The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Crawfords Croft | TravelGround
+33

Crawfords Croft

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 37 reviews for Crawfords Croft
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Shawn N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn N
Family with young children

Ongelooflike gasvryheid!

Ons het 'n heerlike naweek spandeer by Crawfords Croft. Elize is 'n ongelooflike gasvrou en niks is te veel moeite nie. Die eenheid was wonderlik skoon en netjies en die attention to detail is iets wat mens op min ander plekke kry. Lekker naby an die strand en 'n heerlike braai-area waar ons lang ure omgesit en kuier het. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Crawfords Croft's response

Hallo Shawn, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Crawfords Croft
Riana B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana B
With spouse/partner

Lieflike wegbreek.

Ons kan Crawfords Croft vir seker aanbeveel. Die wooneenhede is netjies, skoon en goed ingerig. Elize en JD se vriendelikheid en gasvryheid is blywend. Hulle het beslis die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel.

Crawfords Croft's response

Baie dankie vir julle kuier hier by ons, ons is bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.

Crawfords Croft
Candice S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice S
With spouse/partner

Spectacular.

The property is very cute, cleanly and well kept, there is a braai and stoep you can use to relax. The property owners are very welcoming and accommodating, if you need anything they sort it out very quickly. The area is very peaceful and tranquil, low fences, beaches and walking parks all around.

Crawfords Croft's response

Hi Candice,
Thank you very much for your positive review. Hope to see you again in the future.
We wish you a Merry Christmas and a Happy New Year!
Kind regards,
Elize and JD

Crawfords Croft
Zanine V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanine V
Family with young children

Fantastic.

Great hospitality. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Great gasvryheid. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Zanine, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet.

Groete
JD & Elize

Crawfords Croft
Marcelle S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcelle S
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was 'n voortreflike week vir ons in Stilbaai. Die verblyf was pragtig skoon, netjies en goed toegerus. Veilige en stil omgewing. Pragtige braaiarea en lapa. Elize en JD het ons vriendelik ontvang en was deurentyd baie behulpsaam. Met ons aankoms was daar 'n heerlike soet bederfie en 'n houer vol van die heerlikste tuisgebakte beskuit. Die strand en staproetes is gerieflik naby - stapafstand. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad vir ons week se vakansie. Hopelik sal ons weer kan kom kuier!

Crawfords Croft's response

Baie dankie Marcelle vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die vakansie hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete JD en Elize

Crawfords Croft
Nicolaas K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas K
With spouse/partner

Lovely and comfortable place to be.

My wife and I spend five nights at Crafords and enjoyed every minute of it. The apartments are not huge, but perfect for a couple. Out hosts went out of their way to make our stay even more memorable. And then, there where these home baked rusks!

Crawfords Croft's response

Hi Nicki & Sonia, thank you very much for your excellent review. Regards JD & Elize Crawford

Crawfords Croft
Dc K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dc K
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel skoon en netjies. Stapafstand na see. Goeie uitsig. Sal gewis weer daar oorbly.

Crawfords Croft's response

Baie dankie Danie en Hester vir julle kuier by ons.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
JD & Elize

Crawfords Croft
Madre K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madre K
Family with young children

Ons het so welkom en spesiaal gevoel!

Ons was baie vriendelik ontvang by Crawfords Croft, en die woonstel was goed ingerig en baie skoon en netjies! Elize en JD het dit vir ons so gemaklik as moontlik probeer maak en het meer gedoen as wat verwag word. Buiten vir die soetighede en fantastiese beskuit wat in die woonstel was, het hulle gesien ons het 'n 2 jarige en 'n houer speelgoed aangebied wat hom meeste van die tyd besig gehou het. (En selfs swaaie opgehang). Ons motor kon agter veilig parkeer en ons kon van die pragtige lapa gebruik maak om te braai, en dit was heerlik! Hulle het ons so welkom en spesiaal laat voel. Ons sal beslis weer teruggaan!

Crawfords Croft's response

Hallo Madré,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet en hoop om julle gou weer hier by ons te ontvang. Julle het die soetste 2 seuns. Baie dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies agtergelaat het.
Groete
JD en Elize

Crawfords Croft
Henriette V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
With friends

Wonderful stay.

