Review Summary
Anneke H - Apr 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Coles Corner's response
Goeie Middag Anneke... dankie vir jul waardeerde terugvoer...Groete Nihan Zandberg
Marietjie S - Apr 2021
Overall score
Heerlike na lang dag.
Coles Corner's response
Goeie Middag Marietjie...Dankie vir jou terugvoer ...ons waardeer! Groete Nihan Zandberg Coles Corner
Johan S - Apr 2021
Overall score
Baie netjies en skoon.
Coles Corner's response
Goeie middag, Johan. Dankie vir jou gawe oorsig, ons waardeer. Groete, Nihan.
Johannes D - Mar 2021
Overall score
Baie lekker, skoon en vriendelik.
Coles Corner's response
Goeie Middag Johannes. Dankie vir jul positiewe terugvoer. Groete, Nihan Zandberg
Elize T - Mar 2021
Overall score
Lekker gebly hier.
Coles Corner's response
Goeie Middag Elize. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Martin B - Mar 2021
Overall score
Great for an overnight stay.
Coles Corner's response
Good Morning Martin...Tanks for your review...we really appreciate...Regards Nihan Zandberg
Willie L - Mar 2021
Overall score
Very nice.
Coles Corner's response
Good Afternoon Willie. Thanks for your review, we really appreciate.
Regards
Nihan
Janette D - Feb 2021
Overall score
The room was very clean, bed was comfortable and check in was very quick.
Coles Corner's response
Good Afternoon Janette...
Thanks for your response. We really appreciate it.
Regards Nihan Zandberg
Lindie B - Feb 2021
Overall score
Skoon, veilig en baie lekker gewees.
Coles Corner's response
Hallo Lindie..
Dankie vir jul terugvoer...ons waardeer
Groete Nihan Zandberg
Roxanne K - Feb 2021
Overall score
Great overnight stopover!
Read moreColes Corner's response
Good Afternoon Roxanne. How do we say thank you? The best review we ever had since we started the overnight stay. Thanks again. Best Regards, Nihan Zandberg
Salome K - Feb 2021
Overall score
Uitstekend.
Coles Corner's response
Hallo Salome..
Dankie vir jul terugvoer..Ons waardeer..
Groete Nihan Zandberg
Caryn A - Feb 2021
Overall score
Staying overnight halfway between Johannesburg and Cape Town.
Coles Corner's response
Good Morning Caryn. Thanks for your more than welcome review. We appreciate.
Regards, Nihan Zandberg
Willie S - Feb 2021
Overall score
Gasvry.
Coles Corner's response
Goeie More Willie..
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer..Ons waardeer..
Groete Nihan
Clive N - Feb 2021
Overall score
Uitstekende verblyf plek met billike prys.
Coles Corner's response
Goeie More Clive
Dankie vir jou terugvoer..Ons waardeer..
Groete Nihan Zandberg
Phillip K - Feb 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Coles Corner's response
Goeie middag Phillip. Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer Groete Nihan Zandberg
Nicky K - Feb 2021
Overall score
Home from home.
Coles Corner's response
Good Morning Nicky.
Thanks for your positive response...we appreciate it...
Regards Nihan Zandberg
Erika V - Feb 2021
Overall score
Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Coles Corner's response
Goeie More Erika..
Dankie vir jou terugvoer..Ons waardeer..
Groete Nihan Zandberg
Julian S - Feb 2021
Overall score
Die perfekte plek om te rus na ’n lang reis.
Coles Corner's response
Goeie More Julian..
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Tonisam D - Feb 2021
Overall score
Lovely, neat and tidy accommodation. Friendly and helpful owners.
Coles Corner's response
Good Morning Tonisam,.
Thanks for your response. We appreciate.
Regards Nihan Zandberg
Andries O - Feb 2021
Overall score
Alles was soos geadverteer.
Coles Corner's response
Goeie More Andries...Dankie vir jou terugvoer...Ons waardeer...Groete Nihan Zandberg
Estelle G - Feb 2021
Overall score
Alles baie skoon en netjies.
Coles Corner's response
Baie dankie vir jou terugvoer...ons waardeer.
Willem L - Feb 2021
Overall score
Bied baie meer as ander gastehuise waar ons oorgeslaap het.
Coles Corner's response
Goeie More Willem, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Dirk W - Jan 2021
Overall score
Baie lekker geslaap.
Coles Corner's response
Goeie More Dirk...Dankie vir jou positiewe terugvoer...Ons waardeer...Groete Nihan Zandberg
Marion N - Jan 2021
Overall score
Perfect for an overnight stay.
Coles Corner's response
Good Morning Marion, thanks for your positive response. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Marinda V - Jan 2021
Overall score
Sien sterre.
Coles Corner's response
Goeie More Marinda...Dankie vir jou positiewe terugvoer...Ons waardeer...Groete Nihan Zandberg
Pannie K - Jan 2021
Overall score
Baie aangenaam!
Coles Corner's response
Goeie More Pannie...Dankie vir jul positiewe terugvoer...Ons waardeer...Groete Nihan Zandberg
Daan V - Jan 2021
Overall score
Absoluut baie goed!
Coles Corner's response
Goeie More Daan...Dankie vir jul positiewe terugvoer.... Ons waardeer....Groete Nihan Zandberg
Cindy V - Jan 2021
Overall score
Sal beslis aanbeveel.
Coles Corner's response
Hallo Cindy, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Tercia M - Jan 2021
Overall score
Gerieflike oornag verblyf.
Coles Corner's response
Hallo Tercia, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Dankie dat jy ons weer attent gemaak het op die stortvloer, nie al die storte het matjies in nie. Dis maar 'n besigheid om so iets in Colesberg te kry. Ons koop maar alles in Bloemfontein aan, maar dit is hoog op ons lys. Groete, Betsey.
Susan M - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflike oornagplekkie.
Coles Corner's response
Dankie Susan vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Nico D - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en gerieflik met als wat mens nodig het.
Coles Corner's response
Goeie middag Nico, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Amy F - Jan 2021
Overall score
Very impressed.
Coles Corner's response
Good Morning Amy, thanks for your positive response. It is highly appreciated.
Regards,
Nihan Zandberg
Nadine V - Jan 2021
Overall score
Vriendelik, skoon en baie gerieflik.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Nadine, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Ria M - Jan 2021
Overall score
Oornag op pad en terug van Wes-Kaap. Gerieflik, skoon en veilig.
Coles Corner's response
Goeie Middag Ria, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Cherese K - Jan 2021
Overall score
Uitstekend.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Cherese, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Nickie P - Jan 2021
Overall score
Baie netjiese en gerieflike oorslaapplek.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Nickie, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Heidi B - Jan 2021
Overall score
Netjies met alle nodige geriewe vir oornag tydens reis.
Coles Corner's response
Goeie More Heidi Dankie vir jul positiewe terugvoer...Groete Nihan Zandberg
Mariette D - Jan 2021
Overall score
Rustig, pragtig en ontspanne!
Coles Corner's response
Goeie More Mariette...Dankie vir jul positiewe terugvoer...Ons waardeer! Groete Nihan Zandberg
Ziska M - Jan 2021
Overall score
Baie netjies, alles wat mens nodig het!
Coles Corner's response
Goeie Middag Ziska...dankie vir jou positiewe terugvoer ...ons waardeer! Groete Nihan Zandberg
Mari N - Jan 2021
Overall score
Klein, maar skoon en mooi met welkome klein ekstras.
Read moreColes Corner's response
Goeiemiddag Mari, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Sue E - Jan 2021
Overall score
Restful, perfect overnight stop.
Coles Corner's response
Good Afternoon Sue, we appreciate your positive response. Regards, Nihan Zandberg.
Louisa K - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelike ontvangs.
Yolandie M - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en rustig.
Coles Corner's response
Goeie More Yolandi
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Salome F - Jan 2021
Overall score
Gemaklike beddens, lekker stort, vars melk, water en beskuit was beskikbaar.
Coles Corner's response
Goeie more Salome. Dankie vir jul meer as positiewe terugvoer. Ons waardeer opreg. Groete, Nihan.
Henriette C - Dec 2020
Overall score
Vriendelik ontvang. Netjies en skoon.
Coles Corner's response
Goeiemore Henriette. Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Pieter N - Dec 2020
Overall score
Sien sterre.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Pieter, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
AJ (Kobus) S - Dec 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs en gasvry, sal beslis weer by Coles Corner oorslaap.
Coles Corner's response
Goeie More Kobus.
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer!
Groete
Nihan
Eddie O - Dec 2020
Overall score
Baie baie tevrede.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Eddie, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Ilse E - Dec 2020
Overall score
Perfect, clean overnight stay. Would recommend to anyone.
Coles Corner's response
Good afternoon Ilse, thank you for your positive feedback. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
August P - Dec 2020
Overall score
Dit was ‘n baie lekker ervaring.
Coles Corner's response
Goeie More August...Baie dankie vir jou positiewe terugvoer...ons waardeer Groete Nihan Zandberg
Jenna O - Dec 2020
Overall score
Baie netjies.
Coles Corner's response
Goeiemore Jenna
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Bernelee V - Dec 2020
Overall score
Dit was baie lekker, perfekte plekkie om by oor te slaap op pad Kaap toe.
Coles Corner's response
Goeie More Bernelee, Dankie vir jou positiewe terugvoer,ons waardeer.
Groete
Nihan
Lalla F - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld. Skoon. Netjies.
Coles Corner's response
Hallo Lalla...Dankie vir jou positiewe terug, ons waardeer! Groete Nihan Zandberg
Elmarie C - Dec 2020
Overall score
Gerieflike eenheid vir oornagverblyf.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Elmarie, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Jean L - Dec 2020
Overall score
Wonderlik!
Coles Corner's response
Goeie Middag Jean Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer opreg! Groete Nihan Zandberg
Deon D - Dec 2020
Overall score
Die beskuit is uitstekend.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Deon, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Claudia F - Dec 2020
Overall score
Great stay with no complaints at all.
Coles Corner's response
Good morning Claudia, thank you for the positive review. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Mike S - Dec 2020
Overall score
Uiters netjies.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Gf, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Maryna W - Dec 2020
Overall score
Rustige oornag.
Coles Corner's response
Goeiedag Maryna, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Ido V - Dec 2020
Overall score
Mooi, skoon, bekostigbare akkomodasie.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Ido. Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Luisa C - Dec 2020
Overall score
Perfekte oorslaap plek vir jou reis tussen Johannesburg en Kaapstad.
Coles Corner's response
Goeie Middag Luisa, Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Maudie H - Dec 2020
Overall score
Uitstekend.
Coles Corner's response
Goeiemore Maudie, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Deon L - Dec 2020
Overall score
Dit was ons derde oornagverblyf by Coles Corner - netjiese, goed toegeruste, veilige akkommodasie en waarde vir geld.
Coles Corner's response
Goeie Middag Deon. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Jeanie H - Dec 2020
Overall score
Ons middel stop op pad Gauteng/terug Kaap toe. Sal hulle aanbeveel.
Coles Corner's response
Goeiemore Jeanie, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Albe S - Dec 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang.
Coles Corner's response
Goeie Middag Albe...Dankie vir jou terugvoer...Ons waardeer.......Groete Nihan Zandberg
Benjamin O - Nov 2020
Overall score
Skoon, netjies, en bekostigbaar.
Coles Corner's response
Goeie Middag Benjamin Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer Groete Nihan Zandberg
Ruard B - Nov 2020
Overall score
Baie netjies en puik vir 'n oornagstop.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Ruard, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Riekie M - Nov 2020
Overall score
Wat 'n pragtige plekkie, ware rusoord, super skoon en netjies. Beskuit heerlik! Baie dankie.
Coles Corner's response
Goeie .iddag Riekie. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Tom M - Nov 2020
Overall score
Die heel beste toegeruste oornagfasiliteit wat ek al teëgekom het.
Coles Corner's response
Goeie Middag Tom, baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Katrien W - Nov 2020
Overall score
Dit is altyd lekker om vriendelik ontvang te word.
Coles Corner's response
Goeie More Katrien. Dankie vir jul terugvoer,ons waardeer.
Groete ,
Nihan Zandberg.
Janet B - Nov 2020
Overall score
Netjies en skoon. Ideaal om een nag oor te slaap.
Coles Corner's response
Hallo Janet
Dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.
Sien jy nou, so moeilik om almal tevrede te stel na peiling a.g.v. gaste se kommentaar het ons die bo-lakens afgehaal maar het dit so spoedig moontlik weer opgesit. Nou sien ons dat van die gaste dit aftrek en netjies opvou. Jammer vir julle ongerief. Terloops ek verkies ook 'n bo-laken.
Groete Betsey
Tharina C - Nov 2020
Overall score
Ons oornag in die laaste tyd nooit meer op 'n ander plek nie.
Read moreColes Corner's response
Hallo Tharina
Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Sien jy nou, so moeilik om almal tevrede te stel na peiling a.g.v. gaste se kommentaar het ons die bo-lakens afgehaal, maar het dit so spoedig as moontik weer opgesit. Nou sien ons dat van die gaste dit aftrek en netjies opvou. Jammer vir julle ongerief. Terloop ek verkies ook 'n bo-laken.
Groete Betsey
Antionette P - Nov 2020
Overall score
Waarlike rusplek vir reisigers van ver.
Coles Corner's response
Goeiemore Antoinette, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Anton K - Nov 2020
Overall score
Aangenaam.
Coles Corner's response
Dankie Anton vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Magda L - Nov 2020
Overall score
Baie rustig en netjies.
Coles Corner's response
Goeie middag Magda. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Marinda S - Nov 2020
Overall score
Oulike oorslaapplek.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Marinda
Dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg Coles Corner
Heila V - Oct 2020
Overall score
Sien sterre.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Heila,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Jeandie L - Oct 2020
Overall score
Gemaklike verblyf.
Coles Corner's response
Goeiemore Jeandie
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete, Nihan Zandberg.
Graham N - Oct 2020
Overall score
Relaxing, attention was given to the small details, e.g. milk in the fridge, earbuds, etc.
Coles Corner's response
Good morning Graham, thank you for your review. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Neels K - Oct 2020
Overall score
Uiters netjies
Coles Corner's response
Goeie middag Neels, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Johan F - Oct 2020
Overall score
Fantastiese plek.
Coles Corner's response
Goeie more Johan.
Dankie vir jul positiewe terugvoer ons waardeer
Groete
Nihan
Anette V - Oct 2020
Overall score
Heerlike Karoo gasvryheid met die gemak van jou huis. Pragtige kamers. Salig na ‘n lang rit.
Coles Corner's response
Hallo Anette
Dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Aletta F - Oct 2020
Overall score
Baie dankie. ons was baie beindruk.
Coles Corner's response
Goeiemiddag Aletta
Dankie vir julle gawe terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Groete Nihan Zandberg
Aletta F - Oct 2020
Overall score
Baie dankie. ons was baie beindruk.
Coles Corner's response
Goeie middag Aletta, dankie vir jul gewaardeerde terugvoer. Groete, Nihan Zandberg.
Barbara L - Oct 2020
Overall score
Baie gerieflike en netjiese oornag akkommodasie.
Coles Corner's response
Goeie middag Barbara, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Adri F - Oct 2020
Overall score
Uitstekend.
Coles Corner's response
Goeie middag Adri, dankie vir jou posistiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Valerie S - Oct 2020
Overall score
Ons het oorgeslaap by Coles Corner. Baie gerieflik.
Coles Corner's response
Hallo Valerie
Dankie vir julle terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Betsey
Alida D - Oct 2020
Overall score
Besondere netjies en veilige ligging
Coles Corner's response
Goeie more Alida,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan
Arnold J - Oct 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, goeie kommunikasie, netjies, skoon, rustige omgewing.
Coles Corner's response
Good afternoon Arnold, thank you for your review. Regards, Nihan Zandberg.
Estelle B - Oct 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Coles Corner's response
Goeie middag Estelle, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete. Betsey.
Riaan C - Oct 2020
Overall score
Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing. Skoon, netjies, ruim en gerieflik.
