The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cosy Cottages Guesthouse | TravelGround
+29

Cosy Cottages Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 50 reviews for Cosy Cottages Guesthouse
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.9/5
Irene V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irene V
Family with young children

Gasvry, lekker gebly, sentraal geleё.

Verblyf baie geniet en vriendelik ontvang. Kort dalk stortkeppies. Snoesige verblyf.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie Dankie , bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Mandie

Cosy Cottages Guesthouse
Geja H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geja H
With spouse/partner

Baie gulde ontvangs en diens, netjies, skoon.

Kamer is net baie klein, maar seker goed genoeg vir 1 nag se oorslaap.

Marthie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie R
Family with teenagers

Sentraal geleë naby sentrums en universiteit.

Lieflike tuin en dit voel geensins of jy in die stad is nie. Baie ontspannend en gerieflik en beslis waarde vir geld.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie, baie dankie. Ek waardeer dit.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves.
Groete
Cosy Cottages

Cosy Cottages Guesthouse
Elaine B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elaine B
Individual traveler

Quiet. Ideally located.

Neat, clean and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig. Ideaal geleë.

Netjies, skoon en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie baie dankie hoop julle kom kuier weer.
Dit was lekker om jul as gaste te he.

Cosy Cottages Guesthouse
Mariaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
With friends

Slept well in a safe area.

It was definitely value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geslaap in 'n veilige omgewing.

Dit was beslis waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie baie dankie Mariaan
Hoop julle kom kuier gou weer.

Cosy Cottages Guesthouse
Jamien F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamien F
Individual traveler

Rustig, skoon en lekker.

Alhoewel naby die dorp was dit besonders rustig met die tuin uitleg. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie, Jamien. Ons hoop ons kan u in die toekoms weer huisves.

Cosy Cottages Guesthouse
Michael W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael W
Individual traveler

Simple, no-frills, clean and adequate overnight accommodation.

Very conveniently situated. The host was friendly and welcoming and advised on all the questions I had. This is basic accommodation and I did not expect any frills or luxuries. The room was clean and tidy, the ceiling fan was a blessing. The outdoor areas are very pleasant and provide for a relaxing atmosphere. If I had to make criticisms they would be: Parking is very cramped and not ideal for larger vehicles. The toilet paper quality was not exactly great. The sliding door could not lock with a key (there is a safety gate in place though). The furnishings (bed, chair, wardrobe) are a bit dated but functional and clean. The pillows were a bit too soft for my liking (personal preferences).

Cosy Cottages Guesthouse's response

Beste Michael,

Baie dankie vir u terugvoer.

U het in Eenheid D gebly. Ons het die veiligheidshek by die ingang daarvan nagegaan en daar is geen fout nie. Dit kan wel sluit en die die sleutel was in u besit.

Met betrekking tot die parkering, wil ons net meedeel dat die parkering uitgelê en getoets was met 7 SUV 's o peen slag. Ons vra om verskoning indien u gesukkel het om te parkeer.

Die toiletpapier is op die standaard wat vereis word van 'n 3-ster instansie.

Wat die meubels aanbetref is, glo ons dis 'n geval van persoonlike smaak.

Groete,
Cosy Cottage B&B

Cosy Cottages Guesthouse
Elda D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elda D
With spouse/partner

It was very comfortable lodging and conveniently close to Parys' main street.

We enjoyed the stay. Everything was neat, clean and the room had all we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie gemaklike verblyf en gerieflik naby aan die hoofpad na Parys.

Ons het die verblyf geniet. Alles was netjies en skoon en die kamer het alles gehad wat ons benodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margaret S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Margaret S
With friends

Nie alles wat mens verwag.

Die drinkgoed soos koffie geen verskeidenheid. geen vars melk. Niks tee. Sukkel om water in ketel te kry by badkamer wasbak. Geen wasbak in kombuisie en geen lappie om skoon te maak. Geen gaste sepies in badkamer.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie vir u terugvoer.
Met u aankoms was die eenheid nagegaan en daar was oorgenoeg koffie, suiker, poeier melk en lyfwasmiddel, sjampoe, en lyf room en hande seepies in die eenheid. Ongelukkig was daar nie tee nie. U was meer as welkom om by die ontvangs te vra.
Daar is in elke eenheid in bottel varswater vir die ketel .
Indien u volgende keer by 'n gastehuis boek maak seker dat u n eenheid boek wat volle selfsorg is en nie soos u in ons geval geboek het in n semi-self catering eenheid nie.
Ons beleid is ook as ons die gaste inboek, soos ons ook in u geval gemaak het wys ons eers die eenheid en dan vra ons of u tevrede is en u het ons verseker dat alles volgens u korrek is.
Weereens baie dankie.
Voorspoed Cosy Cottage

Cosy Cottages Guesthouse
Linda D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Linda D
Family with teenagers

Ons is hartlik ontvang by Cosy Cottage en het heerlik gebly, sal weer van hul dienste gebruik maak.

