Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe
Review Summary
Erica L - Dec 2020
Overall score
Onbeskryflikste lekkerste vakansie.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Liewe Erika, ons is baie bly dat die olifante vir julle kom kuier het by die huis! En dat julle die vakansie so geniet het! Julle is altyd welkom by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Michelle.
Roean W - Oct 2020
Overall score
Onvergeetlike wegbreek by Chill-'n-Biki.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Roean,
Dit was vir ons baie lekker om Chill-n-Biki met sulke oulike mense soos julle te kon deel.
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is baie bly julle het die week so geniet.
Dis altyd n groot belewenis as die olifante by die huis kom kuier, ons is baie bly julle kon ook die ervaring beleef.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier, ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Mandi J - Sep 2020
Overall score
Ons was baie beïndruk met die plekkie!
Almari M - Sep 2020
Overall score
Dit was vredevol!
Wikus E - Sep 2020
Overall score
Incomparable Bushveld experience.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Wikus
We are so glad you had such a great time at Chill-n-Biki, and that you enjoyed all the animals around the house.
Especially the herd of buffaloes that came to visit you.
It is always nice to share our house with people that enjoy the animals.
Thank you for the nice review. We appreciate it a lot.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Michelle
Elize D - Mar 2020
Overall score
Uiters aangename verblyf met baie aandag aan detail.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Elize.
Dit is lekker om te hoor julle het jull kuier by Chill n Biki so geniet!
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om ons plek met julle te kon deel.
Julle was wonderlike gaste.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike,
Groete,
Michelle
Gerrit D - Mar 2020
Overall score
Baie netjies en skoon plek. Alles wat mens benodig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Gerrit,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was lekker om julle by Chill n Biki te he.
Julle is altyd weer welkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Kobus S - Feb 2020
Overall score
Pragtige huis met alles wat jy benodig, baie goeie kommunikasie en diens van die eienaar af.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Kobus.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die huis en die diere so geniet. Julle is baie oulike gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Hanelie O - Jan 2020
Overall score
Ons het ons verblyf baie geniet en het lekker gekuier en gerus.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Hanelie
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Chill 'n Biki en dat julle die wild om die huis so geniet het. Ons is bly julle kleindogter kon die wild so van naby ervaar.
Julle is dierbare gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicole D - Jan 2020
Overall score
Total amazement.
Renna P - Jan 2020
Overall score
Very, very comfortable stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie lekker gekuier!
Skoon, netjies, ruim, baie goeie gehalte en prys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Renna.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie en is bly julle het lekker by Chill 'n Biki gekuier.
Julle is altyd welkom om weer terug te kom.
Vriendelike groete
Michelle
Crisandra U - Oct 2019
Overall score
Absoluut wonderlik!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Crisandra,
Dit is lekker om te hoor julle het die diere so geniet! Baie dankie vir julle pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om ons plek met julle te kon deel. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicky M - Oct 2019
Overall score
Very comfortable, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus, skoon en netjies.
Ons het 'n heerlike naweek gehad, lekker gerus. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie dankie Michelle, ons sien julle weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Nicky
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het die naweek lekker gerus en dat julle dit so geniet het.
Dit was lekker om julle te kon huisves.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Marti S - Aug 2019
Overall score
Highly recommended accommodation at Mabalingwe.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Marti,
Thank you for the very nice review! It was very nice having you and your family at Chill-'n-Biki.
We are glad you enjoyed your stay and all the animals who visited you at the house. It is so good to hear you had a restful holiday.
You are always welcome to visit us again. We really hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Elize D - Aug 2019
Overall score
Very interactive wildlife experience, suitable for young children.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Elize
Ons is bly julle het dit so geniet by Chill 'n Biki.
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons gaste dit daar geniet.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Elani V - Jul 2019
Overall score
Bushveld tranquillity!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bosveld-rustigheid!
Ons het vreeslik lekker gekuier van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons ongelukkig moes oppak! Die diere en voëllewe was uitsonderlik! Ons was verras deur buffels aan die onderkant van die kamp wat amper teenaan die huisie verby beweeg het. Sal beslis weer kom kuier. Michelle was altyd beskikbaar vir enige hulp en vrae.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Elani
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het jul tydjie in die bos by Chill 'n Biki so geniet.
Julle is baie oulike gaste en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Nicholas G - Jul 2019
Overall score
Fantastic location with every thing we needed for our stay!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Nicholas and family.
Thank you for your kind words.
It was very nice having you and your family at our house.
I am glad you enjoyed the daily visits of the animals so much.
And that you enjoyed your stay at Chill n Biki.
I hope we see you again soon.
Kind regards
Michelle
Yvonne S - Jul 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ons het baie lekker gekuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Yvonne
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is baie bly julle het dit so geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Giuliette B - Jun 2019
Overall score
The place is very beautiful and clean.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die plekkie is regtig mooi en skoon.
Die eienaars van die huis gaan uit hulle pad om seker te maak als is reg en netjies en in plek. Ek kon die dame enige tyd kontak as ek 'n vraag gehad het of onseker was en sy het gehelp. Die huis is baie lekker, groot kamers met elkeen sy eie badkamer. Dis skoon en netjies. Die diere kom kuier elke dag by die huis. Ons het dit baie geniet en sal dit aan bevel vir enige iemand wat wil wegkom uit die dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Guiliette
Ons is baie bly julle het die kuiertjie by Chill-'n-Biki so geniet.
Baie dankie vir julle mooi woorde, dit was baie lekker om julle hier te kon hê en julle is altyd welkom om weer te kom.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Paul J - Jun 2019
Overall score
A very enjoyable experience.
Thulie D - May 2019
Overall score
Beautiful place, but needs check up maintenance.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Hallo Thulie,
I am so sorry for the globes that were out if you had phoned me it could have been fixed immediately.
We have great maintenance grew that also go out after hours.
The Lapa does have lights, perhaps you only missed the switch against the house wall.
Kind regards
Michelle
Stephan D - May 2019
Overall score
Dit is so lekker plek mens wil nie huis toe gaan nie.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Stephan,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek is bly julle kon lekker ontspan by Chill 'n Biki. En is is saam met julle opgewonde dat die olifante vir julle kom kuier het, dit is altyd n belewenis om die pragtige groot diere te sien!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriedelike groete
Michelle
Roxanne D - Apr 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Liewe Roxanne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle gesin by Chill 'n Biki te te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Donna R - Apr 2019
Overall score
Beautiful lodge, great location.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Donna,
Thank you for the nice review. It was great having you and your family at Chill-'n-Biki Lodge. I am glad you enjoyed the warthogs and buck.
Hope we see you again soon.
Kind regards,
Michelle
Eon E - Mar 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Goeie area, goeie diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha S - Feb 2019
Overall score
Baie lekker, eenheid is goed toegerus en ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Retha,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit was lekker om julle as gaste by Chill-'n-Biki te hê. Ek is bly dat julle dit geniet het en dat die kinders kon besig bly. Ek hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Michelle
Marnus L - Feb 2019
Overall score
Lovely break away with family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike wegbreeknaweek saam familie.
Baie lekker gekuier en die kinders het die naweek baie geniet veral die diere wat by die huis kom kuier. Die huis is baie goed ingerig en die eienaars is baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otto W - Feb 2019
Overall score
Perfekte plek vir 'n kort en lang naweek.
Dale N - Jan 2019
Overall score
Just divine.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Dale,
Thank you for the nice review. I am glad you enjoyed the African bush!
You were wonderful guests, hope we see you again soon.
Kind regards
Michelle
Rozanne F - Jan 2019
Overall score
Wat 'n belewenis.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Rozanne,
Baie dankie vir jul terugvoer. Die mak diere is iets spesiaals en ons is bly julle kon hulle geniet.
Julle is altyd welkom by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Yvonne L - Nov 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Die diens/verblyf was baie lekker. Dalk moet die beddegoed net asb vervang word. Wit vlekke op laken in rooi slaapkamer en paslaken het 'n skeur in. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Hi Yvonne
Dankie vir die terugvoer. Ons het nuwe beddegoed bestel en dit word volgende week afgelewer. Ons is bly julle het dit verder geniet en dat julle ons sal aanbeveel.
Vriendelike groete
Michelle
Jr C - Oct 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Lieflike plek en mense. Alles in plek, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Koos
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is baie by julle het dit geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Charl N - Sep 2018
Overall score
Fantasties!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Charl. Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was vir ons lekker om ons plek met julle te kon deel. Ons is baie bly julle het so lekker "gechill" en dat julle die bokkies en vlakvarkies so geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
John M - Sep 2018
Overall score
The stay was pleasant.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear John. Thank you for your positive reply. I am glad you enjoyed your stay at Chill n Biki. We hope we see you again.
Kind regards
Michelle
Francois R - Aug 2018
Overall score
Well located and superbly comfortable for a big family or a few couples.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Francois,
Thank you for the nice review. It was lovely having you and your family at Chill-'n-Biki. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again when you visit South Africa. You are always very welcome at Chill-'n-Biki.
Kind regards,
Hennie and Michelle
Anet K - Jul 2018
Overall score
It was very nice. I would really recommend the place to family and friends.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Anet,
Thank you for your nice reply. We are glad you enjoyed your stay at Chill-'n-Biki. It was nice having you and your family stay.
Hope we see you soon.
Kind regards,
Michelle
Judy D - Jun 2018
Overall score
Was heerlik met baie dierebesoekers.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Judy,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Die diere is lief daarvoor om ons gaste by Chill-'n-Biki te vermaak met hulle daaglikse besoeke. Ons is bly julle kon hulle geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Vanessa B - Jun 2018
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ons het die kuier baie geniet, verblyf was waarde vir geld en eienaar was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Vanessa,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is baie bly julle het dit so geniet. Dit was lekker om julle as gaste by Chill-'n-Biki te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Heidi S - Jun 2018
Overall score
Heelik, rustig, asemrowend.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Heidi. Ons is baie bly dat julle die naweek so geniet het. Julle is altyd weer welkom. Dit is lekker om sulke gawe gaste by Chill 'n Biki te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete
Michelle
Sj B - Jun 2018
Overall score
Was an unbelievable weekend!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n ongelooflike naweek!
Baie goeie diens. Mooi plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste SJ,
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons is baie bly julle het die tydjie by Chill 'n Biki geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Mieke V - Jun 2018
Overall score
Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by Chil-'n-Biki.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Mieke en vriendinne.
Dit was vir ons baie lekker om ons plek met julle te kon deel en ons is bly dat julle die naweek so baie geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Jizelle G - May 2018
Overall score
Amazing holiday destination.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Jizelle. Thank you for the nice review. It was great having you and your family at our place. I am glad you had an amazing time. Hope we see you again. Kind regards. Michelle
Johan B - Apr 2018
Overall score
Heerlik ontspan in die bosveld.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Johan,
Ek is bly julle gesin het dit geniet by Chill-'n-Biki. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Ester S - Apr 2018
Overall score
Heerlik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Ester,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Sandy P - Mar 2018
Overall score
Our time was very lovely.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Sandy.
Thank you very much for the nice review. I am glad you enjoyed your stay at Chill-'n-Biki.
Mabalingwe is beautiful after the lovely rain. We are very thankful for the rain.
You were lovely guests and we hope to see you again soon.
Kind regards.
Michelle
Bianca J - Mar 2018
Overall score
Onvergeetlike naweek!
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Bianca,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die tydjie by Chill-'n-Biki geniet het. Al ons gaste geniet gewoonlik die vlakvarkies en die bosvarkke is ook iets spesiaals om te sien. Dit was lekker om sulke gawe gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendeike groete,
Michelle
Quintus M - Mar 2018
Overall score
Fantastiese verblyf met gerieflike swembaddens en baie om te doen vir kinders.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Quintus,
Dankie vir julle terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die naweek so geniet het. En dat die kinders ook besig was.
Dit was 'n plesier om julle daar te kon he.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Michelle
Nell-marie R - Feb 2018
Overall score
Wonderlike wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Nelmarie,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het by Chill 'n Biki. Ja die diere is baie spesiaal. En die vlakvarkies is altyd op hul pos as verwelkomings komitee. Dit was lekker om julle daar te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Mariana K - Feb 2018
Overall score
Fantastic R&R with family!
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Mariana.
Thank you for the nice review.
I am glad you enjoyed the African sky at Chill 'n Biki.
It was nice having you as guests.
Hope we see you soon.
Kind regards Michelle
Kebawetse M - Jan 2018
Overall score
Fantastic.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Kebawetse
I am glad you enjoyed your stay and that you see Mabalingwe as a healthy environment.
Kind regards
Michelle
Anna L - Dec 2017
Overall score
Relaxing and comfortable.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Anna,
I am glad you had a relaxing time at Chill-'n-Biki. I apologize for the things you complained about but we sorted it all out.
The 2 seater has been replaced. It was actually just the foam that was a bit soft, but we replaced it.
We are putting in an air-conditioning next week so all our upcoming guests will have a cool summer holiday in the bush.
About the cleanliness of the house, I can only say that no one else has ever complained about that. The Mabalingwe cleaning service does a great job, but I will, however, speak to them about your complaint. It is always good to keep them on their toes.
Our guests are very important to us - we will do anything to keep them happy.
Kind regards,
Michelle
Alice H - Oct 2017
Overall score
Very beautiful place, clean, neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi plek, skoon, netjies en gerieflik.
Eienaar is regtig baie vriendelik en gasvry. Huis baie mooi versorg en versier binne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Alice,
Ek is baie bly julle het dit so geniet by Chill-'n-Biki. Julle was net sulke vriendelike gaste. Dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Nella L - Oct 2017
Overall score
Awesome place. Will recommend it to anyone
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Dear Nella,
Thank you very much for your review. I am glad you enjoyed it at Chill-'n-Biki. It will be nice to have you back again.
Kind regards,
Michelle
Danie O - Oct 2017
Overall score
The name says everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die naam sê alles.
Hier kan jy rus en alles van die bos ervaar wat jy sou wou ervaar. Pragtige ruim en suite-slaapkamers met al die geriewe moontlik. Die lekker privaat boma is natuurlik 'n pluspunt. Verder 10 uit 10 vir Chill-'n-Biki lodge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Danie
Dit is lekker om te hoor julle het die bos en Chill-'n-Biki so geniet en dat julle lekker kon ontspan.
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Susanna Maria B - Oct 2017
Overall score
Ons het dit vreeslik rustig gevind, ideal vir 'n wegbreek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Daniela,
Ek is bly julle het rustig en lekker gekuier. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Madeleine R - Sep 2017
Overall score
It was peaceful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en gemaklik.
Die eienaars was baie akkommoderend en het gereeld kontak gemaak en gehelp met die reëlings.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Madeleine
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelile groete
Michelle
Daniela C - Sep 2017
Overall score
The best place to go which is not too far.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Best Daniela,
Thank you for your positive feedback. Hope we see you soon.
Kind regards,
Michelle
Wanda B - Sep 2017
Overall score
Prefect getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte wegbreek.
Ten volle toegerus en perfek vir 'n wegbreek van die gewoel, sonder enige sloer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Wanda.
Ek is baie bly julle het lekker by Chill-'n-Biki gekuier en dat julle so tevrede was met alles.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Chantelle W - Aug 2017
Overall score
Chill-'n-Biki is een van my gunsteling lodges in Mabalingwe.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Chantelle
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om te hoor julle het julle kuier by Chill-'n-Biki geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Annemarie B - Aug 2017
Overall score
Was baie lekker en rustig.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker by Chill-'n-Biki gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Eddie P - Aug 2017
Overall score
Baie goeie geriewe en goed geleë.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Eddie,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul kuier geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Jacq H - Aug 2017
Overall score
Lekker en rustig, netjies en skoon, word aanbeveel as jy rustigheid van die bos verkies.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Jacq,
Ek is baie bly dat julle so lekker by Chill-'n-Biki gekuier het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is dankbaar dat julle alles so positief ervaar het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Ronél R - Jul 2017
Overall score
Lekker ontspan in die bos.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Ronel,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul kuier by Chill-'n Biki geniet. Ek is bly julle kon lekker ontspan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Heidi K - Jul 2017
Overall score
Was heerlik.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Heidi,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het so lekker by Chill-'n-Biki gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Michelle
Salomé V - Jun 2017
Overall score
Die plekkie is baie gesellig en gasvrou Michelle baie aangenaam.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Salome,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat julle so lekker by Chill-'n-Biki gekuier het en dat julle die kuier om die vuur in die boma geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Michelle
Karen W - Jun 2017
Overall score
Wondeful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Michelle, die eienaar, het ons regtig laat tuis voel. Sy was in kontak om te sien dat alles in orde is. Jy sit op die stoep en die diere kom tot op jou voorstoep, ook die regte plek vir voëlliefhebbers. Alle vertrekke ruim en lekker kuier plek by boma met 'n heerlike vuurtjie in die aand. Sal beslis weer teruggaan. Ons het dit baie geniet en die diens was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Karen.
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit sal lekker wees om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Michelle
Alishia M - May 2017
Overall score
Perfect bush break away weekend!
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Best Alishia. Thank you very much for the nice review. I am so glad you enjoyed your stay and that everything was perfect. Glad the kids could enjoy the bush and the play area. All our guests enjoy the warthogs, they are fun to watch and are always on their post as the welcoming team. We hope we see you soon. Kind regards Michelle
Erica L - Apr 2017
Overall score
Onbeskryflike lekker naweek.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Erica. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het die naweek geniet en dat julle soveel diere gesien het. Veral die oilifant reg langs die huis. Dankie vir die foto van die olifant wat julle kom besoek het. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Michelle
Gedraldine K - Apr 2017
Overall score
Lovely and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker stil en rustig.
Baie lekker gebly. Doodstil en rustig, net apies wat bietjie lastig is. Sal dalk 'n voorstel maak vir sif voor oopmaak-vensters! Hulle spring bo-oor jou kop in die huis in om vrugte te steel, terwyl ons binne sit. Kan geen venster of deur ooplos nie. Maar uitstekende waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Gerda
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het die wegbreek by Chill-'n-Biki geniet. Die apies is baie oulik maar hulle kan baie stout wees. 'n Sif voor die vensters sal help. Ons sal beslis aandag gee daaraan. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete. Michelle
Nellie B - Mar 2017
Overall score
Lovely, would like a bigger variety of pots and bowels.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, sal bietjie meer verskeidenheid van bakke en potte wil hê
Heerlik in die bosveld en baie diere wat jou sommer by die huis kom besoek. Lekker wegbreek naby Pretoria en Johannesburg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Nellie.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Chill-'n-Biki geniet. Ja die diere is baie mak om die huis. Al ons gaste geniet hulle baie. Ek sal uitvind watter potte en bakke julle gekort het en dit aankoop. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Michelle
Hester B - Mar 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Dit was baie lekker, net te min wild gesien!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Hester.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer julle het min wild gesien. Na al die reën is die veld ruig. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Michelle
Mary-ann W - Feb 2017
Overall score
Wonderful little place and I'll definitely be returning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek sal enige tyd terug gaan.
Ek wil net dankie se aan Michelle, julle plekkie is regtig pragtig, ons het dit regtig geniet. Sal definitief weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Mary-ann
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Michelle
Desere W - Jan 2017
Overall score
Peaceful weekend in the bushveld.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige naweek in die bosveld.
Die huis is ruim en baie gerieflik. Baie netjies skoon en smaakvol. Ons het die naweek regtig baie geniet. Nie veel diere gesien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Beste Desere.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier by Chill-'n-Biki geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Michelle
Yvette M - Jan 2017
Overall score
This is a lovely, conveniently equipped getaway place close to nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n lieflike, gerieflike ingerigte wegbreekplek naby die natuur.
Dis 'n baie mooi en gerieflike plek. Dis weg van die stad af, maar tog nie totaal en al afgesonder van die beskawing af nie. Ons het die diere en die natuur vreeslik geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. hoop om julle gou weer te sien.
Rob V - Jan 2017
Overall score
Nice place, but not what I thought it was going to be.
Read moreChill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Thank you for your feedback. We strive to keep our guests satisfied and therefore we take note of your review. We are sorry to hear that you confused the restaurant photo's with Chill-'n-Biki lodge. To prevent this from happening again we immediately removed the restaurant photo's from the website. Our guests like to relax in the private boma where the warthog, squirrels, monkeys, baboons and impala come visit nearly every day. We apalogise for the roof leakage, we were not aware of it but it has been fixed. Kind regards, Michelle
Ryan G - Jan 2017
Overall score
It was a wonderful experience, friendly service from the owner completed everything perfectly.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike ervaring, met die vriendelike diens van die eienaar wat werklik alles net perfek afgesluit het.
Chill-'n-Biki lodge is 'n amazing woonplek, wat naby al die belangrike plekke in Mabalingwe geleë is, maar ver genoeg dat mens genoeg privaatheid het. Dit is 'n perfekte mengsel van modern en primitief, met die huis wat binne baie netjies en mooi is, maar net so is daar 'n bosveldgees wat oor die huis heers, met vlakvarke wat daagliks kom kuier, ape wat suiker kom steel as jy nie alles mooi toemaak nie, en 'n awesome boma-area waar vriende gesellig kan kuier en werklik die bosveld beleef. Dit was 'n plesier om met die eienaar Michelle te doen te kry, en haar moeite en vriendelike diens het werklik die tyd hier perfek opgesom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe's response
Hi Ryan. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Ons gee graag afslag aan sulke tevrede gaste as julle weer wil kom. Hoop om julle gou weer te sien.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Mabalingwe Game reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- All ages welcome