Cecil Knight Guesthouse
Review Summary
Mariska O - Jan 2020
Overall score
Was baie netjies en ook 'n rustige area.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Mariska,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Ons hoop om julle weer by ons te he.
Lekker dag verder.
Monique
Keneilwe M - Oct 2019
Overall score
I think there should be a person checking the place's cleanliness after the guests leave the guest house.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Keneilwe,
Thank you for your feedback.
We shall see you on your next booking with us.
Have a lovely day.
Monique
Melissa D - Aug 2019
Overall score
Lovely homely atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike huislike atmosfeer.
Groot huis met oor as genoeg spasie vir hele familie. Baie lekker gebly en gekuier en Monique was baie vriendelike en behulpsaam. Sal definitief die plek aanbeveel. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Melissa,
Baie dankie vir jou baie mooi review, ek waardeer dit opreg. Ek is bly julle het so lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lekker dag verder
Thys V - Aug 2019
Overall score
Very reasonable for a guesthouse and suitable for a short stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heel skaflik vir 'n gastehuis en heel geskik vir 'n kort verblyf.
As iemand wat nie baie van gastehuise gebruik maak nie, is die tekort aan ontbyt as deel van die gastehuis aanbieding teleurstellend. Siende dat gastehuise opduik onder die soekterm bed and breakfast was ek onder die indruk ontbyt was ingesluit. Nou weet ek vir die toekoms. Andersins, 10 uit 10 vir Monique Kruger se uitstekende diens ten spyte daarvan dat ons haar glad nie ontmoet het oor die 2 dae nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Beste Thys,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is jammer ons het mekaar gemis in daardie 2 dae, ek is maar op en af en in en uit deur die dag.
Ons het al oorweeg om ontbyt te voorsien, maar ons het die voor- en nadele op geweeg en dit is net nie die moeite werd nie.
Ek hoop om julle gou weer by ons te ontvang
Lekker dag verder.
Groete
Monique
Alida V - Apr 2019
Overall score
Dit was wonderlik gewees.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Alida,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Ons hoop om jou weer by ons te hê.
Lekker dag verder,
Monique
Chantelle P - Apr 2019
Overall score
Dit was 'n baie oulike plek.
Cecil Knight Guesthouse's response
Beste Chantelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer by ons te ontvang.
Lekker dag verder,
Monique
Johannes F - Feb 2019
Overall score
Baie aangename verblyf en baie sentraal.
Read moreCecil Knight Guesthouse's response
Goeie dag Johannes
Baie dankie vir jou terugvoer.
Die warm water werk, ek het nou self gaan kyk, sien ongelukkig nie wat is die fout daar nie. Dankie vir die raad oor die ekstra laken, ek sal daarna kyk.
Dankie
Monique
Barend L - Dec 2018
Overall score
Was baie professioneel.
Cecil Knight Guesthouse's response
Goeiedag Barend,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Groete
Monique
Noni G - Oct 2018
Overall score
Nice clean secured place.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Nokuthoba,
Thank you for your kind words. It was lovely to have you staying with us. Hope to see you soon.
Kind regards,
Monique
Juliet H - Oct 2018
Overall score
Dit was wonderlik om daar te bly. Ons Sal graag weer daar wil bly, dit is veilig.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Juliet
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer by ons te he.
Groete
Monique
Christo V - Sep 2018
Overall score
Ongelooflik lekker gebly en baie veilig.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Christo
Baie dankie vir jou terugvoe.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Lekker dag verder.
Melissa M - Sep 2018
Overall score
Rustige, skoon akkommodasie.
Cecil Knight Guesthouse's response
Beste Melissa,
Baie dankie vir die terugvoer.
'n Lekker dag verder.
Gideon J G - Sep 2018
Overall score
Dit was baie ruim en gerieflik. Eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Heerlik gekuier, baie dankie.
Cecil Knight Guesthouse's response
Goeiedag,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier.
Tarina K - Aug 2018
Overall score
Sal volgende jaar weer hier bespreek.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Tarina,
Baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te hê. Ons sien julle dan weer volgende jaar.
Lekker dag verder,
Monique
Danielle K - Jul 2018
Overall score
Monique was uitstekend met haar kliëntediens!
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Danielle
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Hoop om jou gou weer by ons te he.
Lekker dag verder.
Bruno S - Jun 2018
Overall score
Central location, peaceful stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal geleë, rustige verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Beste Bernard,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
Monique
Antoinette V - Jun 2018
Overall score
So nice and quiet there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So lekker stil daar.
As 'n persoon wat nie van die stad kom nie, is die geraas van die stad altyd moeilik om by aan te pas, maar die gastehuis is so geleë dat dit so stil is en die winkel is net 'n klipgooi weg! Baie lekker en uitstekende kliëntediens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Antoinette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Dankie,
Monique
Marius P - Jun 2018
Overall score
Excellent for weekend travel.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Marius,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te he, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Monique
Kathleen B - May 2018
Overall score
The best place for an overnight stay. Good host with speedy service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis die heerlikste plek om te oornag. Monica is 'n goeie gasvrou, flink en vinnig.
Monica is uitstekend en die verblyf was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Kathleen,
Baie dankie dit was net 'n plesier.
Groete
T S - May 2018
Overall score
Teleurgesteld.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Tesca
Dankie vir jou terugvoering.
Monique
Dian V - Mar 2018
Overall score
Kortstondig.
Cecile B - Mar 2018
Overall score
Dit was heerlik privaat en veilig.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Cecile
Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om jul weer te sien.
Dankie,
Dania
Marietjie B - Feb 2018
Overall score
Baie vriendelik en mooi netjies en skoon.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Marietjie, hoop om julle gou weer te sien. Dania
Kingsley K - Jan 2018
Overall score
The place was wow, amazing!
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Kingsley,
Thank you so much for your kind words, and we hope to see you again soon.
Dania
Niret D - Dec 2017
Overall score
Lovely, peaceful place with great service. Will definitely recommend it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige, plek met baie goeie diens. Sal definitief aanbeveel!
Baie dankie aan Dania vir die uitstekende diens, die skoon, netjiese verblyf en die akkommodasie van ons behoeftes. Ons waardeer baie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi woorde Niret, ek is bly jul het dit geniet. Hoop om jul weer te sien !
Johannes F - Dec 2017
Overall score
Baie sentraal en ruim akkommodasie in goeie omgewing.
Madelaine R - Dec 2017
Overall score
Stunning and people very friendly.
Cecil Knight Guesthouse's response
Ag baie dankie Madelaine, was 'n groot plesier om jul te kon akkomodeer, hoop om jul weer te sien !
Christelle A - Nov 2017
Overall score
Neat, clean and perfect for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en perfek vir oornag.
Kamers is baie ruim sal beslis aanbeveel vir ander wat n oornagplek kort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Christelle,
Baie dankie, hoop om vir julle weer te sien.
Dania
Nadja M - Nov 2017
Overall score
Very nice place, convenient, clean and worth it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plekkie, gerieflik, skoon en moeite werd!
Het baie lekker oorgeslaap, baie vriendelike ontvangs, netjiese plekkie en sal definitief weer daar oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Nadja, ons hoop om jul gou weer te sien.
Ina V - Nov 2017
Overall score
Amazing value for money.
Read moreCecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi woorde Ina, dit is altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jul weer te sien.
Dankie,
Dania
Naomi S - Oct 2017
Overall score
Lekker geslaap dankie!
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Jan, hoop om julle weer te sien.
Joyce B - Oct 2017
Overall score
Was heel skaflik gewees. Goeie waarde vir geld.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Joyce.
Ellen P - Oct 2017
Overall score
Ideaal as jy net 'n slaapplek soek.
Cecil Knight Guesthouse's response
Dankie Ellen.
Judith V - Sep 2017
Overall score
Lekker!
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Judith, hoop om jul weer te sien.
Marthi R - Aug 2017
Overall score
Gerieflik, dankie.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Marthi, ek hoop om jul weer te sien.
Jolene R - Jul 2017
Overall score
Satisfied all my needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoen aan my behoeftes.
Sit bedkassies by die bed - die yskas met mikrogolfoond daarop was naby die bed. Nie plek vir eie goed soos Bybel, Selfoon ens nie. Sit 'n spieël naby kragprop teen die muur om haardroër te kan gebruik. In die stort, teen die muur 'n rakkie vir al jou benodighede sodat dit nie op die vloer hoef te staan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Jolene
Dankie vir die voorstelle, Dania
Andre V - Jul 2017
Overall score
Aangenaam ideaal geleë.
Gesiena P - May 2017
Overall score
Had a good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap.
Baie vriendelike ontvangs. Baie mooi skoon, netjies en gerieflik ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Gesiena
Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien,
Dankie
Dania
Charlotte C - Feb 2017
Overall score
Very pleasant, will definitely be returning, only had a problem with the leaking toilet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, sal vir seker weer daar tuisgaan, net 'n probleempie met die lekkende toilet gehad.
Baie privaat, veilig, stil, 'n lekker rusplekkie - sal vir seker weer daar wil tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Charlotte
Dankie, ek was nie bewus van die toilet wat lek nie, dankie dat jy dit onder my aandag gebring het, sal werk maak daarvan. Hoop om jou weer te sien.
Dania
Petri S - Dec 2016
Overall score
Was lekker en stil. Wat ek benodig het.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Petri!
Shirley S - Oct 2016
Overall score
Baie ruim groot erf.
Louise W - Sep 2016
Overall score
Just what we needed.
Cecil Knight Guesthouse's response
Dankie Louise, hoop om julle weer te sien,
Dania
Andre G - Aug 2016
Overall score
Service was good.
Cecil Knight Guesthouse's response
Thank you
Nadia V - Aug 2016
Overall score
Luxury accommodation at affordable price.
Cecil Knight Guesthouse's response
Thank you Nadia, hope to see you again soon.
Thank you,
Dania
Gerda N - Aug 2016
Overall score
Vriendelike mense.
Christine W - Aug 2016
Overall score
The house was lovely and warm with underfloor heating and the beds are very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die huis was heerlik warm met die ondervloerse verhitting en die beddens en beddegoed baie gemaklik.
Die beddens is baie gemaklik en ten spyte van die ryp buite was die huis lekker warm met die ondervloerse verhitting. Die gebruik van die wasmasjien was baie welkom aangesien ons vir skolesport daar was vir 3 dae en ons kon die sportdrag was en droog. Die ligging is goed: naby aan Noordheuwel Skool en naby aan die inkopiesentrum.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Christine
Baie dankie, hoop om jul weer volgende jaar te sien,
Dania
Christell B - Aug 2016
Overall score
Dit was vir ons so gemaklik en tuis.
Cecil Knight Guesthouse's response
Dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Bennie V - Aug 2016
Overall score
Really was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was regtig puik.
Was werklikwaar aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Cornel, hoop om jou weer te akkomodeer.
Judith V - Jun 2016
Overall score
Nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Sien die stergradering!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie!
Refilwe M - Jun 2016
Overall score
The place was awesome.
Cecil Knight Guesthouse's response
Thank you Refilwe, hope to see you again soon!
Ratanang S - May 2016
Overall score
A home away from home.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Ratanang
Thank you, hope to see you again soon,
Dania
Mandy R - May 2016
Overall score
Good to find accommodation for a family of 4.
Nicolien V - Apr 2016
Overall score
Baie teleurgesteld met die verblyf en sal nie weer daar tuisgaan nie.
Jaco J - Mar 2016
Overall score
Baie lekker gebly!
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Jaco. Julle is enige tyd weer welkom.
Tebogo D - Mar 2016
Overall score
Our stay was reality nice and I would go back again for another stay.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Tebogo
Thank you for your review and bringing the mat under my attention, I will make work of that immediately. Hope to see you again,
Thank you,
Dania
Rachel M - Feb 2016
Overall score
Good value for money for what we needed.
Cecil Knight Guesthouse's response
Hi Rachel
Sorry about that, the shower does work, but I forgot to show you how it works, as there is a little pin in the bath's tap that you pull to open the shower's water. Thank you for the good review, hope to see you again soon.
Anna-marie K - Nov 2015
Overall score
Baie geniet.
