Clingenstreet L'Agulhas
1 review
Self Catering
Review Summary
5 out of 5from 1 review Clingenstreet L'Agulhas
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Yolandi V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi V
Family with young children
Unforgettable holiday!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlike vakansie!
Wat 'n pragtige plekkie! Die huisie het net mooi elke liewe laaste ding in wat mens moontlik nodig kan hê. Die ligging was so ideaal ons het sommer elke nou en dan om gestap kafee toe vir brood en melk. Ons kon die see sien vanaf ons bed en ook met elke ete! Ek sal enige tyd terug gaan en vir seker die plek aanbeveel. Veral mense met kinders omdat die erf vreeslik groot en veilig is!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 22 Clingen Street, L'Agulhas, 7287, Western Cape
- All ages welcome