Knysna Accommodation at Cloud 9 | TravelGround
+15

Cloud 9

3 reviews
Guest House

Review Summary

3.7 out of 5from 3 reviews for Cloud 9
Cleanliness
3.3/5
Service
3.7/5
Location
4.7/5
Safety
3.3/5
Value for money
3.7/5
Heinrich F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich F
With spouse/partner

The most beautiful view that one could think of.

The people were very friendly from the moment we arrived. The house is very pretty and clean and the prettiest view of the sea and lagoon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mooiste uitsig wat 'n mens aan kan dink.

Die mense was baie vriendelik vandat ons daar aangekom het. Die huis was baie mooi en skoon en die mooiste uitsigte van die see en die lagoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cloud 9's response

Dankie Heinrich, kom kuier gerus weer.

Cloud 9
Sharne L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharne L
With spouse/partner

Was quiet.

Beautiful view. Beautiful place. Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was rustig.

Mooiste uitsig. Pragtige plek, vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cloud 9's response

Dankie Sharne, ek is bly julle het dit geniet.

Cloud 9
Kate D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Kate D
With spouse/partner

Ons voel verneuk en ingedoen.

Cloud 9 het nie aan ons verwagtinge voldoen nie, om dit sagkens te stel. Ons het Kamer 6 bespreek, volgens die foto’s op die webblad 'n ruim kamer met twee skuifdeure na 'n balkon, en 'n pragtige see-uitsig. By ons aankoms is ons na “Die Woonstel” geneem, 'n eenheid onder die huis, langs die garage. Ons het aan die bestuurder genoem dat dit nie lyk soos die kamer wat ons bespreek het nie, maar sy het volgehou dit is Kamer 6. Volgens haar het sy persoonlik die foto’s geneem en geplaas. Dit is 'n infame leuen – daar is nie 'n enkele foto van die eenheid waarin ons was êrens op die webblad nie. Die interieur regverdig beslis nie die R1 500 'n dag wat ons betaal het nie. Van dekor, styl of huislikheid is daar geen sprake nie. Mens kry die indruk hulle het enige ou oorskiet-meubels wat hulle in die hande kon kry daar ingedruk. Die yskas lyk asof dit deur 'n oorlog was, 'n tuinstel dien as eetkamerstel, en waar die sitkamermeubels moet wees is daar net 'n groot, leë spasie. Daar was net een bedkassie met 'n bedlampie wat nie gewerk het nie. Die TV-stel was stokoud en die sogenaamde “eksklusiewe DSTV” het uit 2 kanale bestaan: CNN, met soveel sneeu jy kon niks sien nie, en MNet. Die badkamer, wat die toilet insluit, het geen privaatheid nie. Die deur is net 'n glaspaneel wat jy nie kan toetrek nie want die knop het afgebreek. Die venster het helder glas en daar is nie 'n gordyn of blinding nie, so enige persoon wat in die tuin stap, kan alles in die badkamer sien. Daar is nie diefwering voor enige van die vensters nie en omdat die eenheid half ondergronds is, is die vensterbanke op grondvlak so 'n tweejarige kind kan moeiteloos inklim. Dit het ons baie onveilig laat voel. Die linne, insluitend die duvet en kussings, is oud en uitgewas en moes lankal vervang gewees het. En of dit alles nie erg genoeg is nie, is die mure papierdun en ons kon elke klein geluidjie in die garage langs ons, en die vertrekke bo ons hoor: elke woord, voetstap, ding wat geskuif word, kraan wat oopgemaak of toilet wat gespoel word. Met kinders wat op 'n reënerige dag onophoudelik rondgehardloop het, het dit gevoel en geklink soos die Serengeti tydens die migrasie. Maar die ergste was die vuil kombuis. Alles - die tafel se glasblad, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, asblik – was vuil en vetterig en is duidelik baie lanklaas, indien ooit, ordentlik skoongemaak of selfs net afgevee. Dit was so grillerig, ons het die kombuis nooit gebruik nie. Maar ek wil nie net negatief wees nie. Daar was darem positiewe aspekte ook. Die WiFi het baie goed gewerk, en die water was lekker warm. Wees net gewaarsku, al die krane (kombuis, wasbak en bad) is omgeruil, so dié met 'n blou strepie is die warm water, en dié met 'n rooi strepie die koue water.

From R6 000
per night (sleeps 14)
From R6 000
per night (sleeps 14)
From R6 000
per night (sleeps 14)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 80, Uitzicht farm, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASrnMIuOKLYL7XQ8UEEVYojzyh718QNoRzTqezk7ar3JG91JSk2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R6 000  per night (sleeps 14) 3 5 1 4 Portion 80 Uitzicht farm, Brenton-on-Sea 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.068094641407 23.036350383842
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com