Cullinan Accommodation at Cheval Tachete | TravelGround
+44
+44

Cheval Tachete

43 reviews
Guest House

Review Summary

3.3 out of 5from 43 reviews for Cheval Tachete
Cleanliness
3.5/5
Service
3.2/5
Location
3.3/5
Safety
3.1/5
Value for money
3.4/5
Marli S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Marli S
With spouse/partner

Hulle moet nuwe matrasse kry.

Ons wou lekker slaap. Hulle moet vir seker aandag gee aan hulle matras, ons het die tweede aand die matras op grond gesit net om beter te kon slaap. Verder kan ek nie kla van plek nie. Ons het net nie geslaap nie.

Jan C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jan C
With spouse/partner

Swak, swak bed en swak matras, ook nie baie skoon nie.

Nie weer in my lewe nie, vir wat jy kry is dit baie duur en baie swak.

Leon D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon D
With friends

Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Ons as studente het baie lekker geslaap, goeie waarde vir 'n beperkte budget.

Melanie T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Melanie T
With spouse/partner

Thank you very much, we had a nice stay.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Mike J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mike J
With spouse/partner

The place is a rathole.

No star rating can be assigned to this place. The room is poorly finished. As a rule, I don't usually read a whole lot of reviews when I want to book a guesthouse. This experience at Cheval Tachete taught me a lesson. Nice pictures and value for money is not an option. The room has no place to accommodate suitcases, no room to hang clothes. The bed is in such a state that I had to sleep in my car for most of the night. Fortunately, there was a kettle to make hot water so I could wash out a bit out of the sink (the gas geyser didn't work). For our second night, I managed to get to another house and slept well.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die plek is 'n hool.

Geen stergradering kan aan hierdie plek toegeëien word nie. Die kamer is swak afgewerk. As 'n reël lees ek gewoonlik nie 'n hele klomp resensies wanneer ek 'n gastehuis wil bespreek nie. Hierdie ondervinding by Cheval Tachete het my 'n les geleer. Mooi prentjies en waarde vir geld is nie 'n opsie nie. Die kamer het nie plek om reistasse te akkomodeer nie, het geen plek om klere aan op te hang nie. Die bed is van so aard dat ek die grootste gedeelte van die nag in my kar moes slaap. Gelukkig was daar darem 'n ketel om warm water te maak sodat ek bietjie bolangs kon was uit die wasbak (die gasgeiser werk nie). Vir ons tweede nag wat ons moes oorbly het ek maar by 'n ander huis reggekom en lekker geslaap.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Madeleine W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Madeleine W
Family with teenagers

Excellent.

Hilda was very friendly and helpful. The room was clean and I found everything in order.

Portia D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Portia D
With friends

The place was dirty, their customer service was poor, the activities that were advertised were not available.

Even the linen in all bedrooms was dirty. We wanted to swim on Friday, however the owner told us that the pool was dirty.

Mike V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Mike V

Not what you see on the web.

This house is not what you see on the web. It is a very old house, clean inside with bad on the eye finishes. The only furniture in the bedroom is a base and mattress, no cupboards and zero blankets or other linen.

Delwyn L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delwyn L
On business

Great accommodation at a great price.

Good value for money, very neat and tidy, very accommodating.

Amelia G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia G
With friends

Was very impressed with the accommodation.

Would definitely recommend Cheval Tachete and visit it again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Was baie beïndruk met die verblyf.

Sal definitief Cheval Tachete aanbeveel en definitief weer besoek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wilna F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilna F
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Kan 'n waaier vir die kamer aanbeveel. Matras effens deurgeslaap, maar res was baie skoon en netjies. Kan dalk meer privaatheid voordeur aanbring.

Lekwetji K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lekwetji K
Family with young children

Reception was not good and thus the stay wasn't nice either.

No TV in the rooms. The swimming pool is small and the braai area was in between other areas.

Louis L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Very pleasant.

Recommend that resort work on the presentation of the outside of the guesthouse. Like gardens and roads between units as well as the fences. This will give the place a much better look that is more attractive.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie aangenaam.

Aanbeveel dat oord op die eksterne van die gastehuis werk. Soos tuine en paaie tussen eenhede asook die heinings. Dit sal die plek 'n baie beter voorkoms gee wat meer aantreklik is.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Amanda F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda F
With friends

Wonderful.

They spoiled our children a lot.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie aangenaam.

Hulle het ons kinders op hulle hande gedra.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Chris L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L
With friends

The accommodation and view were amazing.

Accommodation was excellent, enough space for everyone. Children could play outside. Adults had a sheltered area where they could enjoy themselves. Good security.

This review has been translated, click here to view the original version.

Verblyf en uitsig was amazing.

Verblyf was uitstekend, genoeg slaapplek vir die mense. Kinders kon lekker buite speel. Groot mense het 'n afdak gehaat waar hul lekker kon kuier. Goeie sekuriteit.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Leon R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon R
With spouse/partner

Rustig en privaat.

Kamers skoon en netjies, geen rakke in kaste, net 'n gemeenskaplike braai, geen kontak met eienaar of personeel.

Stefanie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Stefanie M
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Verdien geen ster. Eienaars glad nie gesien. Oral lê rommel buite rond. Glad nie veilig. Beddens oud asook meubels. Sal glad nie aanbeveel.

Letitia B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Letitia B
With spouse/partner

Beslis die moeite werd.

Ons was baie vriendelik ontvang na 'n lang reis, kamer en badkamer was skoon en netjies met baie ruimte en spasie om te beweeg. Lieflike groot stort met warm water. Ons het oorgebly na 'n troue en kon laat inkom, daar was nie 'n probleem daarmee nie. Stil en rustige omgewing met privaatheid. Baie dankie vir jul gasvryheid, en sal hul beslis aanbveel.

Maryna S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Maryna S

Swak, glad nie tevrede nie.

Swak. Geen warm water. Beddegoed vuil. Heaters blaas koue lug. Glad nie gelukkig nie.

Cheval Tachete's response

Ons beddegoed word gereeld deurgegaan om seker te maak daar is nie skeure of beskadiging nie. Ek kan dus nie sien dat dit gegrond is nie, maar sal wel weer seker maak dat my personeel dit deurgaan as hulle dit was.
Ek glo die warm water het heel moontlik aanleiding gegee dat daar oor die eerste punt ook gekla is. Dit is egter definitief nie Cheval Tachete se skuld dat hulle koud gestort het nie. Ons gebruik nie elektriese geysers nie, wat beteken dat die warm water nie kan “klaar” raak soos sy beweer het nie. Ons gebruik gas geysers, wat duidelik aangedui word in elke kamer, asook 'n netjiese hout bord met instruksies oor presies hoe om die warm water te gebruik en wat hom te doen as daar moontlik 'n probleem is.
Al geval waar die water kan koud word na iemand gestort het, is as die gasbottel leeg geraak het. Dit is egter onmoontlik, aangesien dieselfde warm waterlyn daai naweek gebruik is deur ander inwoners en hulle bevestig het die water was warm.

Cheval Tachete
Vicky G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky G
With spouse/partner

Lovely.

Very friendly people. We had a nice time and just rested. The puppies and horses were a bonus.

This review has been translated, click here to view the original version.

Heerlik.

Baie vriendelike mense. Ons kon lekker kuier en ook lekker rus. Die hondjies en perde was 'n bonus.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Rudi S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Rudi S
With spouse/partner

Kamer was baie netjies en skoon.

Het dit baie geniet en was baie rustig. Die verblyf is nie baie ver van die dorpie af nie. Daar is net 'n paar dingetjies wat ons 'n bietjie gepla het. Die waterdruk was baie laag en sodra jy die koue kraan oopmaak was daar nie warm water nie. Die erf se heining is ook baie laag en 'n mens voel nie te veilig nie. Daar is ook nie 'n TV nie. Dit het ons nie gepla nie, maar as iemand miskien vir 'n lang tydperk daar gaan bly kan dit. Ek kan sien dat die eienaar besig is met bouwerk en veranderings om die plek te verbeter. Ek hou nogal van die sink muur wat hulle om ons kamer se ingaan gebou het vir privaatheid.

Mercy M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercy M
With spouse/partner

Privacy and beautiful.

The place was the best for me and my husband. The rooms were nice. Enjoyed our stay.

Corrie J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Corrie J

Kamer baie netjies. Bed en kussings onuithoudbaar!

Toegangsroete vanaf straat baie sleg en nie geskik vir lae voertuie. Daar moet drasties iets aan die omgewing gedoen word. Soos byvoorbeeld die werf netjies maak en honder afval verwyder. Sagter kussing voorsien of vir gaste vra om eie te voorsien.

Marinda S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marinda S
Family with young children

Onveilig.

Sal nie weer van die plek gebruik maak nie.

Liezel N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
Family with teenagers

See stars.

Accommodation and room was neat and clean. The decor was tasteful. I would just request that the area around the rooms be kept neat. There was some building material lying around and the grass behind the rooms were very long.

This review has been translated, click here to view the original version.

Sien sterre.

Verblyf en kamer was netjies en skoon. Die dekor was ook smaakvol. Ek sal graag net versoek dat die area om die kamers netjies en skoon gelaat word. Daar het heelwat bourommel rondgelê en die gras agter die kamers was vreeslik lank gewees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Maruschka R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maruschka R
With friends

Beautiful.

Someone neglected on the outside, but neat, clean and deluxe on the inside. Would definitely book a stay at Cheval Tachete again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Beautiful.

Bietjie afgeskeep aan die buitekant, maar baie netjies, skoon en spoggerig binne. Sal vir seker weer by Cheval Tachete book.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Marius R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marius R
With spouse/partner

Absoluut pateties! Geen hangplek vir klere, stort het nie eens 'n seepbakkie nie, geen handreling in stort nie, nie 'n yskassie nie.

Die plek lyk na 'n agterplaas, slordig om die plek. Ons sal dit besis nie aanbeveel nie.

Robbie R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Robbie R
Family with young children

Het darem R200 afslag gekry vir die ongerief.

Geen aircon beskikbaar nie, die plek was bloedig warm. Moes vra vir 'n waaier, het later self een gaan koop en eers daarna het ons 'n waaier gekry van die "opsigter". Die kamer het ook geen yskas gehad nie, kon nie melk koud hou vir klein kind wat saam was nie. Eers die volgende dag het ons gesien dat in die kamer langsaan het 'n yskas beskikbaar en ons moes vra vir die "opsigter" of ons dit kon oordra na ons kamer. Met aankoms was die kamer baie vol spinnerakke en die dubbelbedmatras was baie ongemaklik. Die eienaar het ons R200 afslag aangebied vir die ongerief.

Cheval Tachete's response

Hi Robbie,

Ek sal graag net wil reageer op die punte wat jy aan geraak het:

Die kamer waarvoor julle bespreek het en R440 per nag vir 4 mense voor betaal het. Dis R110 per persoon per nag, dui duidelik aan op die Lekkerslaap webwerf dat daar geen fan, geen lugversorging en geen yskas in die kamer is nie. Die kamer langs aan wat julle gesien het, wat wel een het gaan vir R600 per nag.

Julle het besluit om die kamer met die geriewe te bespreek. Alle inligting aangaande die kamer wat julle geboek het was beskikbaar vir jou om te gaan lees op die Lekkerslaap webwerf.

Verder meer het ons 'n verguning gemaak om die yskas na julle kamer te dra na julle genoem het julle het 'n klein kind waarvoor julle melk wil koud hou en ook vir julle 'n fan verskaf teen geen ekstra kostes.

Ten slotte het ek vir julle die afslag gegee tweeledig, deels omdat ek wil hê dat my gaste gelukkig moet wees en deels omdat jou vrou vir my 'n in vergrote foto gestuur het van' n spinnerak binne 'n kas.

Dankie,
Sybrand
Cheval Tachete

Cheval Tachete
Enel V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Enel V
With spouse/partner

Gemaklik en skoon.

Ideaal vir 'n aand se oorslaap vir besigheid, 'n troue of funksie. Skoon, netjies met moderne afwerkings. 'n groter spieël sou handig gewees het in die kamer. Die gordyne is baie lig en die son beur jou voor 5 uur uit die bed uit. Verder was dit perfek vir ons behoeftes wat 1 aand se oorslaap ná 'n troue was.

Anita N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Anita N
With spouse/partner

Net een nag daar geslaap.

Sou graag 'n yskas in kamer wou hê asook 'n waaier of air-con. Dit was baie warm. Die kamer was donker ook. 'n Groot spieël sal help, ons het gesukkel om ons grimmering te doen vir die troue.

Matilda B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Matilda B
With spouse/partner

Geriewe is skoon, netjies en ruim.

Ons kamer was 'n netjies, ruim en skoon vertrek. Selfs al het die eienaar 'n familie krisis gehad, is ons steeds vriendelik deur hulle werknemer ontvang en was als in plek vir ons verblyf. Sal beslis weer by Cheval Tachete bly. Sal daarvan hou om 'n yskas tot beskikking te kan hê, aangesien Cullinan nogals warm kan word en 'n koue lafenis altyd welkom is. Bedlampies, ook dalk 'n goeie idee maar beslis nie 'n rede om nie van hierdie verblyf gebruik te maak nie.

Cornelia V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cornelia V

Die hele opset is lekker vir 1 groot groep mense omdat al die woonstelle bymekaar is.

Met die koue het ons omtrent geen warm water storte gehad nie! Dit werk met gas en daarom het dit 'n demper op ons koue naweek geplaas. Alhoewel die eienaar gasstelsel probeer regstel het, was die water nog steeds koud. Hulle sal rêrig dringend aandag daaraan moet gee. Daar word ook nie genoeg inligting aangaande die bybehore in die woonstelle gegee nie, bv. daar is yskaste, borde, messegoed, handdoeke nie, maar daar was darem koppies. Mens wil nie alles uit die eienaars trek nie en verwag bietjie meer inligting. Nog 'n teerpunt was die duvet-oortreksels wat vol gate is en dit skep nie 'n goeie indruk nie. Die plek is oor die algemeen baie huislik en ruim en die eienaars baie vriendelik. As al hierdie dinge in plek gebring word, sal ons beslis weer daar oorbly!

Marelise M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marelise M
Individual traveler

Briljante, netjiese plek met baie potensiaal.

Cheval Tachete baie netjies en ordentlik. Groot ruim kamers en stort. Elke kamer sy eie 'persoonlikheid' wat dit uniek maak. Dankie vir julle gasvryheid.

John A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
John A
With spouse/partner

Netjies, goed geleë en goedkoop.

Baie netjies en skoon. Stil en goed geleë. Sal hangplek vir klere en ook diefwering voor vensters verkies.

Alta C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alta C
With spouse/partner

Beautiful spacious unit. We loved the bathroom - it was brand new. Owner is very friendly and helpful.

The unit is very cute, clean and very spacious. The bathroom is brand new with a beautiful big shower. The owner was very friendly. We asked for extra towels and got it within minutes. It is very well and conveniently located in Cullinan - very close to all the wedding venues. We will definitely use them again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Pragtige ruim eenheid. Ons was mal oor die badkamer - dit was splinternuut. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Die eenheid is baie oulik, skoon en baie ruim. Die badkamer is splinternuut met 'n pragtige groot stort. Die eienaar was baie vriendelik. Ons het vir ekstra handdoeke gevra en dit binne minute gekry. Dis baie goed en gerieflik geleë in Cullinan - baie naby aan al die trou venues. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jay-j P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jay-j P
With spouse/partner

We just slept over for a wedding.

Few things that bothered. There is no place to hang any clothes. Also, no space to hang any towels. The shower drain is clogged and the water takes a long time to drain. The single bed mattresses are not of a good quality.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het net oorgeslaap vir 'n troue.

Paar goed wat gepla het. Daar is glad nie plek om enige klere te hang nie. Ook nie plek om enige handdoeke op te hang nie. Die stort se drain is verstop en die water vat lank om uit te loop. Die enkelbedmatrasse is nie van 'n goeie kwaliteit nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Engela S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Engela S
Family with young children

Very convenient and a peaceful atmosphere.

Had a good stay. Breakfast was delicious. Will visit again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie gerieflik en rustige atmosfeer.

Het baie lekker gebly en geslaap! Ontbyt was heerlik! Gebruik hulle beslis weer!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Walter W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Walter W
With spouse/partner

Everything you need for a comfortable night's sleep.

Right from the get-go until we departed, everything was comfortable. Clean room, friendly owners and a private room.

This review has been translated, click here to view the original version.

Als wat jy benodig vir n gemaklike nagrus.

Als was baie gemaklik vanaf ons daar aangekom het tot ons vertrek het. Die kamer was skoon, eienaars baie vriendelik en kamer was baie privaat.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Arnia J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Arnia J
With spouse/partner

Had a great stay for one night.

Good place for one night, though I wouldn't recommend for a longer stay, as they don't have the necessary facilities such as cupboards, a microwave, oven, fridge, etc. The property needs some attention and they need more security.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gebly vir een aand.

Dit is 'n goeie plek vir een aand, hoewel dit nie aanbeveel sal word vir n langer tydperk nie, omdat daar nie die nodige geriewe is soos kaste, mikrogolf, oond, yskas, ens nie. Die erf kort ook aandag, en meer sekuriteit.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Ester N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ester N
Individual traveler

Simple accommodation.

The owners went through effort to come open the gate for me when I arrived late at night. The place isn't exceptional, but it met my needs for a quick stopover. A fan would be much appreciated in the summer. The bedding wasn't ironed and no top sheet was available.

