The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Country Cottage | TravelGround
+11

Country Cottage

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Country Cottage
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Adele M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
Family with teenagers

Willie was so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Vreeslik beïndruk met die netheid. Kombuis oulik toegerus met alles wat jy sal nodig het. Beddens baie gemaklik en WiFi was 'n pluspunt vir die kinders.

Willie, dit sal gaaf wees as jy kan loer na die kragprop in die kombuis waar die toaster en mikrogolf gekoppel is. Daardie konneksie is nie stabiel nie. Jy kan eintlik hoor hoe krapperig die kragkonneksie in die linker prop is.

Country Cottage 's response

Dankie vir die resensie Adelle. Ek sal dadelik laat kyk na die kragprop.

Country Cottage
Ashraf S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashraf S
Family with teenagers

Pleasant.

Pleasant staying there.

Edward J - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward J
With spouse/partner

Baie rustig naweek, in ’n baie mooi plek, was onverwags verras met verblyf!

Baie netjies, en mooi plekkie, waarde vir geld.

Country Cottage 's response

Baie dankie vir die goeie resensie.

Country Cottage
Marle T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marle T
Family with teenagers

Netjies, skoon, vriendelik, pragtig, baie veilig

Pragtige plek, baie vriendelik verwelkom en die geriewe is puik. Perfek geskik vir 'n gesin met jonger kinders. Badkamer is en suite wat dit dalk moeilik kan maak as daar twee paartjies oornag. Verder perfek vir n oornagbestemming. Vol DStv en WiFi. Sal beslis in die toekoms weer by Country Cottage bespreek.

Johan K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
Family with teenagers

Oorslaap op pad wildtuin toe.

Pragtige omgewing, lieflike woning, baie veilig, alles wat jy nodig het, vriendelike ontvangs.

Louwrens D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louwrens D
On business

Daar was nie genoegsame warm water nie.

Die gasgeiser stelsel is onvoldoende en lewer nie genoeg warm water by die storte en bad nie. Lugversorger raas geweldig baie en die hitte-opsie het nie gewerk nie.

Francois D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
On business

Ongelooflik.

Kan definitief aanbeveel.

Yorke R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yorke R
With friends

Blessed, gemoetlik, lekker!

Schöner Ort zum übernachten

Basie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basie R
Family with teenagers

Baie luuks, rustig, skoon, gasvry, alles wat jy aan kan dink is in plek hier.

Die gasvrou- en man is baie vriendelik en het ons dadelik laat gerus voel. Albei het met ons kom gesels. Die hele huis is onafhanklik van Eskom-krag, met ander woorde, geen loadshedding. Beveel die plek aan vir enige geleentheid, sal beslis weer daar gaan kuier.

Lorette D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorette D
Family with young children

Vreeslik lekker en sou graag nog langer wou bly.

Eienaar en sy vrou is so vriendlik en het seker gemaak ons is gemaklik en het als wat ons nodig het. Het eet plekke aanbeveel asook het ons tuis laat voel nog voor ons afgelaai het. Ons sal graag weer by hul boek en kan enige tyd hul aanbeveel.

From
R1 400
per night, for 4 ppl
From
From R1 400
per night, for 4 ppl
From
R1 400
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N11, Welgevonden Landgoed, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46348a7e4db9471ad3df7d146b7dd179144335529f49d2ef56d2c1d4c1ba672a4799fca7eb9792ec84c9671daabd651e6a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night, for 4 ppl 10 5 1 5 N11 Welgevonden Landgoed 0470 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.186252536531 29.412224186975
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!