Review Summary
Agostinho C - May 2022
Overall score
Wow.
Casa Mia Guest House 's response
Hi Agostinho
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg en ons is bly julle het by ons gebly.
Sterkte en pas julleself mooi op, tot 'n volgende keer.
Groete
Kirstein en Alomah
Lene' S - Dec 2021
Overall score
It's a beautiful place to stay at. Even if we were there for only one night, it was amazing.
Casa Mia Guest House 's response
Thank you for the kind review Lené, we are glad to hear that you enjoyed a comfortable overnight stay with us.
We hope to welcome you back the next time and wish you and your family a happy, prosperous 2022.
Warm regards,
Kirstein & Alomah Combrink
Zelda L - Oct 2021
Overall score
Lekker gekuier, net te min tyd daar spandeer.
Casa Mia Guest House 's response
Hallo Zelda, ons het bly julle het die verblyf geniet en jammer julle het nie kom vra vir ekstra melk nie.
Die verkryging van klein verpakkings melk en ander produkte is 'n baie groot uitdaging in die industrie en ons sukkel maande lank om voorraad te kry. Ons is besig om ander moontlikhede te ondersoek om die lewe makliker te maak vir almal.
Gelukkig normaliseer dinge darem nou in 'n mate.
Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.
Groete en lekker dag vir julle.
Kirstein en Alomah
Liesel L - Oct 2021
Overall score
It was awesome.
Casa Mia Guest House 's response
Thank you for this review Liesel, we appreciate positive feedback.
Kind regards,
Kirstein Combrink
Reinette J - Oct 2021
Overall score
Netjies.
Casa Mia Guest House 's response
Dankie Reinette, jammer vir die laat antwoord ek het dit seker iewers misgeloop.
baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle dalk weer hier te sien.
Groete en bly veilig,
Kirstein en Alomah Combrink
Hanno S - Sep 2021
Overall score
Lekker
Casa Mia Guest House 's response
Dankie Hanno, ons is baie by om te hoor jy het lekker gebly hier by ons.
Groete
Kirstein Combrink
Marelize V - Sep 2021
Overall score
Vriendelik, netjies, behulpsaam.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons Marelize en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Groete en veilig bly.
Kirstein
Christiaan D - Sep 2021
Overall score
Die plek is lekker ruim en baie netjies.
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie vir julle terugvoer Christiaan en jammer ek antwoord nou eers. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Groete,
Kirstein Combrink
Clarissa F - Sep 2021
Overall score
Asemrowend!
Casa Mia Guest House 's response
Ons is so bly ons kon julle huweliksherdenking spesiaal maak vir julle Clarissa en baie dankie vir jou moeite om julle ondervinding te deel met ons. Ons wens vir julle toe, 'n wonderlike en geseënde huwelik. Pas julle self mooi op tot ons julle weer hier terugverwelkom.
Groete,
Kirstein en Alomah
Martin C - Sep 2021
Overall score
Good base for northern and southern suburbs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie basis vir noordelike en suidelike voorstede.
Ek is nie 'n toeris nie en kuier net vir familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by ons en baie dankie vir die resensie, altyd 'n inspirasie vir ons personeel om seker te maak ons geriewe is altyd op standaard.
Ons sien uit daarna om julle 'n volgende keer terug te verwelkom.
Groete,
Kirstein en Alomah
Anthea W - Aug 2021
Overall score
Great place
Casa Mia Guest House 's response
Thank you for the kind review Anthea, we are glad that you enjoyed your stay with us. Keep an eye on our great promotions from time to time for the rest of this year. We are looking forward to welcoming you back here soon.
Kind regards and take care.
Kirstein & Alomah
Jan J - Aug 2021
Overall score
Netjiese, skoon en gerieflik en naby hoofweg N7. Sal dit weer gebruik.
Casa Mia Guest House 's response
Middag Jan en Carla, ek is baie jammer ek antwoord nou eers, moes julle kommentaar hier gemis het.
Ons is baie bly julle het die oornagverblyf hier by ons geniet en hoop om julle vorentoe weer terug te verwelkom.
Pas julleself mooi op tot 'n volgende keer.
Groete
Kirstein en Alomah Combrink
Faith P - Aug 2021
Overall score
Goeie waarde vir geld
Casa Mia Guest House 's response
Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly hier by ons. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom 'n volgende keer.
Chandre S - Aug 2021
Overall score
Baie geniet.
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie vir resensie,Chandré. Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf by Casa Mia geniet. Ons hoop om julle weer hier te sien en intussen, bly veilig én gesond.
Vriendelike groete,
Kirstein en Alomah.
Julie-ann V - Jul 2021
Overall score
Fantasties!
