Review Summary
Etienne C - Apr 2021
Overall score
Vierde keer wat ons hier bly. Baie skoon en netjies.
Jaco C - Jan 2021
Overall score
Mooi skoon en netjiese kamer.
Amanda R - Jan 2021
Overall score
Sien die sterre!
Thea T - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflik en netjies. Sal definitif weer daar oorslaap.
Talita L - Dec 2020
Overall score
Very comfortable
Anne T - Dec 2020
Overall score
Perfect for our overnight stop between Durban and Cape Town.
Adri D - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Steven V - Dec 2020
Overall score
Mooi.
Lynn M - Nov 2020
Overall score
Comfortable, convenient overnight stay en route to the Cape.
Alexander C - Oct 2020
Overall score
Aangename verblyf plus uitstekende dokumentasie oor waar om te eet en wat om te sien.
Doret F - Oct 2020
Overall score
Baie skoon netjiese huisie, het baie lekker gebly. Eienaar baie gasvry laat jou sommer tuis voel.
Elzette P - Sep 2020
Overall score
Beste plek waar ons nog in gebly het. Baie hoë standaard.
Guy M - Feb 2020
Overall score
Very pleasant.
Carol G - Feb 2020
Overall score
Friendly, clean, lovely place to stop over.
Mollie W - Jan 2020
Overall score
Pathetic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pateties!
Nadat ons bespreek en betaal het, is met ons aankoms vir ons vertel, hulle het dubbel besprekings gedoen en hulle het nie plek vir ons nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Ons is rerig jammer oor die dubbel bespreking. Dit is die eerste keer wat so iets met ons gebeur het. Dit was 'n baie besige tyd van die jaar en ongelukkig dat 'n fout gebeur het. Ons het onmiddelik 'n ander verblyfplek vir jou gereel, in 'n gastehuis met 'n baie goeie reputasie, dit was eintlik 'n groot familiekamer, maar ons het die ekstra geld betaal. Ek hoop dat julle 'n goeie nag se rus gehad het.
Carmie T - Dec 2019
Overall score
Aangenaam en skoon.
Danie ; Dalene B - Sep 2019
Overall score
Basic value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese waarde vir geld.
Dit is ons tweede keer en is tevrede met die kamers, netheid en basiese waarde vir geld. Die gastehuis word goed versorg en is gemaklik en skoon. Die kussings op die bed kan dalk vervang word met stewiger kussings. Ons het kamer alleen bespreek en het nie van die ontbytopsie gebruik gemaak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lester C - Jul 2019
Overall score
Safe and warmly accepted by owner and assistant.
Theunis J - Jul 2019
Overall score
Everything one needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat mens nodig het.
Ons het net oornag, maar daar was geen fout nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George B - Jul 2019
Overall score
Die mense gaan uit hulle pad om jou te akkomodeer.
Elzette P - Jun 2019
Overall score
Lovely as always. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik soos altyd. Baie dankie.
Ons maak al jare van julle gebruik. Hou so aan. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Jun 2019
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Baie sentraal en baie bekostigbaar. Net wat jy benodig na 'n lang reis. Rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arthur C - May 2019
Overall score
Excellent.
Petrus M - Mar 2019
Overall score
Baie aangename verblyfervaring.
Leslie P - Feb 2019
Overall score
Definitely recommended.
Sanet B - Feb 2019
Overall score
Will definitely recommend Colesview Guest House!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal definitief Colesview Guest House aanbeveel!
Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer en smaaklike ontbyt! Ek sal definitief Colesview Guest House aanbeveel vir enige iemand!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaques P - Jan 2019
Overall score
Baie lekker en sal definitief weer daar bly.
Danie V - Jan 2019
Overall score
Verfrissend!
Yvonne B - Jan 2019
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Julle ontvangs dame glad nie vriendelik nie! Vriendelike ontvangs is altyd aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daan C - Jan 2019
Overall score
Aangenaam en rustig.
Annamarie D - Dec 2018
Overall score
Baie skoon en netjies.
Mecia H - Dec 2018
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Verblyf was voldoende. Goed genoeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Oscar H - Jul 2018
Overall score
Dit was 'n great plek om te oornag.
Eddie E - May 2018
Overall score
Baie aangenaam en gemaklik.
Eddie E - May 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Alma D - May 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Leigh S - Feb 2018
Overall score
It was like coming home.
Leigh S - Feb 2018
Overall score
Good place to stop over at on the way to the Eastern Cape.
Peter Sa G - Feb 2018
Overall score
Very nice people, room very stuffy (no fresh air, only air-con).
Skipper B - Feb 2018
Overall score
Dit was fantasties, lekker gebly met vriendelike en behulpsame mense.
Elma D - Jan 2018
Overall score
Goed.
Petrus B - Jan 2018
Overall score
Goeie oornag op reis.
Petro V - Jan 2018
Overall score
Not pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie aangenaam nie.
Matras moet vervang word. Kamer was baie verlig deur buitelig wat in die kamer geskyn het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wallie L - Jan 2018
Overall score
Veilig, netjies en heerlik koel na 'n lang en warm dag op pad - ons kom weer.
Thelma D - Jan 2018
Overall score
Wonderful service.
Marieta S - Jan 2018
Overall score
Sal beslis aanbeveel en weer besoek.
Read moreMichelle B - Dec 2017
Overall score
Very comfortable enjoyable stay, would not hesitate to return.
R B - Dec 2017
Overall score
Puik.
Roelf J - Dec 2017
Overall score
Dit was aangenaam en rustig.
Estie V - Dec 2017
Overall score
Naby die snelweg en gemaklike oornag as mens tussen die Kaap en Johannesburg reis. Baie veilig.
Martin K - Nov 2017
Overall score
We felt at home immediately.
Read moreDanie V - Nov 2017
Overall score
An honest attempt by two senior people to make an acceptable facility available.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Eerlike poging van twee senior persone om 'n aanvaarbare fasiliteit beskikbaar te maak.
Dit was voorwaar 'n ondervinding om te sien hoe sorgsaam en vriendelik hierdie twee senior persone die gastehuis bestuur. Dit was aangenaam om daar tuis te wees en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Venessa O - Oct 2017
Overall score
Very clean and incredible detail that makes you feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en ongelooflike detail wat mens laat tuis voel.
Daar is gelet op fyn detail om mens te laat voel of jy in jou eie huis is! Heerlik om na `n lang dag op die pad by so `n plek uit te rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis V - Aug 2017
Overall score
Excellent accommodation, service and hospitality in tranquil surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.
Ons was alreeds vantevore hier en dit sal voortaan ons gereelde plek wees vir oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henda V - Jul 2017
Overall score
Outstanding overnight stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Uitsonderlike oornagbestemming!
Colesview Guest House bied absoluut waarde vir geld: besonder netjiese en skoon akommodasie, met talle ektras en klein bederfies vir die 'fynproewer'. Geen klein besonderheid is uitgelaat nie. Die bedlinne is van puik gehalte en kraakskoon; werklik 'n plesier om in so 'n lekker, warm wintersbed (met 'n elektriese kombers) in te kruip! Die ontbyt was besonder smaaklik en net die ding vir die lang pad. 'n Woord van opregte dank vir die besonder professionele personeel en die vriendelike en flinke diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus V - Jul 2017
Overall score
Cute!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulik!
Netjiese plek wat volledig toegerus is en groot ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon S - May 2017
Overall score
Clean, neat, helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, hulpvaardig.
Die gastehuis is sentraal geleë, baie veilig en die kamers is baie netjies en skoon, insluitende die badkamer. Dit was 'n plesier om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eduard K - May 2017
Overall score
We enjoyed the warm, caring, personal attention.
Colesview Guest House's response
Dear Eduard,
Thank you for taking the time to write us such a complimentary review! It was an absolute pleasure to have you stay with us and we hope to see you both again in the future.
Kind Regards,
Alex, Rene and Charmaine.
Sarita B - Apr 2017
Overall score
Ons het heerlik gebly. Die kamers was baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker!
Karien V - Jan 2017
Overall score
Clean, neat and basically all you'd need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en basies alles wat nodig is.
Skoon, netjiese basiese verblyf met alles wat nodig is vir die een nag wat ons oorgeslaap het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annamarie G - Jan 2017
Overall score
Definitely the best accommodation in Colesberg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis die BESTE blyplek in Colesberg.
As ek reg tel het ons nou al 8 keer in Colesview B&B gebly. Ons sal beslís weer en weer daar bespreek. Die kamers is puik, skoon netjies en gerieflik. Die linne is skoon en netjies so ook die badkamer. Ons as gevolg van omstandighede ons bespreking verander na 'n ander datum. Wel dit was geen probleem vir Colesview Gastehuis om ons datum van aankoms te verander nie. Ek weet van geen ander Gastehuis wat so tegemoetkomend is nie. Daarom definitief Colesview Gaste Huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Hi Annemarie and Shene.
Baie,baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeur dit ! Dit is altyd 'n plesier om julle te sien.
Alles van die beste vir 2017.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.
Louis V - Jan 2017
Overall score
Excellent accommodation, service and hospitality in a peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Dit is 'n familiebesigheid wat uitstekende verblyf, diens en gasvryheid in 'n rustige omgewing bied. Eienaars verwelkom jou persoonlik en jy voel dadelik tuis. Sal definitief in toekoms weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Baie dankie, Louis, vir die mooi resensie ! Dit sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom.
Groete.
Alex, Rene and Charmaine.
Migael D - Jan 2017
Overall score
Very helpful people. Everything was very professional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie behulpsame mense. Alles was baie professioneel.
Perfekte plek om by oor te slaap as jy reis van Johannesburg tot die Kaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Hi Migael.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly ons kon julle 'n aangename verblyf ervaring bied.Hoop om julle weer te sien.
Groete
Charmaine, Alex and Rene.
Arnold G - Jan 2017
Overall score
It was lovely! Also enjoyed the swimming pool after 9 hours on the road. The aircons were a huge plus and breakfast is a must for the next day.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik! Het die swembad ook geniet na 9 ure op die pad! Aircons 'n ware pluspunt en ontbyd 'n móét vir die volgende dag en betyds ook.
Wat 'n lekker plekkie dié! Dit was wonderlik om twee keer hier te kon oorslaap! Dit is rustig hier en reg langs die N1 maar sonder die geraas van die verkeer. Sonsondergang kyk jy uit oor die berg en dit is prentjiemooi. Die eenheid waarin ons gebly het was perfek met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens wat dit lekke vir 'n gesin van 4 gemaak het. Sal weer hiervan gebruik maak wanneer ons weer afry Kaapstad toe of in die toekoms vir oornag-slaap. 'n Moet as jy van JHB na Kaapstad ry!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Hi Arnold, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense vir 2017. Alex, Rene en Charmaine.
Coenie G - Jan 2017
Overall score
Skoon, netjies en baie gerieflik.
Eddy H - Aug 2016
Overall score
Fantasties.
Colesview Guest House's response
Hi Eddy. Thank you for the wonderful review! We really enjoyed having you overnight with us and hope to see you again next time you are in Colesberg. Kind Regards Alex, Rene and Charmaine.
Leon F - Jul 2016
Overall score
Exceptionally neat, safe and well equipped, very easily accessible from the N1.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters netjies, veilig en goed toegerus, baie toeganklik vanaf die N1.
Die ruim eenheid is uiters netjies en goed toegerus en ons kar en sleepwa het onder 'n toesluit-afdak gestaan. Heerlike ontbyt was by die prys ingesluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colesview Guest House's response
Hi Leon. Baie dankie vir jou positiewe kommentaar! Ons waardeur dit en dit inspireer ons om nog beter diens te lewer. Ons sien daarna uit on julle weer by ons te verwelkom .Groete Alex, Rene en Charmaine.
Willa V - Jul 2016
Overall score
Onaangenaam as gevolg van rook in kamer en kussings wat stink.
Colesview Guest House's response
Hi Willa. Ons is baie ontsteld dat julle so 'n onaangename verblyf saam met ons gehad het, veral nadat ons jou bespreking twee keer (op kort kennisgewing) na ander datums toe geskuif het. Ons het 'n streng nie-rook polis in die gastehuis, maar sekere mense ignoreer dit. Ongelukkig, was ons nie bewus van die reuk toe ons deur die kamers die oggend van jou verblyf gegaan het nie. Ek wens jy het ons laat weet het van die reuk - ons sou julle met plesier na 'n ander kamer toe geskuif het. Ek is bly julle het ten minste dit ontbyt geniet ! Ons is baie jammer oor jou nare ondervinding met ons en hoop dat jou een dag vir ons 'n "tweede kans" gee om vir julle 'n meer gemaklike verblyf te verskaf.
Liza M - Jun 2016
Overall score
Convenient and comfortable stop-over.
Colesview Guest House's response
Dear Liza.Thank you for taking the trouble to post us such a lovely review.We are glad that you had a pleasant stay with us and we hope to see you again on your next trip!
Regards,
Charmaine, Alex and Rene.
Christa B - May 2016
Overall score
Baie gerieflik ingerig.
Colesview Guest House's response
Hi Christa.
Baie dankie vir die positiewe resensie!
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ek is bly dat julle jou verblyf saam met ons geniet het.
Charmaine, Alex en Rene.
Daan C - May 2016
Overall score
Aangenaam en vriendelik.
Colesview Guest House's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle het jou verblyf saam met ons geniet. Alex,Rene en Charmaine.
Beverley B - Apr 2016
Overall score
A comforting stopover after a long travel.
Colesview Guest House's response
Thanks for taking the trouble to submit such a lovely review. It was great having you stay with us and we hope to see you again on your way past.
Regards Alex, Rene and Charmaine.
Anél J - Apr 2016
Overall score
We had a lovely stay in a comfortable and neat room with a delicious breakfast.
Colesview Guest House's response
Hi Anel.Thank you for your kind and complimentary review.We are pleased that you enjoyed your stay with us and it would be wonderful to see you again.
Regards
Charmiane, Alex and Rene.
Juliet J - Mar 2016
Overall score
Ontspanne en baie gemaklik.
Colesview Guest House's response
Baie dankie!
Juliet J - Mar 2016
Overall score
Skoon en in 'n rustige omgewing.
Colesview Guest House's response
Baie dankie vir die oulike resensie .Dit was fantasties om julle weer te sien, en ons is bly julle het 'n gerieflike aand saam met ons gehad.
Rene, Alex en Charmaine.
Frik B - Feb 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Annamarie G - Feb 2016
Overall score
It was absolutely wonderful.
Annamarie G - Dec 2015
Overall score
Fantstic. We will definitely stay here again.
Elmarie D - Dec 2015
Overall score
Baie aangenaam en verfrissend.
Theuns / Marguerite v - Nov 2015
Overall score
Oornag vir werk.
Jo-anne K - Jul 2015
Overall score
Gerieflike oornagverblyf, met vriendelikste gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Antoinette D - Jul 2015
Overall score
Baie goeie diens, voel tuis en gemaklik.
George L - Jul 2015
Overall score
Good value for money, excellent customer service.
Lynette G - Apr 2015
Overall score
Ons plekke was perfek om net gou uit te rus en weer die volgende dag die langpad aan te durf, so warm en rustig.
Liezl B - Mar 2015
Overall score
Dankie vir die goeie diens en netjiese, skoon kamer!
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
- All ages welcome