The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Coastal Haven | TravelGround
+33

Coastal Haven

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 2 reviews for Coastal Haven
Cleanliness
4.0/5
Service
4.5/5
Location
5.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Sonette B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonette B
With friends

Lieflike huis op die rotse.

Ons behoefte was onbelemmerde en ongerepte see-uitsig. Coastal Haven is nog meer as dit. Die see was so naby en die geruis aanhoudend. Ons het beplan vir koue, nat naweek, juis om die see so te beleef. Die stofie binne in die huis het die kuiers lekker snoesig gemaak terwyl die stormsee buite gewoed het. Coastal Haven moet net belê in 'n binne-braai. Daai Webber beteken niks in die wind nie. Suid-Afikaners hou van braai.

Hanlo E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlo E
With friends

Onvergeetlike naweek teen die see

Die huis is reg teen die see met 'n ongelooflike uitsig. Jy kan nie vra vir 'n beter ligging nie. Die huis bied alles wat jy nodig het. Ek sal wel voorstel dat daar 'n braai gebou word of 'n groter braai opsie sal wees, want 'n Weber is nie heeltemal voldoende vir 8 persone nie.

From
R3 500
per night (sleeps 8)
From
From R3 500
per night (sleeps 8)
From
R3 500
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 33 Main Road, Misty Cliffs, 7975, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461a659e821cc4f9a1b2e56a9fe8f5ef111226bf304fa4949754ff90040ac1362e6e1343cbf43d6cbc900b9d32aef1494d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 500  per night(sleeps 8) 2 5 1 5 33 Main Road Misty Cliffs 7975 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.182815919552 18.360801146825
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!