Review Summary
Warren H - Jan 2021
Overall score
Great B&B, friendly staff, clean establishment.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Thank you so much!
Kobie K - Nov 2020
Overall score
Die ontvangs was baie goed en ek het van die plek gehou. Dit het alles bevat en presies wat ek wou hê.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Baie dankie Kobie, veilig reis.
Marnus S - Jan 2020
Overall score
Uitstekende verblyf opsie in Gonubie. Loopafstand van strand geleë.
Colleen M - Jan 2020
Overall score
Great place.
Johan B - Jan 2020
Overall score
I was very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was baie tevrede.
Ek was baie tevrede gewees met ons vakansie plek dit was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie L - Jan 2020
Overall score
Die gastehuis se ligging het ons uitstekend gepas by strand en winkels en dienslewering was akkuraat met 2 hiccups.
Read moreRonel L - Jan 2020
Overall score
Dis baie netjies en veilig.
Shirley E - Nov 2019
Overall score
Die kamer was heerlik koel na 'n lang warm dag.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Thank you. We Will look into it and sort it out. Keep well.
Charl V - Nov 2019
Overall score
Baie rustige ligging naby die see.
Ronel M - Sep 2019
Overall score
The kitchen is a bit small and dish washing uncomfortable, but otherwise it is a great place to stay.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Dear Ronel,
I have managed to move the fridge after your visit, thank you for your review. Keep well and welcome to come and give us a try again.
Mark M - Aug 2019
Overall score
Lovely stay.
Bernard B - Jul 2019
Overall score
Very friendly and helpful ladies - they quickly sorted out the problem with the internet and were always available for advice and assistance.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike en behulpsame dames - hulle het die probleem met die internet gou uitgesorteer en was altyd beskikbaar vir raad en bystand.
Die vertrekke is dalk nie so groot as wat dit op die foto lyk nie; vir ons twee was dit voldoende, maar met kinders sou dit baie beknop gewees het. Die eenheid is selfsorg en die toerusting daarvoor is goed en netjies. Kyk dalk net na die plek om jou kos te eet, die twee kroegstoele is werklik martelpype en ons het hulle so ver ons kan vermy. Sitplek by die toonbank is baie beperk. Op die stoep is 'n miniatuur tafel en twee stoele. Twee mense kan nie hulle borde saam op die tafel sit nie. Dalk kan hulle die miniatuurtafels met meer gepaste tafels vervang. Elke kamer het 'n mikrobraai - mens kan nie die hoogte stel nie; ons kon darem braai, maar vir die prys sou mens iets meer verwag. Besoekers moet dalk daaroor dink om hulle eie voorraad saam te bring - die plaaslike Spar se pryse is buitensporig - ons betaal nie eers soveel invoerbelasting in die Vrystaatse platteland nie! Vir die prys waarvoor hulle wyn verkoop, kan ek amper twee wynplase koop. Daar is ook nie werklik eetplekke waar mens in die aand iets kan eet nie. Ten spyte van alles het ons tog lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gail M - Jul 2019
Overall score
Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Water in yskas.
Annel G - Jul 2019
Overall score
Comfortable and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en mooi.
Die gaste huis is in 'n baie mooi area geleë en die geluid van die see is fantasies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abrie G - Jun 2019
Overall score
Very happy with accommodation.
Vicky D - Apr 2019
Overall score
Excellent accommodation!
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Thank you Vicky.
Andries B - Feb 2019
Overall score
It's not upmarket but it meets a one or two nights requirements.
Ian H - Feb 2019
Overall score
Great accommodation. Clean, quiet and very well priced.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Thank you Ian, keep well.
Daphne S - Nov 2018
Overall score
Beautiful home from home.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Thank you, Daphne!
Corli W - Nov 2018
Overall score
Vriendelike diens, netjies, gerieflik.
Crowned Crane B&B and Self Catering's response
Dear Corli,
It was lovely having you here. Thank you for your nice words. Next time you visit, please inquire about our other rooms, as you were in the budget room with its big private bathroom, the only room without an en-suite.
Johann M - Jul 2018
Overall score
Baie rustig en lekker.
Elzanne S - Jan 2018
Overall score
Comfortable, clean accommodation with a great location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, skoon verblyf met 'n goeie ligging.
Baie lekker gebly, gerieflik en skoon. Was vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk M - Feb 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Crowned Crane B&B se diens is puik! Baie skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shakun R - Dec 2016
Overall score
We had a wonderful stay.
Malie B - Jun 2016
Overall score
5-star indeed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
5-ster inderdaad.
Vriendelike ontvangs. Netjies van voor tot agter. Ontbyt heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonie P - Mar 2016
Overall score
Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.
Günter Z - Jan 2016
Overall score
Mens voel dadelik tuis en welkom.
Jan K - Nov 2015
Overall score
Lekker, maar jy kyk vas in die agterkant van die hoofgebou.
Eileen A - Oct 2015
Overall score
Lekker!
Elmie V - May 2015
Overall score
Netjies en alles in selfsorg-eenheid wat nodig was.
Sue D - Apr 2015
Overall score
Uiters aangenaam.
Andre B - Apr 2015
Overall score
Baie lekker!
Craig M - Jun 2014
Overall score
Excellent, friendly service.
Edward K - May 2014
Overall score
Excellent B&B
Callistus K - Apr 2014
Overall score
It was excellent
Fanie V - Mar 2014
Overall score
Lekker gebly, dankie!
Elize S - Mar 2014
Overall score
Very good and recommendable
Gerrit M - Mar 2014
Overall score
Goed!
Gerrit M - Mar 2014
Overall score
Die bestuur was baie behulpsaam en tegemoedkomend.
Jan W - Feb 2014
Overall score
"Budget Room" goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt!
Lindy S - Jan 2014
Overall score
Heerlike ligging by die see en vriendelike personeel.
Marita C - Jan 2014
Overall score
'n Wonderlike, gasvrye eienaar en personeel!
Martin P - Dec 2013
Overall score
Gasvry, puik diens en heerlike ontbyt!
Sarieta P - Dec 2013
Overall score
Baie aangenaam. Personeel vriendelik en behulpsaam!
Gopie R - Oct 2013
Overall score
Lovely place. Well maintained and neat. Friendly service
Colin F - Sep 2012
Overall score
Good
Jane M - May 2012
Overall score
Great
Marlize D - May 2012
Overall score
Pleasant stay
Francois C - Apr 2011
Overall score
Lovely place for a short stay. Very Friendly and helpful staff. Great spot.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Oceanway Road, Gonubie, East London, 5257, Eastern Cape
- All ages welcome