The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seaviews | TravelGround
+21

Seaviews

Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 12 reviews for Seaviews
Cleanliness
3.8/5
Service
3.8/5
Location
4.0/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.8/5
Gillean V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Gillean V
With friends

Reëls reëls reëls, sjoe.

Eienaar het reëls oral opgeplak en dit haal mens half uit daai vakansiegees uit! Die eenheid was ook nie baie netjies nie, stof op blinds ens. Daar was ook geen beligting buite nie! Ons het slaapplek vir 10 bespreek, maar daar was slaapplek vir 9. So all in all nie baie tevrede gewees nie!

Eugene P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eugene P
With friends

Nice place. Perfect location.

Bad start to the weekend we've been without electricity the first couple of hours. But we were sorted later. Not a good start.

Johanna R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Johanna R
Family with teenagers

Ons het al in baie beter plekke gebly en sal beslis nie weer van Seaviews gebruik maak nie.

Ek het opgehou tel by 93 moets en moenies. Ons was vir drie dae daar maar moes R190 se krag koop wat 100 eenhede is waarvan ons nie eers 30 eenhede gebruik het nie. Die mense in die oord is ongeskik. As jy iets breek betaal jy, maar alles is met "masking tape" aanmekaar geplak of met "cable ties" geheg. Die bediende se R450 moet gelos word om skoon te maak maar daar mag geen vuil skottelgoed gelos word nie en as jy gebraai het moet jy self die braai skoonmaak. Jy kan slegs by die agterdeur ingaan want die voordeur kan glad nie oopmaak nie. Ek was baie teleurgesteld oor die verblyf.

Natacha B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Natacha B
With friends

Dit was baie lekker.

Ons het dit vreeslik geniet. Daar is net baie reëls opgeplak. Orals waar jy kyk. En dat mens jou eie krag moet laai is belaglik.

Nikki V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki V
Family with young children

It was really amazing.

It was fantastic. Our house was beautiful and very clean. I will definitely stay at Seaviews again. It was so nice to wake up with the sound of the sea and the guinea fowl. The place is really safe. Wish I could have stayed longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was regtig amazing.

Dit was fantasties. Die huis wat ons gehad het was pragtig en mooi skoon. Ek sal beslis weer by Seaview wil gaan bly. Dit was so lekker om met die klank van die see en die tarentale wakker te word. Die area is regtig baie veilig. Wens ek kon langer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erica G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erica G
Family with young children

Ons het baie lekker gebly

Daar was alles wat ons nodig gehad het, en die aktiwiteite binne-in die kompleks vir die kinders is vir seker 'n bonus. Ons het baie lekker gebly ten spyte van die baie reëls - dit maak mens net effe senuweeagtig om kort-kort daarin vas te kyk. Ek sal aanbeveel dat lugversorging ingesit word.

Sanet L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sanet L
Family with teenagers

Te veel reëls!

As jy omdraai is daar êrens 'n reël opgeplak, jy voel amper asof jy nie kan ontspan nie. Ons het 10 dae daar gebly. In die kombuis staan 'n asdrom sonder deksel (deksel afgebreek). Die kombuisie is klein so die asdrom staan onder jou neus wanneer jy kosmaak. Dis die eerste dag aangemeld en die eienaar sou vir die skoonmaker sê. Ons let toe ook op dat in Nov 2013, 'n jaar terug, is die asdrom aangemeld - so na 'n jaar is daar niks aan gedoen nie. Ons het aangeneem die asdrom gaan vervang word, aan die einde van die 10 dae het ek nog steeds kosgemaak rondom die oop asdrom. Die DStv het gebreek, dis aangemeld by die eienaar en daar is niks aan gedoen nie, so vir die helfte van ons verblyf was daar nie DStv nie.

Chris E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris E
With spouse/partner

Alles was perfek. Pragtige ligging en verblyf.

Pragtige kompleks. Naby aan alles in Jeffreysbaai.

Ella M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ella M
Family with young children

Gerieflike skoon huisie.

Veilige kompleks, netjiese skoon eenheid. Ideaal geleë.

Andorette H - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andorette H

Aangename en skoon verblyf.

Die eienaar was baie hulpvaardig. Goed geprys.

Mary O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary O
Family with young children

Rustig en lekker.

Ons het lekker gebly. Die mense is vriendelik in J-Bay. Daar is koopkrag; mens wil net weet voor die tyd hoeveel, sodat jy kan begroot daarvoor.

Louise V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with teenagers

Lekker gebly dankie

Lekker gebly, en ons sal graag weer van die verbly gebruik maak.

From
R750
per night (sleeps 9)
From
From R750
per night (sleeps 9)
From
R750
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Drommedaris Street, Seaviews Holiday Resort, Jeffrey's Bay, 9322, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaXPdAusL6zC4wPCTKZVAsXOJ1aEXAufkgfr62hGxjM0YjytOM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night(sleeps 9) 12 5 1 4 Drommedaris Street Seaviews Holiday Resort 9322 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.053657215905 24.917222857475
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!