Cave Hide Away
Self Catering • Leopards Rock, 7 Arendskrans, Bela-bela, 0480, Limpopo
Overall Review:
Average rating of 13 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ida V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ida V
With spouse/partner
Very peaceful, beautiful decor.
We received a friendly welcome. Everything one needs, is in the chalet. The outside bath was a bonus. Beautiful environment.
Baie lekker rustig, pragtige dekor.
Ons is vriendelik verwelkom. Alles wat jy nodig het, is in chalet. Die buitebad was 'n bonus. Mooi omgewing.
This review has been translated, to view the original version
Salomie's Response
Goeie dag Ida,
Dankie vir die goeie terugvoer. Julle is twee stunning mense en ons sal beslis in kontak bly.
Cave Hide Away
Tanya V - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tanya V
With spouse/partner
Unforgettable.
Stunning accommodation. And very friendly people. Was great and felt very far from the city. Good for the soul.
Onvergeetlik!
Pragtige verblyf! En baie vriendelike mense. Was heerlik en het gevoel of ons baie ver van die stad af is. Goed vir die siel!
This review has been translated, to view the original version
Romien B - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Romien B
With spouse/partner
Beautiful and clean, but not private.
What a beautiful place, but for us it was too close to the main house and you could hear everything people say as well as the children. But it's very beautifully furnished and modern. I was hoping for a better bush view. The little braai patio is very small so you feel somewhat confined.
Mooi en skoon, maar nie privaat.
Dit is 'n pragtige plek, maar vir ons was dit te naby aan die hoofhuis en mens kon alles hoor wat die mense oor praat asook die kinders se stemme. Maar die plek is ongelooglik mooi gemeubileerd en baie modern. Ek het ook gehoop ons sal meer 'n uitkyk oor die bosveld hê. Die braaistoepie is baie klein en mens voel bietjie beperk.
This review has been translated, to view the original version
Salomie's Response
Dankie vir die waardevolle terugvoer, ons neem kennis en sal aandag skenk om soortgelyke teleurstellings te voorkom.
Cave Hide Away
Marie B - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie B
With spouse/partner
Asemrowende omgewing en baie uniek.
Dankie vir jul gasvryheid. Jul het ons wittebrood ekstra spesiaal gemaak. Gaan beslis terugkom.
Nadine V - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nadine V
With spouse/partner
Vriendelik, naweek weg uit roetine.
Ons het ‘n hartlike verwelkoming gehad met vriendelike gasvryheid vir die hele tydperk van ons verblyf. Die woonstel se dekor is pragtig, dit is duidelik daar is baie moeite in gesit. Daar is ook ‘n lekker ‘cosy’ braai-area. Vir ons persoonlik is die woonstel baie naby aan die hoofhuis wat die gevoel van privaatheid heelwat beïnvloed, ons het dus minder ontspan as wat ons sou wou. Die uitsigte in die area is pragtig, maar beperk vanuit die woonstel self. Die dek buitekant gee ‘n ander opsie om die natuur te geniet, maar ons was selde ...
Read more
Salomie's Response
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ons sal defnitief kyk na die opsies hoe om privaatheid te verseker
Cave Hide Away
Teresa C - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Teresa C
With spouse/partner
Rustige en beeldskone bosveld natuurskoon!
Ons verblyf by Cave Hide Away was onverbeterlik. Alles is daar wat jy nodig mag kry. Baie dankie ook aan Salomie vir jou spontane vriendelikheid, gasvryheid en dat jy ons so tuis laat voel het.
Salomie's Response
Dankie vir jul kuier. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon leer ken en te besef hoe klein die wêreld is.
Cave Hide Away
Sonja E - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sonja E
With spouse/partner
Baie unieke plek!
Baie unieke en rustige plek met asemrowende uitkyk op kranse. Groot glasdeure wat alles oopmaak, selfs in slaapkamer! Voel teenaan die sterre! Wow plek.
Salomie's Response
Dankie vir die terugvoer.
Hierdie eenheid is nog in wording en 'n uitsondering was gemaak. Dit was die "honeymoon suite" en nie die "cave hide away" se terugvoering.
Cave Hide Away
Sarel M - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sarel M
With spouse/partner
Indrukwekkende omgewing.
Besondere voëllewe, pure rustigheid.
Lizel N - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lizel N
With spouse/partner
Wonderful place for peace and quiet.
Hospitality and friendliness of Salome and Lucas, the owners, is absolutely wonderful. They went out of their way to make our weekend unforgettable!
Wonderlike plek vir rustigheid en stilte.
Gasvryheid en vriendelikheid van Salome en Lucas, die eienaars, is absoluut wonderlik. Hulle het uit hul pad gegaan om ons naweek onvergeetlik te maak!
This review has been translated, to view the original version
Taryn T - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Taryn T
With friends
Absolutely super fantastic.
What a beautiful place and a fantastic stay. The people are friendly and helpful and. This is an idyllic getaway.
Yolandi V - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolandi V
With spouse/partner
Heavenly!
What a lovely romantic weekend for me and my husband! Cave Hide Away is exactly what the name says: concealed and private in nature. The outside bath and shower was fantastic. Salomie is a dear person and wonderful hostess who made us feel at home. Would definitely go again!
Hemels!
Wat 'n heerlike romantiese naweek vir my en my man! Cave Hide Away is presies wat die naam sê: weggesteek en baie privaat in die natuurskoon. Die buite-bad en -stort was heerlik. Salomie is 'n dierbare mens en wonderlike gasvrou en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Ons sal beslis weer gaan kuier!
This review has been translated, to view the original version
Marie K - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie K
With spouse/partner
Unforgettable experience.
Cave Hid Away is a gem. The accommodation was luxurious, very private and secluded. Ideal to spend time with a loved one.
Onvergeetlike ondervinding.
Cave Hide Away is 'n juweel. Die verblyf is luuks, uiters privaat en afgesonder. Ideaal om tyd te spandeer saam met 'n geliefde.
This review has been translated, to view the original version
Marilee V - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marilee V
With spouse/partner
Heaven on Earth! And angelic hosts!
Thank you for the excellent service Salomie and Salaam! My parents really enjoyed it and they were treated like royalty, and it couldn't have happened at a better time in their lives. So you, Salomie from Leopards Rock/Cave Hideaway, are God's angel on earth. The picturesque accommodation contributed to the beauty of the story that they shared with us, along with the stunning pictures of their evening of peaceful rest. Gorgeous, tidy and definitely for people who carry nature in their hearts, and the stylish decor, architecture and phenomenal taste ...
Read moreHemel op Aarde! Asook engele as gashere!
Dankie Salomie en Salaam vir julle uitstekende diens! My ouers het dit opreg geniet en was soos 'n koning en koningin behandel en dit kon nie op 'n beter tyd in hul lewe gebeur het nie. Dus is jy die Engel van Hemel op Aarde (Salomie van Leopards Rock/Cave Hideaway). Die prentjiemooi plek van julle het bygedra tot die pragstuk van die sprokie wat hulle my oorvertel het tesame met asemrowende foto's van hul aand van rus en vrede. Pragtig, netjies en vir seker vir die mense wat natuur in die hart het, asook absolute, fenomenale smaak in stylvolle ...
Read more
This review has been translated, to view the original version
Guests that viewed Cave Hide Away also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |