Catalina Bay 7
Review Summary
Zelda W - Sep 2020
Overall score
Stil, rustige plekkie met mooiste see-uitsig.
Elsabe B - Sep 2019
Overall score
Great, neat and convenient. Centrally located near shopping centre.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, netjies en gerieflik. Sentraal geleë naby winkelsentrum.
Perfek geleë en veilig vir kinders om te speel. See-uitsig 'n absolute bonus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anrie P - Jan 2019
Overall score
It was a fantastic place very nice and spacious.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n fantastiese plek baie mooi en ruim.
Ek kan Catalina Bay 7 vir enige klein groepie vriende aanbeveel ons was 4 volwassenes en 4 kinders. Ons was by die swembad en ons eie privaat ingang na die strand. Dit was die mooiste huisie binne en het 'n skottelgoedwasser wat 'n bonus was, want wie wil nou skottelgoed was op vakansie. Ek beveel die plek sterk aan vir enige iemand wat op 'n lekker rustige strand en blyplek wil wees vir vakansie. Bonus: dis paar tree van die winkels ook af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 667 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- All ages welcome