This review has been translated, click here to view the original version.

Eenvoudige verblyf.

Die eiernaars het moeite gedoen om vir my die hek te kom oopmaak toe ek laat in die aand gearriveer het. Die plekkie is nie besonders nie, maar het voldoen aan behoeftes vir vinnige kort oornagverblyf. 'n Waaier sal baie waardeer word in die warm somers. Die beddegoed was ongestryk en geen bo-laken was beskikbaar nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bismark O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Bismark O
Family with teenagers

Nice stay, just a view glitches that need urgent attention.

Nice stay, friendly reception. The should put TVs in the rooms and they should make a plan with the irritating flies. No fans in the room, no tables, and no place to hang clothes. Luckily I brought my own table otherwise had to put everything on the floor. Rooms are spacious but need burglar bars and mats in the room as well as the bathroom. The bathrooms are spacious but there are no storage space, tables or hangers for clothes. Beautiful place. I recommend it. Will be back if they sort out these issues.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker gebly, net 'n paar haakplekke wat beslis dringende aandag nodig het.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Daar moet beslis TV na die kamers toe aangelê word sowel as plan gemaak word met vlieë wat baie pla. Daar is geen waaiers in die kamer nie en ook geen tafels of enige hangplek vir klere nie. Gelukkig het ek my eie tafel saamgeneem anders moes alles op die grond staan. Kamers is lekker ruim maar kort diefwering sowel as 'n paar matjies vir binne die kamer sowel as die badkamer. Die badkamers is lekker groot alhoewel daar geen pakplek, tafels of enige hangplek is nie. Mooi plek en word aanbeveel, sal beslis weer daar gaan kuier as die probleme uitgesorteer is.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Petro V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With friends

Enjoyable.

Friendly host. Neat, spacious rooms. Great location close to all attractions.

This review has been translated, click here to view the original version.

Genotvol.

Vriendelike gasvrou. Netjies en groot vertrekke. Goed geleë, naby alle besienswaardighede.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Riaan V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Riaan V
With spouse/partner

No customer service.

On arrival at Cheval I had to phone twice to find someone who could let us in, because there is no bell to ring. The gardener had to open the gate and I had to follow him to the back where the rooms are. Dogs and horses walk around freely in the yard, which is not the problem. You have to open and close the gate yourself so when the storm began it was none too pleasant. The bed was the worst - my wife and I were afraid to sit on it since it sounded like it would break any minute (I suggest that the owner lies down on the bed himself and then decides if it is acceptable). The kettle was dirty, so we opted to leave at 6:30 the next morning to drink coffee elsewhere. After addressing these problems, this could be a lovely place. The neatness and finishing touches to the room as well as the bathroom is excellent. However, until this day, I don't know what the manager looks like. What if we wanted to speak to someone regarding the above mentioned?

This review has been translated, click here to view the original version.

Geen kliëntediens.

Met my aankoms by Cheval moes ek 2 keer bel om iemand in die hande te kry want daar was geen klokkie om te druk, die tuinwerker het die hek kom oopmaak en ek moes hom volg tot agter by die kamers. Honde en perde loop die werf vol wat nie die probleem was nie. Die hek moet jy self oop en toe maak, en toe die storm begin was dit nie aangenaam nie. Die bed was die ergste ek en my vrou was bang om op die bed te sit want dit klink of dit enige oomblik gaan in mekaar val (ek sal voorstel die eienaar gaan lê self op die bed en besluit dan of dit aanvaarbaar is). Die ketel was vuil en ons het eerder gery 6:30 die volgende oggend om elders te gaan koffie drink. Met 'n bietjie aandag aan hierdie dinge kan dit 'n wonderlike plek word. Die netheid en afwerking van die kamer sowel as die badkamer is uitstekend. Ek weet tot vandag nie hoe die bestuurder lyk nie. Wat as ons iemand wou sien oor die bogenoemde?

You are reading the original review, click here to view the translated version.

From R430
per night (for 2 people)
From R430
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R430
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 37 people
  • Check-in: 12:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm 475. Plot 42. , Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMmQ3NGNhLTNkZjMtNGM5Yi1hNWM3LTJkMmY4MWVlYTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R430  per night (for 2 people) 43 5 1 4 Farm 475. Plot 42. Cheval Tachete 1000 Gauteng 0860 022 102 12:00-22:00 10:00 -25.672002161107 28.533708304167
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com