The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Club Mykonos Resort Langebaan | TravelGround
+215

Club Mykonos Resort Langebaan

Resort

Review Summary

4.4 out of 5from 44 reviews for Club Mykonos Resort Langebaan
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Luwayne H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luwayne H
With spouse/partner

Very pleasant.

Very beautiful place.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Luwayne, we would like to sincerely thank you for your perfect rating, we are extremely happy to know that everything about our resort met your expectations. Your support is truly appreciated and we would love to see you again. Friendly greetings, Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Jaime P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaime P
Family with young children

Memorable moments,

The staff at the front desk that was working Tuesday were so professional and amazing. They really went out of their way to make our stay special. We appreciate everything they did.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Jaime, thank you so much for your lovely feedback and praises to our staff. Your support is sincerely appreciated and we would love to see you again. Friendly greetings, Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Nancy M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nancy M
With spouse/partner

I would visit again, but not answer any calls from reception.

The stay was amazing. Staff was great. I only have one complaint. My husband and I were celebrating our anniversary, we got a call from what we assumed was the reception area that they have a small gift for us and a car will pick us up in a few minutes. We were surprised and excited. The car dropped us off at the vacation club and we were confused to be there. We had sat for an hour listening to a sales pitch for a vacation package, and at the end we got a R90 breakfast voucher to use at a restaurant which didn't even offer vegetarian meals. We were leaving very early the next morning so that didn't help either. I just thought the whole concept to get us to this sales pitch was sketchy, a waste of time and totally uncalled for. It felt like we were being conned.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Nancy, thank you so much for taking the time to complete a review about your recent experience at our resort, your feedback is very important to us. It is quite concerning that the sales office did not provide the correct information to you. They are allowed to introduce their packages to our guests, they are not allowed to do so under false pretences and we will strongly address this with their branch manager. Our sincere apologies. We truly appreciate your support, kind regards, Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Yoland N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yoland N
With spouse/partner

Awesome and stunning.

Club Mykonos is an excellent choice for vacation. I have all the praise for the resort. Accommodation, food, views, entertainment, cleanliness - all 5-star. I will definitely be back there again. Well done!

Club Mykonos Resort Langebaan's response

We would like to sincerely thank you for your excellent review and valued support. It is great to know that everything met your expectations and we certainly cannot wait to have you back again. Wishing you and your family all the best for the remainder of the year.

Club Mykonos Resort Langebaan
Zelda S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Zelda S
Family with young children

Diens was goed.

Het gedink dis 'n grondvloereenheid wat ons bespreek het. Het wel lekker gebly.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Zelda, baie dankie vir u terugvoering.
Ons is baie bly dat u lekker by ons oord gekuier het. U is welkom om 'n grondvloer eenheid te versoek wanneer u bespreek, dit hang net af of daar een beskikbaar is.
Ons waardeer opreg u ondersteuning en hoop om u weer te sien.
Groete, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Lereece M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lereece M
Family with young children

Baie lekker, soos altyd.

Die programme wat hulle aanbied hou 'n mens lekker besig, veral as jy met jou gesin met vakansie gaan.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Lereece M, baie dankie vir u lieflike terugvoering, ons is vreeslik bly om te weet dat u weereens 'n aangename tyd by ons oord gehad het. Dankie dat u ook ons genots program geprys het, dis altyd lekker as ons gaste deelneem aan die aktiwiteite. Alles wat mooi is vir u en u familie vir die jaar vorentoe en baie dankie vir u ondersteuning. Groete van die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Estelle Y - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle Y
Family with young children

Dit was baie lekker en die diens ontvang was uitstekend.

Die gholfkarretjie-ritte was uniek en het baie gehelp, veral vir die ouer mense.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Estelle, vreeslik dankie vir u lieflike terugvoering, ons is baie bly dat u lekker by ons oord gekuier het. Ons is ook bly om te hoor dat die golf karretjies u verblyf vergemaklik het. U ondersteuning word opreg waardeer en ons wens vir u alles wat mooi is vir die jaar vorentoe. Groete van die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Karlien U - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien U
With spouse/partner

Was baie lekker.

Gaan vir seker weer hier bespreek!

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Karlien U, ons is so bly om te weet dat u 'n lekker ervaring by ons oord gehad het. O
ns kan nie wag om u terug te verwelkom nie. U ondersteuning word opreg waardeer, vriendelike groete,
Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Edwina S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwina S
With friends

Dit was baie nice en luuks. Al wat sleg was: daar word nie gesê wat is alles ingesluit nie.

Soos bv. toe ek bespreking maak vir Jacuzzi het niemand vir my gesê dit kos ekstra nie. Ek het gedink dit was ingesluit in die prys. Toe ons by die heated swembad kom, toe het die dame gesê dat jy moet swempet dra, maar sy sê nie hulle verkoop dit nie. Ek moes vra. So die diens was swak. Ek dink daar moet vooraf vir jou ingelig word oor wat jy kan verwag en wat jy moet hê en hoe dinge in mekaar pas.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Edwina S, baie dankie vir u terugvoering, dit is belangrik vir ons om te weet watter verbeteringe ons gaste wil sien. Alle informasie oor ons oord en fasiliteite word of op u besprekings brief, ons webtuiste of die strepieskode leser in die eenheid verskaf. Dit word op u besprekings brief aangedui dat swemkappies verlang word by ons binnehuise swembad en dat dit gekoop kan word by die sentrum. Die spa fasiliteite is privaat en dus nie ingesluit by u akkommodasie nie. Jammer dat u nie geweet het nie en dat dit 'n demper geplaas het op u ervaring. Ons is 24 uur beskikbaar as u enige informasie verlang in die toekoms. U ondersteuning word opreg waardeer, groete, Club Mykonos bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Hendre J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendre J
Family with teenagers

Weereens heerlik gekuier in pragtige omgewing en oord.

Was in verlede al by Club Mykonos, is altyd lekker ontspanne daar, baie netjiese oord, voel veilig en winkeltjies en restaurante naby is 'n groot pluspunt. Selfsorgverblyf uit die boonste rakke.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Hendre J, baie dankie vir u wonderlike terugvoering, ons is baie bly dat u weereens so 'n heerlike tyd by ons oord gehad het.
U ondersteuning word opreg waardeer en ons hoop om u weer te verwelkom. Vriendelike Weskus groete van die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Chante J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante J

Very peaceful and relaxing.

The stay was amazing. A lot of activities and everything is just convenient.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

We are very happy to know that you had an enjoyable stay at our resort and we truly appreciate your support. We hope to welcome you back again in future.

Club Mykonos Resort Langebaan
Lionel L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lionel L
With spouse/partner

Baie rustig.

Sal definitief weer bespreek.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Lionel L, ons is baie bly dat u 'n lekker rustige kuiertjie by ons oord gehad het. U ondersteuning word opreg waardeer.
Vriendelike groete van die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Steven V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steven V
With spouse/partner

Really enjoyed my first visit.

Friendly staff, Clean and well kept chalets. Would have liked an aircon in the room, but it wasn't too hot.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Steven V, we are very happy to know that you had an enjoyable stay at our resort and we truly appreciate your support.
We hope to welcome you back again in future.
Friendly greetings,
Club Mykonos Management

Club Mykonos Resort Langebaan
Eloise M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eloise M
Family with teenagers

Wonderlik.

Dit was baie aangenaam en sal beslis weer wil gaan. 'n Naweek is hopeloos te kort! Daar is soveel om te doen en so min tyd. Dis wonderlik en ou die kinders besig wat fantasties is. Is daar enige moontlikheid dat inklok tyd vroeër kan geskied, want by vier is die dag al verby?

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Eloise, ons is baie bly om te hoor dat u 'n wonderlike ervaring by ons oord gehad het. U ondersteuning word opreg waardeer en u is welkom om volgende keer te vra om vroeër in te boek. Groete van die Club Mykonos span, ons sien uit na u volgende kuier.

Club Mykonos Resort Langebaan
Desiree V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree V

Very nice

No complaints and all went well.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Desiree,
Thank you very much for your support, we truly appreciate your visit to our resort.
We would love to welcome you back again.
Friendly greetings,
Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Rachelle G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachelle G
Family with teenagers

Awesome!

Dit was 'n fantastiese naweek by Club Mykonos. Geseënde tyd.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Rachelle,

Ons is verskriklik bly om te weet dat u so 'n aangename wegbreek by ons oord gehad het. U ondersteuning word opreg waardeer en ons hoop om u spoedig weer te sien.