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie vir julle resensie Julie-Ann, dit is 'n groot aansporing en motivering vir ons en personeel in die moeilike, uitdagende tye waarin ons nou leef. Mooi loop, ry veilig en ons kyk uit vir julle volgende inloer!
Kirstein en Alomah
Adriana M - Jul 2021
Overall score
Wonderlik gekuier.
Casa Mia Guest House 's response
Goeie middag Adriana,
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit opreg en is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Ons hoop julle kan weer eendag so maak.
Ons offer 'n spesiale tarief vir her-besoekers.
Groete en bly veilig.
Kirstein en Alomah Combrink
Liesel L - Jul 2021
Overall score
The customer service I received was awesome, I received a nice warm welcome, I would highly recommend Casa Mia!
Casa Mia Guest House 's response
Hi Liesel, thank you for this great review. We really do need positive experiences and feedback in a time like this.
It was nice meeting you and glad you enjoyed your short stay.
We hope to welcome you back sometime in the near future.
Warm regards,
Kirstein and Alomah Combrink.
Jacques V - Jun 2021
Overall score
Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is bly dat julle lekker gebly het hier by ons en hoop om julle gou weer te sien.
Pas julleself mooi op, bly veilig en gesond.
Kirstein en Alomah
Janique M - Jun 2021
Overall score
Dit was baie ontspannend en rustig. Die ligging was absoluut fantasties.
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie Janique, bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Kirstein en Alomah
Sarel Johannes P - Jun 2021
Overall score
Vriendelik, skoon, smaakvol, baie aangenaam.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle eendag weer terug te verwelkom.
Mooi loop en pas julleself op, ly veilig.
Groete
Kirstein en Alomah
Alida V - Jun 2021
Overall score
Net een nag, maar baie gerieflik en netjies en mooi met 'n vriendelike gasheer en gasvrou.
Casa Mia Guest House 's response
Dankie Alida, ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien hier by Casa Mia.
Groete en pas julleself mooi op.
Kirstein en Alomah Combrink
Lindi S - May 2021
Overall score
Gesellig en baie aangenaam. Sal enige tyd weer kom draai.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker hier gebly het, Lindi. Dit is verseker van die mooiste uitsig van Tafelberg veral vroegoggend. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Mooi loop en bly veilig én gesond.
Kirstein en Alomah.
Engela B - May 2021
Overall score
We enjoyed our stay and was treated with respect and kindness. We felt at home.
Casa Mia Guest House 's response
Thank you for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back sometime in the near future.
Warm regards,
Kirstein.
Calvin G - May 2021
Overall score
Baie heerlik.
Casa Mia Guest House 's response
Thank you Calvin, glad to hear that you enjoyed your stay.
We're looking forward to welcome you back some time.
Warm regards
Kirstein Combrink
Tilana V - May 2021
Overall score
Awesome
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie vir die gunstige kommentaar Gert. Ons is bly julle lekker gebly hier by ons en hoop om julle gou weer te sien.
Groete en bly veilig.
Kirstein en Alomah Combrink
Lucius V - May 2021
Overall score
Skoon en netjies!
Casa Mia Guest House 's response
Ons is bly julle het lekker gebly Lucius en hoop om julle weer terug te verwelkom wanneer julle in die Kaap kom kuier.
Groete en bly veilig en gesond.
Kirstein en Alomah
Ursula J - Apr 2021
Overall score
Awesome plek.
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie, Alfred, bly julle het die verblyf geniet.
Groete
Rosie V - Mar 2021
Overall score
Great!
Casa Mia Guest House 's response
Hi Grant & Rosie, thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay with us.
Warm regards until a next time.
Kirstein Combrink
Irma O - Mar 2021
Overall score
Heerlik ontspannend
Casa Mia Guest House 's response
Baie dankie vir die gunstige kommentaar Irma, ons waardeer dit en is baie bly dat julle lekker hier gekuier het.
Vriendelike groete tot 'n volgende keer,
Kirstein en Alomah.
Werner S - Mar 2021
Overall score
Plek was skoon, en die eienaar vriendelik en behulpsaam.
Casa Mia Guest House 's response
Ons is bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het en hoop om julle 'n volgende keer weer terug te verwelkom. Seënwense vir julle en bly veilig én gesond!
Kirstein en Alomah Combrink
Lizette V - Oct 2020
Overall score
N Gerieflike selfsorg "home away from home"...
Casa Mia Guest House 's response
Hallo Lizette,
Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by Casa Mia en sien uit daarna om julle eendag weer te sien.
Alles van die beste en pas julleself mooi op.
Vriendelike groete
Kirstein en Alomah
Recardo V - Apr 2019
Overall score
Fancy,
Casa Mia Guest House 's response
Dear Recardo,
Thank you for your kind words, we are glad to hear that you enjoyed your short stay with us.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Marietjie
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Grebe Crescent, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Western Cape
- All ages welcome