Cheese Farm & Lodge
Review Summary
Karien S - Aug 2022
Overall score
Dit was baie lekker. Die kos is fantaties.
Anneline C - Jun 2021
Overall score
Was lekker om in bos te kuier, honde was baie welkom.
Willie F - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Jacorien N - Nov 2020
Overall score
Moeite werd!
Gavin M - Dec 2019
Overall score
Actual place is nothing like the photos.
Anna-bè C - Jul 2019
Overall score
Lovely and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en gerieflike verblyf.
Ons 2 nagte hier was baie lekker. Die plaasatmosfeer, lekker winkel met produkte uit die omgewing en restaurant op die perseel maak dit alles baie aangenaam. En die wasgoeddiens was van groot waarde na 8 dae op die pad. En die ligging is puik. Ons kon baie van St Lucia en die omgewing geniet danksy die ligging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheese Farm & Lodge 's response
Baie dankie vir die posetiewe terugvoering. Ons is baie opgewonde dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Dankie Nicky & Carina
Martin C - Aug 2018
Overall score
We had a pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly.
Die eienaar kan werklik iets doen om meer vriendelik voor te kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheese Farm & Lodge 's response
Goeiedag Martin,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is verbaas oor die opmerking wat daarop dui dat ek vriendeliker moet wees. Ek het julle met vriendelikheid verwelkom, na julle eenheid gevat, en toegelaat dat julle jul twee honde saambring. Ons laat dit nooit toe nie, maar het 'n uitsondering gemaak om julle tegemoet te kom.
Groete,
Chane Cheese Farm & Lodge
Willem S - Jan 2018
Overall score
Absoluut fantasties.
Cheese Farm & Lodge 's response
Baie dankie dat julle ons plekkie bespreek het was n voorreg om julle te ontmoet het en hoop ons sien julle weer in 2018.
Tammy S - Dec 2017
Overall score
A pleasant stay with friendly staff.
Lize S - Jun 2017
Overall score
Friendly hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvryheid.
Aangename gasvrou in 'n baie mooi area met skoon en gerieflike verblyf. Koffiewinkel en winkel baie oulik ingerig met vars kaas op die spyskaart! Ons bly definitief weer hier. Dankie Nicky.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheese Farm & Lodge 's response
Baie dankie dat julle hier geslaap het en sien sommer gou weer.
Groete
Daleen H - Jan 2017
Overall score
Something out of the ordinary.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Iets anders as die gewone.
Dit was heerlik. Daar kort net 'n kas in die kombuis gedeelte om jou kruideniers in te pak. Sowel as 'n kassie in die badkamer want daar is niks. Verder was die verblyf heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henriette P - Jan 2016
Overall score
Baie aangenaam en rustig, let wel dis meer woonstel opset, dus klein.
Leon H - Jul 2015
Overall score
Definitief sal ek eerlik kan sê: geen waarde vir geld nie.
Dries D - Jan 2015
Overall score
Gerieflike kamers en gasvrye personeel.
Henri-john K - Dec 2014
Overall score
Die plaas is pragtig en maklik om te vind. Die grondpad (laaste 4 km van die reis) is in goeie toestand en nie onveilig in die donker nie.
Read moreJonathan W - Apr 2014
Overall score
Very pleasant stay
Dilien V - Aug 2013
Overall score
The room we stayed in was not sound proof, heard every word and footstep
Hettie L - Jun 2013
Overall score
Very nice farm getaway for kids.
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Lot 67, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- All ages welcome