V
Family with young children

Goed genoeg.

Skoon en goed genoeg. Aanbeveling: vars melk in die yskas, aparte stort, diefwering voor badkamervensters, ekstra sluit/skuif-slotjie by skuifdeur.

Maritjie N - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maritjie N
With spouse/partner

Baie lekke!

Sien die sterre hieronder.

Anita C - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anita C
On business

Die verblyf was basies gewees.

Die kamer waarin ons was se dekor kort aandag en 'n vars briesie om dit meer modern te maak. Wanneer ander inwoners op die stoep gerook het, het die rook in ons kamer ingewaai en vir 'n nie-roker was dit nie aangenaam nie.

Adele E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Adele E
On business

Glad nie n "homely" gevoel nie, baie plein en "dull" niks wow nie

Die same was vriende li ken behulpsaam maar verder was daar niks aan die plek nie Die kamer was baie plein en eenvoudig gemeulireerd en ontbyt was baie bleek... Ek slaap gemideld 2 aande n week Uit aar sal nie weer daar bly nie, besigheids mense soek bietjie iets modern, netjies en n gevoel van "wow"

Andre D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Heerlik uitgespan!

Sien die sterre hieronder.

Philip V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip V
Family with young children

Ruim, skoon en vriendelike diens.

Die tuine is pragtig en die kamers ruim en skoon. Die lugversorger was 'n lafenis.

Hannes G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hannes G
Family with young children

'n Netjiese, boomryke omgewing en statige blyplek.

Ons sal die lodge beslis aanbeveel. Die mense was gasvry en het in ons behoeftes voorsien. Ons was egter verras toe ons uitvind dat die ontbyt nie ingesluit is nie. Vir die tarief sou ons graag meer as net 'n oorslaap wou hê.

Connie T - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie T
With spouse/partner

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.

Ons het baie lekker oornag.

Roux V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Roux V
Family with teenagers

Gerieflik, maar niks besonders nie.

Verblyf is gerieflik en in 'n mooi omgewing. Bied veilige parkering.

Jan Pierewiet D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan Pierewiet D
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Jeanette V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette V
With friends

Dit was absoluut awesome.

Baie, baie dankie!

Jamie S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamie S
With spouse/partner

Goeie verblyf!

Het lekker oornag en kon goed uitrus. Die lugversorger het die hitte gebreek en die badkamer is lekker groot met beide 'n bad en stort. Parkeerplek was gerieflik naby in 'n veilige area.

Christine T - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine T
Family with young children

Verfrissende oase in warm Kimberley.

Carrington Lodge was 'n oase in die warm Kimberley na 'n lang reis. Die vertrek was pragtig netjies, skoon en perfek vir ons behoeftes as gesin van vier vir 'n oornagstop. Die kinders het die swembad baie geniet en Ma en Pa kon ook afkoel. Die buitestoep was 'n lekker kuierplek. Daar was meer as genoeg tuinspasie vir die kinders om heerlik rond te hol voor ons die volgende dag nog amper 10 ure in die motor moes spandeer Kaap toe. Die TV, bed en badgeriewe is uitstekend. Ruim, veilige parkering. Die beskuitpakkies is regtig yummy en het baie handig te pas gekom. Ons is regtig vriendelik ontvang en kuier graag weer by Carrington Lodge!

Elbert J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elbert J
With spouse/partner

Lekker gebly!

Sien die sterre hieronder.

Fiona C - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fiona C
On business

Friendly & helpful staff, clean and comfortable accommodation, good home cooking.

I will most certainly stay at Carrington Lodge for any trips to Kimberley. I found the staff most helpful, friendly and informative, the rooms were really big and comfortable (even included a heated blanket), room service for dinner as I was not feeling well ... Breakfast - ample, home cooked and the atmosphere wonderful. Thank you to Julia and her team!

Dries M - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries M
On business

Aangename verblyf!

Ons sal beslis weer daar oornag.

Edward Maurice D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Edward Maurice D
With spouse/partner

Clean, comfortable accommodation and friendly staff.

The staff was friendly and helpful.

Leonie B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie B
With spouse/partner

What an awesome place.

Great accommodation and everyone so friendly. Will definitely be back!

Elizma P - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizma P
With spouse/partner

Baie netjies

Baie vriendelike ontvangs - sal beslis weer daar tuisgaan!

Ben C - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben C

Van die beste ooit.

Ek is in 'n rolstoel en sukkel oral met kamers wat nie toeganklik is nie. Al word dar gesê hulle is. By Carrington was alles vir my toeganklik en het ek sowel as my ouers baie lekker daar gebly. Ons al drie het saamgestem dat dit ons beste oorslaap nog was. Enigste nadeel was dat my Wi-Fi konneksie nie gewerk het nie.

Marina V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina V
With spouse/partner

'n Heerlike verblyf met baie ruimte!

Ons het die skoon kamers en ruimte baie geniet! Die skilpad wat sy veskyning gemaak het was n bonus!

Annalien B - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annalien B

Professioneel, hartlik, skoon en netjies.

Baie lekker ondervinding. Sal beslis weer daar oornag.

Alida R - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida R
Family with young children

Found it to be an ideal setting

Good value for money.

Elbie B - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbie B
With spouse/partner

Good - I'm returning in a few months

Beds were good, the garden was clean, and the hosts were friendly. I'm going again in March.

John G - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John G
With spouse/partner

Friendly staff.

Clean & comfortable accommodation.

Peter D - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter D
Individual traveler

Would stay again.

Found the B&B on line. Process the booking well. Rooms were nice.

David C - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David C
With friends

Clean room with an excellent breakfast - highly entertained by the African Grey

A very pleasant experience in a safe and quiet location. Breakfast was excellent and the manager made the stay very memorable.

Cheryl D - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl D
With spouse/partner

Stunning

Everything was great.

Dan W - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dan W
With spouse/partner

Carrington Lodge is a well organized, clean and welcoming lodge.

The rooms were a very generous size and spotlessly clean. The cooked breakfast was delicious. Bryan was extremely hospitable and nothing was too much for him in fact, the day we left he made us a freshly packed breakfast (at 5.30am!) to take with us on the road. There was a friendly yet professional atmosphere about the lodge and we would definitely stay there again.

Doepie D - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doepie D
Family with teenagers

What a Pleasant surprise!

We were pleasently surprised with the wonderful, beautifully furnished, large rooms. We will stay at Carrington Lodge again when we travel through Kimberley, for sure.

Tomas E - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tomas E
Family with young children

Nice, friendly staff, and accommodation very close to the shops.

Located close to the "big hole" and also to some nice shops along the main road. Ample parking, friendly staff.

Deidre R - Jan 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deidre R
Family with young children

Carrington Lodge was clean, central, and a nice place to overnight.

Carrington Lodge is ideal for overnight stays! It is very clean and centrally situated in Kimberley.

From R820
per night (for 2 people)
From R820
per night (for 2 people)
From R820
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of 58-60 Carrington & 7 Oliver Roads, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzg1Y2IyLTM4ZTAtNDM4Zi04N2NmLTYwM2ZmMDY4MjM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R820  per night (for 2 people) 93 5 1 5 Corner of 58-60 Carrington & 7 Oliver Roads Memorial Road Area 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.757433380942 24.768228828907
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com