Die ontvangs was so hartlik ons het dadelik tuis gevoel. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Ada N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ada N
With spouse/partner

Great reception and good sleep.

Very comfortable and we had a great stay and sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was goed ontvang en het baie lekker geslaap.

Dit is baie gerieflik en het ons baie lekker geslaap en gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lex M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lex M
With spouse/partner

Privaat, stil en netjies.

Ons het die verblyf hier geniet. Geen klagtes. sal Cosy Cottage B&B weer gebruik.

Thinus V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thinus V
With spouse/partner

Convenient. We basically just slept over. But is you want to cook something, there is only a microwave.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik. Ons het basies net daar oorgeslaap. Maar as 'n mens iets sou wou gaar maak, is daar net 'n mikrogolfoond.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rouvain D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rouvain D
Family with young children

Very neat unit with convenient beds.

Host was very helpful and friendly. The room was neat and clean, beds were very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese eenheid met gerieflike beddens.

Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was netjies en skoon, beddens het baie gerieflik geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Thank you a lot for staying with us. We are glad that you enjoyed it.

Cosy Cottages Guesthouse
Anthonie W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anthonie W
With spouse/partner

Goeie ontvangs, vriendelike gasheer, maar eenheid is teleurstellend, glad nie wat verwag het i.t.v. tarief nie.

Parkering probleem as alle eenhede volgeboek is. Interieur oud en donker, kort verf en onderhoud. Water poef-poef uit kraan of ander kraan se stroom blaas jou gesig papnat. Kasknoppe vuil. Skottelgoedseep in ou glasbottel. Potskuurder vuil, oud, grillerig. Asblikdeksel stukkend. Badkamerdeur geen handvatsel binne. Sitkamerstoele worn-out, bedek met komberse om kleedsel te verbloem. Selfs borde op straat is vaal of dop af. Kan nie glo het 3 sterre nie!? Sien vorige soortgelyke kommentaar. Eenhede tog gediens, sal aanbeveel teen baie goedkoper tarief.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Beste Anthonie Welman
Dankie vir u ondersteuning deur by ons tuis te gaan.
Ons vra gewoonlik ons gaste by aankoms om nie te huiwer om te sê as daar iets is wat hulle pla nie. Ons sou u met graagte na 'n ander eenheid van u keuse verskuif het, aangesien daar nog twee ander eenhede beskikbaar was. Al die eenhede was nie volgeboek soos wat u aan die begin van u terugvoering insinueer nie.
Net ter verduideliking van die 3 ster gradering, die eenheid waarin u tuisgegaan het, is nie 'n 3-ster eenheid nie. Dit staan baie duidelik op die deur van die eenheid. Jammer vir die misverstand.
Maar dankie vir u terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan u voorstelle.
Dr. Peet van Rensburg
U gasheer
Cosy Cottage B&B
Potchefstroom

Cosy Cottages Guesthouse
Emile C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emile C
Individual traveler

One of the nicest stopover places when you are passing through Potch.

Located close to shops, the university and the crossroad to Parys and Joburg. WiFi is strong and one can really relax and rest when you stopover here. Always one of my choices when en route to Mooi River.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een van die lekkerste plekke om oor te bly wanneer mens deur Potch ry na iewers anders.

Dit is lekker naby geleë aan die nodige winkels, die universiteit en ook die kruispad na Parys en Joburg. Wi-Fi is lekker sterk en mens kan regtig lekker uitstrek en 'n uiltjie knip wanneer mens daar stop om te oornag. Altyd een van my keuses wanneer ek na die Mooi Rivier toe ry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is bly u het u verblyf geniet. Groete.
Peet van Rensburg
Cosy Cottage B&B
Potchefstroom

Cosy Cottages Guesthouse
Eben L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eben L
With friends

Die plek is goed geleë en netjies.

Oor die algemeen was ons ondervinding positief. Sal net meer gemaklike kussings wou hê. Parkering was ook maar moeilik. Nie baie spasie vir groter voertuie nie. Everfresh melk in die yskas sal darem sorg vir behoorlike koffie in die oggend asseblief.