Ons wens u 'n baie geseënde Kersseisoen toe.

Groete
Club Mykonos-bestuur

Club Mykonos Resort Langebaan
Samantha N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha N
With spouse/partner

Absolutely fabulous. Loved everything about the place. My husband enjoyed spending his 40th birthday there. Amazing getaway.

Fabulous place and beautiful.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Samantha,

We want to sincerely thank you for your lovely review. We are very happy to know that you and your husband had a memorable time at our resort.

We are truly grateful for your support.

Friendly greetings,
Club Mykonos Management

Club Mykonos Resort Langebaan
Henk W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk W
Family with teenagers

Small Greece.

Enjoyed. Will visit again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein Griekeland.

Baie geniet. Sal enige tyd weer gaan besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Henk, baie dankie vir u lieflike terugvoering, ons is baie bly dat u lekker by ons oord gekuier het. Ons is baie dankbaar vir u ondersteuning en hoop om u weer by ons terug te hê.

Vriendelike groete,
Club Mykonos
Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Christiaan B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christiaan B
Family with young children

Baie lekker gebly'

Baie lekker plek om in te bly. Sal dit aanbeveel.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Christiaan B, ons is baie bly dat u 'n aangename ervaring by ons oord gehad het. Ons wil u hartlik bedank vir u ondersteuning en hoop om u spoedig weer terug by ons te hê. Vriendelike groete van die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Michelle N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle N
Family with teenagers

It was great to get away and just unwind.

The accommodation was great. Loved being on the beach and also the pools.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Michelle, thank you so much for your lovely review. We cannot thank you enough for choosing our resort as your getaway destination and we would love to have you back at our resort again soon.
Friendly greetings,
Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Heidi B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heidi B
Family with teenagers

Moeite werd, met net genoeg aktiwiteite om tieners mee besig te hou.

Sorgvrye vakansie vanaf die eerste stap met aanlyn bespreking deur die webtuiste. Die verblyfeenheid was skoon en netjies. Volledige toegeruste kombuis. Vakansie aktiwiteite wat aangebied word is 'n definitiewe pluspunt. Toegangsbeheer by alle punte gee gemoedsrus.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Heidi,
Baie dankie vir die wonderlike resensie en terugvoering - ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie en ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n heerlike vakansie by Klub Mykonos!
Vriendelike Groete,
Klub Mykonos Bestuur

Club Mykonos Resort Langebaan
Surita D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita D
Family with teenagers

Voel soos Griekeland.

Skoon en netjies.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Surita, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou kuier by ons geniet, in jou eie stukkie van Griekelnad op die Weskus. Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom. Vriendelike Groete, Klub Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Johann B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Uitstekende familie estemming en geriewe.

Uitstekend vir gesinne met kinders. Oorgenoeg vermaak en verskeidenheid vermaak, restauante en dinge om te doen vir almal. Privaatheid soms nie gewaarborg en soms baie lawaaierig. Nogtans 'n absolute droomvakansie.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Johann B, ons is baie bly dat u lekker by ons oord gekuier het, baie dankie vir u lieflike terugvoering.
Ons is baie jammer dat dit lawaaierig was en u 'n probleem ervaar het met privaatheid. U is altyd welkom om enige probleme vir ons deur te gee, ons sal sorg dat dit dadelik opgelos word. Vreeslik dankie vir u besoek, ons sien uit na u volgende een.
Groete, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Madelé L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelé L

Luxurious, neat and satisfied.

Club Mykonos will definitely see me again. Won't book any other accommodation when I'm in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuks, netjies en so tevrede.

Club Mykonons sal my definitief weer sien. Sal geen ander verblyf kies indien ek weer in die area is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Madalé, vreeslik dankie vir u lieflike terugvoering. Ons is baie bly dat u lekker by ons oord gekuier het en ons sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Marlene B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
Family with young children

Weskus op sy beste!

Uitstekende ervaring. Wonderlike diens en vriendelikheid.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Goeie dag Marlene,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering - ons is geweldig bly dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike kuier. Baie dankie vir jou ondersteuning.
Groete,
Club Mykonos Bestuur

Club Mykonos Resort Langebaan
Tania K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tania K
Family with teenagers

Voel of mens iewers oorsee wakker word!

