Close and Comfy
Review Summary
Don C - Dec 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Close and Comfy's response
Baie dankie vir die terugvoer, Don. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf aangenaam was. Julle is welkom om weer enige tyd te kom oorbly.
Johan S - Nov 2020
Overall score
Bietjie klein. Alles in een kamer.
Close and Comfy's response
Beste Johan,
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat julle die kamer as klein ervaar het. Die ruim leefkamer en kombuis area was uitsluitlik vir julle gerief beskikbaar, aangesien ek nou met covid tye slegs een stel gaste huisves. Kamer 2, wat julle bespreek het, se uitleg is duidelik op die webwerf uiteengesit. Kamers 1 of 3 sou 'n beter keuse gewees het, aangesien die hele badkamer meer privaat is.
Vriendelike groete,
Marita
Erika S - Mar 2020
Overall score
The extra mile with treats.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ekstra myl verblyf met bederfies.
Baie dankie Marita vir die stiptelike respons op alle boodskappe, die vrugte, beskuit en lekkergoed wat ons verwelkom het. Die verblyf was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Ek is bly julle verblyf was aangenaam. Julle is enige tyd welkom.
Chris G - Mar 2020
Overall score
Vriendelik en baie skoon, meer as wat ons verwag het ─ puik.
Wilhelmina F - Nov 2019
Overall score
Accommodation was particularly pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was besonders aangenaam.
Ons het ons veblyf geniet. Was besonders stil en baie netjies. Het in al jou behoeftes voorsien. Sal weer daar tuisgaan. Prys vir verbyf is redelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Dankie, julle sal altyd welkom wees. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Pieter M - Nov 2019
Overall score
Quiet, calm, could rest well before we took on the rest of our journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, kalm, kon heerlik uitrus voordat ons die res van ons reis kon aandurf.
Die bespreking deur webtuiste was vinnig en sonder enige probleme. Die ontvangs en verwelkoming was hartlik en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly.
Dit was aangenaam om julle te huisves.
Julle is enige tyd weer welkom.
Sonja V - Nov 2019
Overall score
Peaceful and comfortable, lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gerieflik, heerlik gebly!
Close and Comfy is sentraal geleë. Die kamer en badkamer was baie skoon en baie goed toegerus. Daar was ook 'n aparte kombuis waar ons kos kon voorberei en ons motor was veilig agter 'n heining parkeer. Baie dankie vir heerlike, waarde-vir-geld-verblyf, ons sal beslis weer daar bly as ons PE besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Dit is goed om te weet dat alles gerieflik was vir julle verblyf. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.
Dee J - Nov 2019
Overall score
Spotlessly clean, hostess a delight, deserves 5 stars!
Close and Comfy's response
Thank you, Dee, I appreciate your kind words. It is good to hear that you were comfortable. You are welcome to stay any time again in the future.
Willie S - Oct 2019
Overall score
Central and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal en netjies.
Baie sentraal en baie skoon en still.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Goed dat jou verblyf aangenaam was. Willie, jy is welkom enige tyd.
Kedibone K - Sep 2019
Overall score
Thank you so much, really felt like I was at home.
Close and Comfy's response
Thank you so much for the kind words, Kedibone. I am glad that everything was to your satisfaction. You are welcome to come stay again.
Charl B - Aug 2019
Overall score
Perfect for the traveling businessman, very close to the airport and our offices.
Close and Comfy's response
Thank you, I am glad to hear that your stay was satisfactory.
Sandra M - Aug 2019
Overall score
Comfortable, safe and tasteful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, veilig en smaakvol.
Sentraal en naby lughawe en winkelsentrum en roetes maklik toeganklik. Sal enige tyd weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Dankie Sandra,
Dit was aangenaam om jou te ontvang. Jy is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.
Christa B - May 2019
Overall score
We enjoyed staying at this beautiful little place.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet om by hierdie mooi plekkie tuis te gaan.
Ek en my vrou was aangenaam verras met hierdie pragtige plekkie en die eienares se gasvryheid en ekstra myl met gereelde eetgoedjies in ons kamer. My vrou is veral baie gesteld op silwerskoon beddegoed en sy was nie teleurgesteld nie. Die plekkie is stil en baie sentraal. Ons sou graag weer hiervan gebruik wou maak, maar is baie afgesit weens die beperkte kwota watergebruik wat van ons verwag was. Ons is bewus daarvan dat Port Elizabeth gebukkend gaan onder 'n jare-lange waterbeperking. Ons meen dat wanneer daar net van reënwater in 'n gastehuis of oorslaapfasiliteit gebruik gemaak word, belangstellendes vooraf op die webtuiste of deur die gasheer in kennis gestel moet word. Dis al rede wat ons sal aangee waarom ons nooit weer by Close and Comfy sal tuisgaan nie. Andersinds is hierdie die beste plekkie vir billike koste verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Beste Christa,
Bai dankie vir die terugvoer. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf oor die algemeen goed was, behalwe vir die water beperkings.
Ons is nie net van reënwater afhanklik nie en skakel gereeld oor na munisipale water indien nodig, soos ek wel gedoen het tydens julle verblyf. Die ekstra reënwater help om te verseker dat linne gereeld gewas kan word en dat my gemiddelde gebruik per gas binne perke bly.
Ongelukkig moet almal in Port Elizabeth munisipale beperkings eerbiedig. Dit is 50 liter per persoon per dag en stort tyd van 90 sekondes, wat moontlik is as mens die kraan nie heeltyd laat loop nie.
Johan E - May 2019
Overall score
Good value for money and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde, gemaklik en veilig.
Gemaklike verblyf en sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Goed om te hoor. Dankie dat julle by ons oorgebly het, julle is enige tyd welkom.
Anita R - Apr 2019
Overall score
Peaceful, pleasant stay.
Close and Comfy's response
Thank you Anita, glad you had a good stay!
Hennie K - Mar 2019
Overall score
Het TV 'n bietjie gemis. Parkeerplek?
Close and Comfy's response
Ons verskaf onbeperkte Wi-Fi, dit meer waarde gee vir gaste. Daar is ruim parkeerplek vir 3 motors wat parallel kan parkeer.
Sharon T - Mar 2019
Overall score
No TV.
Close and Comfy's response
Good to know it is perfect for business visits. I didn't include TV on my listing, as I find that my guests prefer uncapped Wi-Fi.
Anita B - Sep 2018
Overall score
Had a great stay. The room are comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly. Kamers is baie gerieflik en netjies.
Sal Close and Comfy enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Goed om te hoor. Julle is welkom enige tyd!!
Henning P - Jul 2018
Overall score
Baie aangenaam. Vriendelik ontvang.
Close and Comfy's response
Gaaf om te hoor dat julle gemaklik was.
Ons het gevoel die onbeperkte Wi-Fi sal oopmaak vir 'n TV aangesien daar so baie op internet beskikbaar is. Dankie vir die voorstel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Helen H - Jul 2018
Overall score
Outstanding value and comfort!
Close and Comfy's response
Thank you so much for the kind review. It is good to know everything was fine. We hope to see you again.
Charles G - Jul 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Close and Comfy's response
Dankie Charles,
Julle is welkom enige tyd. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Adele W - May 2018
Overall score
Vriendelike gasvrou, ten volle toegerus, baie netjies en sentraal geleë.
Read moreClose and Comfy's response
Julle was sulke gemaklike gaste, welkom enige tyd in die toekoms.
Johan N - May 2018
Overall score
Gemaklik en aangenaam.
Close and Comfy's response
Baie dankie. Dis goed om te hoor dat julle gemaklik en tuis was. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek.
Annalien E - Mar 2018
Overall score
Stil, privaat, netjies, goeie waarde vir geld.
Romaine S - Jan 2018
Overall score
Very neat, friendly service.
Close and Comfy's response
Good to know you had a good stay. You are always welcome!
Theo F - Nov 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Baie goeie waarde vir geld. Skoon, veilig en wel geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorbly.
Rina F - Oct 2017
Overall score
Gerieflik met alle bykomstighede.
Close and Comfy's response
Dis 'n groot plesier, julle is enige tyd weer welkom!
Anna B - Sep 2017
Overall score
Die WiFi en lessenaar was by gerieflik - ek sukkel gewoonlik om 'n plekkie te kry waar ek lekker kan werk.
Close and Comfy's response
Dit is goed om te hoor, dankie.
Karen S - Jul 2017
Overall score
Netjies en gerieflik.
Close and Comfy's response
Baie dankie. Dit is goed om te hoor julle het die verblyf geniet. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oornag.
Sansonett E - Jul 2017
Overall score
Definite value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis waarde vir geld.
Ek moes verblyf bespreek vir 'n vriendin wat saam met ons gereis het. Toe ons by Close and Comfy arriveer was ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en gerieflik. My vriendin het tuis gevoel en het goed gerus die nag. Sy was baie tevrede met die verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Close and Comfy's response
Baie dankie! Ek is bly sy het die verblyf hier geniet.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 70 Villiers Road, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
- All ages welcome