Crayfish Creek Guest House
Review Summary
Karina F - Dec 2019
Overall score
Was very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie gerieflik.
Die ontvangs en verblyf was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henry B - Aug 2019
Overall score
Vriendelike gasvrou, netjiese en skoon verblyf.
Louis K - Jun 2018
Overall score
Very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Het verblyf baie geniet, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize K - Mar 2018
Overall score
Plekkie is baie netjies en eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam.
Tania B - Dec 2017
Overall score
Hostess and owner very helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrou en eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Heerlik gebly, diens uitstekend en almal baie vriendelik. As jy meer privaatheid benodig vra vir woon-eenheid op grond met eie voordeur. Maar ons het geen klagtes. Maak gerus gebruik van die lifelike opset.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yonela N - May 2017
Overall score
Splendid house with very lovely and friendly treatment.
Bianca H - Jan 2017
Overall score
Happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gelukkig.
Ek en my ouers het dit ongelooflik geniet by Crayfish Creek Guest House. Mees behulpsame en vriendelike eienaars en werkers. Ek sal enige tyd hulle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fransie D - Nov 2016
Overall score
Definitely a lovely place to rest your head!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voorwaar 'n lieflike plek om jou kop neer te lê!
Die gastehuis is regtig baie mooi en laat mens onmiddellik tuis voel. Die kamer is ruim en goed ingerig. Die gasvrou baie spontaan en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Katinka V - Jan 2016
Overall score
Baie gasvry en het baie moeite gedoen om myself en my baba gemaklik te maak!
Linky K - Dec 2015
Overall score
Vriendelike ontvangs en gemaklike verblyf.
Leonie L - Dec 2015
Overall score
Lekker!
Rickus V - Dec 2015
Overall score
Ongelooflik!
Crayfish Creek Guest House's response
Dankie vir julle goeie review Rickus ons waardeer dit en sal altyd streef na beter diens.
Julle is enige dag welkom by ons.
Jenny.
Patricia S - Oct 2015
Overall score
Vriendelike, veilige, netjiese omgewing.
Suzanne D - Sep 2015
Overall score
Baie netjiese gastehuis met ongelooflik vriendelike en flinke diens. Kamers en badkamers pragtig en prakties. Parkering veilig.
Crayfish Creek Guest House's response
Dankie vir jou goeie review Suzanne. Dit beteken altyd vir ons baie. Kom kuier asb gerus weer wanneer jy kan.
Jenny
Elta V - Aug 2015
Overall score
Heerlik!
Johan V - Jul 2015
Overall score
Gasvryheid en geriewe uitstekend!
Chris B - Jun 2015
Overall score
Baie netjies.
Marie D - May 2015
Overall score
Van die beste!
Tiaan O - Apr 2015
Overall score
The owners always goes the extra mile.
Norbert B - Mar 2015
Overall score
Lekker!
Ingrid W - Mar 2015
Overall score
Vriendelike ontvangs, en besorg na verblyf in hospitaal. Tegemoetkomend.
Reneatte B - Mar 2015
Overall score
Puik gastehuis!
Toni H - Mar 2015
Overall score
Homely feel and owners very accommodating
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- All ages welcome