The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Chalky's Place | TravelGround
+36

Chalky's Place

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Chalky's Place
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Khusheel V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Khusheel V
With friends

Excellent!

A very comfortable stay with everything you might need. Thanks for your hospitality, Marijke!

Chalky's Place's response

Hi Khusheel thank you for choosing chalky's place it was great having you guys.
Regards,
Marijke Chalky's Place

Chalky's Place
Melanie J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie J
With spouse/partner

Awesome.

We had a great stay. The place was very neat and comfortable and the views beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en gerieflik en die uitsig pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie R
With spouse/partner

Naweekwegbreek in 'n uitstekende gastehuis.

Splinternuwe, uitstekende gastehuis met alles wat jy benodig. Uiters skoon, smaaklik versier en bied 'n gevoel van hier word ons lekker bederf en gaan lekker rus. Die woonstel is heeltemal privaat, bied 'n pragtige uitsig en braaigeriewe met baie spasie. 'n Lieflike plek om te ontspan, weg van die woel van die dorp en strand. Ons het ook die Afrika-kamer gebruik, wat ook heeltemal privaat is en pragtig versier met alles wat jy benodig. Vroegoggendkoffie op die stoep of laataanddrankie na 'n dag op die strand, is baie rustig. Wat veral uitstaan van die gastehuis, is nie net die vriendelikheid van die gasvrou en gasheer nie, maar die feit dat mens kan wegkom van die buzz om die lagoon en omgewing en terselfdertyd binne 3 minute daarvan kan wees om dit ook te geniet wanneer dit jou pas. Ons sal beslis terugkeer na hierdie gastehuis met sy absolute rustige atmosfeer. Ons kan net baie dankie sê vir 'n heerlike, rustige kuier.

Chalky's Place's response

Baie Dankie so bly jul het dit geniet.
Dankie dat jul chalky's place gekies het om te Kom kuier
Was awesome om julle hier te kon ontvang

Groete marijke

Chalky's Place
Christele K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christele K
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Alles wat presies soos die foto's asook baie gerieflik. Marijke & Jack het ons baie vriendelik verwelkom. Die Wi-Fi was egter teleurstellend aangesien die sein baie swak was/is en daar was ook slegs opvangs in die slaapkamer. Die plekkie is baie gerieflik indien persone/familie slegs vir 'n kort rukkie kuier - vir ons wat langer gekuier was sou 'n wasgoed droograk 'n bonus wees aangesien daar geen plek is om nat handdoeke/strandhanddoeke ens. te laat droogword nie.

Chalky's Place's response

Dankie dat julle Chalky's Place gekies het.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete uit Langebaan

Chalky's Place
Jean S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean S
With spouse/partner

Ongelooflike gasvryheid en kommunikasie van eienaar.

Gasvryheid en rustigheid.

Chalky's Place's response

Baie dankie, ons waardeer, julle was wonderlike gaste.
Groete
Marijke
Chalky's Place

Chalky's Place
Karlien V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien V
With spouse/partner

Tien uit tien!

Marijke is 'n baie vriendelike gasvrou - sy het elke dag seker gemaak ons is nog gemaklik en gelukkig in ons kamer. Die See-tema eenheid waarin ons gebly het, was silwerskoon, netjies en modern. Ons het sommer onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid bied 'n lekker gemaklike bed, TV met open view, WiFi, koffie en teegeriewe in die kamer en 'n lekker ruim en-suite badkamer met 'n groot gerieflike instap stort. Items soos toiletpapier, handdoeke, "body wash", "shampoo","hand wash" haardroër, ensovoorts word verskaf. Daar was sjokolade, koekies, lekkers, ens in die kamer wat ons ook geniet het. Verder het jy jou eie staanplek vir voertuig in die erf wat ekstra sekuriteit bied. Ek is spyt ons het nie by die ontbyt opsies uitgekom in die tyd wat ons daar was nie, maar ons sal beslis die ontbyt opsies probeer met ons volgende besoek! Weereens dankie vir die lieflike verblyf!

Chalky's Place's response

Dit was 'n groot plesier om julle hier te kan ontvang.
Julle is meer as welkom.
Baie dankie en groete, Marijke.

Chalky's Place
Shanaaz M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shanaaz M
With spouse/partner

Super nice place to stay.

