The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at CVissie | TravelGround
+16

CVissie

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for CVissie
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Jasper V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jasper V
With spouse/partner

Baie lekker.

Is baie gerieflik vir 4 mense en self 6 sal lekker bly. Alles is daar wat mens vir 'n naweek of kort vakansie nodig het. Daar kort egter 'n ordentlike braaibak en ek wil voorstel dat die stort se kop vervang word. Dit spuit glad nie doeltreffend nie. Verder dink ek dit is bietjie vergesog om van gaste te verwag om die laaste skottelgoed te was en die huis te vee, dit terwyl 'n skoonmaakfooi van R550 gehef word.

Johan T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan T
With friends

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier in die pragtige huis, dis lekker stil en alles is loopafstand. Sal beslis weer kom. Die eienaars sal net na die toilet se waterbak moet kyk wat nie self stop nie. Ons moes stopkraan 'n paar keer toedraai nadat ons agter gekom het die bak loop oor. Andersins 'n pragtige huis en sal dit vir ander aanbeveel.

Charisma V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charisma V
Family with teenagers

Heerlike, ontspanne en skoon en netjies.

Dis nou die vierde keer wat ons in die huisie bly. Lekker ruim kuierhuis, loopafstand na die see en winkels. Skoon en netjies en als wat jy nodig het. Ons is altyd tevrede.

Andre G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G
Family with young children

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Die huis was baie netjies en het alles wat mens nodig het.

Erica W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erica W
With spouse/partner

Good location.

Very neat. We had a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging.

Baie netjies. Ons het lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina H - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marina H

Maklike bly in sentraal Struisbaai. Ideale troeteldiervriendelike huis.

Die huis is omhein en ideaal vir gaste met honde. Die huis het 'n baie groot agtererf met 'n grasperk en beide 'n binne en buite braai. Die mikrogolfoond was moeilik om te verstaan en ons het nie aanwysings gesien nie. Die beddens was almal vars oorgetrek maar gaste moet hulle eie handdoeke voorsien. Die huis was skoon met ons aankoms alhoewel ons vorige gaste se sokkies onder die bed ontdek het en van die laaie kon doen met 'n goeie uitvee. Andersins was alles gerieflik en funksioneel. Die see is om die hoek en seker 2 minute se stap weg.

From R1 149
per night (sleeps 6)
From R1 149
per night (sleeps 6)
From R1 149
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Hoofweg, Struisbaai, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllMWZlNGM3LWIzNzEtNDU2NC1iNzU0LTdiMjc4ZTRkMzE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 149  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 18 Hoofweg Struisbaai 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.796467 20.044783
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!