The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Clairewood | TravelGround
+31

Clairewood

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 34 reviews for Clairewood
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Johan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with young children

Mooi, stil, skoon, goeie diens.

Ons het baie lekker gekuier. Dis baie mooi by Clairewood.

James A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James A
With friends

Had a lovely time.

Will definitely recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker.

Kan Clairewood aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renate V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate V
Family with young children

Heerlike verblyf, perfek vir voor-en laerskoolkinders of sommer net terugsit en ontspan.

Die verblyf was pragtig en netjies, Gerrit het ons vriendelik ontvang en meer as behulpsaam gewees. Dankie vir 'n heerlike paar dae weg saam met die gesin!

Landseer C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Landseer C
Family with young children

Quiet and breathtaking views with beautiful scenery.

We were living in the apartment. Unit is neat and reasonably equipped. Cabin with outdoor braai drum and wood is definitely something for the summer months. In winter it could get a little cold, as there is no fireplace in the unit. Children kept themselves busy with the pool, friendly dogs, big lawns and the small playground. The 4 wooden deck outlook points bring a unique dimension to the estate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en asemrowende uitsigte met 'n beeldskone landskap.

Ons was woonagtig in the "apartment". Eenheid is netjies en redelik toegerus. Onderdakstoep met buitebraai-drom en hout by die stappels is definitief iets vir die someraande. In die winter mag dit dalk net 'n bietjie koud word, om rede daar geen kaggel binne die eenheid is nie. Kinders het hulself besig gehou met die swembad, vriendelike honde, groot grasperke en die klein speelpark. Die 4 houtdek-uitkykpunte bring 'n besonderse dimensie tot die landgoed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lida-marie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida-marie S

Sal vir seker weer kom!

Die kamers en huisies is pragtig ingerig, die braaiboks vir buite met lekker baie hout was wonderlik. Die kamers is mooi, elkeen met en suite, wat wonderlike was vir ons. Ons was drie grootmense en drie kinders en ons het dit baie geniet. Die swemarea is pragtig en die staproetes sprokiesmooi.

Jeanine L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine L
With spouse/partner

Dit was regtig baie lekker en die plek is verskriklik mooi.

Natuur is mooi, mal oor die plek, sal weer gaan.

Clairewood's response

Goeiedag Jeanine,

Ons is baie bly julle het 'n wonderlike tydjie gehad by Clairewood Metanoia en dat ons voldoen het aan jul verwagtinge.

Baie dankie vir jul mooie boodskap.

Groete,
Gerrit en Sylvia

Clairewood
Michael J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael J
Family with young children

Awesome.

Dit was aangenaam. Veilig omgewing.

Leone M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leone M
With spouse/partner

Nie so spoggerig as verwag nie.

Die ligging van Clairewood is onverbeterlik en die voëlgesang en paddatjies in die aand was 'n vreugde. Ongelukkig lyk dit asof Calirewood nie die nodige aandag van die eienaars kry om die huise in puik kondisie te hou nie. Ons was in Eagle Owl waar die sitkamermeubels slonsig en ongemaklik was. In die kombuis het die yskas ongemaklik geraas totdat ons 'n broodbord onder die ding ingestoot het. Die oond se skakelaar was stukkend, maar gelukkig kon my anderhelfte dit regmaak. In die badkamer was die stort se drein verstop, nie baie skoon nie en verf was besig om af te val. Die vloei van water uit die stort was uitstekend, maar die stort vir die bad was net 'n pyp, geen kop in sig nie. Die bed in die hoofslaapkamer was 'n heerlike groot super king-size maar ons moes baklei met 'n winter-duvet in die hitte van die somer wat niks groter was as die bed self nie en die beloofde 'percale linen' was eintlik ou, uitgewasde katoen wat beter dae gesien het. Kussings vir die harde houtstoele buite sou baie lekker gewees het. Vuurmaakhout vir die braai was daar en reg om gebruik te word en die staff was baie vriendelik. Teen R2000 per dag vir twee mense het ons meer luuks verwag.

Clairewood's response

Hi Leone.
Clairewood Metanoia is die afgelope 2 jaar heeltemal opgeknap en ons glo jy sal dit so so geniet wanneer jy weer kom.

Clairewood
Jos R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jos R

Fantastiese ligging en verblyf.

Ons laaste verblyf na 'n reis deur die tuinroete saam met familie. Beslis een van die beste. Net spyt one kon nie nog 'n nag oorbly nie.

Tanya E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya E
With spouse/partner

Dit was fantasies.

Ons het net een aand oorgeslaap maar sal beslis weer eendag gaan. Baie netjies en skoon. Die natuur om jou is baie mooi, als is net so rustig daar. Voel soos een met die natuur. Ek sal net graag as ons weer gaan dalk soos 'n waaier in die huisie hê, kan nogal warm raak. Die TV se sein was ok, nie wat wonders nie het, heeltyd vlokkies gegooi op al die kanale.