The owners are on hand if you need anything and very friendly. They go out of their way to see that you have everything you need and the place itself is clean and beautiful. You're safe and secure. Genuinely enjoyed our stay. Thank you, Marijke, for your hospitality.

Chalky's Place's response

Thank you Shanaaz, you guys were awesome guests. We hope to see you soon. Thank you for my chocolate treat, this is the first time I've been treated by my guest.

Chalky's Place
Cheryl L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cheryl L
With spouse/partner

Quiet and comfortable.

Chalky's Place is a quiet place and comfortable. It's a nice getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gemaklik.

Chalky's Place is 'n rustige plekkie en lekker gemaklik. Dis 'n lekker wegbreekplekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chalky's Place's response

Dankie dat julle chalky's place gekies het hoop om gou weer te sien.

Chalky's Place
Madeleine J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine J
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en modern ingerig.

Eienaars het ons verblyf so gerieflik gemaak met vriendelike diens vanaf bespreking af tot ons laaste groet as vriende. Awesome, knus plekkie.

Chalky's Place's response

Beste Madeleine,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sal definitief 'n draai kom maak by julle in Porterville.

Groete
Marijke
Chalky's Place

Chalky's Place
Ilze B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
Family with young children

Home away from home.

Marijke is a great host. The photos represent the exact layout of the accommodation and the self-catering unit is well equipped with all basic needs. The area is quiet with a great view from the balcony.

Chalky's Place's response

Beste Ilze,

Baie dankie dat julle Chalky's Place gekies het. Dit was wonderlik om julle hier te kon huisves.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Marijke

Chalky's Place
Gillian I - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian I
With spouse/partner

Fantastic.

It was the best deal and the environment was lovely my husband and I really enjoyed staying at Chalky's Place. Marijke, thanks for everything. You were the best host and so friendly and passionate. It was a great stay we'll be sure to come again.

Chalky's Place's response

Dear Gillian,

Thank you for choosing Chalky's Place. I would be glad to see you again.

Regards,
Marijke
Chalky's Place

Chalky's Place
Sarieska K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarieska K
With spouse/partner

Modern yet homely!

Marijke is a fantastic hostess! The room is spacious and has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Modern tog huislik!

Marijke is 'n fantastiese gasvrou! Die kamer is ruim en het alles wat benodig word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chalky's Place's response

Dankie dat julle by Chalky's gaste huis gekies het om te kom bly.
Was aangenasm om julle hier te kon he.
Groete,
Marijke
Chalky's Place

Chalky's Place
Ernest F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest F
With spouse/partner

Ons het 'n uitstekende, onvergeetlike wegbreek gehad.

Met ons aankoms, het die gasvrou ons onmiddellik tuis laat voel. Haar plek is rustig, super skoon en ons het veilig gevoel. Ons motor was veilig. Die gasvrou het werklik die ekstra myl gegaan om ons verblyf spesiaal te maak ─ 10/10. Die enigste teleurstelling was dat ons dae vinnig verby gegaan het. Sal definitief terugkeer na Chalky's Place.

Chalky's Place's response

Dankie dat julle chalky's place gekies het was n groot plesier om jul hier hier te kon he.

Marijke chalky's place

Chalky's Place
Dawn H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn H
With spouse/partner

The self catering unit is perfect for a couples getaway and the owners are amazing too.

We thoroughly enjoyed our stay, was the perfect getaway for my husband and I. Lovely views and close to all of the activities langebaan has to offer. Owners are very friendly and accommodating. We've been to multiple places in Langebaan and of all the places, Chalky's is definitely the best value for money.

Chalky's Place's response

Thank you for choosing Chalky's Place.

Chalky's Place
Nelie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nelie B
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Baie lekker plek om te bly, silwerskoon, pragtig, rustig,veilig, waarde vir geld. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kan enige persoon aanbeveel om daar te bly en sal self weer oorbly.

Chalky's Place's response

Baie dankie,
Dit was n groot plesier om julle hier te kon he.
Julle was ook great gaste.
Marijke

Chalky's Place
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 Felicia Crescent , Myburg Park , Langebaan , 7357, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5vIrFzaMwHVWhHAxHBAIERQ8bqsHm66DlQWfHP4GrQmedM4e9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!