Clarens Lakeview Cottage
Review Summary
Attie D - Jan 2021
Overall score
Heerlik en ontspanne. Sommer dadelik tuis gevoel.
Julie M - Dec 2020
Overall score
Rustigheid gevind.
Janet V - Dec 2020
Overall score
Mooi, rustig en ontspanned.
Hedley T - Dec 2020
Overall score
Restful.
Zander F - Dec 2020
Overall score
Gemaklik, gerieflik, netjies en skoon.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie vir jou terugvoering, Zander. Het jy dalk enige voorstelle om die sekuriteit te verbeter. Ons is oop vir idees. Hoop julle kom kuier weer!
Mooi loop,
Marlene
Chanté V - Nov 2020
Overall score
Baie lekker, rustig, perfekte naweek.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer, Chante. Ek hoop ons sien julle weer.
Mooi loop,
Marlene
Sylvia K - Oct 2020
Overall score
Neat clean and pleasant
Clarens Lakeview Cottage's response
Thank you Sylvia,
Glad you liked your stay. Do you perhaps have any ideas for upgrading the security? We would love to hear from you.
You are so wellcome to come visit again.
Kind regards
Marlene
Marchell E - Sep 2020
Overall score
Baie lekker, rustig, mooi en tuis. Naby alles en stil.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Marchell, dit was so aangenaam om jou te kon huisves. Jy moet verseker weer kom kuier!
Dankie ook dat jy die cottage so netjies gelaat het. Gaste soos jy is net een groot plesier.
Terloops, ons het darem nou 'n stoeplig ook ingesit.
Ons sien uit daarna dat jy weer kom draai in Clarens.
Mooi loop
Marlene
Fanie D - Jan 2020
Overall score
Wat 'n pragtige omgewing - heeltemal ons hart in Clarens verloor.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Fanie. Ek is so bly julle het Clarens en die verblyf geniet. Kom kuier weer.
Hannah T - Jan 2020
Overall score
Rus vir die siel!
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Hannah, dit was aangenaam om jou hier te hê. Intussen gradeer ons nog steeds op. Die onooglike braai (moenie almal vertrou wat se hulle kan 'n ding doen) word oorgebou en die stort wat so gemors het, is spoedig iets van die verlede. In die drie jaar wat ons die cottage vir verblyf oopgestel het, het ons nog nooit die tarief verhoog. Ek wil net graag vir gaste aangename verblyf bied vir 'n bekostigbare prys. Dit is nie vyfster, maar redelik lae koste verblyf met alles wat jy nodig het om dit jou jaarlikse uitspanplekkie te maak. Kom gerus weer!!
Marlaine V - Jan 2020
Overall score
Dit was so lekker en rustig gewees. Ons kon lekker ontspan.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Marlaine, dit was 'n plesier om jou hier te he. Kom gerus weer.
Maricelle R - Nov 2019
Overall score
Hospitable, spotless, tastefully decorated, perfect for 2 people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, silwerskoon, smaakvol gemeubileerd, perfek vir 2 mense.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Hi Maricelle,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word regtig baie waardeer. Bly julle het die plekkie geniet en kom gerus weer!!
Mooi loop,
Marlene
Bertie P - Nov 2019
Overall score
Manjifiek.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Bertie, dit is 'n groot plesier om paartjies soos julle twee te verwelkom. So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Groete,
Marlene
James S - Oct 2019
Overall score
Peaceful, quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, stil area.
Baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Hi James,
Dankie vir jou terugvoering. Waardeer opreg. Jammer ek kon julle nie ontmoet, die tyd wou nie saamspeel. Gedink ons sou mekaar darem gedurende die naweek sien, maar dit het toe ook nie realiseer. Baie dankie dat julle die plekkie so mooi netjies gelaat het! Kom kuier gerus weer.
Rustige week verder,
Marlene
Anton R - Aug 2019
Overall score
Rustig/
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Anton en Adri., Dit was 'n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer! Die nuwe kombuis en baksteen braai wag vir julle!
Mooi dag vir julle
Marlene
Paul E - Jul 2019
Overall score
Heerlike, gemaklike verblyf vir twee mense met die mooiste uitsig oor die meer en berge.
Read moreClarens Lakeview Cottage's response
Liewe Paul,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak my hart klop tjoklits! Julle is voorwaar 'n spesiale paartjie! Julle moet gerus weer kom kuier. Moontlik is die ander verbeterings dan almal in plek om dit meer gerieflik te maak. Sien julle weer??
Vriendelike groete en lekker slaap!
Marlene
Maria S - Jun 2019
Overall score
Lekker gebly en gerus.
Zuane N - May 2019
Overall score
Well-equipped room with breathtaking views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste kamer met asemrowende uitsig.
Clarens Lakeview Cottage het alles wat jy nodig het om te oornag. Dit is skoon, netjies en smaakvol versier. Die uitsig is asemrowend en dit is wonderlik om op die stoep te sit en die natuurskoon te geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie, Zuane. Dit was gaaf om jou mamma te ontmoet en julle moet gerus weer kom kuier.
Ons doen opgraderings, sonder om die verblyfprys te vermeerder, en ek dink die resultate sal groot byval vind! 'n Groter kombuisgedeelte asook 'n buitevertrek op die stoep is in die pyplyn.
Groete,
Marlene
Pieter V - Apr 2019
Overall score
Kompakte, gerieflike, smaakvolle verblyf.
Read moreClarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Pieter, dis soos ons in Afrikaans sal se "n riem onder die hart". Ek waardeer jou terugvoer geweldig.
Kom kuier gerus weer. Moontlik is die dinge wat ek nog wil doen om dit vir almal meer gerieflik te maak, dan reeds in plek.
Vriendelike groete
Marlene
Jurie G - Mar 2019
Overall score
Too small.
Clarens Lakeview Cottage's response
Good day Isabel,
Thank you so much for the feedback. We are working on the negative things. The cottage is small, but most couples love the intimacy and coziness. We have had very little complaints. We are, however, enlarging the kitchen space. The parking has been doubled in size, maybe it is the gate that should be wider? Regarding the security lights, our solar light panel and battery for the cottage were both stolen. We are working on a replacement.
Come visit again and see the change!
Kind regards
Marlene
Stefan E - Mar 2019
Overall score
Wonderlike plekkie met mooi uitsig.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Stefan! Dit was so 'n groot plesier om jou en Marietjie hier te he. En Marietjie het sommer vir my nuwe idees gegee. Dankbaar daarvoor. Julle is model gaste.
Lekker slaap en sien weer!
Marlene
Sydney S - Feb 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Lekker eenkant en knus. Mooi uitsig! Miskien 'n rapsie klein!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Sydney!
Wens die skip kom in, dan bou ons die stoep toe vir meer ruimte. Bly julle het die plekkie geniet. Kom kuier gerus weer.
Mooi aand
Marlene
Sonika S - Dec 2018
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Was heerlik! Wonderlike, skoon plekkie gewees en ligging perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Sonika, so bly julle het die plekkie geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Marlene
Maryna R - Nov 2018
Overall score
Neat and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en waarde vir geld.
Heerlike plekkie om te herlaai. Baie netjies en mensee ook vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Maryna, so bly jy het die kuiertjie geniet! Jy moet beslis weer kom.
Warm groete,
Marlene
Lynda D - Aug 2018
Overall score
Was koud maar heerlik!
Clarens Lakeview Cottage's response
Hi Lynda, so bly julle tweetjies het dit geniet! So baie wat ek nog wil doen om dit rerig ekstra spesiaal te maak,maar ag die skip is nog iewers op die oseaan.
Kom kuier weer.
Marlene
James P - Jul 2018
Overall score
Wonderful.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dear James,
Thank you so much, I am glad you two enjoyed your stay! Please come again!
Kind regards,
Marlene
Laura S - Jul 2018
Overall score
Baie klein.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie vir die resensie, kennis geneem.
Mooi aand,
Marlene
Herman E - Jun 2018
Overall score
Baie goed geleë en gemaklik.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Herman, dit was 'n plesier. Julle moet verseker weer wegbreek en kom kuier.
Mooi dag verder,
Marlene
Len S - May 2018
Overall score
Lekker rustig, skoon en mooi uitsig.
Clarens Lakeview Cottage's response
Hi Len.
Jammer dat ek nou eers antwoord, het jou boodskappie misgekyk. Ek waardeer so baie jou insette en aanbevelings en ek het reeds die rooi bessie boom in 'n ronde boompie verander. Binne die cottage het ek die hoe tafel en sy hoe stoeltjies uitgeneem en vervang met 'n oulike lessenaar en twee stoele. Gemakliker om by te eet. Ook 'n ottoman ingesit vir die voete rus. Ek wag nog vir die kwotasie vir die kombuiskas en badkamerveranderings.
Weereens baie dankie.
Mooi loop
Marlene
Arthur N - Apr 2018
Overall score
Netjies, mooi uitsig, vriendelike diens.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Arthur, ek waardeer dit. Vermis julle dalk 'n selfoon battery laaier, wit?
Kom kuier asseblief weer.
Mooi dag verder vir jou en vroulief.
Marlene
Ansie D - Dec 2017
Overall score
Skoon en netjies, maar baie klein.
Clarens Lakeview Cottage's response
Hi Ansie, Baie dankie vir die terugvoer. Eendag as die skip inkom be-oog ons om die stoep toe te bou en dan weer 'n stoep te maak. Maar tyd sal leer en tans dink ek die skip het gesink.
Tiaan M - Sep 2017
Overall score
Die uitsig is pragtig.
Clarens Lakeview Cottage's response
Dankie Tiaan, Die plekkie is juis ingerig vir twee persone as 'n intieme blyplekkie. Maar ons dink aan maniere om meer vloerspasie te kry.
Monica V - Aug 2017
Overall score
Pragtige verblyf en gawe diens.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Monica, waardeer. Intussen gradeer ons maar nog steeds op. Jy moet weer kom kuier!
Mooi aand
Marlene
Mercia S - Jul 2017
Overall score
Excellent accommodation in a stunning part of Clarens.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie verblyf in n pragtige deel van Clarens.
'n Wonderlik geleë kothuis, goed toegerus, met 'n gasvrou wat die ekstra myl vir haar gaste sal loop maar terselfdertyd geen inbreuk op jou privaatheid maak nie. Ek sal beslis weer en weer teruggaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Beste Mercia,
Dankie, ek is so bly ek het voorreg gehad om jou te ontmoet. Die elektriese kombers is in plek en ek soek nog vir 'n ekstra volgestoffeerde stoel (kleinerig). Verder het ons ook nou die parkeerplekkie groter gemaak.
Sien uit daarna dat jy weer kom kuier!
Groete en mooi loop,
Marlene
Daulina C - Jul 2017
Overall score
Lekker cosy en rustig.
Clarens Lakeview Cottage's response
Beste Daulina,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is tans besig om die parkeerarea op te gradeer. Ons maak dit heelwat breër.
Wat die TV aan betref - ons het besluit teen dit, maar het darem nou WiFi in die kothuis laat installeer.
Ek hoop werklik julle kom weer kuier!
Mooi dag,
Marlene
Deon L - Apr 2017
Overall score
Kompakte blyplek.
Clarens Lakeview Cottage's response
Beste Deon,
Baie aankie vir die terugvoer! Ons het reeds die parkering wyer gemaak en hoop dit sal daardie probleem oplos. Om die spasie beter te benut in die kothuis, beplan ons om die bad uit te haal en 'n ruim stort in te bou. In die kombuisie maak ons ook meer ruimte, deur meer praktiese benutting van die spasie.
Julle moet weer kom kuier en sê wat julle dink!
Groete,
Marlene
Reitz V - Apr 2017
Overall score
We really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet.
Ons het die naweek daar baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Baie dankie Reitz
Dit was een groot plesier. Dit was aangenaam om jou en Elsa te ontmoet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Mooi loop
Marlene
Elize B - Apr 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam.
Was skoon en netjies. Bed en linne was utstekend. Ongemaklike stortgeriewe. Parkering effe ongemaklik en vol gruis. Gasvrou besonder aangenaam. Sal weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarens Lakeview Cottage's response
Beste Elize,
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer vir die stort in die bad wat so mors. Ons het kwotasie aangevra om die bad heeltemal uit te haal en net 'n ordentlike storthokkie te installeer. Dit sal die probleem oplos. Om die oprit te plavei, is volgende op die lys.
Julle is model gaste en so welkom om weer te kom kuier!
Mooi dag verder,
Marlene
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 13:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: 395 Church Street, Clarens, 9707, Free State
- No children under 18