Clairewood's response

Goeiedag Tanya.

Baie dankie vir jou terugvoer. Die TV sein is herstel en alles is nou 100%.
Sien uit na jou volgende besoek en ons hoop die kuier sal nog beter wees.

Groete
Gerrit

Clairewood
Franciske M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franciske M
Family with teenagers

Die omgewing is werklik pragtig en ons het heerlik gerus in die stilte van die natuur.

Clairewood het ons beste verwagtinge oortref. Die omgewing is asemrowend en die akkommodasie so netjies. Die wyd uitgestrekte netjies gesnyde grasperke en goed versorgde tuin het 'n mens laat wonder hoe dit moontlik is om alles so goed in stand te hou. Die eienaar, Gerrit, het ons persoonlik kom welkom heet. Die swembad is silwerskoon, ongelukkig het ons bewolkte weer gehad, maar tog 'n rukkie geswem. Ons het so bietjie gesoek om die werklike staproete na die Silwerrivier te kry maar dit was n belewenis. Neem net water saam, tekkies vir gladde steiltes en 'n mate van fiksheid sou ek hiervoor aanbeveel. Ons het lekker tennis gespeel. Net 'n nota: ouers met jong kinders moet asb. hul kinders goed op pas aangesien van die houtdekke wat asemrowende uitsigte lewer, baie hoog is. Moontlik kan die eienaar net 'n waarskuwing hieroor insluit vir voornemende gaste wanneer aanwysings gestuur word. (dit word dalk reeds gedoen).

Loraine S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine S
With spouse/partner

Absolutely amazing cleanliness and so much comfort.

Clairewood is the only place I've slept better than in my own home. The scenic beauty is sublime, the accommodation first class and everything tasteful and exquisite.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut verruklike skoonheid en soveel gemak.

Clairewood is die enigste plek waar ek lekkerder geslaap het as by my eie huis. Die natuurskoon is subliem, die verblyf eerste klas en alles is smaakvol en keurig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine L
Family with young children

Beautiful environment and lovely units.

Enjoyed it very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing en lieflike wooneenhede.

Het Clairewood verblyf baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estian C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estian C
With spouse/partner

Beautiful and comfortable

Excellent location for a visit to the Southern Cape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en baie gerieflik.

Uitstekende ligging vir besoeke aan die Suid-Kaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maartin O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Maartin O
With spouse/partner

Rustige verblyf.

Clairewood baat by pragtige natuurskoon en die rustigheid is net wat mens nodig het om 'n paar dae te ontspan. Daar is egter 'n paar haakplekke. Eerstens is daar nie voldoende braaifasiliteite en hout nie. Vir 'n selfsorgvakansie is dit nogal belangrik. Daar is ook nie voldoende beligting onder die lapa by die swembad nie en die dek rondom die swembad kort aandag. Dit voel asof die plek stadig besig is om agteruit te gaan. Tweedens het ons chalet nie die volledige pakket DStv gehad soos dit adverteer word nie en ook nie 'n koninggrootte-bed nie, maar eerder 'n dubbelbed. Derdens is dit aangenaam om die vriendelike en gehoorsame troeteldiere op die perseel te hê, maar dit lyk tog asof hul ietwat verwaarloos en honger is. Die een hond het baie siek gelyk. Of die diere voldoende aandag kry en goed versorg word kan mens nie sê nie, maar dit is nogtans ontstellend vir diereliefhebbers om dit waar te neem. Om af te sluit, Clairewood het die potensiaal om 'n baie aangename plek te wees en ek glo die bestuur is in staat om die standaarde te verhoog.

Elmarie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie B
Family with young children

Baie aangenaam.

Heerlik gebly. Netjies, met alles wat 'n mens nodig het. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Die oond neem net baie lank om warm te word en die badkamerligte was onvoorspelbaar.

Yvonne F - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne F
Family with young children

Was vir langnaweek saam met 2 klein kinders en eggenoot sowel as ouma en oupa by Clairwood en almal was hoogs tevrede.

Dit het ons hoogste verwagting oortref en ons sal dit definitief aanbeveel en sal beslis weer kom.

Maruis V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maruis V
With spouse/partner

Heerlike rustige plek waar jy kan stap op die landgoed.

Ons het heerlik gebly en dit was rustig gewees ... bedag net te na aan swembad so jy hoor al die gebaljaar by die swembad ... elektrisiteit bietjie van 'n probleem en dit is net te ver uit die dorp om soontoe te stap of langs die see. Pragtige wandelpaaie op die landgoed. Baie vriendelike en hulpvaardige Sylvia ... sy is so oulik ... wil haar sommer aanneem!

Adele V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
With friends

Rustige wegbreek!

Baie netjiese plekkie! Rustig!

Henry S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry S
Family with teenagers

Lekke wegbreek!

Baie pragtig en vriendelike bestuur. Sal graag weer tyd hier spandeer.

Reinhard H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinhard H
With friends

Baie mooi drieslaapkamer eenheid met alles wat nodig is vir 'n lekke verblyf.

Die tuine word werklik mooi in stand gehou en ons sou graag elke oggend in so omgewing wou wakker word. Die wandelpaaie met die mooiste dekke wat met soveel sorg gebou is was werklik die moeite werd om te besoek. Nogmaals baie dankie vir heerlike naweek.

Rozanne V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne V
With spouse/partner

Ons het die pragtige kamer en natuurskoon BAIE geniet.

Clairewood is op 'n asemrowende plek geleë en die kamers is pragtig en netjies. Als wat jy nodig het vir asemskep en herlaai, is hier. Maak net seker dat jy die korrekte kontakbesonderhede het van Sylvia, anders kan jy moontlik sukkel om by die hek in te kom met die aankomslag. Ons het die stap af na die rivier ook so geniet. Weereens baie dankie!

Amanda V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda V
Family with teenagers

Pragtig, luuks en baie spasie in 'n baie mooi omgewing!

'n Pragtige plek met uitstekende diens!

Ben L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben L
Family with young children

Dit is 'n lekker plek waar die stilte en donker jou oorval in die nag.

As gesin het ons Clairewood verskriklik geniet. Ons sal volgende keer graag in die somer wil gaan kuier sodat die kinders die swembad ten volle kan geniet. Kan dit regtig aanbeveel!

Wilhelm K - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilhelm K
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Lona M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lona M
With spouse/partner

'n Pragtige omgewing in die woud!

Pragtige omgewing in die woud, 'n hanetree van goeie restaurante in Wilderness, en lieflike skoon en mooi verblyf eenhede met klein kombuisies en braaiplek as jy sou wou. Ons het net oorgebly vir 'n aand, maar dit was te kort - bly twee of meer aande en verken al die staproetes op die Clairewood landgoed self. Hoogs aan te beveel!

Jenny B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny B
Family with teenagers

Very easy to book in, accommodation very comfortable, will visit again. Very relaxing.

Sien die sterre hieronder.

Tania S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania S
Family with young children

Salig!

'n Wonderlike ontsnap van die stadslewe en die swembad was 'n welkome lafenis in die hitte! Heerlik. Wanneer gaan ons weer?

Tinus D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tinus D
With spouse/partner

Akkommodasie en ligging is puik. Baie om te sien en te doen in die omgewing.

Verblyf is van uitstaande gehalte in 'n prentjiemooi omgewing. Kan doen met waaiers in die huis en diefwering voor vensters om bobbejane uit te hou, anders moet alle vensters toegehou word, wat nogal bietjie ongemaklik kan raak in warmer maande.

Vusi M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vusi M
With spouse/partner

A perfect honeymoon getaway.

Really enjoyed the walk in the forest down to the river with Zorro and George.its an amazing place that is serene and quiet. The view of the mountains is spectacular as is the high treetop walk ways. You get to experience nature in the woods and also get to experience the sandy shores which are 5km away from Clairewood. It's a perfect getaway with a spouse. The location is convenient, shops, restaurants, Garden Route Mall, doctor and other attractions are just around the corner. The staff is very friendly and helpful. All in all it is an awesome place.

Leanie M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanie M

Dit was 'n fantastiese vakansie.

Ek was baie beïndruk met alles: die kamers, die groot grasperke met die swembad naby, die chalets wat privaat is, die kindervriendelike honde ... alles was net wonderlik!

Ronelle K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle K
With spouse/partner

Ek en my man het die verblyf en vriendelikheid so waardeer.

Ons het die rus tydjie so nodig gehad. Dit is pragtig en netjies. Mal oor die grasperke en die swembad/lapa. Baie dankie vir die wonderlike geleentheid wat ons kon he om daar te bly vir 2 weke. Ons sien julle beslis weer.

Arno H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno H
With spouse/partner

'n Jammerte dat daar nie skoonmaakdienste oor 'n naweek is nie.

Die plek was baie netjies en skoon.

Jeanette L - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette L
With spouse/partner

Baie mooi natuurskoon, en lieflike huisie.

Clairewood is pragtig met wonderlike natuurskoon. Die huisie is lekker ruim en baie netjies. Ongelukkig het die weer nie saam gespeel nie, want ek sou graag op die staproetes wou gaan.

From R1 900
per night (sleeps 4)
From R1 900
per night (sleeps 4)
From R1 900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTY3YTBmLWU2OGItNDYyNi1hY2U0LTExZjE3YWMxZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (sleeps 4) 34 5 1 5 Silver River Street Wilderness Heights 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.969421171374 22.560575008392
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!