Cradle Valley Guest House
Review Summary
Carina P - Dec 2020
Overall score
Vriendelike mense, pragtige plek.
Desiré S - Oct 2020
Overall score
Wonderlik.
Bianca G - Feb 2020
Overall score
Pragtige plekkie in die hartjie van Muldersdrif.
Read moreMarthie V - Feb 2019
Overall score
Rustig.
Desiré S - Nov 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie dankie aan Janell en haar span. Dit was ons tweede besoek aan Cradle Valley Guesthouse en beslis nie die laaste nie. Hulle gee soveel aandag aan detail! Ons was bederf met 'n pragtige en netjiese kamer. Hulle tuine is ontsettend mooi en die personeel is baie behulpsaam. Beslis 'n plek wat enige iemand moet besoek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janie K - Oct 2018
Overall score
Awesome! So mooi en rustig! Beste croissants wat ek nog ooit geëet het!
Shawn V - Sep 2018
Overall score
Simply magnificent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoudig manjifiek.
Ek en my vrou was by Cradle Valley vir 'n troue en ons was baie beïndruk. Dis 'n ongelooflike mooi plek wat goed bestuur word. Die kliëntediens is uitstekend en die kos is eenvoudig manjifiek. Ons beveel dit definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bianca P - Feb 2018
Overall score
Lekker gerus en ontspan!
Cradle Valley Guest House's response
Hi Bianca,
We would like to thank you for taking the time to provide us with the positive feedback on this platform.
We take offering guests the best time very serious and will always assist in making your stay a memorable one.
We look forward to hosting you again in the near future
Kind regards,
Rynard van der Merwe
GENERAL MANAGER
Nombulelo M - Nov 2017
Overall score
Lovely place and lovely memories shared.
Adel V - Oct 2017
Overall score
'n Pragtige gastehuis.
Cradle Valley Guest House's response
Hi Adel,
Thank you for taking the time to compliment us on this platform.
It is always satisfying to hear the unforgettable experience guests had at Cradle Valley.
We look forward to hosting you in the near future.
Kindest regards,
Reynard van der Merwe
General Manager
Cobus V - Oct 2017
Overall score
Stunning
Cradle Valley Guest House's response
Hi Cobus,
Thank you for taking the time to compliment us on this platform.
It is always satisfying to hear the unforgettable experience guests had at Cradle Valley.
We look forward to hosting you in the near future.
Kindest regards,
Reynard van der Merwe
General Manager
Leona H - Aug 2017
Overall score
1 night stay.
Jeannie B - Apr 2017
Overall score
Pragtig!
Juliette P - Jul 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Definitief een van die beste gastehuise waar ek al gebly het! Die tuin is pragtig en elke suite is stylvol ingerig. Baie vriendelike diens. Fantastiese verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronnette C - Jul 2016
Overall score
Die verblyf was sowaar baie besonders.
Ruan V - Jun 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was 'n baie goeie ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Odette C - Apr 2016
Overall score
Perfek!
Read moreCradle Valley Guest House's response
Liewe Odette,
Graag wil ons net baie dankie sê vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit regtig baie!
Dit was lekker om julle hier by ons te gehad het.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike Groete,
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis
Desiré S - Apr 2016
Overall score
Wonderlike wegbreek gewees.
Cradle Valley Guest House's response
Liewe Desire,
Baie dankie vir julle mooi boodskap!
Ons is bly julle het die tydtjie hier by ons geniet. Julle het lekker gesels en is baie vriendelik.
Sien julle gou weer!
Groete aan die kinders.
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis
Yvette J - Mar 2016
Overall score
Fantasties!
Read moreCradle Valley Guest House's response
Liewe Yvette,
Baie dankie vir jou mooi boodskap!
Dit is altyd lekker om bekende gesiggies te sien arriveer (sommer ou vriende van Hoërskool). Bly julle het dit geniet hier by ons.
Sien jou gou weer.
Groete,
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis
Jaco D - Nov 2015
Overall score
Dit was 'n heerlike rustige en ontspanne atmosfeer.
- Capacity: 52 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 09:00 - Address: R374, Zwartkop, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
- All ages welcome