Ons het heerlik gekuier. Mooi ligging en lekker naby die huis. Ons sal weer daar bespreek.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Goeie dag Tania, ons is vreeslik bly om te lees dat u lekker by ons gekuier het. Ons kan nie wag vir u volgende besoek nie. Baie dankie vir u mooi woorde, groete van Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Stuart L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stuart L
Family with teenagers

Great place.

Had a great stay. Friendly staff and well cleaned and maintained. I would not recommend the spa as the staff are incompetent.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dear Stuart,

Thank you for the lovely review, we appreciate your feedback and support and are delighted that you had an enjoyable stay with us. We are sorry that you had a bad experience with the Spa staff and will make sure to pass your feedback onto them.

We wish you and your family a very prosperous 2018. Please visit us again soon!

Club Mykonos Resort Langebaan
Lindi F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi F
With spouse/partner

Onvergeetlik en heerlik vir die kinders.

Baie mooi en skoon! Lieflike eenhede en kinders en vriende sal hul gate uit geniet! Voorsien aan alles, selfs as weer nie lekker is nie met binnenshuise swembad!

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Lindi F,

Ons waardeer u terugvoering en mooi woorde verskriklik baie. Ons is baie bly dat julle lekker by ons gekuier het en hoop om u spoedig weer te sien.

Vriendelike groete
Die Club Mykonos span.

Club Mykonos Resort Langebaan
Tranchia C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tranchia C

Heerlik.

Baie netjies. Restaurante se kos van uitstekende kwaliteit. Heerlik.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Tranchia C, ons is baie bly om te lees van u heerlike wegbreek by ons oord, ons waardeer u besoek. Ons hoop om u spoedig weer by ons oord te sien.
Vriendelike groete,
Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Martha R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha R
Family with young children

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Kleinkinders het heerlik gespeel in speelarea. Lekker gestap op voetpaadjies.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Liewe Martha R, baie dankie vir u lieflike terugvoering, ons is vreeslik bly om te weet dat u ‘n lekker wegbreek by ons oord gehad het. Ons hoop opreg om u spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Dirk O - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk O
With spouse/partner

Very good experience.

Everything ran smoothly. Great stay in Langebaan on the West Coast and at the Club Mykonos Resort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie ervaring gewees.

Alles het vlot verloop. Heerlike kuier aan die Weskusdorp van Langebaan en die Club Mykonos Resort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het.

Club Mykonos Resort Langebaan
Semone V - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Semone V
With friends

Average.

We stayed over with friends at Mykonos. It was very noisy in the early hours of the morning. The accommodation was minimally equipped and decor felt cold. The bathrooms definitely needs restoration. Especially the bath was a bit gross. Well located, but for the same price you can rather rent a hotel room or something else.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemiddeld.

Ons het vir 'n aand met vriende by Mykonos oorgebly. Dit was baie raserig tot in die vroeë oggend ure. Die plek was minimaal uitgerus en decor het koud gevoel. Die badkamers het definitief opknapping nodig. Veral die bad was 'n bietjie grillerig. Goed geleë, maar vir dieselfde prys kan jy liewer 'n hotelkamer of iets dergeliks huur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Semone V, baie dankie vir u terugvoering op hierdie platform. Jammer dat al die aspekte van u verblyf nie vlot verloop het nie, ons vra hartlik omverskoning vir enige onaangenaamdheid. Ons waardeer opreg u besoek en ons hoop om u weer te sien. Groete, Club Mykonos bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Agnethea H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnethea H

Excellent.

Excellent experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Dit is uitstekende ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het.

Club Mykonos Resort Langebaan
Mario P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario P
Family with young children

We had a great time.

We stayed in Kaliva 308. The kids had a ball. Kaliva is quite old, dirty carpet and sofas. But we still had a good time. The resort offers a lot for young and old. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n fantastiese tyd.

Ons het in Kaliva 308 gebly. Die kinders het hul terdeë geniet. Die Kaliva is redelik oud, die mat en banke was vuil. Behalwe vir dit het ons lekker gebly. Die oord bied baie vir oud en jonk. Sal weer daar vakansie hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Goeie dag Mario P, dit maak ons so bly om te hoor hoe lekker u en die familie by ons oord gekuier het. Ons is besig om al die ouer eenhede oor te doen. Baie dankie dat u die vakansie by ons spandeer het en ons kan regtig nie wag vir u volgende besoek nie. Vriendelike groete van al die personeel en bestuur by Club Mykonos.

