Caslin
Review Summary
Gerrit S - May 2022
Overall score
Rustige, veilige plek.
Loutjie P - Dec 2021
Overall score
Aangenaam.
Caslin 's response
Dankie vir die terugvoer.
Johan L - Oct 2021
Overall score
Netjies en skoon, maar yskas het 'n slegte reuk gehad.
Caslin 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Iemand het knoffel in die yskas gehad, en ons sukkel om die reuk uit te kry.
Colin O - Sep 2021
Overall score
It was lovely.
Caslin 's response
Thank you for the positive feedback. Looking forward to your next visit.
Talita G - Sep 2021
Overall score
Private and great for a quick stay.
Caslin 's response
Thank you for the positive feedback
Jacques L - May 2021
Overall score
Sien sterre.
Caslin 's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer
Joe K - May 2021
Overall score
Dit was ’n rustige en stil omgewing.
Caslin 's response
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer
Sean B - May 2021
Overall score
Self-catering done right.
Caslin 's response
Thank you for the positive feedback. Looking foward having you again.
Regards Linda @ Caslin Accommodation
Johan K - May 2021
Overall score
Het lekker by Caslin gebly.
Anthea A - Apr 2021
Overall score
It was absolutely stunning.
Wessel G - Dec 2020
Overall score
Daar was nie 'n TV beskikbaar nie en die bed was baie laag en ongemaklik vir ouer persone.
Rina S - Nov 2020
Overall score
It was okay.
Monique N - Mar 2020
Overall score
Baie gasvry.
Caslin 's response
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Manie B - Mar 2020
Overall score
Caslin's people are friendly and hospitable and the place is neat, clean and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Caslin se mense is vriendelik en gasvry en die plekkie netjies, skoon en bekostigbaar.
Ek kan Caslin regtig aanbeveel en sal dit weer in die toekoms gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caslin 's response
Ek is bly julle het die verblyf geniet, ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Pieter D - Feb 2020
Overall score
Affordable, safe and just right for overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar, veilig en net reg vir oornag.
Ons was baie vriendelik ontvang, het tuis gevoel, ek sal weer daar oornag as ek in omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caslin 's response
Ek is bly dat julle dit geniet het om oor te bly.
Rudi D - Feb 2020
Overall score
Baie lekker plekkie, die bestuur is regtig vriendelik en gaan die ekstra myl om jou te akkomodeer.
Enrico B - Dec 2019
Overall score
Comfortable and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en gerieflik.
In geheel was die tydjie daar baie rustig en gerieflik. Die omgewing is naby aan alles wat jy sal benodig. Ek sal wel aanbeveel dat daar n "Mind your head"-bordjie geplaas word by die ingang. Verder soos voorheen genoem 'n TV. Maar daar was geen probleme nie en die mense is vriendelik heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maria A - Nov 2019
Overall score
Warm, full of love, comfortable and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm, vol liefde, gemaklik en pragtig.
Van ons koms tot ons vertrek was alles stil en rustig. Die woonarea en slaaparea voel vol liefde en warm. Gemaklik sonder 'n TV. Bederfie op die bed en 'n 'lucky packet' vir my kleinding. Dit was 'n vreugde en bederf om oor te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caslin 's response
Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Bly dat ek n kinderhartjie ook kon bly maak.
Beverley B - Nov 2019
Overall score
Great place to stay.
Caslin 's response
Dear Beverley,
It was a pleasure having you as our guest.
Regards
Caslin
Sonja H - Oct 2019
Overall score
Rustig en privaat.
Caslin 's response
Goeie dag Sonja,
Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te ontvang
Kelebogile K - Oct 2019
Overall score
Wonderful place for a peaceful stay.
Caslin 's response
Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Regards,
Linda
Herman V - Sep 2019
Overall score
Stil en rustige area.
Natalie S - Sep 2019
Overall score
Dit was baie privaat, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly. Dankie.
Caslin 's response
Goeie dag Natalie,
Sal n plesier wees om julle weer te ontvang.
Shaun H - Sep 2019
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek!
Ek sal definitief enige iemand aanbeveel om hier oor te slaap. Die gasvryheid was absoluut fantasties en vriendelik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caslin 's response
Dankie Shaun,
Was lekker om julle te ontmoet.
Hopelik ksn julle volgende keer langer bly.
Kobus D - Sep 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Sal voorstel dat TV oorweeg word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caslin 's response
Ons is maar nog 'n maand oop so 'n TV is beslis in ons beplanning.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 15:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Bourne Rd, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome