The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cob Cottage | TravelGround
+14

Cob Cottage

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Cob Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Flip D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip D
With spouse/partner

Everything I wanted.

Safe environment. Friendly hosts. Everything was neat, tidy and well maintained. The unit is well equipped for self catering. Could invest in more DStv channels for longer stays.

Des B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Des B
Individual traveler

Fantastic value for money.

Very comfortable and well appointed. Private and self contained. Colin and Cheryl are wonderful hosts. Highly recommend.

Steven W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven W
With spouse/partner

Wonderlike en baie aangenaam. Uitstekend!

Cob Cottage is 'n baie gerieflike en uiters goed toegeruste kothuis wat werklik gerieflik voorsiening maak vir 4 mense. Die eenheid is baie netjies, veilig en sentraal geleë in Port Alfred. Die eienaars, Colin en Cheryl is wonderlike mense wat altyd hulle gaste se welstand en tevredenheid eerste stel. Hulle het ons baie tuis laat voel en baie moeite gedoen om ons kuiertjie uitsonderlik lekker te maak. Hulle is fantastiese mense en verstaan die konsep van gasvryheid baie goed. Heerlik gekuier. Beslis een van die heel bestes in Port Alfred. Ons beveel die plek aan en sal weer daar gaan kuier. Doen so voort Colin en Cheryl!

Cob Cottage's response

Baie dankie Steven en Jane vir daai woorde. Hoop om julle weer te sien.
Groete Colin en Cheryl

Cob Cottage
Armando V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Armando V
With spouse/partner

Baie netjies en eienaars vriendelik

Baie moeite gedoen met plek. Netjies en skoon. Eienaars vriendelik

Cob Cottage's response

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Cob Cottage
Dinky S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dinky S
With spouse/partner

Uitstekend.

Het reeds kwotasie aangevra vir langer verblyf.

Amorien S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amorien S
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Met ons aankoms was Cheryl onmiddellik by die hek om ons te verwelkom, selfs die hek oopgemaak. Ons is hartlik ontvang. Cob Cottage het alles wat nodig is en nog meer. Dit is skoon, mooi en netjies en in 'n rustige stil omgewing! Ons het baie tuis gevoel. Ek kan dit definitief aanbeveel en sal self weer daar wil tuisgaan. My dogter het haar ring iewers verloor deur die dag en Cheryl het oral daarna help soek, selfs 'n dag later nog gekyk en laat weet dat sy dit ongelukkig nie kon vind nie! Baie dankie!

Cob Cottage's response

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Cob Cottage
Chantre  - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantre
With spouse/partner

First-class overnight stay.

Very nice stay. No complaints at all. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eersteklas-oornagverblyf!

Baie lekker gebly. Geen klagtes hoegenaamd. Sal Cob Cottage aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cob Cottage's response

Thank you. Hope you visit again.
Regards
Colin and Cheryl

Cob Cottage
Johan M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan M
Individual traveler

Uitstekende verblyf teen baie redelike koste per nag.

Baie goed toegeruste, gerieflike, akkommodasie in baie meer as net 'n kothuis. Kan 4 mense gemaklik slaap en het alles wat nodig is (goed toegeruste kombuis, sitkamer, eetkamer ens.) vir 'n oornag of vakansie in Port Alfred. Nie by die strand of marina nie maar in Port Alfred is alles naby! Sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Cob Cottage's response

Baie dankie Johan, hoop ons sien jou weer.
Groete,
Cob Cottage

Cob Cottage
Dawid S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid S
With friends

A wow place to stay.

Past the narrow entrance you come to a very neat cottage that offers everything you need. Very hospitable owners who make you feel welcome and go out of their way to help. The lounge only has the necessities and is a nice place to relax and or you can unwind on the patio at the braai. Rooms are neat and beds are comfortable. I will stay there every time I visit the region.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wow plek om te bly.

Verby die nou ingang kom jy by 'n baie netjiese cottage wat alles bied wat jy nodig het. Baie gasvrye eienaars wat jou dadelik laat welkom voel en hulle gaan uit hul pad om te help. Die sitkamer het net die nodigste en is 'n lekker kuier plek wat uitloop op 'n stoepie by die braai. Kamers is netjies en beddens is gemaklik. Ek sal vir seker elke keer as ek in daardie geweste kom, daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 100
per night (for 4 people)
From R1 100
per night (for 4 people)
From R1 100
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 van Riebeeck Street, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJsxbB9eLP38rkO0UcRj7wKzuxLJyZFxXyN1QUKMgYBP3qZdSx0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 4 people) 9 5 1 5 19 van Riebeeck Street Port Alfred 6170 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.599229320419 26.876338131283
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!