Club Mykonos Resort Langebaan
Floyd B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Floyd B
With friends

Lekker eenhede, maar publieke areas is onnet.

Eenheid was lekker en netjies. Publieke areas vuil met stompies in tuine en leë bottles in klein tuin buite die voordeur. Ontvangs het onderneem ons te laat weet as ons eenheid beskikbaar was na skoonmaak, wat nooit gebeur het nie, en het toe self 4 nm gaan navraag doen.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Floyd, ons is werklik baie dankbaar vir u terugvoering, dis baie belangrik vir ons bestuur om te weet wat ons gaste geniet en waar ons kan verbeter.
Ons vra hartlik om verskoning dat ons publieke areas se netheid nie op standaard was nie. Met die groot kapasiteit van gaste wat ons weekliks hier het is dit ongelukkig ‘n baie groot en moeilike taak om te bemeester maar ons personeel takel dit elke dag. Ons ontvangs personeel bel gaste wat vroeër opgedaag het slegs wanneer die eenheid voor die offisiële tyd reg is. As u vroeër op inboek dag by ons oord gaan arriveer, kontak ons gerus die vorige dag sodat ons kan reëlings tref om u eenheid reg te kry vir u aankoms.
Vriendelike groete van Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Elzabé H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Elzabé H

Teleurstellend!

Met aankoms was daar alreeds probleme wat LekkeSlaap vinnig opgelos het. Die kamer was onnet en die banke, stoele en mat was vieslik vuil. Ons het handdoeke oor die meubels gegooi sodat ons sitplek kon hê. Die bad was vol merke en die reuk van katte urine was oorweldigend. Sal dit vir niemand aanbeveel.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Elzabe, ons is jammer om te verneem van u ervaring by ons oord. Ons hoop dat ons die geleentheid sal kry om dit met te kan bespreek en oplos. Ons is baie dankbaar vir u besoek en hoop om gou van u te hoor.
Groete,
Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Charne M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charne M
With friends

Wonderful weekend at Club Mykonos.

The room we stayed in was beautiful - spacious, close to all amenities and had a beautiful view. Room 326.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Charne M, we are extremely glad knowing you had a wonderful getaway at our resort and that you enjoyed the unit allocated to you. Thank you so much for this great review, we will be looking forward to your next visit. Kind regards, Club Mykonos Management.

Club Mykonos Resort Langebaan
Amanda S - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda S

An overall pleasant stay!

We had a wonderful stay with service excellence and friendly staff. Amenities were plentiful. Lots to see and lots to do. I would definitely come back again!

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Dearest Amanda, we are sincerely grateful for your brilliant feedback provided on this review. We are extremely glad to read that you had such an enjoyable time. We look forward to welcoming you and your family back to our resort. Friendly greetings from the management and staff of Club Mykonos Resort.

Club Mykonos Resort Langebaan
Patrick M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Patrick M
Family with young children

Baie lekker en ontspannend.

Dankie vir aangename tyd.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Patrick, ons is vreeslik dankbaar vir u wonderlike terugvoering op hierdie vraelys. Baie dankie dat u die tyd geneem het om dit te voltooi. Ons is so bly om te lees dat u ‘n aangename en ontspanne vakansie kon ervaar het by ons oord. Ons waardeer opreg u besoek en hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Reece W - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Reece W
With spouse/partner

Duur vir onrustigheid.

Daar is baie om te doen, dit gee ek vir die plek. Ons het in kamer 171 gebly en bo ons het mense tot 04:00 die oggend kliphard musiek gespeel en gekuier. Ek sal nooit weer so baie geld betaal vir so 'n ervaring nie. Ek het op die einde van die dag moeër huis toe gegaan as wat ek daar aangekom het.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Geagte Reece, ons waardeer opreg u terugvoering en vra hartlik om verskoning vir die raas faktore wat u verduur het. Let wel dat as ons bewus was van u ongelukkigheid kon ons die situasie dadelik vir u opgelos het. Ons gee onmiddellik 'n finale waarskuwing aan gaste wat ander benadeel en indien dit sou voortgaan word hulle gevra om die oord te verlaat. Hoop die informasie help. Baie dankie vir u besoek aan ons oord. Groete, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Almare S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Almare S
Family with young children

Sal nooit hierdie oord vir enige iemand aanbeveel nie. Jy kan beter kry!

