Citrus Self-catering Apartment
Review Summary
Teresa S - Nov 2020
Overall score
Heerlike kuier
Citrus Self-catering Apartment's response
Glad you enjoyed your stay hope to see you on your next visit to Tulbagh
Patrick R - Nov 2020
Overall score
Verblyf was aangenaam. Huis weg van die huis.
Natalia L - Oct 2020
Overall score
Great value for money!
Petrus D - Aug 2020
Overall score
Excellent.
Beverley B - Mar 2020
Overall score
Well equipped and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegerus en baie netjies.
Verblyf was goed geleë, goed ingerig, ook met verkoeling en dakwaaiers wat baie gehelp het in die somer-hitte!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thys B - Feb 2020
Overall score
Was baie lekker rustig.
Bilqees B - Jan 2020
Overall score
Short but sweet.
Ben B - Dec 2019
Overall score
Gemaklike verblyf.
Read moreKevin N - Dec 2019
Overall score
Kom slaap vanand by my.
Sally D - Dec 2019
Overall score
Great stay.
Henriette L - Nov 2019
Overall score
Gerieflik en skoon.
Rene B - Nov 2019
Overall score
A lovely stay-over to explore this historical town.
Citrus Self-catering Apartment's response
Dear Rene,
Thank you for your lovely review. I hope you recommend us to friends and family.
Regards,
Phil
Carolize P - Oct 2019
Overall score
Friendly welcoming and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik verwelkom en netjiese verblyf.
Vriendelik verwelkom. Netjiese vertrek en badkamergeriewe. Sal graag weer hier bly om Tulbagh te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda Q - Oct 2019
Overall score
Beautiful apartment, great value for money.
Monica S - Oct 2019
Overall score
We really liked our stay and the host was very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie gehou van ons verblyf en die gasheer was baie vriendelik.
Ons het baie gehou van ons verblyf ons gasheer was baie vriendelike en dit is so rustig in Tulbagh.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melissa S - Oct 2019
Overall score
We had a comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het gemaklik gebly.
Phil is baie behulpsaam. Die plekkie het alles wat mens nodig het, selfs 'n klomp bordspeletjies wat ons as gesin saam geniet het. My enigste klagte is die swak WiFi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jo R - Sep 2019
Overall score
Heerlik daar gebly.
Elize P - Aug 2019
Overall score
Baie gerieflike oornagkamer.
Carin G - Aug 2019
Overall score
Uitstekend.
Hannalie T - Jul 2019
Overall score
Ons het die verblyf by Citrus Self-catering baie geniet. Als wat nodig was, was daar.
Quintin T - Apr 2019
Overall score
Very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Ons het baie lekker gebly. Die Oom was baie vriendelik en hy't ons so bietjie geskiedenis geleer van dorp se aardbewing. Verder was plek baie netjies en baie spasie en privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judith L - Apr 2019
Overall score
Vriendelike waarde vir geld verblyf.
Jacques M - Mar 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld, als wat nodig is en goeie ligging.
Citrus Self-catering Apartment's response
Hi Jacques,
Thank you for the positive feedback.
Regards, Phil.
Zulfa A - Feb 2019
Overall score
There were small touches that made this space super comfy and charming.
Piet L - Feb 2019
Overall score
No outside space.
Lorraine P - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Frikkie C - Dec 2018
Overall score
Rustig.
Kassie D - Oct 2018
Overall score
Geriewe baie modern.
Elaine M - Sep 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Eienaars baie vriendelik en ons kon 'n uur vroeër inklok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melt V - Aug 2018
Overall score
Netjies en waarde vir geld.
Scott S - Jul 2018
Overall score
Heerlike verblyf.
Petra V - May 2018
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Petro S - May 2018
Overall score
We can recommend them with confidence.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kan hul met vrymoedigheid aanbeveel.
Die eienaars was baie vriendelik, gasvry en indien nodig sal ons beslis weer van hul gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne L - Apr 2018
Overall score
Alles wat jy benodig.
Ansie V - Mar 2018
Overall score
Veilig, gerieflik, rustig.
Howard A - Mar 2018
Overall score
Citrus Self-catering Apartment was everything we were looking for. Warm welcome, nice and quiet neighbourhood.
Sandra Z - Nov 2017
Overall score
Heerlike tuiste weg van die huis af!
Airwise Airconditioning &ventilation (pty) Ltd O - Nov 2017
Overall score
Heerlik dankie.
Johanna H - Sep 2017
Overall score
Goed geleë, ruim, netjies en goed toegerus.
Read moreNeels G - Aug 2017
Overall score
Great hospitality and very affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en baie billik.
Goeie diens, gasvry en baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia T - Jul 2017
Overall score
There was everything we needed.
Marelize V - Jun 2017
Overall score
Value for money accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde-vir-geld-verblyf.
Ons kan Citrus aanbeveel as jy waarde-vir-geld-verblyf soek. Die eenheid was baie netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Citrus Self-catering Apartment's response
Hi Marelize,
Dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Phil
Suzaan T - May 2017
Overall score
Good service, nice food, convenient and affordable with everything you'd need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens, lekker eet, gerieflik en bekostigbaar met alles wat jy nodig het.
Goeie diens, lekker eet, gerieflik en bekostigbaar met alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton B - Mar 2017
Overall score
Very cute, comfortable and value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik, gemaklik en waarde vir geld!
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis T - Jan 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie goed verwelkom, die woonstel is goed ingerig, skoon en netjies, met lekker geriewe. Phil was ook 'n vriendelike gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Citrus Self-catering Apartment's response
Hi Louis
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Groete
Phil
Bertus M - Sep 2016
Overall score
Friendly pleasant and everything in place, neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik aangenaam en alles in plek, netjies.
Citrus is maklik bereikbaar en binne maklike bereik van alles. Die gasheer is behulpsaam en vriendelik. Alles in plek en netjies. Lekker oorgebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aart K - Sep 2016
Overall score
Alle geriewe netjies en skoon. Pragtige badkamer. Gerieflik in middel van dorp. Geen veilige parkering en lugreëling, maar hoë kamerplafonne. Baie privaat.
Read moreCitrus Self-catering Apartment's response
Hi Aart
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Phil en Tiki
Pierre R - Jun 2016
Overall score
Lovely unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike eenheid.
Heerlike eenheid met ruim vertrekke wat ten volle toegerus is. Die eienaars is vriendelik en fantasties. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Vir seker meer gekry as wat verwag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Citrus Self-catering Apartment's response
Hi Pierre
Dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Tiki en Phil
Jacques R - Apr 2016
Overall score
Baie mooi.
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Piet Retief Street, Tulbagh, 6820, Western Cape
- All ages welcome