Cecil Knight Guesthouse's response
Beste Anna-marie,
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Dania
Serelda L - Oct 2015
Overall score
Baie rustig en lekker.
Johannes A D - Oct 2015
Overall score
Dit was goed en rustig.
Cecil Knight Guesthouse's response
Dankie Johannes, jammer oor die waaier, ensovoorts, ek wou nog die woonstel kom inspekteur voor jul arriveer, maar toe het jul my voorgespring. Hoop om jul weer te sien en ek sal volgende seker maak dat alles in plek is voor jul arriveer. Dankie, Dania
Chantel D - Oct 2015
Overall score
Baie lekker!
Cecil Knight Guesthouse's response
Ek is bly dat jul tevrede was Chantel, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dania
Nicolene C - Sep 2015
Overall score
My ouers het oornag.
Corne S - Aug 2015
Overall score
Baie netjies, met baie vriendelike mense
Cecil Knight Guesthouse's response
Baie dankie Corne, julle is enige tyd weer welkom, hoop om julle gou weer te sien.
Anita R - Jun 2015
Overall score
Goed!
Andre V - Jun 2015
Overall score
Dit was baie lekker en naby die troue wat ons moes na gegaan het
Andre C - May 2015
Overall score
Baie netjies en vriendelike diens.
Sonja R - May 2015
Overall score
Uitstekend!
Wouter B - Apr 2015
Overall score
Lekke!
Ruth P - Mar 2015
Overall score
Baie lekker gebly, net jammer die swembad was buite werking.
Frikkie M - Mar 2015
Overall score
Uitstekende waarde vir geld!
Leonie V - Feb 2015
Overall score
Vyf dae.
Thandi M - Jan 2015
Overall score
Had a nice stay, the service was excellent and the place is safe.
Charlotte L - Dec 2014
Overall score
Uitstekend!
Wilma C - Dec 2014
Overall score
Plek was baie mooi skoon gewees.
Bernita B - Oct 2014
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en welkom laat voel!
Jenny J - Oct 2014
Overall score
Stil en rustig.
Hannes S - Sep 2014
Overall score
Baie lekker!
Tanya V - Sep 2014
Overall score
Was aangenaam.
Elisma M - Aug 2014
Overall score
Baie goed.
Rajen K - Aug 2014
Overall score
A quiet peaceful comfortable and relaxing get away!
Louisa B - May 2014
Overall score
Baie "nice"!
;lebo M - Apr 2014
Overall score
The place was wonderful & clean.
Linda V - Apr 2014
Overall score
'n Baie vriendelike verwelkoming en baie lekker atmosfeer deurentyd.
Ina D - Mar 2014
Overall score
Skoon en netjies, maar koud en onpersoonlik.
Robert M - Feb 2014
Overall score
The place is lovely and safe
Tania J - Jan 2014
Overall score
'n Huis weg van die huis af.
Prudence N - Jan 2014
Overall score
Cecil Knights Guesthouse is very beautiful and homey
Simphiwe Constance M - Dec 2013
Overall score
What a lovely place to start our journey together
Japie P - Dec 2013
Overall score
Baie aangename verblyf met vriedelike ontvangs.
Thelma K - Nov 2013
Overall score
The atmosphere and the surroundings were of a high statndard, really enjoyed the stay
Alet D - Oct 2013
Overall score
Heerlik gekuier.
Lionel L - Oct 2013
Overall score
Ons was verras met die gasvryheid en diens.
Chantel R - Sep 2013
Overall score
Aangenaam!
Kesselinah M - Aug 2013
Overall score
Enjoyed
Christine L - Aug 2013
Overall score
Ons was regtig baie beïndruk.
Lalie K - Aug 2013
Overall score
Waarde vir geld.
Sarah V - Jul 2013
Overall score
Heerlik oorgeslaap!
Patricia R - Jul 2013
Overall score
The accommodation was wonderful
Sean P - Jun 2013
Overall score
Baie tevrede, was gerieflik.
Willy M - May 2013
Overall score
The hospitality was of a high standard
- Capacity: 19 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 27 Cecil Knight Street, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- All ages welcome