Cycad Rock Fishing Lodge
11 reviews
Self Catering
Location
- Guests think Cycad Rock Fishing Lodge is in a very good location
- 1 Main Road, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
Jozini Dam, ook bekend as Pongolapoort Dam dek n area van 17000 hektaar as hy vol is en stoot op in Swaziland. Die wal is 70m hoog. Die dam is bekend vir sy Tiervis wat menige vissermanne lok en huisves ook krokodille en seekoeie. Sekere tye van die jaar is die water so skoon dat jy tot 5m onder die water kan sien. Jozini is ongeveer 100km van die Mosambiek grenspos by Kosi Baai en omtrent n uur se ry van Sodwana baai.
Daar is n Natuur Reservaat langs die dam en ook verskeie Wilds Plase. Aan die onder kant van die damwal is daar n proefplaas op die Makatini Vlakte met kanale vir besproeiing wat deur die dam gevoed word.
From R1 200
per night (for 2 people)
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Main Road, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
- All ages welcome