Beautiful, clean and neat. Well-equipped. Warm reception. Elize and JD have been so friendly and helpful throughout. Will definitely stay there again when I arrive in Stilbaai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Pragtig, skoon en netjies. Goed toegerus. Warm ontvangs. Elize en JD was deurentyd so vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly as ek in Stilbaai kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Beste Henriette,

Baie dankie vir jul kuier, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet.

Groete
Elize en JD

Crawfords Croft
Maryke K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke K
Family with young children

Absolute bevredigende diens met uitsonderlike gasvryheid.

Dis was 'n groot plesier om by Crawfords Croft te kon oorbly. Die diens was wonderlik en die gasvryheid asof ons hulle al jare ken. Ons sal enige tyd weer daar oorbly in die toekoms.

Crawfords Croft's response

Hallo Maryke, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete, JD en Elize.

Crawfords Croft
Marieta O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marieta O
Family with teenagers

Sal aanbeveel aan enigiemand wat verblyf in Stilbaai soek.

Was 'n heerlike plekkie om by te rus vir die Desembervakansie. Dit is baie netjies en skoon en ons het ongelooflike gasvryheid ervaar. Elize en JD is baie vriendelik en altyd gehelp as ons iets nodig gehad het. Sal enige tyd weer daar tuis gaan vir 'n vakansie.

Crawfords Croft's response

Hallo Marieta, ons is baie bly julle het die verblyf asook julle vakansie hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
JD en Elize

Crawfords Croft
Kallie T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie T
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam en het voldoen aan al ons behoeftes.

Sien sterre.

Crawfords Croft's response

Beste Kallie,

Baie dankie vir jul goeie resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
JD en Elize

Crawfords Croft
Magda L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda L
With spouse/partner

Quiet, safe environment.

The hospitality we received, the delicious rusks and the unbeatable cleanliness make Crawfords Croft a winner. Walking distance from the sea is an extra bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, veilige omgewing.

Die gasvryheid waarmee ons ontvang is, die heerlike beskuit en die onverbeterlike netheid, maak van Crawfords Croft 'n wenner. Stapafstand van die see 'n ekstra bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Hallo Magda, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het lekker gebly en die beskuit geniet.
Groete
Elize en JD

Crawfords Croft
Heleen V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen V

Heerlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly in die ruim woonstel, slegs 2 blokke van die strand af. Vriendelike gashere. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon wat Stilbaai besoek.

Crawfords Croft's response

Goeiedag Heleen,

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Kom kuier gerus weer!

Groete
JD

Crawfords Croft
Leon L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon L
With spouse/partner

Very neat and enjoyable.

We had a warm welcome and felt very at home. The apartment was neat and clean and it had everything that we needed. Elize and JD are wonderful hosts. Our stay was amazing and we will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en aangenaam.

Ontvangs was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Woonstel netjies en baie mooi skoon - alles is daar wat nodig is. Elize en JD is baie aangename mense. Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Hallo Leon en Sarona, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom gerus weer kuier! Groete JD en Elize

Crawfords Croft
Antonette S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonette S
With spouse/partner

Slept well in a clean and tidy apartment in a quiet area.

Thank you for your kindness, the neat clean apartment and delicious rusks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik geslaap in skoon en netjiese woonstel in 'n rustige omgewing.

Baie dankie vir jul vriendelikheid, die netjiese skoon woonstel en heerlike beskuit!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Hallo Antonette, ons is bly julle het lekker gekuier. Groete JD & Elize

Crawfords Croft
Marna P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marna P
With spouse/partner

Alles wat ek wou gehad het!

Ons het baie lekker gebly! Die woonstel is pragtig en netjies en die eienaars was baie hulpvaardig. Baie dankie!

Crawfords Croft's response

Beste Marna,

Ons is baie bly julle het lekker gebly.

Groete,
JD en Elize

Crawfords Croft
Stefan F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stefan F
Family with teenagers

Aangenaam verras, wonderlike gasvrou en blyplek.

Ons is vriendelik en stiptelik ontvang, ons blyplek was baie netjies, skoon en goed ingerig. Crawfords is in 'n stil en netjiese area geleë, naby genoeg aan die see en rivier. Ek sou graag my voertuig onderdak wou parkeer, veral deur die nag, vir ons binnelanders voel dit maar asof jou kar dadelik gaan roes as hy net bietjie dou of reën gekry het.

