The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Centre-Ville Guest House | TravelGround
+37

Centre-Ville Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 57 reviews for Centre-Ville Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Errol E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Errol E
With spouse/partner

Gasvryheid in styl.

Baie gasvry. Lekker geslaap in ‘n lieflike omgewing. Eienaars is baie vriendelik.

Minette L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette L
With spouse/partner

Baie mooi, netjies en veilig. Beste ontbyt!

Hierdie gastehuis is gerieflik met die vriendelikste diens. Baie goeie ligging met lieflike restaurante in die omgewing. Definitief perfek vir 'n paartjie wat reis.

Andre B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Huislik, lieflike atmosfeer, gasvry.

Was 'n breather, baie dankie vir eienaars wat regtig uit hul pad gaan om jou verblyf 'n heerlike memory te maak!

Ina V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ina V
With spouse/partner

Baie lekker en ons het bederf gevoel.

Dis baie lekker sentraal en ons het rêrig lekker gebly.

Esti D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esti D
With friends

Pragtige verblyf.

Eienaars baie vriendelik en gasvry. Pragtige ou gebou. Kamer pragtig en ontbyt baie lekker. Kan niks fout vind nie. Wonderlike ligging.

Marius K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Heerlik en so netjies en professioneel.

Na die ervaring van opregte vriendelikheid en professionaliteit is dit 'n uitgemaakte saak dat ons weer hier sal oorbly.

Christa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa B
With spouse/partner

Very comfortable and in a beautiful area.

The house has a unique character, the owners are friendly and the house is located centrally. Everything in town is walking distance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik in mooi omgewing.

Die huis het 'n unieke karakter, die eienaars is vriendelik en die huis is baie sentraal geleë. Alles in die dorp is binne stapafstand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With friends

Kan die gastehuis met 'n ope gemoed aanbeveel.

Van die eerste oomblik af was ons baie beïndruk met die plek en die diens. Jaco en Elsa het ons so vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Die tafel vir ontbyt was met soveel sorg en keurigheid gedek. En die ontbyt self was heerlik!

Lizelle K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
Individual traveler

Calm, clean and comfortable.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Centre-Ville Guest House's response

Baie dankie Lizelle en ons sien uit om jou weer te bederf in ons Gastehuis

Vriendelike Groete
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Pieter S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Great breakfast and spacious rooms.

We went to the wine tram in Franschhoek and stayed at the Guest House. We slept well with nice air con and what a surprise when we woke up with a great breakfast and had a nice chat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great ontbyt, en lekker ruim kamers.

Ons het die wine tram gaan doen in Franschhoek en by die Guest House gebly. Ons het lekker geslaap met lekker air con en wat 'n verrassing toe ons wakker word met 'n great ontbyt en lekker gesels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria V
With spouse/partner

Comfortable, wonderful location and beautiful.

Friendly staff, lovely beds and well-equipped rooms. Breakfast was delicious! In the town centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, wonderlike ligging en pragtig.

Vriendelike personeel, heerlike beddens en goed toegeruste kamers. Ontbyt is heerlik! In die middel van die dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gys O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys O
With spouse/partner

Ons het ons verblyf baie geniet sal beslis die gastehuis aanbeveel. Ontbyt was heerlik.

Baie lekker, sal weer daar tuisgaan.

Louise L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise L
With friends

Pragtig en die eienaars was so gasvry. Hulle het selfs vir ons vroeër ontbyt gegee!

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het dit baie geniet!

Martin B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With spouse/partner

Die gastehuis is vol van gasvryheid met 'n smullekker ontbyt en is perfek geleë met al die winkels en restaurante binne loopafstand.

Die kaggel maak die verblyf net soos die gasvryheid, baie warm.

Elize D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D
With spouse/partner

The nice an tasteful.

Centre-Ville's location is perfect for anyone who wants to see the beauty of Franschhoek. The staff are wonderful and always available without violating your privacy. We had breakfast in the courtyard and it felt like I was in Europe. I definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gesellig en smaakvol.

Centre-Ville se ligging is perfek vir enige iemand wat die pragtige Franschhoek wil besigtig. Die personeel is dierbaar en is heeltyd beskikbaar, sonder om inbreek te maak op jou privaatheid. Ons het ontbyt gehad in die binnehof en dit het gevoel of ek pens en pootjies in Europa was! Ek beveel hulle regtig aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cavall V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cavall V

Uitstekend!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons was beïndruk met die netheid van die kamers. Die gasheer het kortliks aan ons die naaste restaurante se liggings vir ons aangewys en ons kon met gemak daarheen stap. Ontbyt was smaakvol en keurig voorberei. Die diens oor die algemeen was puik. Sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel.

Christa F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa F
With spouse/partner

Lekker sentraal geleë. Baie gasvry ontvang deur Elsa en Jaco. Heerlik gebly.

Centre-Ville Guest house is 'n pragtige plek in die hartjie van Franschhoek. Die diens en gasvryheid wat ons van Elsa en Jaco gekry het was uitstaande. Ons sal graag weer hier kuier.

Sonja K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja K
With spouse/partner

Fantasties!

Ek sal weer kom en gaan vir al my vriende vertel van die puik diens wat ons gekry het. Die gasvryheid was tops! Dankie!

Wyno S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wyno S
With spouse/partner

Wonderful experience!

The location, hospitality and details all contributed to a great experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring!

Ligging, gasvryheid en detail, wonderlike ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul K
With spouse/partner

Old world charm, great location and fabulous customer service.

A beautiful turn of the century guesthouse located only a block from the main street that has all the restaurants and cafés. Retains its old world charm downstairs while combining newer decor upstairs. All wrapped up with modern day hospitality, friendly staff and attention to detail.

Charlee S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlee S
With spouse/partner

Eienaars is vriendelik. Ons kamer was nie 4 ster standaard nie

Ons kamer was nie op 4 ster standaard nie. Die TV is nie sigbaar vir die 2de persoon op die bed nie. Geen plek vir sit by 'n tafel om hare droog te blaas nie. Ek voel die kamer moet goedkoper wees as die ander kamers.

Centre-Ville Guest House's response

Beste Charlee,

Baie dankie vir julle terugvoer asook die terugpos van die kamersleutel. Daar is 2 gemakstoele in die kamer en julle kon die TV met gemak gedraai het om albei te kon kyk. Die kamer is goedkoper as ons ander kamers omdat daar slegs 'n stort en nie 'n bad in die badkamer is nie. Ek is jammer dat ons nie aan julle vereistes kon voldoen nie.

Vriendelike Groete
Jaco en Elsa

Centre-Ville Guest House
Anneke L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke L
With spouse/partner

Wonderlik gasvry.

Die eienaars, ontvangs, sowel as skoonmaakpersoneel is baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was van die hoogste gehalte en dit was wonderlik om in die tuin onder koeltebome te kon eet. Ons is oorspronklik bespreek vir die 7de Augustus, en moes op kort kennisgewing die bespreking kanselleer aangesien my man opgeneem is in die hospitaal. Die eienares was baie bedagsaam en het ons die geleentheid gegee om die bespreking te verander na die 12de Januarie. Die ligging is baie sentraal en ons kon loop waar ons wou wees.

Alta G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta G
With spouse/partner

Baie dankie Jaco vir die gasvryheid en vriendelikheid, ons het lekker gebly!

Baie lekker gebly Jaco! Sal julle beslis aanbeveel.

Chris D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Baie lekker en baie vriendelik, laat mens sommer tuis voel.

Die kamers is baie netjies en skoon, lekker groot kamers. Die diens is puik en die ontbyt is baie baie lekker. Kry so regte ou plaas huis gevoel, wil sommer nog daar bly.

Centre-Ville Guest House's response

Beste Chris

Baie dankie dat julle gekies het om hier by ons te kom kuier. Ons hoop regtig ons sien julle weer en dan vir n langer tyd, ons dorp is so pragtig en daar is soveel om hier te sien en te ervaar.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoeg.

Vriendelike Groete
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Anette J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anette J
With spouse/partner

Heerlike verblyf, wonderlik vir 'n wegbreek!

Baie vriendelike diens! Baie dankie oom Jaco en tannie Elsa, ons kom beslis weer!

Annelies W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelies W

Just beautiful.

What a lovely way to experience Franschhoek. The b&b is the most beautiful one I ever stayed in. The owners, the staff everybody there makes you feel right at home. The rooms are very well looked after. It is an older building so you do hear some wood cracking every now and then but that is all part of the charm. For me this makes the whole experience of Franschhoek complete. The breakfast table was so beautiful and everything was there from fresh juice to bacon and eggs. I will come back here with out a doubt.

Liechen N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liechen N
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Vriendelike gashere.

Dit was ons eerste keer daar so dit was baie lekker en ons het so lekker gebly. Baie skoon, lekker ontbyt en vriendelike gashere. Dankie baie.

Doeke T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doeke T
With spouse/partner

Vriendelike, huislike atmosfeer met gerieflike kamers wat sentraal geleë is.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel by die eienaars, Jaco en Elsa. Die kamers is netjies en goed toegerus en gerieflik alhoewel hulle in die solder ingerig is en dus beperkte uitsig het. Die ontbyt was lekker en is bedien op 'n besonder mooi gedekte tafel met antieke eetgerei. Die parkeerplek is oorkant die straat maar goed verlig, alhoewel nie gesluit nie.

Jolanda B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda B
With spouse/partner

Had a great stay.

I booked the place on behalf of my parents. They had a great time and they really enjoyed their time at the guesthouse immensely. The hosts were friendly and the guesthouse is highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Ek het die bespreking namens my ouers gedoen. Hulle het heerlik gebly en het hul tydjie by die gastehuis vreeslik geniet. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en die gastehuis is hoogs te aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Centre-Ville Guest House's response

Beste Jolanda
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was ook lekker om jou ouers te ontmoet en ek is baie bly dat hulle dit gehiet het om by ons te kon kuier. Ons hoop om hulle weer eendag te sien, vir 'n verdere bederf. Ek hoop hulle het 'n draai by die motor museum gemaak.
Vriendelike groete, Jaco en Elsa.

Centre-Ville Guest House
Francios G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francios G

Hostess was friendly and helpful, felt like we were visiting old friends.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam, het gevoel of ons by ou vriende kuier.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esmeralda H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmeralda H
With spouse/partner

Top!

The owners and staff are very friendly, good service, and lovely breakfast. Beautiful rooms. We will return for sure.

Mark W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark W
With spouse/partner

Lovely place!

Good service and good people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek gewees!

Goeie diens en goeie mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alwyn G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn G
With friends

It was a pleasant stay with a warm, hearty atmosphere on a wet and cold winter evening.

The guest house is beautiful and the owners, Jaco and Elsa, welcomed us with open arms and made us feel at home. It was so cosy and warm inside the house that we forgot about the wet, cold weather outside. The room was beautiful and we wish we could have stayed longer. We will definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike, gesellige kuier met 'n warm, hartlike atmosfeer op 'n nat, koue wintersaand.

Die gastehuis is pragtig en sy eienaars Jaco en Elsa het ons met soveel gasvryheid ontvang en tuis laat voel. Die nat koue weer buite was vergete binne in die snoesige warm huis. Die kamer was pragtig en gesellig en ons was baie spyt ons kon nie langer bly nie. Sal hulle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Centre-Ville Guest House's response

Dit was net 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Ons sien regtig uit om julle weer te sien.
Geniet julle kuiers en groete aan die Coetzers.

Vriendelike Groete
Jacoen Elsa

Centre-Ville Guest House
Kobus S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
With spouse/partner

Uitstekend!

Puik gastehuis! Alles skoon en vars. Puik ontbyt.

Ben-piet O - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben-piet O
With spouse/partner

Very relaxing atmosphere, friendly and helpful service. Best breakfast in the Western Cape!

The owners made us feel at home and ensured that we have the best time!~ Delicious breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige atmosfeer, vriendelike en hulpvaardige diens! Beste ontbyt in die Wes-Kaap!

Die eienaars van die plek het ons baie tuis laat voel en het seker gemaak ons kry net die beste uit ons kuiertjie by hulle. Hulle ontbyt was tops!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tatum C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tatum C
With spouse/partner

Thank you for an amazing stay.

The guesthouse is central, beautiful and well kept. We had a wonderful stay.

Bennita D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennita D
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf, lekker sentraal geleë.

Ons kuier by Centre-Ville was heerlik. Hulle gee 'n heerlike ontbyt en is loopafstand van die dorp af. Regtig waarde vir geld. Ons sal graag weer daar oorbly in die toekoms.

Centre-Ville Guest House's response

Beste Bennita
Ons waardeer julle terugvoer. Dit is altyd n riem onder die hart as ons gelukkige en tevrede gaste het.
Ons hoop regtig om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Jacoen Elsa

Centre-Ville Guest House
Arno O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno O
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt! Die ligging is ook perfek.

Die gastehuis is baie mooi en die kamers is baie oulik. Ons is baie vriendelik ontvang en in die oggende het ons die lekkerste ontbyt geëet. Die ligging van die gastehuis was baie sentraal, so al die lekker eetplekke was naby.

Centre-Ville Guest House's response

Beste Arno
Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het en ons sal julle graag weer wil huisves.
Vriendelike Groete,
Elsa en Jaco

Centre-Ville Guest House
Helen V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helen V
With spouse/partner

Alles was perfek!

Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Centre-Ville Guest House's response

Beste Ras en Helen,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.
Vriendelike Groete
Jaco en Elsa

Centre-Ville Guest House
Johan S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Pragtige gastehuis en dis goed geleë.

Baie aangename verblyf en die ontbyt was van hoogstaande gehalte en vars bedien. Die eienaar en sy vrou, Jaco en Elsa, is baie gasvry en dit maak 'n groot verskil aan mens se verblyf. Hulle sit ekstra in om jou tegemoet te kom.

Elize W - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize W
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier en die diens was uitstekend. Baie dankie Jaco en Elsa!

Die netjiese gastehuis bied 'n heerlike huislike atmosfeer. Jaco en Elsa is vriendelik en gasvry en die diens is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was baie lekker. Ons sal enige tyd mense aanbeveel.

Leandri D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer!

Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon. Die kamer lyk identies aan die fotos op die webtuiste. Ontbyt was heerlik gewees. Sal beslis weer daar slaap.

Louise N - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise N
With spouse/partner

Sentraal en lieflik.

Centre-Ville is heerlik geleë, binne loopafstand van wonderlike restaurante, maar steeds stil genoeg sodat jy 'n goeie nagrus sal kan geniet. Die kamer was pragtig, netjies en skoon, en ek sou dit beslis aanbeveel as jy Franschhoek wil ontdek te voet.

Jakkie V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jakkie V
On business

Aangename verblyf met heerlike ontbyt.

Jaco en Elsa is baie vriendelike en behulpsame mense. Die personeel se diens om jou kamer aan die kant te maak terwyl jy ontbyt nuttig, is uniek!

Susan O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan O
With friends

Gemaklik, skoon, vriendelik, goeie ligging, baie goeie waarde vir geld.

Ons het arriveer op Kersdag en Elsa het geen moeite ontsien om ons te ontvang nie. Die verblyf, ontbyt, vriendelike diens en goeie ligging van die gastehuis is beslis aan te beveel. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Geerd S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Geerd S
With spouse/partner

Comfortable and cosy atmosphere.

Wonderful host and very nice staff. Excellent breakfast! Tip for if you want to go for a hike with panoramic views: At end of Reservoir street the is a nature reserve. Take 'Cats se pad' and walk for two (up and down), or more hours.

Eugene K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eugene K
With spouse/partner

Baie stylvol en smaaklik opgemaak.

Elsa weet als van gasvryheid.

Johann K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann K
With spouse/partner

Uitstekende ligging en baie elegante verblyf.

Baie goed - kan dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis in die toekoms.

Ria L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ria L
With spouse/partner

Vriendelike gasheer en gasvrou, heerlike ontbyt en pragtige kamer.

Sal dit beslis aanbeveel vir enige een wat in Franschhoek wil oornag.

Wouter B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter B
With spouse/partner

Wonderlik!

Baie dankie Elsa en Jaco, die verblyf was puikt!

Mari D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mari D

Sien die sterre hieronder.

Ide V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ide V
With spouse/partner

Pragtige plek - heerlike verblyf in die hartjie van Franschhoek!

Dit is 'n pragtige huis loopafstand van die middedorp met 'n heerlike ontbyt en gawe gashere!

Albertus O - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus O
With spouse/partner

N Vakansie verblyf wat ek nie maklik sal kan vergeet.

N Stukkie oudheid gemeng met Franse invloed en n gasheer en gasvrou wat jou bystaan met inligting het jy n wen resep vir n aangename verblyf. Die vriedelikheid van die personeel, die pragtige natuurskoon, alles in loopafstand maak dit die perfekte plek om n paar dae te gaan rus. Breek weg vir n mini vakansie en gaan bly by Centre-Ville. Hoogs aanbeveel.

Jeanne O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne O
With spouse/partner

Heerlike ervaring.

Sal verblyf hier met vrymoedigheid aanbeveel. Jaco en Elsa is wonderlike gashere en jy word heerlik bederf. Hulle sien tot in die fynste detail toe dat jou verblyf by hulle aan huis iets besonders is.

Karen T - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen T
With spouse/partner

Absolutely loved the accommodation,and would definitely recommend it to all.

Great hospitality from owners, Jaco + Elsa. We will definitely go back and recommend to all.

Cj B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cj B
With spouse/partner

Fantastiese en vriendelike ouwêreldse atmosfeer.

Die gastehuis is baie goed geleë in 'n veilige en stil omgewing, stapafstand van die restaurante af.

Philip R - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip R
With friends

Heerlik

Heerlike, rustige en veilige verblyf.

From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 02:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 9 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWMxODQzLWIwN2EtNDZiYi1hODQ1LWI4M2Q2YTQ2ODEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 57 5 1 5 9 Reservoir Street Franschhoek 7690 Western Cape 0860 022 102 02:00-19:00 11:00 -33.9113789 19.121613
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!