Review Summary
Marius N - Dec 2020
Overall score
Puik diens en pragtige geriewe - sal enige tyd weer daar oornag!
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou terugvoer, Marius. Ons waardeer alle insette. Ek is bly julle het die verblyf geniet! Kom kuier gerus weer!
Suzie B - Sep 2020
Overall score
Was ongelooflik lekker, en baie gasvry.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Suzie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom besoek ons gerus weer.
Annelize O - Feb 2020
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Gasvrye ontvangs, silwerskoon, gerieflike akkommodasie. Kan Chatue Vue met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Annelize. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.
Roelien L - Nov 2019
Overall score
We stayed very nice, beautiful place, will visit them again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly, pragtige plek, sal hulle weer besoek.
Ons het baie lekker gebly, alles is skoon en netjies, voorwaar 'n uitmuntende oornagplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Roelien! Bly julle het die wegbreek so geniet! Kom kuier gerus weer!
Deon J - Oct 2019
Overall score
Ongelooflike verblyf.
Read moreChateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi woorde, Deon. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hou ons in gedagte vir julle volgende huweliksherdenking. Alles wat mooi is vir julle.
Andre C - Sep 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Fantastiese verblyf en uitstaande mense met vriendelike personeel. Voel sommer welkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi woorde Andre! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!
Amanda H - May 2019
Overall score
Friendly, hospitable, neat, truly a piece of gold.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, gasvry, netjies voorwaar 'n stukkie goud.
Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kamer was silwerskoon en baie netjies en ook pragtig en goed ingerig. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad en sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons weer daai rigting moet gaan. Baie dankie Marina, jy's `n puik gasvrou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Ag baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer!
Elsje M - May 2019
Overall score
It was perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was perfek!
Ek sal enige tyd Chateau aanbeveel. Dit was so mooi, netjies en skoon. Die personeel was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Kom kuier gerus weer as julle moet stad toe kom.
Fanus R - Apr 2019
Overall score
Baie vriendelik en skoon.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer tydens julle volgende Pretoria besoek te akkommodeer!
Riane V - Mar 2019
Overall score
Netjies, gerieflik en genoeg ruimte.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is so bly dat julle lekker hier gebly het! Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Annette V - Jan 2019
Overall score
Nice quiet, friendly reception, we really have no complaints.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig, vriendelik ontvang, ons het regtig geen klagtes nie.
Ons het baie lekker oorgeslaap en sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer Annette! Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Marne J - Jul 2018
Overall score
Fantastic place to stay at.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek om te bly!
Die kamer het my verwagtinge oortref. Alles was puik, regtig soos my eie huis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Ons waardeer jou positiewe terugvoer baie, Marne! Kom kuier asseblief weer!
Shelene O - Oct 2017
Overall score
Was uitstekend!
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Shelene! Ons akkommodeer julle graag weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria.
Letitia L - Sep 2017
Overall score
'n Pragtige kamer en uitstekende diens!
Read moreChateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Letitia.Ons akkommodeer julle met die grootste graagte weer tydens julle volgende Pretoria besoek. Sterkte ook met julle besigheid.
Trudy B - Aug 2017
Overall score
The suite is awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die suite is awesome.
Die suite se dekor is smaakvol en baie gerieflik. Skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het. Rustige omgewing en die ontbyt het heerlik geruik. Sal beslis volgende keer ontbyt ook bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Trudy. Ek is so bly jy't jou verblyf geniet. Kom kuier weer en eet saam ontbyt!
Rentius Y - Aug 2017
Overall score
Quiet and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en privaat.
Vriendelike gasvrou, het baie moeite gedoen om alles baie gerieflik in te rig. Sy het aandag aan ons spesiale versoek gegee. Baie dankie! Ons sal graag weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoering, Rentius. Kom kuier gerus weer.
Martie G - May 2017
Overall score
I was surprised. It was very good!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was verras. Dis uit die boonste rakke!
Ek was baie verras. Die kamer is lekker ruim en gesellig. Dit was heerlik om in 'n verhitte kamer in te stap in die koue. Ek het niks kortgekom nie. Dit is 'n bonus om 'n haardroër te kon hê. In kort: ek sal weer daar oorslaap! Die beligting is so bietjie donker vir 'n vrou om hare by te doen -> sien dit as positief en nie negatiewe kritiek nie. Baie dankie vir 'n aangename oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Martie. Ons is bly julle het lekker gebly! Ek sal beslis aandag gee 'n grimering liggie by die spieël dankie daarvoor. Kom kuier gerus weer!
R.achelle R - Mar 2017
Overall score
Incredibly stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik stunning.
Baie netjies en modern. Rustige area naby genoeg aan alles. Sal verseker weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer, Rachelle! Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Heino V - Mar 2017
Overall score
Nostalgia and relaxation in the city. Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nostalgies en rustigheid in die stad. Gee mens kalmte.
Wat 'n heerlike nag. Dit was spesiaal en mooiste dekor. Sal dit aanbeveel vir almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paula. Ons geniet dit om ons plekkie mooi te maak en is so bly as ons gaste dit waardeer. Kom kuier gerus weer.
Carmen M - Feb 2017
Overall score
Very comfortable, convenient and friendly. Marelize made us feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik, gerieflik en vriendelik. Marelize het ons laat tuis voel.
Dankie Marelize, dit was heerlik om daar te kon oorbly. Jou plekkie is pragtig. Die parkering was bietjie moeilik, maar dit was vir seker die moeite werd. Baie dankie. Ons sal jou gou weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Carmen. Ek hoop ons komplimentêre opgradering van ‘n familie kamer na 2 aangrensende kamers het bygedra om julle in die regte stemming te plaas vir julle bootrit! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang tydens julle volgende besoek aan Pretoria!
Mariana J - Dec 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie oulike gastehuis. Vriendelike diens en baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Ontbyt was baie, baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Ons waardeer julle positiewe terugvoer baie Christo! Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit na julle volgende kuier!
Frikkie P - Dec 2016
Overall score
An oasis in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Oase in die stad.
Ons was aangenaam verras met die heerlike stilte en gemak. Jy kan ontspan terwyl jy steeds binne bereik van als in die woelige stad is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou terugvoer Frikkie! Ons is so bly julle het die verblyf hier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer!
Ingrid V - Oct 2016
Overall score
Everything was perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles uit die boeke!
Uitstekend! Ons het weer 20/10/2016 daar bespreek en sal sommer elke keer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Ag dankie vir die positiewe terugvoer Ingrid! Ons hoop om julle baie keer in die toekoms hier by Chateau Vue te ontvang!
Linda G - Sep 2016
Overall score
Die kamers is baie gerieflik! Alles pragtig skoon en stylvol!
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou terugvoer Pieter! Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria!
Jackie D - Sep 2016
Overall score
Very nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike slaapplek.
Die kamer is lekker groot en silwerskoon, dit is doodstil in die aand en jy hoor geen verkeer nie. Ons het baie veilig gevoel en sal dit beslis aanbeveel. Die ontbyt was oorgenoeg en baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir die positiewe kommentaar Jackie! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Rudie L - Jul 2016
Overall score
Neat place and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese plekkie met vriendelike diens.
Die plekkie was ongelooflik netjies. Veilige atmosfeer en baie vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan oor bly. Baie dankie aan almal daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle te akkommodeer. Sterkte met jou herstel, Rudie!
Charl S - Jun 2016
Overall score
Baie lekker.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir julle terugvoer Swannie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Geniet die fietry!
Ann P - Apr 2016
Overall score
Baie netjies en vriendelik.
Almie P - Mar 2016
Overall score
Ongelooflike akkommodasie.
Chateau Vue Guesthouse's response
Ek waardeer julle positiewe terugvoering en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer as julle volgende keer in Pretoria is!
Kobus O - Feb 2016
Overall score
Baie lekker, baie netjies, wonderlik geleë naby Kloofsig Mediclinic.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Hoop om julle weer te sien tydens julle volgende Pretoria besoek!
Laureen G - Jan 2016
Overall score
Baie vriendelik.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Kobus B - Dec 2015
Overall score
Die verblyf was uitstekend.
Chateau Vue Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Zaskia E - Nov 2015
Overall score
Wonderlik!
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer! Ons sien weer volgende jaar!
Deon B - Nov 2015
Overall score
Baie lekker.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly ons kon vir julle 'n kamer met lugversorging gee. Groetnis!
Ansie C - Nov 2015
Overall score
Dankie Marelize, jou plekkie is tops!
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien! Vriendelike groete!
Salomie G - Nov 2015
Overall score
Eienaar baie gasvry, ek het baie lekker gebly en tuis gevoel.
Chateau Vue Guesthouse's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te leer ken. Groete in die paradys! :-)
Jaco L - Sep 2015
Overall score
Ons het baie lekker tuisgegaan.
Antonel V - Aug 2015
Overall score
Baie netjies en skoon.
Hettie V - Jul 2015
Overall score
Veilig, vriendelik en uitstekend.
Yolande V - May 2015
Overall score
Vriendelik, skoon, mooi en gerieflik.
Sunette S - May 2015
Overall score
Baie netjiese verblyf en heerlike ontbyt!
Willem G - Apr 2015
Overall score
Vriendelik ontvang deur eienaar - dadelik welkom gevoel - kamer was netjies - geen negatiewe opmerkings.
Willem V - Feb 2015
Overall score
Lekker gastehuis!
Joanne M - Feb 2015
Overall score
Very beautiful modern rooms, spacious and private.
Antoinette D - Aug 2014
Overall score
Smaakvol, netjies en baie vriendelik.
Willem V - Aug 2014
Overall score
Gemaklik, stylvol en lekker ontbyt!
Marina S - Jul 2014
Overall score
Ons was baie beïndruk, dit was regtig lekker!
James A - Apr 2014
Overall score
Love the service
Kobus O - Oct 2013
Overall score
Baie netjies en skoon, en in 'n besige straat.
Jan V - Sep 2013
Overall score
Baie aangename gastehuis en het van begin tot einde tuis gevoel.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
- All ages welcome