The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Charlotte se Strandvilla | TravelGround
+19

Charlotte se Strandvilla

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Charlotte se Strandvilla
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Marieta V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
Family with teenagers

Lekker by die see.

Die plek het 'n mooi uitsig, is lekker naby die strand en is baie goed toegerus. Erna is vriendelik en behulpsaam om enige probleme uit te sorteer.

Charlotte se Strandvilla's response

Baie dankie vir julle resensies. Ons is bly om te hoor dat julle die plekkie geniet het.

Charlotte se Strandvilla
Sonja J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja J
With spouse/partner

Rustige, baie netjiese plekkie. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Die strand is 'n katspoegie ver.

Ons het heerlik gekuier. Alles is skoon en netjies. Daar is genoeg eetgerei, glase, koppies ens. Dit is duidelik dat die eienaars hulle plekkie vir hulself goed ingerig het en nie omgee om dit met besoekers te deel nie. Alhoewel daar baie trappe in die kompleks is, raak mens dit gou gewoond. Die uitsig van die boonste hoofslaapkamer is pragtig. Die weber om op te braai is baie gerieflik. Die strand is plus minus 40 meter vanaf jou blyplek. 'n Baie mooi rustige strand met die nodige lewensredders. Daar is 'n pragtige getypoel en Dolphins Pub is nie ver daarvandaan vir ligte etes en iets koel vir die keel. Ons sal definitief weer hier wil kuier.

Pieter V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

It was fantastic.

We enjoyed the view from the deck of the top floor and easy access to the beach.

Nikki M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki M

Fantastiese vakansiehuis met 'n beautiful uitsig!

Charlotte se Standvilla is 'n baie mooi plekkie by die see. Die uitsig vanaf die stoep is fantasties en dis net 'n paar treë dan is 'n mens op 'n lekker strand. Erna was 'n baie goeie kontak en het baie moeite gedoen in al ons kommunikasie. Mens kan nie verkeerd gaan met die vakansieplek nie.

Charlotte se Strandvilla's response

Beste Nikki,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle die vakansie by Charlotte se Strandvilla geniet het.

Laat weet gerus as ons met enigiets kan help in die toekoms.

Groete,
Erna

Charlotte se Strandvilla
Sunette R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sunette R
With spouse/partner

Nie aanbeveel vir bejaardes.

Ons het die Dinsdag die gebreekte mikrogolf aangemeld en dit is eers die Saterdag vervang. Die trappe is gevaarlik vir klein kindertjies en bejaardes.

Charlotte se Strandvilla's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sal in toekoms aandui op die webblad dat daar baie trappe. Ons gaan egter elke jaar soontoe met hele familie, oud en jonk en die trappe is nie vir ons 'n probleem nie. As gevolg van die trappe is die eenheid baie moeilik toeganklik vir mense wat verminderede beweeging het of gestrem is. Ons het aan julle telefonies aangedui dat daar baie trappe is en julle het aangedui dat julle nogsteeds die eenheid wil huur. Julle het egter nie aan ons aangedui dat daar 'n bed-leende persoon in die eenheid sal wees nie.

Ons vra onverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het tydens die paar dae wat die mikrogolf oond buite werking was. Ons het dit wel so spoedig moontlik vervang en daar was wel 'n werkende stoof, oond en ketel wat gebruik kon word tydens die paar dae wat die mikrogolf oond buite werking was. Dit is ons vakansie eenheid wat ek bestuur vanuit Johannesburg en dus is dit nie vir my moontlik om items dieselfde dag te vervang nie.

Hoop dat julle egter die see uitsig en direkte toegang tot die strand kon geniet het en dat julle uitgerus is.

Charlotte se Strandvilla
From
R1 000
per night (sleeps 6)
From
From R1 000
per night (sleeps 6)
From
R1 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 South Sands Villa, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Z2KTMxGpvmNqnP7sLBszuOlCDi91WrnWh3gKm6XvRKQ0e2KVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night(sleeps 6) 5 5 1 5 3 South Sands Villa Stopple Place 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.007937903757 30.258879758267
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!