The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Casa Seaview | TravelGround
+18

Casa Seaview

10 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Casa Seaview
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Jaco O - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco O
With spouse/partner

Was heerlik, goeie diens en ligging was perfek.

Is 'n baie netjiese woonstel, kliëntediens is perfek en waarde vir geld. Sal die woonstel vir enige persoon aanbeveel.

Mariaan O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan O
With spouse/partner

Pragtige uitsig!

Eerstens is die kliëntediens van die boonste rakke en maak Elmarie mens dadelik welkom voel met goeie aanbevelings vir restaurante in die omgewing, sjokolade op die bed en Whatsapp-boodskappe vooraf met aanwysings na die woonstelblok. Die woonstel is perfek geleë vir mense wat 'n "lock-up and go" tipe verblyf verkies met die see net 'n paar treë van die voordeur af. Die woonstel het 'n motorhuis wat nog gemoedsrus gee. Die verblyf is baie netjies met al die selfsorggeriewe van hoë gehalte waarvoor mens kan vra. Dit is wel die uitsig wat die grootste hoogtepunt vir ons was!

Casa Seaview's response

Baie dankie vir jul gawe woorde. Hoop om julle weer te sien!
Groete Elmarie

Casa Seaview
Stefan B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan B
With spouse/partner

Uitstekend, baie geniet, gaan definitief weer.

Verwagting oortref, alles wat nodig het en baie skoon en netjies. Danie baie vriendelik en behulpsaam. Kan regtig aanbeveel.

Engela D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela D
With spouse/partner

Asemrowend

Die uitsig is asemrowend. Ons verblyf was wonderlik, sal enige tyd teruggaan.

Tonya N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tonya N
Family with teenagers

Baie mooi uitsig.

Eenheid is baie gerieflik geleë, en dis maklik om vinnig op die strand te kom. Die skottelgoedwasser en wasmasjien het baie gehelp. Kombuis goed toegerus. Danie het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

Adel T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel T
Family with teenagers

Ons het ‘n wonderlike vakansie gehad, die woonstel het ‘n pragtige see-uitsig met al die luukshede van jou eie huis. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan.

Fantasties, skoon en luukse seeblyplek!

Casa Seaview's response

Baie Dankie Adél.

Sien uit om julle op jul volgende wegbreek te sien.

Casa Seaview
Willie T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie T
With spouse/partner

Excellent accommodation

Apartment well equipped with excellent kitchen facilities. The view awesome and nice to watch the fishing boats launch and returning with the days catch. Danie and Elmarie made our stay very relaxing. Will be back.

Michele F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michele F

The accommodation was clean, comfortable and provided additional luxuries/perks.

We thoroughly enjoyed our stay, with beautiful views, lovely accommodation, easy access to the beach and we will definitely return to Casa Seaview in the future. The owners/hosts went the extra mile with everything.

Madeleen R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen R
Family with young children

Ongelooflike lekker verblyf. Pragtig ingerig.

Ons is aangenaam verras met ons verblyf by Casa Seaview. Baie goeie waarde vir geld. Woonstel is uiters netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Wasmasjien en skottelgoedwasser sorg vir gerieflike rusnaweek.

Emily B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emily B
Family with teenagers

Baie netjies, met 'n wonderlike see-uitsig!

Sal Casa Seaview beslis aanbeveel, baie gasvry. Woonstel is baie gerieflik en ons het sommer vinnig tuis gevoel, net 'n paar treë van die strand af en was baie lekker om ontbyt met die mooi uitsig te kan eet. Sal sommer gou weer daar inboek!

From R1 350
per night (for 6 people)
From R1 350
per night (for 6 people)
From R1 350
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Warnadoone, 16 Ashwell Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be512a7d2ad5ffec39382dc81dd2b7489d56fca9fbf6da4e2d4b4d8a8abfdbf96e3c14218dab4180e32eb1fc18b8ff767b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night (for 6 people) 10 5 1 5 Warnadoone 16 Ashwell Road 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -30.078767436997 30.870852832541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!