Review Summary
Elize K - Jan 2021
Overall score
Die ontbyt was baie lekker. Vriendelike workers.
Alida S - Jan 2021
Overall score
Geskikte oornagverblyf.
Jan V - Dec 2020
Overall score
Skoon, gemaklike kamer.
Linda H - Nov 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend.
Dezire K - Nov 2020
Overall score
Plattelandse gasvryheid! Alles is netjies, skoon en goed ingerig
Read moreSteven M - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en skoon met privaatheid.
Magda J - Aug 2020
Overall score
Gerieflik, gemaklik.
Jan V - Feb 2020
Overall score
Kamers is skoon en gemaklik. Aandete was ook smaaklik.
Junelia D - Feb 2020
Overall score
We were pleasantly surprised by the lodge.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was aangenaam verras met die lodge.
Verblyf baie lekker. Die personeel was baie vriendelik en gasvry. Kamer heerlik ruim, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adonia L - Jan 2020
Overall score
Convenient, neat, staff accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies, personeel akkommoderend.
Verblyf terdeë geniet. Wil volgende keer beslis langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizbe V - Jan 2020
Overall score
Was excellent value for our family get together of 19 people.
Agnes D - Oct 2019
Overall score
Because the lodge is situated on the main road and most workers pass the lodge, it is a bit noisy during weekends. In any case I choose the main road.
Read moreLeon D - Sep 2019
Overall score
Gerieflik, het lekker gebly.
Robert V - Jul 2019
Overall score
A pleasant surprise.
Read moreRudolph S - May 2019
Overall score
Beste verblyf in Citrusdal!
Magdalena M - Mar 2019
Overall score
Rustig en pragtig.
Marinda T - Jan 2019
Overall score
Dit was uit die boeke uit lekker. Ek sal beslis weer gaan en sommer aan almal aanbeveel.
Gerrit V - Oct 2018
Overall score
A typical countryside hotel with hospitable, friendly staff and nice rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Tipiese plattelandse hotel met gasvrye, vriendelike personeel en lekker kamers.
Baie lekker gebly vir een nag tydens 'n gholftoer. Die hitte is verdryf deur 'n effektiewe lugreëlaar en ontbyt was heerlik. Ek wens ek kon langer kuier. Sal beslis weer gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan V - Oct 2018
Overall score
Ideal accommodation for a tourist.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale verblyfplek vir die toeris.
As basiskamp vir ons toer van die Weskus en blomme was die plek ideaal. Baie geraas een aand a.g.v. konferensie tot middernagtelike ure, kan verskoon word en het dan ook bygedra tot 'n gevoel van onveiligheid. Etes hier genuttig, was heerlik en meer as genoeg gewees vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johanette J - Sep 2018
Overall score
Sal nooit weer daar oorbly!
Gert N - Sep 2018
Overall score
Baie ontevrede.
Read moreEugene G - Sep 2018
Overall score
Baie basic.
Antoinette P - Aug 2018
Overall score
Lieflik.
Bennie D - Jul 2018
Overall score
Tipiese plattelandse hotel.
Read moreGraham M - Apr 2018
Overall score
Geen beheer oor buite kliënte wat die kroeg en swembad-area oorgeneem het en dit was onmoontlik vir gaste om hierdie fasiliteite te geniet.
Read moreXagene D - Apr 2018
Overall score
Baie lekker, alles baie netjies en skoon.
Nickey G - Apr 2018
Overall score
Ek dink dit is goeie waarde vir geld.
Christopher A - Mar 2018
Overall score
Absoluut wonderlik.
Anthony T - Mar 2018
Overall score
Baie netjiese skoon kamer.
Werner G - Jan 2018
Overall score
Heerlik.
Herman V - Jan 2018
Overall score
Chalet baie skoon.
Leon V - Oct 2017
Overall score
Skoon en privaat.
Laurette V - Oct 2017
Overall score
Ek was teleurgesteld en ons sou 2 nagte daar slaap, maar het slegs een nag oorgeslaap.
Nathan A - Sep 2017
Overall score
Rustig
Hans U - Sep 2017
Overall score
Beautiful, clean accommodation in Citrusdal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, skoon verblyf in Citrusdal.
Klein kritiekpunt: een van die kamers het 3 enkelbeddens gehad terwyl daar bespreek was vir 3 kamers met elkeen 'n dubbelbed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine M - Sep 2017
Overall score
Beautiful, neat and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, netjies en veilige verblyf.
Ons verblyf was baie netjies en skoon met genoegsame en veilige parkering. Die swembad area is pragtig waar ons heerlik kon ontspan en die restaurant se etes was voortreflik. Die hoofgebou in die lodge het 'n interessante historiese tema. Ons sal verseker weer hier oorslaap indien ons Citrusdal besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk V - Aug 2017
Overall score
It was okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was OK.
Die naam Citrusdal Country Lodge is misleidend aangesien die hotel in die middel van die dorp, in die hoofstraat, geleë is. Die kamer was netjies en skoon en die staf behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hugo R - Aug 2017
Overall score
Excellent
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend
Heerlike kos. Goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annatjie L - Aug 2017
Overall score
Friendly, helpful staff and they made me feel welcome.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, hulpvaardige personeel en deur hul het ek welkom gevoel.
Dit is 'n pragtige hotel, maar ek het ongelukkig 'n kamer gekry wat oorvol gemeubileerd is. Vir een nag se oorslaap sou dit goed gewees het, maar vir my wat 'n paar dae daar gekuier het, was die ruimte/spasie in die kamer te min. Ek het aan die bestuurder genoem dat ek 'n stoel in die kamer gemis het, want ek kon nie sit en lees nie. Ek het soms vir 'n rukkie in die ontvangsportaal gaan sit, want daar is pragtige, gemaklike banke en stoele. Ek sal voorstel dat hul van die bedkassies verwyder en 'n stoel in die kamer sit. Ek gaan definitief weer daar kuier, maar sal volgende keer vra vir 'n kamer met meer spasie en 'n lekker stoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter V - Aug 2017
Overall score
Die Lodge is in 'n meer gevaarlike deel van die dorp geleë. Sal ander plek volgende keer kies.
Chris V - Apr 2017
Overall score
Die plek is oud en afgeleef.
Irfaan M - Jan 2017
Overall score
We enjoyed our time there and the kids loved the swimming pool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die tydjie geniet en die kinders was baie lief vir die swembad.
Die bestuur het ons goed ontvang en ons kon ons eie kamer kies. Dit was vir my 'n hoogtepunt. Die ontbyt was heel aangenaam. Die braai-area langs die swembad was baie gerieflik en ons het besluit om ete daar te geniet. Baie dankie aan die personeel, bestuur en die eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jemima S - Jan 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Plek was ongelooflik! Tyd saam my man baie geniet. Geen klagtes van personeel. Ontbyt was fantasmagories. Het die swembad ten volle geniet! Net 1 probleem, die linne en eetgerei was baie vuil!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris V - Nov 2016
Overall score
Sunday was most probably not the right evening.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Sondag was heel moontlik nie die regte aand nie.
Ons het Sondag aangekom en die ontvangs was baie onprofessioneel. Geen dokumentasie, net 'n sleutel. Die kamers was netjies en skoon. Nuut oorgedoen. Ons kon nie aandete daar eet nie. Die kombuis was toe en die opsies in die dorp was baie beperk. Twee plekke was aanbeveel en albei het vroeg toegemaak. Dankie vir SPAR. Die ontbyt was treurig. Bacon het in die olie gedryf. Die mince was vol klonte. Blikkie suikermielies en die koue vleis en kaas was nie van goeie gehalte nie. Die foto en die werklikheid was baie ver van mekaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Seal Consulting Engineers A - Nov 2016
Overall score
It was a lovely and cosy stay and the service was excellent and the staff very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n heerlike gesellige plekkie en die diens was uitstekend en die personeel is baie vriendelik.
Nog nooit so lekker geëet soos by die lodge nie. Ek is mal oor die outydse effek wat die lodge bied, die personeel is baie vriendelik en altyd behulpsaam, julle kok weet natuurlik hoe om steak gaar te maak. Ek sal julle beslis aanraai en weer van julle dienste gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
June S - Sep 2016
Overall score
Good value for money.
- Capacity: 158 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 66 Voortrekker Street, Citrusdal, 7340, Western Cape
- All ages welcome