Casli's Cottage
Review Summary
Karla B - Dec 2020
Overall score
Lekker.
Douwlina S - Nov 2019
Overall score
Excellent neat, comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende netjiese, gerieflike verblyf.
Dankie, Linda. Buiten uitstekende verblyf het jy uitgehelp met nood handdoeke, heeltyd opgevolg om te hoor of alles in orde is. Gasvrou duisend! Ons kom weer. Ons het regtig tuis gevoel veral as jy in die sitkamer sit en uitkyk oor die see, die rustige branders hoor breek op die rotse, vrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judy J - Aug 2019
Overall score
Great experience with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ervaring met pragtige uitsig.
Vriendelike gasheer en goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke V - Feb 2019
Overall score
Kos vir die siel.
Bennie V - Oct 2018
Overall score
Breath-taking view and so peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsig en baie rustig.
Linda het ons baie tegemoet gekom deur ons pensioenaris-afslag te gee en ook om ons toe te laat om vroeër die dag in te gaan aangesien ons vlug vroeg die oggend was. Baie goeie gasvrou. Die plek is baie goed toegerus en die asemrowende uitsig wil jou net na die see laat staar. Ons het vreeslik baie walvisse gesien en die strand was ongelooflik. Dit was 'n baie aangename ses dae vakansie, baie dankie. Ek sou net graag my motor in die motorhuis wou trek. Dit dien tans as pakkamer en ons motors moet buite staan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ingeborg V - Aug 2018
Overall score
A nice house near the sea.
Sandra S - Aug 2018
Overall score
An absolute tonic for the spirit, soul and mind.
Susan V - Mar 2018
Overall score
Asemrowende mooi en stil plekkie, kon na hartelus uitrus!
Read moreVicky E - Mar 2018
Overall score
Wat 'n plesier.
Read moreChristopher R - Jan 2018
Overall score
Good place to stay.
Noxolo F - Nov 2017
Overall score
Perfect is understatement when describing the place.
Casli's Cottage's response
Thank you for taking the time to submit a review. We are pleased you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction. We look forward to hosting you again.
Gerda E - Sep 2017
Overall score
Ons het heerlik gebly. Ek sal beslis weer daar bly.
Koos M - Sep 2017
Overall score
Baie aangenaam met pragtige see-uitsig.
Dalene D - May 2017
Overall score
Slice of paradise.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie paradys.
Dankie Linda vir jou vriendelike en hartlike verwelkoming. Die plek is uiters netjies, skoon en ruim. Ons het heerlik gerus en dit was stil en privaat. Die selfsorg-eenheid beskik oor alles en nog meer. Die winkelsentrum so 'n entjie verder beskik absoluut oor alles. Linda, jy is voorwaar bevoorreg om so 'n stukkie paradys te besit met die mooiste mooiste uitsig uit elke vertrek. Die strand is ongerep, pragtig en silwerskoon. As jy uitgerus wil terugkeer huistoe is hierdie beslis die plek vir jou. Ons sien jou definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elza V - May 2017
Overall score
Fantasties!
Read moreAnton B - Nov 2016
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie aangenaam om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia V - Sep 2016
Overall score
Peaceful area with wonderful sea views.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing met wonderlike uitsigte op die see.
Wonderlike ligging reg by die see met die gedreun van branders wat jou wakker maak. Elke vertrek het die mooiste uitsig. Die woonstel is ruim en baie gerieflik en die strand is uitstekend vir kinders. Linda was baie behulpsaam en 'n baie goeie gasvrou. Ons sal enige tyd teruggaan sodra ons kan en ons kleinkinders gaan dan saam. Glengarriff is effe afgeleë maar ons het dit verkies. Die nodige winkels is binne gerieflike afstand en was nie 'n probleem nie. Baie rustig en het met 'n swaar hart opgepak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tessa K - Apr 2016
Overall score
Baie baie mooi met 'n puik uitsig.
Trudy L - Mar 2016
Overall score
A most enjoyable stay.
Casli's Cottage's response
Hi Trudy,
Thank you for your wonderful review. We are so happy you enjoyed your stay as we really do try to give our guests what they need. We look forward to your return visit.
Kind regards,
Chris and Linda
Elzarie D - Jan 2016
Overall score
Absoluut wonderlik.
Casli's Cottage's response
Thank you so much for your review, it is greatly appreciated. I am so glad you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction. Having feedback lets us know we are doing the right things for our guests and makes our job very rewarding. Thank you again.
Lizette A - Jan 2016
Overall score
Wonderlik rustig!
Casli's Cottage's response
Thank you very much for your review. Much appreciated and we are very happy you enjoyed your stay.
Grace P - Oct 2015
Overall score
Uitsig is asemrowend!
Janette G - Apr 2015
Overall score
Gerieflik en salig!
Margaret S - Mar 2015
Overall score
Lovely location, ideal for a family holiday
Monique S - Dec 2014
Overall score
Was 'n fantastiese ervaring!
Hennie K - Aug 2014
Overall score
Stunning view!!
Susan B - Jul 2014
Overall score
'n Onvergeetlike ervaring.
Hendrik T - Jun 2014
Overall score
Vriendelik, netjies en skoon.
Anthony B - May 2014
Overall score
We loved the view and the closeness to the beach - lots of fun!
Derick H - Apr 2014
Overall score
Loved it!
Hannes M - Mar 2014
Overall score
Puik en netjiese akkommodasie, sal 'n sewe-ster toeken.
Herman B - Mar 2014
Overall score
Fantastic
Cecilia C - Mar 2014
Overall score
Die ideaale plek om weg te kom van als en net te rus.
Hesmarie V - Jan 2014
Overall score
Rus by die see!
Joel C - Sep 2013
Overall score
Peaceful, beautiful location, safe and lovely accommodation.
Read moreHannetjie V - Jul 2013
Overall score
Lovely stay. Friendly hostess
Martie K - Jul 2013
Overall score
Baie gemaklik, soos by jou eie huis, net by die see. Wonderlike ervaring.
Madelein P - May 2013
Overall score
Dit was ''AWESOME''!!!
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 15:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Glengariff, East Coast Resorts, Wild Coast, East London, 5201, Eastern Cape
- All ages welcome