Peter G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Peter G
With spouse/partner

Ridiculously priced, B&B without breakfast.

The place is advertised and known as a bed and breakfast, but no breakfast is served. Had to self cater and no alcohol is allowed, such as wine. The decor is outdated and old fashioned and facilities the bare minimum and basically disgusting. Cheapest grade of toilet paper that exists and old fish tins everywhere ad ash trays. Basically the worst accommodation we ever had and we travel a lot. Shut them down or give them half a star.

Cosy Cottages Guesthouse's response

We will consider the justification of your remarks. What the serving of breakfast is concerned, please have a look at our quotation and you will clearly see that an optional breakfast is only served on request (not included in the self-catering quotation) and is payable for at departure. As to the use of alcohol: We are not licensed to sell alcohol to our guests, but of course our guests can use their own alcohol. Our regulations only forbid the misuse of alcohol on our premises. Decor and facilities, could you please point out where you found fault in the decor and facilities? As for the ashtrays, we are a non-smoking facility. The tuna tins outside our self-catering units are there for you to put out your cigarette before your enter the unit. Your remark - "Shut them down or give them half a star": Strangely enough we have received a 3 Star grading from the Tourism Grading Council of South Africa only a week before your visit. I can only wish you a satisfying experience at another guesthouse on your next visit to Potchefstroom. Regards. Dr. Peet van Rensburg, Cosy Cottages, Potchefstroom.

Cosy Cottages Guesthouse
Jacolein D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jacolein D
Individual traveler

Skoon, gemaklik en naby alles.

Voorstelle: Haardroër in kamer. Sit asb. meer foto's van Cosy cottage op webblad, sodat jy kan sien hoe die kamers binne lyk. Ek stel voor dat hulle slegs wit beddegoed op beddens sit. Daar is reeds wit handdoeke (baie dankie). Positiewe ervaring oor die algemeen, alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Lorettha V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorettha V
With friends

Uiters skoon en ruim.

Die ligging is baie sentraal, ons is vriendelik en flink ontvang. Die dekor is nie modern nie, maar die kamers is ruim en baie netjies. Sal dit baie beslis aanbeveel as waarde vir geld akkommodasie.

Elsa M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa M
With spouse/partner

Pitstop.

As jy moeg is en nog 'n lang pad voor lê huis toe kan ek die plekkie aanbeveel. Dis veilig en skoon. Die eienaar kon nie daar wees toe ons inklok nie, maar het iemand daar gehad om ons te help en hy het later wel langs gekom en selfs verskoning gevra omdat hy ons nie self kon verwelkom nie. Die plek is skoon en die plekkies is mooi. Daar is dalk nie die hele uit gebreide DStv nie en kinders sou dit dan miskien nie geniet maar as jy wil afkoel kan jy altyd swem.

Hanneri C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanneri C
Individual traveler

Gemaklike en bekostigbare oornagverblyf.

Dit was werklik aangenaam om ná 'n lang reis by dié plekkie oor te slaap. Dis netjies en bekostigbaar. Nét wat ek nodig gehad het!

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Peet van Rensburg

Cosy Cottages Guesthouse
Alette V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Alette V
Family with young children

Baie gemaklik maar bietjie oud.

Gemaklik maar redelik oud. Kan doen met 'n bietjie meer moderne opknapping! Baie dankie vir die goeie reëlings rondom sleutels, ens.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal aandag skenk aan die opknapping, alhoewel ons vroeër vanjaar goeie punte vir inkleding by die Tourism Grading Council of South Africa gekry het. Voorstelle vir 'n meer moderne styl is altyd welkom.

Cosy Cottages Guesthouse
Rialda D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Skoon en netjies en alles is daar wat benodig word.

Gerieflike kamers, skoon en netjies. Parkering kan dalk 'n probleem wees veral met groot SUV's en bakkies. Verder het ons heerlik gebly en alles wat jy nodig het is daar.

Cosy Cottages Guesthouse's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons werk aan die parkeerprobleem. Hoop om julle weer in die toekoms van diens te wees.

Cosy Cottages Guesthouse
Marie V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
On business

Baie goeie waarde vir geld!

Ek was baie tevrede en sal Cosy Cottage beslis aanbeveel.

Heidi S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi S
Family with teenagers

Baie goeie ligging. Sal hulle weer besoek.

Baie lekker gebly. Kos was heerlik en diens was puik!

Estelle C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle C
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Die koffie, tee, suiker en beskuit is net nie altyd aangevul nie.

Sonja S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
Family with young children

Baie lekker oornag-verblyf. Het al die fasiliteite binne die eenheid vir mense met klein kinders.

Baie netjies en skoon. Bietjie oud-modies, maar het als wat 'n mens nodig het.

Gerhard S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerhard S
Individual traveler

Waarde vir geld, maar kort aandag.

Ek moet eerlik wees en se dat ek baie gegril het vir die komberse op die bed. Dan was daar dronk gaste wat om 02:00 tuisgekom het en die rus verstoor het. Die eienaar het egter verskoning daarvoor gevra.

Antoinette K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Antoinette K
With spouse/partner

A bit expensive for what one got.

The owner was very pleasant. Although the cottage had a lot of space, it was quite old and worn. We feel it was quite expensive for the quality of the facilities and we also got parked in on the first morning. This is a big concern.

Rika B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika B
With spouse/partner

Baie tevrede met die diens en netheid.

Puik diens en vriendelike ontvangs.

Leanda K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Leanda K
Individual traveler

Aangenaam, as jy net oornagplek nodig het.

Daar moet aandag gegee word aan die klein detail, bv. die lendelam lampie, kombuisgordyne (eenheid E). Die skuifdeur kan nie sluit nie, maar daar is darem sterk sekuriteitshek.

Willie L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs.

Pragtige, rustige verblyf. Heerlik ontspan. Ontbyt was 'n treffer! Uitstekende kliëntediens, waarde vir geld verblyf. Sal beslis weer van Cosy Cottages gebruik maak.

Ilana V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ilana V

Sentraal geleë, maar baie basies.

Alhoewel sentraal geleë, is die verblyf baie basies.

Mercia K - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia K
On business

Vriendelike gasvrye diens.

Baie dankie vir die heerlike verblyf, die ontbyt was smullekker voorgesit en ek het lekke gebly. Maak in die toekoms weer so!

Hennie S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Die ontvangs was goed en professioneel. Die kamer is netjies en goed toegerus. Goed geleë.

Irma M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Irma M
Family with teenagers

Die woonstel is klein, en die handdoeke is baie klein, oud en dun.

Sien die sterre hieronder.

Callum M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Callum M
With spouse/partner

Good

Just found it a bit too high priced for what I got.

Morne B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne B
On business

Lekker plek om te oornag vir families of enkellopendes.

Gerieflik, skoon, stapafstand van 'n groot winkelsentrum (Mooi Rivier Mall) en baie naby aan die N12.

Paul B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul B

Enjoyed a peaceful stay here.

Cosy cottage, has a pleasant ambiance to it!

Crystal K - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Crystal K
On business

Die verblyf was baie aangenaam, en die personeel is baie vriendelik.

Die verblyf was baie aangenaam, en die personeel is baie vriendelik. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

Alda L - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alda L
With friends

Skoon, rustig en gemaklik.

Vir diereliefhebbers. Nie luuks nie, maar skoon en in goeie werkende toestand. Genoeg warm water en splinternuwe matras!

Yolande V - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with teenagers

Uitstekende diens

Uitstekende professionele diens, baie dankie.

Hb K - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hb K
On business

Definitief die moeite werd

Definitief die moeite werd.

Dorothy M - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dorothy M
With friends

We enjoyed an excellent booking service, hospitable reception and neat room.

Decent self-catering offered for an overnight stay, and convenient for Senwes Park cricket. The coffee and rusks were very welcome!

Sally N - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sally N
Individual traveler

Very cosy accommodation, thank you!

Thank you

Ronel V - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ronel V
Individual traveler

Cosy place to stay

Nice surrounds, good atmosphere, just a bit expensive for a student but couples or families will love it!

George G - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George G
Individual traveler

Friendly, clean an affordable. Will recommend

Efficient admin, friendly welcome, clean and affordable. We will recommend.

Elsabe J - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe J
On business

Excellent!

Thanks, it was excellent, will definately recommend to my friends and will again stay over on our next training session.

Andre B - Jan 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Excellent valua for money

Great place, clean, nice people, beautiful around the cottage. I will use it again in the future. Thank you

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 16:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Parys Avenue, Potchefstroom, 2520, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33202749b8d85ab6038584958652600fd152f63ac0960b7bfdc7d06fbaed41aa71ab42e941646c9c0d6f469c1bd80ca1f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 50 5 1 5 38 Parys Avenue Potchefstroom 2520 North West 0860 022 102 16:00-18:00 10:00 -26.715771251315 27.113667726517
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!