Crawfords Croft's response

Hallo Stefan, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Wees verseker wanneer julle weer kom kuier sal ons reël dat julle, jul motor onderdak kan parkeer. Vriendelike groete, Elize en JD Crawford.

Crawfords Croft
Chris H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
With spouse/partner

Jou huis weg van die huis.

Die gasheer en -vrou maak jou tydjie by hulle absoluut onvergeetlik met hul vriendlikheid en gasvryheid. Die woonstel is silwerskoon en toegerus met als wat jy benodig (en as dit nie daar is nie sal jy dit kry). Selfs die heerlikste beskuit word voorsien! Wel gedaan aan die Crawfords met die wonderlike omgewing wat hul skep!

Crawfords Croft's response

Hallo Chris, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete, JD en Elize Crawford.

Crawfords Croft
Amy-leigh T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy-leigh T
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier en het tuis gevoel.

Ons kuier by Crawford Croft was baie lekker. Die gasvrou en gasheer was uiters vriendelik en behulpsaam en het ons tuis laat voel. Die varsgebakte beskuit was heerlik! Ons gaan verseker weer kuier.

Charne V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne V
With spouse/partner

Absolutely fantastic!

Elize en JD's hospitality was amazing! The apartment is fantastically equipped with everything you need and more! Delish breakfast, my husband and I couldn't even leave on crumb uneaten, sorry Elize! We will definitely use this apartment again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasies!

Elize en JD se gasvryheid was ongelooflik! Woonstel was fantasies toegerus met alles en nog meer wat jy nodig het! Die beskuit was heerlik en kon my man nie dit oor sy hart kry om 'n krieseltjie daarvan oor te los nie, jammer Elize! Ons sal beslis weer van die woonstel gebruik maak in die toekoms!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Beste Eugene en Charné,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Groete,
JD en Elize

Crawfords Croft
Debra S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debra S
With spouse/partner

Excellent consistency.

Spotless and welcoming with personal touches such as home made rusks. Excellent attention to detail.

Crawfords Croft's response

Hi Debra, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle weer te sien. Groete, JD en Elize

Crawfords Croft
Marli S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli S
With spouse/partner

Gemaklike, netjiese, weltoegeruste verblyf.

Ons was aangenaam verras met Crawfords Croft. Uiters netjies, skoon en gerieflik. Ons sal die plek regtig aanbeveel!

Crawfords Croft's response

Hallo Marli en Chris, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit! Groete Elize en JD

Crawfords Croft
Catrien H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catrien H
With spouse/partner

Great, relaxing and pretty.

Good value for money. Friendly and hospitable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en mooi.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike en gasvrye verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois L
With spouse/partner

Fantastic.

Great reception and nice hospitality. Very neat and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Warm ontvangs en voortreflike gasvryheid. Baie netjies en kan beslis aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crawfords Croft's response

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie!
Groete
JD & Elize Crawford

Crawfords Croft
Debra S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debra S

Absolutely great!

The accommodation was immaculately clean and the attention to detail was excellent. We lacked for nothing, down to the hair dryer, the coat hangers in the cupboard, DSTV, soap in the bathroom etc. I was delighted to find milk in the fridge, tea, coffee, sugar, home baked rusks, dish liquid etc. Being a self catering unit I did not expect this level of service. Our hosts, Elize and JD were professional and friendly. I would definitely recommend Crawfords Croft and look forward to being able to stay there at a future date.

Crawfords Croft's response

Hallo Debra, thank you very much for the positive review, It would be great to see you again in the future.
Kind regards,
Elize & JD

Crawfords Croft
Shirley S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley S
With spouse/partner

Highly recommended for a spotlessly clean and well-equipped flatlet.

Would recommend Crawfords Croft as a perfect weekend and longer holiday venue. Elize and JD have thaught of everything to make ones stay away from home just perfect. The cleanest self-catering unit I have encountered in a long time! Thank you! We shall return.

Crawfords Croft's response

Hi Shirley & Hannes, thank you very much for the positive review. It would be great to see you again.
Kind regards Elize & JD

Crawfords Croft
Rynier K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rynier K
Family with young children

Die verblyf was baie netjies, baie goeie waarde vir geld met uitstekende diens en gasvryheid van die eienaars.

Ons gesin het Stilbaai baie geniet en wat ons verras het was die ongelooflike netheid van die selfsorg-eenheid by Crawfords Croft. Elise en JD het ons op ons gemak laat voel, al het ons twee baie woelige kinders. Die fyn detail was baie spesiaal. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. In my opinie is dit die beste selfsorg-eenheid waarin ek nog ooit by gebly het.

Crawfords Croft's response

Beste Rynier & Alize, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het lekker gebly en gekuier. Groete JD & Elize

Crawfords Croft
Paula D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula D
Family with teenagers

Ons het welkom gevoel. Definitief aan te bevele.

Dis skoon, netjies en gerieflik met wonderlike besluit. Ons het baie welkom gevoel met ons aankoms. Ons beveel definitief Elize se plekkie aan. Dis gerieflik en baie netjies en skoon met wonderlike tuisgebakte beskuit. Geniet jou verblyf, ons het!

Suzanne C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Suzanne C
With friends

Crawfords Croft is gemaklik en gerieflik vir die dorp en strand in 'n redelike stil straat en baie privaat.

Dit was heerlik om glad nie versteur te raak deur die eienaars bokant ons, sowel as ons vriende langsaan nie. Geluid van die branders snags was heerlik. Daar is net nêrens in die badkamer om klere en handdoeke op te hang nie.

Crawfords Croft's response

Beste Suzanne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons gaan verseker 'n plan maak met 'n reling vir die klere by die stort, daar is wel 2 handdoek relings in die badkamer. Groete JD & Elize

Crawfords Croft
Tony M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tony M
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

The owners went out of their way to make us feel welcome. Very neat, clean and comfortable. A dedicated parking place for your vehicle would be an advantage as opposed to being parked in the street. It is not a big deal as Stilbaai is a very safe area..

Crawfords Croft's response

Beste Tony en Henriette, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Groete JD & Elize

Crawfords Croft
Riaan V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Elize en JD is baie gasvry. Die verblyf bied goeie waarde vir geld en is baie netjies. Sal dit verseker aanbeveel.

Crawfords Croft's response

Baie dankie, ons waardeer julle terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete Elize & JD

Crawfords Croft
Claurita B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claurita B
With spouse/partner

Ons het 3 nagte oorgebly.

Ons het heerlik gebly. JD en Elize is baie vriendelik en gasvry. Hulle het baie ekstra gedoen om ons te laat welkom en tuis voel.

Edelweiss M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edelweiss M
With spouse/partner

Lieflike woonstelletjie, goed ingerig en toegerus. Rustige omgewing en wonderlike gasheer en -vrou.

Ons kon nie vir 'n liefliker plekkie gevra het nie. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Elize en JD is wonderlik en voel meer soos vriende. Hulle was heeltyd beskikbaar met raad en hulp. Sal graag gou weer daar wil gaan oorbly. Crawfords bo!

Marie-louise L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise L
Family with young children

Wonderlik!

Ligging stapafstand vanaf die see en gasvryheid ongelooflik. Sal dit aanbeveel by vriende en familie. Ons sal weer gaan kuier.

Lorraine M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorraine M
Individual traveler

Die plekkie is baie goed ingerig, daar is geen afskeep aan die kwaliteit van die toerusting in die woning nie.

Ongelukkig het Pansy Shell 'n minimale uitsig van die see gehad, maar dit was ongeveer 800 m vanaf die strand, dus binne loop afstand. Elize en manlief JD, is ongelooflik gaaf. Hulle het ook graag gehelp met aanwysings na Hermanus wat my met die pragtige R43 pas langs die Hottentots Hollands berge geneem het. Tannie Elize geniet dit om haar gaste te bederf met ruikertjies en tuisgebakte beskuit.

Danie S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Danie S
Family with teenagers

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Die eienaars se gasvryheid is "amazing"! Enkele dinge in die geriewe ontbreek en ons het dit met die eienaars gedeel. Ek sal hierdie akkommodasie met groot vrymoedigheid by ander mense aanbeveel!

From
R1 000
per night (sleeps 4)
From
From R1 000
per night (sleeps 4)
From
R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Wege Street, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a217910db69dc3f463f445bfeaaed6514dfa13f9ce8d8c13f00e59fd89dfb9f23e15c79a4451a5db8925e783a4dfadeb4f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night(sleeps 4) 37 5 1 5 18 Wege Street Stilbaai 6674 Western Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -34.385175723236 21.41893029213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!