Coles Corner's response
Hallo Riaan
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Lizelle T - Oct 2020
Overall score
Friendly staff that went an extra mile.
Coles Corner's response
Goeie Middag Lizelle. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg Groete Nihan Zandberg.
Herman J - Oct 2020
Overall score
Baie lekke gekuier daar
Coles Corner's response
Goeie more Herman.
Dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer.
Groete,
Nihan
Annolien D - Oct 2020
Overall score
Baie goeie ondervinding. Skoon, netjies en goeie ligging.
Coles Corner's response
Goeie middag Annolien, dankie vir jul gawe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Hein V - Oct 2020
Overall score
Skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld.
Coles Corner's response
Goeie middag Hein. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg. Groete, Nihan Zandberg
Chris V - Oct 2020
Overall score
Puik voel soos ons eie huis.
Coles Corner's response
Goeie Middag Chris, dankie vir jul terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan Zandberg
Johan F - Oct 2020
Overall score
Skoon, Netjies, Veilig en rustigheid van self
Coles Corner's response
Goeie more Johan. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Conrad P - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam. Kamer wat mooi netjie en het selfs gekom met beskuit.
Coles Corner's response
Goeie more Conrad.
Dankie vir positiewe terugvoer ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Jan V - Sep 2020
Overall score
Baie aangenaam, alles wat jy benodig vir 'n goeie nagrus.
Coles Corner's response
Goeie More Jan. Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer
Groete
Nihan
Andri D - Sep 2020
Overall score
Baie lekker!
Coles Corner's response
Goeie more Adri. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg,
Groete
Nihan
Anchen D - Sep 2020
Overall score
Mooi omgewing. Goeie restuarante.
Coles Corner's response
Hallo Anchen. Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer. Groete Nihan Zandberg
Anton D - Sep 2020
Overall score
Baie lekker oor geslaap
Coles Corner's response
Goeie more Anton. Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer.
Groete, Nihan
Hendrik Albertus S - Sep 2020
Overall score
Fantasties, so ruim en silver skoon
Read moreColes Corner's response
Goeie Middag Hendrik....dankie vir jul meer as positiewe terugvoer...ons waardeer dit opreg, komende van net sulke puik gaste!...Groete Nihan Zandberg
B B - Sep 2020
Overall score
Netjies veilig vriendelik
Coles Corner's response
Goeie more B.
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Carol H - Sep 2020
Overall score
Great place to stay as an overnight stop.
Coles Corner's response
Good morning Carol, thank you for your positive review. We appreciate it. Regards, Betsey.
Henk B - Sep 2020
Overall score
Uitstekend.
Coles Corner's response
Goeiemore Henk, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Charlene S - Sep 2020
Overall score
Baie rustig en skoon, sal vir seker aanbeveel.
Coles Corner's response
Goeiemore Charlene, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Peet & Marinda V - Sep 2020
Overall score
Slegs oornag op pad na Weskus.
Coles Corner's response
Hallo Peet & Marinda,
Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg
Perry D - Sep 2020
Overall score
Skoon, gerieflik en vriendelik.
Coles Corner's response
Goeie Middag Perry,
Dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg
Gert S - Sep 2020
Overall score
Baie aangenaam en sal weer daar oornag.
Coles Corner's response
Goeiemore Gert, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Jaco B - Sep 2020
Overall score
Baie netjies.
Coles Corner's response
Goeie middag Jaco. Dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete Nihan Zandberg Coles Corner
Hester N - Sep 2020
Overall score
Baie aangenaam en baie netjies.
Coles Corner's response
Goeie Middag Hester.
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons waardeer
Groete Nihan Zandberg
Christo M - Sep 2020
Overall score
Skoon en netjies.
Coles Corner's response
Goeiemore Christo, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Destitia P - Sep 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Coles Corner's response
Hallo Destitia...dankie vir jou terugvoer...ons waardeer opreg. Groete Nihan Zandberg
Judit G - Sep 2020
Overall score
Rustige, skoon en netjiese verblyf.
Coles Corner's response
Hallo Judit, dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Jacobus W - Sep 2020
Overall score
Skoon, netjies, veilig, als werk.
Coles Corner's response
Goeie Middag Jacobus,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg