Cranberry Cottage
Guest House • 37 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Free State
Overall Review:
Average rating of 13 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Werner K - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Werner K
With spouse/partner
Uitstekend.
Wat 'n oornag plek. Alles was great.
Willem C - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem C
With spouse/partner
Ons gunsteling oornag fasiliteit.
Die personeel is vriendelik en uiters hulpvaardig. Eenheid was skoon en in veilige omgewing, daar was net laataand heelwat luidrugtige gaste vanaf die restaurant. Die kos in die restaurant was soos gewoonlik uitmuntend. Addisioneel is die wye verskeidenheid wyne waaruit ons kon kies. Soos genoem ons eerste keuse.
Sue-lene E - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sue-lene E
With spouse/partner
Ruim kamers en badkamers en vriendelike personeel.
Baie netjies met vriendelike personeel. Ontbyt uit die boeke!
Maureen J - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maureen J
With spouse/partner
'n Paradys. Dit was regtig 'n belewenis.
Dit was 'n belewenis by Cranberry Cottage. Die rustigheid daar,was wat ons nodig gehad het. Die cottage was baie netjies en volledig toegerus. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand. Die restaurant se kos en diens was van die beste. Definitief 4 ster. Ons is elke dag vriendelik ontvang.
Henk B - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Henk B
On business
Geen DStv, geen WiFi, rot in die dak.
Sien sterre.
Ewald L - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ewald L
Individual traveler
Wonderful, neat accommodation.
I have been to Cranberries a few times now and each time it was a wonderful experience. The food has been perfect every time and the rooms in top condition. I will recommend Cranberry Cottages to anyone.
Wonderlike, netjiese verblyf.
Ek was nou al 'n paar keer by Cranberries en elke keer was 'n wonderlike ervaring. Die kos was nog elke keer perfek en die kamers in top kondisie. Ek sal Cranberry Cottages vir enige iemand aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Anel M - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anel M
Family with young children
Cute place, neat and clean.
Nice overnight stay. Thank you.
Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.
Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.
This review has been translated, to view the original version
Babette G - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Babette G
With spouse/partner
Netjies, skoon en heerlik om te kon bly.
Cranberry Cottage het 'n ongelooflike atmosfeer omring deur die bome en plantegroei. Verblyf was gemaklik, kothuise mooi en die kos heerlik. Die personeel moet 10 sterre kry en nie net 5 nie. Hulle diens was baie goed en hulle is wonderlike mense. Sal almal aanbeveel om daar te gaan bly en verseker weer Cranberry besoek as verblyf.
Heidi F - Nov 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Heidi F
On business
Stiller as die vorige keer. Personeel vriendelik en aangenaam.
Die nuwe gerestoureerde kamers is pragtig en gerieflik. Personeel is regtig baie vriendelik en soos altyd is die kos uitstekend en die ontbyt is uit die boonste rakke. Ek hou van die idee dat daar 'n butler is en selfs jou motor kan gewas word, as mens dit sou verkies. Vir 'n voëlliefhebber is daar genoeg tuinvoëls vir vermaak. Die sekuriteit is ook goed, vriendelik en sigbaar.
Heidi F - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Heidi F
On business
Kamers oud en vervalle, nie skoon nie. Stof orals. Ontbyt was baie lekker en personeel is baie vriendelik.
Die twee kothuiskamers is oud en vervalle, mens ruik die stof. Daar is wel lugversorging, komberse en elektriese komberse so mens 'n slaap lekker warm. Die een kamer se stort werk glad nie en die koffiekroeg is reg oorkant die een kamer waar mens die heeltyd die harde musiek hoor. Die TV's is nie ordentlik ingestel nie en kanale soos SABC 3 ontbreek. Die paaie is baie sleg, maar die plekkie het darem veilige parkering. Die restaurant se kos is heerlik en goeie waarde vir geld, puik. Die personeel is netjies en vriendelik en behulpsaam.
Hermann G - Jun 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hermann G
On business
Absoluut die moeite werd!
Sal definitief weer van hul gebruik maak!
Trudy K - Nov 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Trudy K
Family with teenagers
Die mense is almal so vriendelik, gasvry en behulpsaam - heerlik!
Wat 'n ervaring. Vandat jy daar aankom tot jy vertrek word jy op die hande gedra deur al die personeellede. Die kamers is netjes en skoon, en dit voel asof jy privaat is en nie gepla word deur die ander gaste nie. Die kos by die restaurant was ook fantasties. Self ons voertuig is gewas sonder dat ons daarvoor gevra het - absoluut amazing; ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.
Zenobia N - Jun 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zenobia N
With spouse/partner
Absolutely STUNNING!!! Love the garden!!!!
We arrived late and the lady at reception was very unfriendly and not helpful. The first impression of this establishment was not good. There was also nobody to help with the luggage and our room was located far from reception. The beautiful garden, our room, EXCELLENT food and friendliness of Shaun, Will and Veronica made up for our first impression of Cranberry Cottage! Thanks guys for a great stay... we will definitely be back!!!!
Guests that viewed Cranberry Cottage also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |