Coral Island Apartment
Review Summary
Nomfundo M - Dec 2020
Overall score
We enjoyed our stay at Coral Island, everything was as explained on the website, no disappointments. Terry was also very welcoming and friendly.
Juanita B - Apr 2019
Overall score
Absoluut heerlik! Baie luuks en gemaklik.
Marietjie N - Apr 2018
Overall score
Stylvolle, ruim woonstel met pragtige uitsig.
Read moreDesre J - Mar 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Die woonstel was baie netjies, skoon en modern. Pragtige uitsig oor die see. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet T - Nov 2016
Overall score
Really very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was werklik baie lekker.
Ons het 'n baie goeie tyd gehad en dit het vir ons gevoel soos vakansie. Die het gevoel of ons in 'n huis bly en nie in 'n woonstel nie. Baie dankie vir die lekker koffie, pragtige huis en die manier wat ons ontvang was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bela B - Nov 2016
Overall score
The accommodation and location was superb.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 88 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
- All ages welcome