The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cheetah Manor | TravelGround
+29

Cheetah Manor

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 5 reviews for Cheetah Manor
Cleanliness
4.0/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Esna P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esna P
Family with teenagers

Heel aangenaam. Alles was skoon.

Kamer is netjies, TV was lekker vir kinders.

Karien D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien D
With spouse/partner

Vriendelik gasvrou, netjies eenheid en maklik om te kry.

Het die oggend bespreek en plek gekry, was heeltyd met gasvrou in kontak om te sê ons gaan bietjie laat wees, was glad nie probleem vir haar nie. By die eenheid vir ons gewag en gewys hoe alles werk, ook hoe ons volgende oggend moet uit. Baie vriendelik.

Anéle T - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anéle T
Family with teenagers

Gemaklik, vriendelik en gasvry!

My Giant Schnauzers moes natuurlik akkommodeer word, dit was my hoofrede waarom ek Cheetah Manor gekies het. Ons was baie tevrede.

Nadia J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nadia J
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Die grondpad is bietjie grof.

Die gastehuis is weg uit die stad. Ons het altyd in Universitas in 'n gastehuis gebly. Cheetah is baie stiller, skoner en veiliger.

Jaco W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco W
With spouse/partner

Dit was n vinnige oornag maar baie lekker en rustig en die diens baie goed en vriendelik. Sal weer daar oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was mooi skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en vinnige wi fi.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Maluti Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night (for 2 people) 5 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.068027325779 26.153639335058
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!