Review Summary
Leandra V - Aug 2020
Overall score
Heerlik, rustig, net wat ons nodig gehad het.
Delien C - Apr 2019
Overall score
Very nice, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gewees, dankie.
Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Beveel dit graag aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Hi Delien baie dankie vir die terugvoer, ons nooi julle uit om weer te kom kuier en vir n spa bederf sessie te bespreek
Madelein L - Oct 2018
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Kamers is pragtig en ruim. Stil en mooi omgewing. Ontbyt kan bietjie aandag geniet vir prys wat 'n mens betaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Hi Madelein dankie vir die terugvoer, ons sien daarna uit om julle weer hier by Casa Mia te verwelkom
Andre B - Feb 2018
Overall score
Mooi omgewing.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Thank you for choosing Casa Mia Health Spa & Guesthouse we are looking forward to welcoming you back.
Nico B - Nov 2017
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlik.
Sal dit aanbeveel vir enige person. En die spa was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Annie D - May 2017
Overall score
Baie gerieflik en die spa behandeling was wonderlik.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Middag Annie
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Elmarie
Chris C - Mar 2016
Overall score
Fantasties en sal weer gaan en kan Casa Mia aanbeveel.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Middag Chris
Dit was vir ons heerlik om jul hier te kon ontvang het.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Spa groete
Elmarie
Vian M - Feb 2016
Overall score
Rustig en blaas jou nuwe lewe in.
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Middag Vian
Baie dankie vir jul besoek aan ons.
Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang in die toekoms.
Spa groete
Elmarie
David R - Jul 2012
Overall score
Good service and value for money
Casa Mia Health Spa & Guesthouse's response
Good afternoon David,
Thank you for your visit to Casa Mia.
We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Elmarie
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 10:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: On R336 from Addo to Kirkwood, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome