Cussonia Country Home
Review Summary
Paul B - Mar 2021
Overall score
Baie lekker oornagfasiliteit.
Chani H - Oct 2019
Overall score
Wedding accommodation.
Lizette B - Oct 2019
Overall score
What a pleasant stay we had.
Andre S - Oct 2017
Overall score
Comfortable and very friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en baie vriendelike diens.
Ons verblyf was baie aangenaam alhoewel ons slegs daar oornag het. Die geriewe is baie goed en ruim. Dit is egter 'n grondpad tot by Cussonia en kan dalk probleme verskaf as dit sou reën en jy is in 'n gewone motor. Dalk is 'n aanwsyingsbord te aan te bevele aangesien niemand die naam Cussonia daar geken het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cussonia Country Home's response
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer julle openhartige terugvoer. Ons sal verseker werk maak van die naambord en aanwysings binne die bewaria.
Wat die grondpad aanbetref - ek sal kyk hoe my aanwysings op die webwerf is en as dit nie duidelik is dat daar 'n 2 km grondpad is nie, sal ek dit aanbring. Die pad is heeltemal gangbaar tydens of na reën; heelwat inwoners hier ry met gewone voertuie.
Weereens baie dankie vir die terugvoer.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Plot 32, Klipkop AH, Welbekend, 1517, Gauteng
- All ages welcome