Cradle Cottages
Review Summary
Sallie V - Feb 2021
Overall score
Puik!
Doret K - Dec 2020
Overall score
Manna vir jou siel.
Riana K - Nov 2020
Overall score
Dit was so 'n groot verassing. 'n Pragtige plek en so rustig.
Elmarie V - Mar 2020
Overall score
Wow! Fantastiese, klein paradysie!
Read moreLynette J - Feb 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Die plekkie is in 'n baie mooi area/omgewing geleë en is baie skoon en netjies met 'n mooi uitsig en is baie veilig met 'n veiligheidshek, die mense is baie gasvry en het ons verwelkom met aankoms en sleutel. Sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celeste F - Dec 2019
Overall score
Ongelooflik lekker.
Hein S - Dec 2019
Overall score
All good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles goed.
Alles was perfek. Baie mooi plek en baie rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi M - Nov 2019
Overall score
Uitstekend.
Nathalie V - Nov 2019
Overall score
Tranquil and beautiful.
Liezel M - Nov 2019
Overall score
Best self-catering cottages yet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste selfsorgkothuise nog.
Heerlik gebly, mooi omgewing. Kothuise het alles wat mens benodig, gevoel soos huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Xanneke B - Aug 2019
Overall score
Very neat. Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies. Waarde vir geld.
Baie lekker oorgeslaap. Naby aan trouvenue geleë. Skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coenraad W - Aug 2019
Overall score
Always a pleasure to spend the night here.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd 'n plesier om hier te oornag.
Ons het al verskeie kere hier oornag en elke keer voel 'n mens net absoluut tuis met die gasvryheid en vriendelike diens wat mens hier kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornel D - Aug 2019
Overall score
Comfortable overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike oornagverblyf.
Anita was 'n fantastiese gasvrou wat ekstra moeite gedoen het en die verblyf was netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruby F - Jul 2019
Overall score
'n Fantastiese plek.
Theodorus Z - Jun 2019
Overall score
Baie mooi afgerond, stylvolle verblyf en baie goeie diens.
Coenraad W - May 2019
Overall score
It's always a pleasure to stay here overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is altyd 'n plesier om hier te oornag.
Ons was al drie keer by Weavers Cottage en sal beslis weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter R - May 2019
Overall score
Perfect location and accommodation, exactly what we wanted. Excellent hosts.
Elrika V - Apr 2019
Overall score
Unbelievably nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike lekker verblyf.
Dit is 'n versteekte "gem", en ons sal vir seker terugkeer! Vir seker van die beste verblyf ooit! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariane F - Dec 2018
Overall score
Wonderlik.
Charl B - Nov 2018
Overall score
Baie lekker gebly dankie. Vriendelike mense en netjies en skoon.
Janine C - Oct 2018
Overall score
Baie mooi en netjies!
Salome D - Oct 2018
Overall score
Absoluut fantasties.
Silas J - Sep 2018
Overall score
10 out of 10!
Grant M - Aug 2018
Overall score
So much attention to detail. It was a wonderful night over.
Annatjie H - Aug 2018
Overall score
Family friendly, hospitable, peaceful, safe, clean, neat, good locations, beautiful environment, worth 6 stars.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesinsvriendelik, gasvry, rustig, veilig, skoon, netjies, goeie ligging, pragtige omgewing, 6 sterre werd.
Dankie Anita, vir hierdie pragtig, goed geleë plekkie met so 'n besondere atmosfeer van rustigheid. So baie geniet, sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cradle Cottages's response
Ek is bly julle het dit geniet!
Marlette V - Jul 2018
Overall score
Dit was pragtig, veilig en baie profesioneel, het baie welkom gevoel.
Theresa N - Jun 2018
Overall score
Amazing, oortref alle verwagtinge, waarde vir geld.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 19, Kromdraai Road, Zwartkop, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- No children under 4