The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Columbine Place | TravelGround
+17

Columbine Place

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Columbine Place
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Lanie D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanie D
With spouse/partner

Netjiese, moderne en goed toegeruste eenheid.

Kommunikasie vanaf die eienaar is vinnig, doeltreffend en volledig om seepgladde aanmeld en vertrek te verseker. Die eenheid is super netjies en skoon met alle toebehore wat benodig is. Aandag aan detail is puik.

Hb P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hb P
With spouse/partner

Waarde vir jou geld!

Baie netjiese en skoon met 'n heerlike kuierplekkie met 'n braai buite. Veilig en baie sentraal geleë.

Leonora E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonora E
With spouse/partner

Absoluut een van die beste blyplekke!

Alles was super skoon, netjies en modern. Hierdie dame weet hoe! Debbie het 'n WhatsApp boodskappie gestuur met alle inligting wat ons nodig gehad het met die roete, sleutels ens. Ek sal hierdie blyplekkie regtig aanbeveel! Weereens baie dankie.

Andre S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Baie sentraal.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik, stylvol gemeubileerd. Baie lekker gekuier en sal volgende keer definitief die braai probeer met ons kinders.

David B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David B
With spouse/partner

Rustig, skoon, veilig en lekker.

Die moderne dekor is pragtig. Dis skoon en netjies en jy het alles wat jy nodig het. Die plekkie buite vir vroegoggend koffie of ’n skemertyd se wyntjie is ’n bonus.

David B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David B
With spouse/partner

Rustig, skoon, veilig en sommer net lekker.

Ons het ons hart verloor op die plekkie.

Hanno E - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanno E
With spouse/partner

Netjies, rustig, skoon, groot, en baie privaat.

Het my verwagtinge oortref en baie goeie waarde vir geld! Baie skoon, baie netjies, baie ruim, het alles wat mens nodig het.

Brenda D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda D
With spouse/partner

Home away from home, comfy and spotless thank you.

We felt extremely comfortable in this space, bed was comfy, everything was thought of and spotless. Perfect for us thank you.

Jacky J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacky J
Family with young children

Baie oulike plekkie wat ek in toekoms weer sal gebruik.

Dankie vir alles, ons het verblyf geniet.

Wilma P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
Family with young children

Wonderlik!

Verblyf by Columbine Place was vir ons as gesin wonderlik. Baie netjies. Eienaars baie vriendelik. Ek sal graag weer in toekoms van hulle gebruik maak. Baie dankie.

William D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
With spouse/partner

I can absolutely recommend!

We stayed here on short notice due to proximity to Durbanville Mediclinic and accommodation was excellent with modern amenities, clean, safe and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek kan absoluut aanbeveel!

Ons het op kort kennisgewing hier gebly as gevolg van nabyheid Durbanville Mediclinic en verblyf was puik met moderne geriewe,skoon, veilig en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allan D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allan D
With spouse/partner

Baie lekker mooi, modern en netjies.

Baie lekker klein rustige atmosfeer, 'n braai buite, 'n lekker bank om by die vuur te sit. Huis is netjies binne, baie modern. Awesome kombuisie. Regtig goeie waarde vir geld.

Juanita V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Juanita V
Family with teenagers

Klein, kompak maar goed.

Baie netjies oulike plekkie, bietjie ver van die naaste strand. So bietjie min sitplek vir 'n gesin van 4, baie lekker buite-etenstafel wel, eie kom en gaan toegang. Baie modern en skoon en diens is puik. Kort hier en daar goedjies maar goeie slaapplek vir 4. Oulike blyhuisie.

Hendrik W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik W
Family with young children

It was fantasties. Very nice and very peaceful.

It was pleasant staying there. A very safe area and lovely tranquility prevails there. Very neat and modern. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasmagories. Baie lekker en baie rustig.

Dit was aangenaam om daar te slaap. 'n Baie veilige omgewing en 'n heerlike rustigheid wat daar heers. Baie netjies en modern. Waarde vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul P
Family with young children

Neat and safe.

It's a very neat and safe environment. The unit is very well equipped with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en veilig.

Dis 'n baie netjiese en veilige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugenia P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenia P
Family with young children

Very convenient and comfortable.

We really enjoyed our time at Columbine Place. Neat, modern and very well equipped. Well worth the money and I would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en gesellig.

Ons het ons tyd by Columbine Place baie geniet. Netjies, modern en baie goed toegerus. Beslis die geld werd en ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
Family with teenagers

Was heerlik.

Ontvangs was puik, baie vriendelike mense, plek was skoon en netjies, enige tyd aanbeveel.

Deidre C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre C
Family with teenagers

Hoogs aanbeveel. Skoon, netjies, modern en nuut. Beter as 'n hotel!

Columbine Place was 'n baie aangename blyplek. Baie privaat. Uitstekende gehalte en waarde vir geld.

Benjamin D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin D
Family with young children

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en alles was skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Bianca H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca H
With spouse/partner

Baie oulike plekkie, goeie diens.

Columbine Place is definitief een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie netjies, splinternuut en het alles wat mens nodig het. Ons het veilig gevoel en die gasvryheid van die eienaars baie waardeer. Puik diens, dankie!

Susna V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susna V
With friends

Dit is n baie oulike plekkie. Die eienaars is baie hulpvaardig en tegemoetkomend.

Ons was baie kort daar maar Debbie was hulpvaardig. Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dankie vir alles Debbie.

Quintus W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintus W
With spouse/partner

Comfortable and convenient.

We had a great experience with our recent visit to Columbine Place. Die location is walking distance from the shops where you can find anything you need. Constructive criticism is that they could consider a small shelf to put your things in the bathroom. Otherwise Columbine Place met all our needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gemaklik.

Ons het 'n baie goeie ervaring gehad met ons onlangse besoek aan Colimbine Place. Die ligging is van so aard dat jy binne loopafstand is na winkels waar mens een en ander kan kry indien nodig. Konstruktiewe kritiek is dat hulle dalk moet oorweeg om 'n klein rakkie vir pakplek van badkamer sakkies of so aan te bring in die badkamer. Anders as dit het Columbine Place al ons ander behoeftes ten volle gedek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cheleen R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheleen R
With spouse/partner

Baie netjiese, veilige en oulike plekkie!

Die plekkie het alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer gaan! Baie dankie vir jul gasvryheid.

Ronnie S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronnie S
With spouse/partner

Nice stay. Owner very friendly. Safe place, well equipped. Just too bad there isn't DStv, but Netflix.

Owner very hospitable and helpful. Apartment well equipped and nice shower. Practical braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly. Eienaar baie vriendelik. Veilige plekkie wat goed toegerus is. Net jammer daar is nie DStv nie maar Netflix.

Eienaar baie gasvry en behulpsaam. Woonstel goed toegerus, aangename stort. Praktiese braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danielle G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle G
With spouse/partner

'n Juweel in die hart van Durbanville.

Uiters gerieflik, netjies en modern ingerig. Baie dankie, ons kom vir seker weer!

Nadia S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia S
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en baie goed geleë.

Columbine Place is baie netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het - sal beslis aanbeveel. Goed geleë en privaat.

Natasha V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Had a great stay!

Would recommend. Neat with everything you'd need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly!

Kan dit aanbeveel. Netjies en als wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Columbine Place's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.

Columbine Place
Marion B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marion B
Family with young children

Perfek vir 'n gesin.

Baie lekker oorgebly, genoeg spasie vir almal, rustig en skoon.

Columbine Place's response

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit. Enige tyd weer welkom.

Columbine Place
Amanda V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Fantasties en ongelooflike netjies!

Ongelooflik netjies en skoon, met veilige parkering en selfs plekkie om buite te sit en braai. Alles wat jy nodig het is daar. Naby winkels en restaurante. Ek het lanklaas by so 'n mooi, skoon plekkie gebly en wil dankie sê aan Columbine Place, julle sien my en my man gou weer.

Columbine Place's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Columbine Place
Gerrie J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie J
With spouse/partner

Uitmuntend.

Die plek is baie netjies en gerieflik met als wat 'n mens nodig het om selfs vir weke daar te kan oorbly. Die eienaars is ook baie hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak deur dadelik op jou versoeke te reageer.

Columbine Place's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Gerrie. Waardeer opreg. Hoop julle kom gou weer.

Columbine Place
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Columbine Road, Durbanville, 7551, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 30 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!