The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cornellskop Farm | TravelGround
+31

Cornellskop Farm

9 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Cornellskop Farm is in an excellent location
  • Cornellskop Farm, Van Der Stel Pass, Bot River, 7185, Western Cape

Op die plaas is damme waar daar mag vis gevang word. Ons werk op 'n vang en los basis en asseblief onthou om jou eie visvang gereedskap en aas te bring.
Vir die meer uitdagende mense het ons n bergfietsroete wat vir jou die geleentheid kan gee om ons twee kameelperde(Deb and Glen) en die baie vriendlike sebras miskien te sien. Daar mag ook vrylik op die plaas rond geloop word.
Die begeleide toere is altyd die hoogde punt van die plaas waar jy 'n verskeidenheid diere spesies ontmoet bevoorbeeld volstruise, rooikatte, jagluiperde, meerkatte en so veel meer. Baie van die diere op die plaas is gered en leef hul lewens in gelukkige veiligheid uit. Ons streef daarna om die diere die geleentheid te gee om hul natuurlike gedrag uit te druk deur hulle die beste oefeninge, diëte en gereelde verryking, aan hulle te gee. Begeleide toere kan bespreek word met enige personeel by die skuur/kantoor.

Fullscreen
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Cornellskop Farm, Van Der Stel Pass, Bot River, 7185, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7438bfd1cc4bce5c86dfc85deb72ac36a0ad4acc35a81b7f21435745834bda7fce052e977e3590500f5356a87f63eddfb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 Cornellskop Farm Van Der Stel Pass 7185 Western Cape 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -34.188269 19.228434
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!