The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Central Boutique Hotel | TravelGround
+21

Central Boutique Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Central Boutique Hotel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Justin P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin P
On business

Very comfortable.

Very comfortable and friendly staff.

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Central Boutique Hotel
Minett V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minett V

Ongelooflik spesiaal, sal altyd daar oorbly as in Riversdal of omgewing is.

Baie dankie Jakkie vir uitstekende diens en wonderlike kos. Ons het heerlik gebly en dit was 'n voorreg om by die Boutique Hotel te kon oorbly.

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie, julle was wonsderlike gaste in 'n oorvol hotel.

Central Boutique Hotel
Lita B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lita B
With spouse/partner

Heerlik, baie lekker.

Skoon, netjies, baie lekker gebly en die eienaar is baie gasvriendelik.

Alida K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alida K

Knus en hartlik.

Die hotelletjie is pragtig gerestoureer en vol verassings elemente. Om elke hoek en draai is iets interessants. Die kos is ook heerlik. Heerlike beddens om op te slaap.

Deardre A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deardre A

Dit was besonderlik. Baie netjies.

Vriendelike ontvangs. Wow!

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie vir die uit die hart resensie.
Ons gaste is prioriteit.
Dit was heerlik om jul hier te kon bederf.
Net goedheid en guns.
Groete

Central Boutique Hotel
Elsa G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Elsa G
Family with teenagers

Te veel betaal vir hopeloos te min geriewe.

My man en seun moet in Riversdal oorbly vir die Oakdale/Boland Landbou naweek em ek het die akkommodasie vir hulle gekies vir 'n bietjie bederf. Daar is nooit genoem dat ontbyt ekstra sal kos nie. Toe ek oorspronklik daaroor navraag doen is net aangedui dat gaste ingelig word oor die tye met aankoms. Die per nag prys was buitensporig hoog vir die geriewe as jy in ag neem dat daar nie eers DStv-kanale beskikbaar was nie. Indien ek voor die tyd besef het watter teleurstelling die verblyf sou wees, sou hulle veel eerder die ekstra paar kilometers van Witsand af ingery het vir veel beter verblyf teen baie beter tariewe en geriewe. Wat 'n teleurstelling!

Central Boutique Hotel's response

Geen kommentaar sien die ander Reviews

Central Boutique Hotel
Malane L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malane L
With friends

Good.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quentin S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin S
With spouse/partner

Absolutely amazing home away from home experience.

I will definitely recommend this place to any person. Good food and service, best lamb shank. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut amazing home away from home experience.

Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel vir enige persoon. Goeie kos en diens, beste lamskenkel. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Central Boutique Hotel's response

Hi Quentin.
Baie dankie, julle was wonderlike gaste.
Groete
Jakkie Fourie

Central Boutique Hotel
Jp B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp B
Individual traveler

Die Central Boutique Hotel is gasvry en gaan uit hul pad om hul gaste te akkommodeer.

Die restaurant binne die hotel is veral gerieflik en hul kos is heerlik.

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie Gerda; dit was maklik om 'n groep mense soos julle te akkommodeer.
Ons kos word met sorg en liefde voorberei en deur gaste wat goeie kos waardeer genuttig.

Central Boutique Hotel
Rainer H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rainer H
With friends

Baie gasvry met ouwêrldse sjarme.

Die hotel is pragtig gerestoureer en eienaar is baie vriendelik. Kamers is ruim en goed ingerig. Heerlike ontbyt en restaurant het wye verskeindenheid disse op spyskaart. Etes is regtig smaaklik. Het verblyf baie geniet!

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie Rainer. Julle was baie aangename vriende. Dit het gevoel of ons julle al lank ken.

Central Boutique Hotel
Johan V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
Individual traveler

Pragtige hotel.

Vriendelike diens. Alles was skoon en netjies. Hulle het 'n lekker spyskaart met baie goeie kos.

Central Boutique Hotel's response

Hi Chappies.
Baie dankie vir die kommentaar, ek is bly dit was vir julle 'n amazing ervaring.

Central Boutique Hotel
Petro G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro G
With friends

Dit was baie lekker!

Ons is hartlik deur Jakkie verwelkom. Die kamers is baie netjies en die diens was puik. Dit is werklik 'n pragtige gebou. Jakkie het haar uitstekend van haar taak gekwyt en het ons so tuis laat voel. Sy was uiters behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.

Central Boutique Hotel's response

Hi Leon

Baie dankie vir jou kommentaar.
Dit was heerlik om 'n groep positiewe vrolike mense te kon bederf

Central Boutique Hotel
Anneke V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneke V
Individual traveler

Die perfekte, moeitelose oorslaapplek.

Sien die sterre.

Lize T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize T
With friends

Skoon, vriendelik en gerieflik.

Sien die sterre.

Central Boutique Hotel's response

Baie dankie vir jou terugvoering ek waardeer dit baie. Sien daarna uit om julle die derde keer te ontvang.

Central Boutique Hotel
Sonja C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja C
With spouse/partner

Wonderlik! Tweede keer wat ons Central Boutique Hotel besoek.

Skoon en netjies! Jakkie is baie gasvry en die diens en kos is fantasties! Julle kan gerus daar oorbly en weet julle sal waarde en puik diens ervaar!

Verno J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Verno J
With spouse/partner

Goed!

Goed dankie, behalwe vir bure se TV wat baie hard was.

Heidi V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Heidi V
With spouse/partner

Baie lekker!

Netjies, skoon. Sou net graag nog 'n kanaal wou gehad het soos M-Net.

Shawn K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn K
With spouse/partner

Beslis 'n terugkomplek wat waarde vir geld bied!

Dis lieflike verblyf met vriendelike mense.

Mariaan B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Baie geniet en sal definitief weer daar slaap!

Ons het dit baie geniet en jy kan sien die hotel is opgeknap en ons is mal oor die houtvloere en bykomstighede! Almal was vriendelik en behulpsaam! Kos was baie lekker en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Heli M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heli M
With spouse/partner

Aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang en die dame was baie behulpsaam.

Carina B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina B
With spouse/partner

Dit was in alle opsigte aangenaam.

Ek kan sonder twyfel die Boutique Hotel aanbeveel vir hulle puik diens, waarde vir geld, goed toegerustheid en baie vriendelike personeel. Hierdie Hotel is beslis 'n aanwins vir Riversdale se toerisme en is sentraal geleë. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Mereze P - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mereze P
With spouse/partner

Stil, rustig, antiek, sjiek.

Jakkie is een van die vriendelikste, gasvryste mense wat ek nog ontmoet het. Vandat ons Saterdagmiddag ingestap het totdat ons Sondagoggend gery het, was dit absoluut fantasties gewees. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier. Pragtige restaurant, kroeg met TV vir rugby. Wat meer wil mens hê!

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Main Street, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3N2YyYTQ2LTMzOWEtNDM5My04YjUwLTZmMjc4NDM2NjgyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 22 5 1 5 16 Main Street Riversdale 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.091894741526 21.260698558861
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!