The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Clean & Neat Self Catering Apartment | TravelGround
+60

Clean & Neat Self Catering Apartment

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 36 reviews for Clean & Neat Self Catering Apartment
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Jean-pierre M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre M

Dit was lekker om daar te bly.

Dit was lekker om daar te bly. Was baie skoon gewees.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Altyd lekker om pragtige mense te he soos wat julle is.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Elsabe V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabe V
Family with young children

Netjies.

Die gasvrou is baie hulpvaardig, vriendelik en die woonstel is lekker ruim. Ons sal weer terugkeer daarheen.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Bake dankie, en dit is altyd n plesier om mense te he wat so mooi na die plek omsien en ons hoop om julle weer te kan huisves. Groete Gert & Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Gert T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert T
Family with young children

Fantasties!

Het ons kussings daar vergeet, hulle het ons geskakel en dit vir ons gehou.

Johan O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan O
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs, netjiese verblyf, baie gerieflik en gemaklik.

Die eienaars is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak daar word aan ons verwagtinge voldoen. Verblyf is gerieflik, netjies en gemaklik. Sal beslis weer gebruik. Uitsekende waarde vir geld.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons streef altyd om gaste tuis te laat voel en die tydjie daar te geniet. Ons is dankbaar vir mense soos julle en hoop om julle weer te sien. Gert & Joanie.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Rudolph S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph S

Lieflike plekkie

Dit was 'n plesier om daar te bly. Mooi uitsig, skoon, groot en Joanie het die kuier baie aangenaam gemaak vir ons.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dankie vir die mooi terugvoer Rudolph en dit was net 'n plesier en voorreg om julle te kon het in die eenheid.
Sterkte met alles en groette.
Joanie & Gert

Clean & Neat Self Catering Apartment
Gerhard S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard S
With friends

Lekker blyplek en lekker mense.

Was 'n lekker blyplek vir onsself en twee vriende, sal vir seker weer daar gaan bly.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit was lekker om mense soos julle te kon he in ons woonstel en hoop om julle gou weer te sien. Geniet 2020. Gert en Joanie.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Mary P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary P
With friends

It was fantastic, will go again anytime.

It was absolutely fantastic. I will go again. Hostess and host was the best.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties, enige tyd weer.

Dit was absoluut fantasties. Ek sal weer gaan. Gasvrou en -heer die beste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Wat 'n voorreg om lieflike mense te onthaal in ons akkommodasie. Voorspoed en hoop om julle gou weer te sien.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Leana L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana L
Family with young children

Awesome.

Very nice. Will go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Baie nice. Sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Baie dankie George en gesin. Dit is altyd lekker om mense in ons plekkie te ontvang wat dit geniet.

Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Groete,
Gert en Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Steven S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven S
Family with teenagers

Host Joannie made our stay one to remember.

Nice, comfortable unit. Friendly and helpful host. Neat, tidy and clean unit to stay. Close to all Mossel Bay and George. Will recommend to any body. Very affordable.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Thank you for the positive feedback. Yes, it is always a pleasure to cater for guests and we hope to see you again.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Evert Philuppus C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert Philuppus C
With spouse/partner

Baie vriendelik en baie netjies en skoon.

Ek kan dit sonder twyfel vir enige iemand aanbeveel.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Thanks for the feedback and always a pleasure to accommodate good guests and hope to see again in the future.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Reinhard A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinhard A
With friends

Absolutely fantastic!

Thank you very much for the weekend stay at this lovely place. There will definitely be a next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Baie dankie dat ons vir die naweek by so lieflike plekkie kon tuisgaan. Daar sal definitief 'n volgende geleentheid wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit is altyd 'n plesier om goeie gaste soos julle te kan huisves wat die mooi en gasvryheid waardeer. Ons hoop van harte om julle weer te kan ontvang.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Anthony V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony V

Fantastic.

Definitely a winner and worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Definitief 'n wenner en die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Altyd 'n plesier om gaste soos julle te ontmoet, wat die mooi waardeer.
Sterkte en hoop ons sien julle gou weer.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Cornel J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornel J
Family with teenagers

Vriendelike mense met privaatheid, skoon en veilig omgewing.

Baie vriendelike mense en het lekker gekuier in die omgewing.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Altyd lekker om sulke gaste te hê wat dit geniet.
Hoop om julle weer eersdaags te sien.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Johan T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan T
With spouse/partner

Perfekte stop tussen Oos-Londen en die Kaap en dierevriendelik boonop.

Stil plekkie vir ouer persone om lekker weg te breek van die besige stadslewe. Ideaal vir buiteseisoenwegbreek en nie te vêr ry van Port Elizabeth of Kaapstad.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit was 'n plesier om gaste soos julle te kon ontvang. Sterkte met alles en hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete,
G & J

Clean & Neat Self Catering Apartment
Elani V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elani V
Family with young children

Baie rustige area in 'n baie mooi dorpie by die see.

Baie netjiese, ruim huisie en vriendelike gasvrou.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit was 'n plesier om sulke aangename gaste soos julle te kon hê. Baie jammer vir die afsterwe en julle vroeër moes teruggaan. Sterkte met alles en hoop om julle gou weer te sien.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Coburn S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coburn S
With friends

Rustig.

Dit was 'n lekker plek om in te wees, ons geensins enige probleme ondervind nie. Die eienaar was baie vriendelike en sy het ons laat tuis voel.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit was net 'n plesier om julle te hê as gaste.
Vertrou ons sal julle weer sien en voorspoed vir die jaar.
Gert en Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Lizelle B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B
Family with teenagers

Was fantastic.

Tannie Joanie and Oom Gert's reception was wonderful and they were so friendly, we felt at home immediately. The apartment is clean and has all that is needed. Tannie and Oom, thank you for your hospitality and all the chats, truly priceless. I recommend Clean & Neat Self Catering Apartment to everyone. The area is quiet and peaceful and lovely to just relax. Thank you for everything Tannie Joanie and Oom Gert.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was fantasties.

Tannie Joanie en Oom Gert se ontvangs was wonderlik en hul is so vriendelik, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die woonstel is skoon en alles is daar wat nodig is. Tannie Joanie en Oom Gert, dankie vir jul gasvryheid en al die geselsies, dit was regtig "priceless". Ek raai Clean & Neat Self Catering Apartment vir almal aan. Die omgewing is stil en rustig en heerlik om net te ontspan. Dankie vir alles Tannie Joanie en Oom Gert.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit was regtig lekker om spesiale mense soos julle te kon huisves. Altyd lekker om te kon gesels en vreeslik dankie dat julle die woonstel so mooi en skoon agtergelaat het. Hoop van harte om julle weer binnekort te sien. Weereens baie dankie.

Oom G en Tannie J

Clean & Neat Self Catering Apartment
Barend H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend H
With friends

Lekker ruim eenheid.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese eenheid, baie lekker gebly. Sal dit beslis weer benut.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Bly julle het lekker gekuier en hoop om julle weer gou te sien.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Amanda L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
Family with young children

Baie lekker.

Dankie vir die gasvryheid.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Altyd 'n voorreg om gaste te hê wat dit geniet het. Bly julle het lekker gekuier en dit geniet en hoop om julle weer eersdaags te sien.
G and J

Clean & Neat Self Catering Apartment
Kobus T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus T
With spouse/partner

Fantastic.

Great place to relax. Very peaceful area and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was fantasties.

Wat 'n lekker plek om by te rus. Baie rustige area en baie vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Beste Kobus,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om mense te akkommodeer wat dit waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Gert en Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Teresa G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Teresa G
Family with young children

Great for the 2 nights we stayed over.

Our time spent here was great and we were welcomed warmly. More than satisfactory for the 2 nights we stayed over.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vir die twee nagte wat ons daar was.

Die kuier was baie lekker en ons was vriendelik verwelkom. Meer as voldoende vir die twee nagte wat ons daar was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry as mense lekker gebly het.
Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Gert & Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Dalien S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dalien S
With spouse/partner

Absoluut aan ons vereistes voldoen.

Baie netjiese plek en vriendelike ontvangs asook baie behulpsame gasvrou. Sal verseker weer gaan.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Ons is bly as julle dit geniet het en dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te ontvang en hoop om julle weer te sien.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Nosiphiwo M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nosiphiwo M

I've already recommended my friends.

Thanks a lot to Mr and Mrs Greyling for their hospitality.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Thanks for the review and it is always a pleasure to welcome people that appreciate what we offer.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Charlotte P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte P
With spouse/partner

Unbelievable hospitality. We have never experienced such hospitality.

It was one of the best places we have ever stayed at. We were warmly welcomed. We were provided with the necessaries such as coffee, tea, rusks, cookies, sweets and were spoiled on Saturday with freshly baked muffins, yummy. There were no noise or disturbances. Our dogs were so at home and comfortable there. The one dog comes from a farm and has never been in the city and she was so peaceful. The unit was neatly equipped and if we needed something we could just ask. We couldn't believe you still get such hospitable people. They were so kind. the unit was clean and as I said already fully equipped for our needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflike gasvryheid. Ons het nog nie sulke gasvryheid teëgekom nie.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al ooit tuisgegaan het. Ons het 'n hartlike ontvangs gehad. Is voorsien van die nodigste soos koffie, tee, beskuit, koekies, lekkers en is die Saterdag bederf met varsgebakte muffins, njammies. Daar was geen geraas of steurnisse nie. Ons hondekinders was so tuis en gemaklik daar. Die een hond kom van die plaas en was nog nooit in die stad nie en sy was so rustig. Die eenheid was netjies toegerus en as ons iets sou kort kon ons net vra. Ons kon nie glo mens kry nog sulke gasvrye mense nie. Die sout van die aarde. Die eenheid was skoon en soos reeds gemeld ten volle toegerus vir ons behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, want ons probeer altyd om gaste en vriende so tuis as moontlik te maak. Dit is mos waaroor die lewe gaan.
Ons is bly julle het dit geniet en ons wens julle alle voorspoed toe met julle toekoms en glo ons sal mekaar weer ontmoet.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Thomas R - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thomas R
Family with teenagers

Had a great time. No complaints. Very friendly.

Don't believe the negative reviews. We had a great stay. The lady is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier. Geen klagtes van my af nie. Baie vriendelik.

Moenie die negatiewe resensies glo nie. Ons het baie lekker gebly. Dame is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dankie vir die positiewe terugvoering, Thomas.
Dit is altyd lekker om waarderende gaste soos julle te kan ontvang.
Groete en ons sien weer.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Alida V - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Alida V
With spouse/partner

Baie slegte ondervinding.

Dit is glad nie soos die foto's beskryf nie. Dit is 'n lae hek wat oor geklim kan word, geen veiligheid. Die eenheid is bedompig en met 'n trap gekoppel aan woonhuis, glad nie privaat nie. Met ontvangs het ons die eienaar se hele geskiedenis geweet en is ons sommer dadelik gevra om so vroeg moontlik uit te gaan sodat eenheid kan reggemaak word vir volgende gaste. Die handdoeke was in 'n kas in badkamer gepak as jul dit wil gebruik. Die komberse was bo-op die hangkas in plastieksakke as jul dit wil gebruik. Glad nie dit waaraan ons gewoond is met LekkeSlaap-eenhede nie.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Vreeslik jammer vir julle negatiewe ervaring, siende dat julle die enigste mense van soveel is wat dit so ervaar het.
Die fotos en beskrywing is presies soos dit is en nerens is dit opgeblaas of anders as dit wat geadverteer is nie.
Dit is 'n elektriese hek wat dieselfde hoogte is as die mure en jammer, maar ons almal bly nie agter 6 voet mure waaroor mense nogsteeds kan oorklim nie. Sover ek weet is daar niks beskadig of gesteel van julle goed nie.
Die eenheid is glad nie bedompig nie, siende dat dit baie son kry en groot oopmaak vensters het aan alle kante van die woonstel.
Die trap aan die binnekant wat na die huis gaan is toegerus met 'n deur aan die onderkant van die trap wat die eenheid heeltemal privaat maak.
Om met mense en gaste te gesels is vriendelikheid wat mens nog daar by ons ervaar en nie waar mense bly wat nie eers hulle bure ken nie.
Die eenheid reëls wat op LekkeSlaap geplaas is en op die inligtings bladjie in die woonstel is, sê duidelik dat uitklok tyd is 10:00 en nerens sal ons mense vra om die eenheid vroeër te ontruim nie. In sekere gevalle verslap ons die reëls as daar nie dalk volgende gaste verwag word nie.
Handdoeke en ander badkamer items is netjies gepak in die badkamer, siende baie mense hulle eie toiletware saam bring en nie van die goed gebruik wil maak nie.
Alle beddens is ten volle opgemaak met paslakens, lakens en duvet. Ekstra komberse is netjies gepak in plastiek om dit skoon en netkies te hou vir wanneer mense ekstra komberse nodig het.
Jammer dat julle niks van julle ondervinding vir die gasvrou wou sê nie.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Riana M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
Family with teenagers

Netjiese, goed toegeruste woonstel by vriendelike, gasvrye eienaars Gert en Joanie.

Eienaars Gert en Joanie baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Woonstel gerieflik en netjies, ons het niks kort gekom nie! Ons kan Clean & Neat Self Catering beslis aanbeveel.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dankie vir die mooi terugvoering. Altyd lekker om te sien en hoor ons gaste het lekker gebly. Voorspoed en hoop om julle weer te sien. Groete
Gert & Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Alida A - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida A
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Baie dankie, Joanie, vir haar vriendelikheid en gasvryheid, ek sal beslis weer daar gaan bly, plek was goed toegerus en baie netjies. En sy was baie behulpsaam.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd 'n plesier om mense te ontvang wat lekker bly en dit geniet het.

Groete,
Gert en Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Helene S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene S
With spouse/partner

Was just as I expected.

Had a lovely stay with great hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was soos ek verwag het.

Heerlik gebly met baie gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dit is altyd lekker om gaste soos julle te hê wat tuis voel by ons. Sterkte met alles.

Groete,
Gert en Joanie

Clean & Neat Self Catering Apartment
Neil D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neil D
Family with young children

Enjoyed it a lot.

Was a nice getaway for a weekend but I would easily be able to stay for longer. Very friendly people who do more than they should. They will see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het dit baie geniet.

Was 'n lekker wegbreek vir die naweek, maar ek sal maklik vir langer daar kan bly. Baie vriendelike mense wat meer doen as wat hulle moet. Hulle sal ons weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Altyd 'n plesier om gaste soos julle te kan he in ons verblyf. Sterkte met julle toekoms planne en hoop om julle weer te kan ontvang.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Annalise D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalise D
Family with teenagers

Friendly, affordable, peaceful getaway, will make use of it again anytime.

On arrival we were received by a friendly Joanie, she is a person with a lust for life and immediately makes you feel at home. The place is neat and private, will recommend it, because it is affordable and nice and close to George and Mossel Bay and of course, the sea!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, bekostigbare, rustige wegbreekplekkie, sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Ons aankoms was vriendelik ontvang deur Joanie, sy is 'n lewenslustige persoon wat mens dadelik tuis laat voel. Die plek is netjies en privaat, sal dit aanbeveel, want dit is bekostigbaar en lekker naby George en Mosselbaai, en natuurlik die see!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clean & Neat Self Catering Apartment's response

Dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te kon hê en ek hoop om julle weer te kan sien in die toekoms.

Clean & Neat Self Catering Apartment
Rikus C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rikus C
With friends

Neat and clean, value for money.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon, waarde vir geld.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruan C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan C
With friends

100% fantastic.

It was very nice. It was a relaxing matric holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

100% fantasties.

Dit was baie lekker. Dit was 'n rustige matriek vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan B
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir die prys.

Baie goeie waarde en 'n netjies plekkie met vriendelike eienaars. Ons sal verseker weer daar oorbly as ons in die area is.

Johan En Marie G - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan En Marie G
Family with teenagers

Fantasties.

Joanie was uiters akkommoderend en behulpsaam deurdat ons vroeër reeds ons bagasie daar kon aflaai voor die troue. En die voertuig word veilig binne parkeer!

Hilmir J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hilmir J
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Ons is goed ontvang en die mense was vriendelik. Alles wat jy nodig gehad het was daar in die huis. Die ligging is ook baie lekker.

From R480
per night (sleeps 4)
From R480
per night (sleeps 4)
From R480
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Blouwildebees Street, Reebok, Mosselbay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NTg1YTFjLThiNjEtNGRlMy1iZWYyLTg5OTZlMzBmMThkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R480  per night (sleeps 4) 36 5 1 5 24 Blouwildebees Street Reebok 6506 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -34.074932987002 22.16515719887
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!