Hierdie oord sal ek nooit aanbeveel nie. Ons eenheid was vuil toe ons inklok, selfs die banke het gemuf. Hierdie plek moet ernstig hul eenhede opgradeer. In Langebaan is daar beter plekke wat jou selfs goedkoper sal kos, gee Club Mykonos 'n skip. Hulle sien ons nooit weer nie! Aaklige vakansie ondervinding!

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Ons is regtig baie jammer om te hoor van u slegte ervaring Almare. Ons wil beslis nie hê dat enige gas ongelukkig voel wanneer hulle die oord verlaat nie. Aangesien daar geen informasie van u verblyf op hierdie vraelys verskaf word en ons nie bewus is van die voorval nie sal ons dit vreeslik waardeer dat u kontak maak met ons bestuur sodat ons u klagtes kan bespreek en u ongelukkigheid kan regstel. Ons wil u ook net bewus maak dat die oord bestaan uit verskeie akkommodasie opsies wat nuwe opgegradeerde eenhede insluit. Hoop om van u te hoor, Club Mykonos Bestuur.

Club Mykonos Resort Langebaan
Veronique C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Veronique C
With friends

Baie anders as ander plekke, alhoewel die kliëntediens op gekikker kan word.

Ons het ons baie geniet by Club Mykonos. Die plek is ongelooflik! Beeldskoon en heel anders as ander vakansieplekkies. Die enigste probleem was die kliëntediens. Ons was nie goed verwelkom nie en daar was nie gevra of ons ons verblyf ten minste geniet het nie.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Baie dankie Veronique vir die tyd wat u geneem het om terugvoering te verskaf aangaande u verblyf by ons oord. Dit is natuurlik baie teleurstellend om te verneem dat ons personeel se kliënte diens nie van die hoë standard was wat ons op trots is nie. Ons sal beslis kennis neem van u ervaring en verbeter in dié opsig. Baie dankie vir die vele positiewe punte wat u genoem het, ons is baie bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Vriendelike groete van die Club Mykonos bestuur en personeel.

Club Mykonos Resort Langebaan
Lizette V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette V
With spouse/partner

Alles was uitstekend.

Ons het die naweek terdeë geniet.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Goeie dag Lizette. Ons wil u hartlik bedank vir u lieflike terugvoering en goeie punte telling. Dit is wonderlik om te weet dat julle die verblyf by ons geniet het. Vreeslik dankie vir die besoek aan ons oord, hoop ons sien u gou weer. Vriendelike groete van die Club Mykonos bestuur en personeel.

Club Mykonos Resort Langebaan
Karin C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karin C
With friends

Slegs een nag hier oorgeslaap.

Baie skoon en netjies maar kort dringend aandag aan die algehele voorkoms van die woonstelblokke asook die badkamer teëls wat verslete en onversorg voorkom. Klein dingetjies soos die geverfde kasdeure met geverfde knoppe doen afbreek aan die voorkoms van die woonstel. Ook baie moeilik met die trappe vir bejaarde persone - sonder hysbakke.

Club Mykonos Resort Langebaan's response

Goeie dag Karin. Baie dankie vir u terugvoering en goeie telling verskaf. Ons het ‘n kaliva opknap program waar ons alles in die eenheid oordoen van verfwerk tot silikon en bryvulling. Aangesien sekere populêre eenhede konstant vol bespreek is neem dit ongelukkig tyd om by almal so gou as moontlik uit te kom. Ons is juis nou weer in die proses om die Peninsula area te verf. Ons sal voorstel dat u navraag doen vir ‘n grond vloer eenheid wanneer die bespreking gemaak word. Op navraag gee ons natuurlik voorkeur aan bejaardes om hul verblyf te vergemaklik. Ons waardeer u besoek aan ons oord en hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete van die Club Mykonos bestuur en personeel.

Club Mykonos Resort Langebaan
From
R2 250
per night (sleeps 4)
From
From R2 250
per night (sleeps 4)
From
R2 250
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 1194 people
  • Check-in: 16:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome