The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Chez James | TravelGround
+31

Chez James

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 12 reviews for Chez James
Cleanliness
4.5/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Mark N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark N
With spouse/partner

Stunning view! Very clean and friendly service from the owner.

Perfect for a getaway weekend just to relax and enjoy the beautiful sunsets. Worth every cent! We will definitely be back in the near future.

Oursula L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oursula L
With spouse/partner

Fantastiese wegbreeknaweek.

Hierdie verblyf was perfek om ons batterye te kom herlaai na so 'n rowwe jaar. Dit het alles wat jy nodig het vir die perfekte, rustige naweek by die see. Marion die gasvrou was baie oulik. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Marli M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marli M
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese woonstel met alles wat nodig is vir so 'n lekker wegbreek.

Goeie wegbreek, oorkant die see, vriendelike eienaars.

Joanne W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanne W
With spouse/partner

Rustig en vreedsaam.

Die plek was baie skoon en modern. Marion was baie vriendelik en ons het heerlik gerus en die see geniet. Baie stil buurt.

Elize C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize C
With spouse/partner

Fantasties!

Dis baie netjies en modern. Alles wat jy nodig het is daar. Volledig toegerus en nog vele meer wat jy nie sommer by 'n ander plekkie sal kry nie. Jy kan net jou klere vat. Perfekte plek vir 'n paartjie. Rustig, lekker atmosfeer, see-uitsig, privaat, woorde kan nie eers dit beskryf nie. Bespreek en gaan kyk self. Jy sal nie spyt wees nie. Ek beveel dit aan vir enige paartjie! Ons sal gou weer gaan. Marion, baie dankie vir jou gasvryheid. Jy is 'n stunning mens, het ons welkom laat voel. Dankie vir alles!

Chez James's response

Thank you very much for staying with us, Elize. We look forward to seeing you again soon!

Chez James
Ina S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ina S
With spouse/partner

Definitely worth a visit and is highly recommended. Outstanding venue close to the sea.

My wife secretly arranges a breakaway for the two of us. On arrival we were highly impressed with the quality and location of the venue. We were received by a smiling lady (owner) who welcomes us, showed us the flat and wished us a pleasant stay. She also told us of all the interesting places we could visit in Yzerfontein and even suggested their preferred restaurant to eat. The flat had everything you need for self-catering, bedroom was well decorated, bathroom was outstanding with a very spacious shower cubical etc. We had a wonderful weekend and the general ambience of the flat and the beautiful sound of the sea allowed both of us to relax. We will recommend Chez James at Yzerfontein to anybody that would like to enjoy an affordable breakaway in a fantastic venue that are close to the sea.

Charl L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl L
With spouse/partner

Great for a couple.

Would stay there again. Just keep in mind that there is not enough space to entertain guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek vir 'n paartjie.

Ons sal weer daar bly. Indien jy gaan: neem in ag dat dit klein is nie nie geskik vir gaste onthaal nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chez James's response

Dear Charl,

Thank you very much. We look forward to your next visit.

All the best,
Marion

Chez James
Ben V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben V
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in wonderlike omgewing.

Ek en my vrou het besluit om weg te breek vir 'n klompie dae vir 'n werkverwante taak waarop ek wou fokus. Chez Jemes was ideaal vir hierdie doel. Die eenheid is smaakvol ingerig, het alles gebied wat ons nodig gehad het en is in 'n pragtige en rustige omgewing geleë. Ons sal beslis weer gaan!

Patrick J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Patrick J

Was wonderful, thank you.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker, dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania T
With spouse/partner

Salig en gerieflik.

Ons het breuk van ons besige lewens nodig gehad en het ons 6de jaar saam gevier. Dit was die ideale blyplek om dit te doen! Stap af see toe, braai op die stoep, of ontspan net lekker met 'n boek. Marion was ook baie vriendelik en behulpsaam en gee mens baie privaatheid. Sy het selfs vir ons 'n bottel vonkelwyn uitgesit vir die geleentheid! Die woonstel was baie netjies en goed uitgerus. Ek beveel dit definitief aan vir ander wat waarde vir geld soek.

Louise J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise J
With spouse/partner

'n Vinnige wegbreek van elke dag se dinge.

'n Netjiese, privaat, snoesige plekkie waar jy rus vir jou siel kry. Gaan stap langs die see of sit op die dek en luister na die water se geruis soos die golwe breek op die sand en teen die rotse! Jy hoor die voëltjies se gekwetter, en daar is selfs 'n volstruis wat nou en dan verby wei. Dis 'n rustige wegbreekplek met 'n Kwikspar naby genoeg om aan te vul wat jy vergeet het.

Chez James's response

Dear Louise,
Thank you very much for your most awesome review.
It is highly appreciated and we hope to have you back at Chez James in the near future.
All the best.
Regards
Marion and James

Chez James
Kobus N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus N
With spouse/partner

Baie oulike plekkie.

Dis 'n baie lekker wegbreek met 'n rustige atmosfeer. Die plekkie is baie privaat en baie netjies.

Chez James's response

Dear Kobus,
Thank you very much for your review. It is much appreciated.
Best regards,
Marion

Chez James
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 2)
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 2)
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaWlPHxIGaj1tEMyq5Ro8XvccizrGbWliDANVunHfhvXouCJ26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, now From R1 160  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 1 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.366916666667 18.167888888889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!