The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cypherkuil Karoo Cottage | TravelGround
+22

Cypherkuil Karoo Cottage

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 38 reviews for Cypherkuil Karoo Cottage
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Ron D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ron D
With spouse/partner

Karoovrede en rustigheid.

Die cottage is pragtig ingerig met duursame eet- en kookgerei. Heerlike kuier area by die braai. Pragtige uitsig met stilte en Karoorustigheid. Alhoewel dit op grondpad is, is dit beslis die moeite werd vir die wat 'n ware plaaservaring in die uitgestrekte Karoo wil beleef. Ons gasvrou, Alme, was besonder hulpvaardig en het ook vir ons ekstra houtstompe gebring vir die aand (dit was 'n koue Augustus-aand met sneeu in die sentraal Karoo).

Elmarie V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With friends

Uitstekende huispaleis op 'n Karoo-plaas.

Dis die perfekte wegkom van alles en almal. Die sonsondergang en sterrenag is magies. Sal enige tyd weer in die goed toegeruste kothuis gaan bly en volgende keer langer as 2 dae. Maak seker om potbrood en roosterkoek te bestel!

Cypherkuil Karoo Cottage's response

More Elmarie
Baie dankie vir die positiewe 5 ster resensie!
Ons is bly julle kon 'n stukkie van ons pragtige Karoo geniet en beleef.
Weereens dankie dat julle die gastehuis so mooi skoon en netjies gelos het, julle is model-gaste en kry 'n 5 ster by my.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien, sodat julle die beloofde gratis nag kan gebruik!
Karoo groete
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Wayne N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne N
With spouse/partner

We stopped over on our way from Hermanus to Hartebeespoort

What a stunning place. Well kept, tidy and perfect for a halfway stopover or a longer stay. Would have loved to have sent a few days to unwind. The small fenced yard was perfect for our four-legged children to run around and stretch their legs. The gravel roads were in perfect condition. We do travel in a 4x4 but any vehicle will be able to access the Cottage. What a pity we couldn't stay longer.

Cecile S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cecile S
With spouse/partner

Skoon, baie stil, mooiste sterre, heerlike beddegoed, goed toegerus.

Pragtige kothuisie. Doen die moeite en ry die pad in van Strydenburg af. Die enigste opbouende kritiek wat ek het is dat die badkamer in die huis net 'n bad-stort het, maar die stortkop was af. Jy stort dus onder 'n stroom lekker warm water, maar die vloer spat nat. Daar is 'n buite stort. Dit was egter koud toe ons daar was en het gereën, so ons moes noodgedwonge in die huis stort. Ons kom nie meer in en uit 'n bad nie, ai tog, die ouderdom! 'n Ander algemene tendens by die alleenstaande kothuise op afgeleë plase, is dat daar nie gordyne voor al die vensters is nie. Vir ons wat van die stad af kom is dit nogal intimiderend, maar ek verstaan ook die denke daar agter. Jy is regtig stoksielalleen maar vir my voel dit maar of daar geloer kan word. Die reën was 'n wonderlike lafenis vir die Karoo bewoners.

Lezanne R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lezanne R
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Mooiste plekkie vir 'n Karoo-oornag. Mal oor dit gewees.

Ons het oorgeslaap op pad Lambertsbaai toe en dit was ver bo ons verwagting gewees. Baie netjies stil en mooi gewees. Baie lekker gebly.

Tatum D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tatum D
With spouse/partner

Perfectly comfortable and relaxing stay.

We thoroughly enjoyed our stay at the Cypherkuil Karoo Cottage. This was our stop over on our journey back to Joburg from the Tankwa Karoo. The dirt roads are a lot of fun when travelling in a 4x4, exactly what we wanted. The cottage is so cozy and it has everything you need. We enjoyed a colourful sunset as we enjoyed a lovely braai on the large cottage stoep. We had a great nights rest in a really comfortable bed before getting on our way again the following morning. Thank you Elma for all your efforts, you are a fantastic host.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Tatum
Thank you for the positive feedback.
I'm glad you enjoyed your stay at the cottage
Hope to see you again

Almé

Cypherkuil Karoo Cottage
Yolene S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolene S

Karoo gasvryheid op sy beste!

'n Juweel in die Karoo! Pragtige huis met 'n droom stoep en die buite stort was 'n lafenis na die dag se lang pad. Definitief op die moet-sien lysie!

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Yolene
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly ons kan n 'n stukkie Karoo met julle deel.
Hoop julle kom kuier weer.
Karoo groete
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Lesley B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley B

Very comfortable and well equipped cottage - and important for us, perfect for pets.

The only unfortunate setback was that we arrived during a huge downpour, could hardly see where we were going. The few road signposts did not have many visible letters, nor were there any landmarks to help us. The road back to Strydenburg was not recommended, so the next day had to continue via De Aar which was also bad, and which added considerably to our traveling time. Had we arrived on a typical Karoo evening, I am sure the setting and night skies would have been spectacular! Otherwise, it was a very pleasant and comfortable stay.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Lesley
We are so thankfull for rain in the Karoo
You brought us some very welcome and much needed rain ( 30 mm) ....please come again
I am working on more signposts
Hope to see you again

Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Retha V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Amazing sterre!

Netjies, vriendelik, rustig!

Cypherkuil Karoo Cottage's response

More Retha, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die Karoo. Groete, Alme.

Cypherkuil Karoo Cottage
Arno R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno R

Boere sjiek in die hart van die karoo.

Pragtige plek in die hart van die karoo. Waar jy rus kry vir jou siel. Het heerlik gekuier en lekker gerus. Sal enige persoon aanraai om daar te gaan bly.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hallo Arno

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle weer in die Karoo.

Groete vanuit n koel, nat en lowergroen Karoo, Alme.

Cypherkuil Karoo Cottage
Madelein L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Madelein L
With spouse/partner

Karooplaaskuier.

Die plaashuis is mooi en die binnenshuisversiering is kreatief en oorspronklik. Ons het met aankoms 'n pap wiel gehad en die gasheer het dit vir ons spoedig tydelik herstel. Die gasvrou het ook later ingeloer. Die linne was mooi skoon, maar die res van huis was maar stowwerig. Daar ook plek-plek gate in die ou plankvloere.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Madelein,
Dankie vir jou terugvoering
Met verwysing na die papwiel, ek is bly my man kon dit vir julle vinnig herstel.
Die kothuis word skoongemaak voor elke gas inboek. Die spesifieke middag wat julle arriveer het, het daar 'n stormsterk westewind gewaai, en aangesien die kothuis omring word met Karooveld en die stoep wes front is, gebeur dit dat daar stof op die oop stoep waai. So ook in die kothuis as die deure oopstaan, ek vra omverskoning daarvoor, maar dis ongelukkig buite my beheer veral nadat julle reeds ingeboek het.
Die kothuis is ongeveer 70 jaar oud, die plankvloere is onlangs oorgeskuur en weer geseël, daar is 2 plekkies waar planke bietjie karakter by gekry het met die jare, maar my nguni-velle lê bo-oor die 2 plekke.
Karoo-groete
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Cecile S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile S
Family with young children

Rus en vrede uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer kom.

Pragtige plekkie - alleen en stil. Uitstekend ingerig, pragtige sterre in die Karoo. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus. Wens ons kon langer bly. Ek sal dit regtig vir enigeen aanbeveel.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

More Cecile

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons is baie bly julle het jul verblyf by ons in die Karoo geniet.
Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier. Volgende keer bietjie langer.


Karoo groete

Alme.

Cypherkuil Karoo Cottage
Edgar K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edgar K
With spouse/partner

Experience the Karoo.

A fully functional house all to yourself with support if you want it or it's just you and the Karoo. We enjoyed our stay, cycling the area and experienced some awesome sunrises and sunsets with some rainbows. However the toilet connection to the main drain's leak must be fixed to sort the sewage smell in the bathroom.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

More Edgar

Ons is bly julle het die kuier in die Karoo geniet.
Ons vra omverskoning vir die ongerief van die reuk, ons sal beslis daaraan aandag gee.
Aangesien ons nie self daar bly nie, was ons nie bewus daarvan nie.
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Gary And Louise H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gary And Louise H
Family with teenagers

A very quaint cottage in the beautiful Karoo.

We loved Cypherkuil! It is 45 km off the main road, but worth the detour for us. There is a lovely braai area and we all enjoyed the peace and quiet and beautiful sunset. We travelled with 3 dogs who absolutely loved it. The roosterkoek was delicious too, thanks Alme. It was extremely hot and the air con in the bedrooms would have been nice, there were fans in the rooms which helped a bit. Good linen and towels. Mattress in middle room is too soft.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Louise en Gary

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is bly julle het jul verblyf in die Karoo geniet. Julle het beslis een van die warmer aande in die Karoo by ons oorgeslaap, gewoonlik help die aircon in die woon-area ook vir die kamers saam met die waaiers, maar daardie aand was besonders warm.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Karoo Groete
Alme


Cypherkuil Karoo Cottage
Annemie V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie V
With spouse/partner

Karoo-stilte en -rus.

Sal beslis die pragtige plaashuisie aanbeveel vir enige reisiger wat net wil wegkom van alles.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

More Annemie
Baie dankie vir die aanbeveling.
Ons hoop as julle weer kom kuier is die Karoo nat en groen.
Kom kuier gerus weer.
Karoo groete,
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Charlotte A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte A
Family with young children

Stilte in die Karoo.

Dis 'n 45 km grondpad na die kothuis in die Karoo, maar daar skort niks met die verblyf nie. Die omgewing is asemrowend mooi, skoon en stil. Ons het sterre gekyk in die aand en die absolute skoonheid en stilte terdeë geniet. Dankie dat julle die stukkie plaas met ons stadsjapies deel.

Karen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With friends

Rustig en naby aan die natuur.

Dit is 'n rustige Karoo Cottage met al die moderne geriewe. Jy voel so naby aan die natuur. Dit was eenvoudig net Hemel of Aarde vir ons. Baie dankie.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hallo Karen,

Ons is bly julle het jul naweek by ons geniet
Hoop om julle weer te sien.

Karoo groete,

Jacques en Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Willem D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem D
With spouse/partner

Ons het laat gekom en vroeg gery ─ spandeer asb. meer tyd as ons.

Ons was laat maar steeds baie vriendelik ontvang. Die onderdakbraai bied die geleentheid vir 'n baie lekker kuier, maar ons moes dit noodgedwonge mis. Ons sal hopelik weer daar aandoen maar dan gewapen om die Karoo en stilye na behore te geniet.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Goeiedag Willem,

Ons hoop om julle weer te sien.
Laat weet ons sodra julle weer in die omgewing is. Ons wil jul graag bederf met plaasvars, warm roosterkoeke

Groete
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Machel J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Machel J
Family with young children

Gerieflik, skoon en netjiies en als wat jy benodig.

Die huis is pragtig skoon en netjies. Daar is alles wat mens benodig. Beddegoed skoon en huis baie gerieflik. Diens is puik.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Beste Machel,

Baie dankie vir die terugvoer en dat julle die gastehuis so mooi netjies agtergelaat het.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Karoo-groete,
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Elsabé H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé H
Family with teenagers

Pragtige huis met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Ons het die Karoo stilte en lekker reën baie geniet. Het lekker gebly in 'n stylvolle huis wat in 'n baie mooi omgewing geleë is. Ons sal volgende keer graag 'n paar nagte wil oorbly vir die volle Karoo-ervaring.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Elsabe,
Ek is bly julle het jul verblyf in die Karoo geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier, bring weer vir ons lekker reën saam.
Karoo Groete,
Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Dirk J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dirk J
Family with teenagers

Home is a lovely area.

Lovely area. Wonderful and relaxing. Bathroom and kitchen very basic and outdated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis in lieflike omgewing.

Pragtige omgewing. Heerlik rustig en ontspannend. Badkamer en kombuis baie basies en verouderd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra G
Family with teenagers

An oasis in the middle of a spectacular landscape.

Beautifully furnished, cosy and comfortable. Landlady is very kind and helpful. Wish we could have stayed longer. Just a heads up - the outside metal chairs around the fireplace need cushions.

Elna W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elna W
Family with teenagers

Comfortable house with a nice patio.

Comfortable house. Lovely patio and outside shower. Very nice view of the Karoo field.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike huis met 'n lekker kuierstoep.

Gerieflike huis. Heerlike kuierstoep en buitestort. Baie mooi uitsig oor die Karoo-veld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria F
Family with young children

Dit was rustig en het lekker gerus na die dag se lang pad.

Die geriewe is baie basies, maar skoon. Dit is voldoende vir oorslaap en prys redelik.

Tommie F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie F
Family with young children

Ongelooflike stilte, sterre en rus.

Ons besoek aan Chypherkuil was ongelukkig net een nag, met aankoms wou ons dadelik langer bly. Die plek is hemel op aarde met sy karoo bossies, sterre, windpompe en ure se stilte en rus. Onthou net jou muskiet afskrikmiddels.

Elisma O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elisma O

Rus vir die siel!

Ons het baie lekker gebly & gerus. Die Karoo bly pragtig. Was baie dankbaar vir die lugversorging in die erge hitte. Dankie ook aan Jacques & Almé vir jul gasvryheid, die lekker roosterkoeke, perskes & pruime. As ek net voorstel kan maak dat daar meer gelet word op plekkie se algehele netheid & instandhouding.

Ilan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilan S
With spouse/partner

Perfekte stop in die Karoo.

Dis net jammer ons was slegs een nag daar. Ons het die verblyf by Cypherkuil baie geniet. Die huis self is baie mooi en die ligging is fantasties - 'n klein oase in die Bo-Karoo. Dit was perfek vir ons en die drie honde, wat die plaas en die veld baie geniet het. Dit was wonderlik om die einde van 'n perfekte dag daar te ervaar - snikheet in die middag, pragtige sonsondergang, 'n gesellige braai van skaaptjops, die ongelooflike sterrehemel in die nag (asemrowend). Ons waardeer die vriendelike diens en aanwysings van ons gasheer en -vrou. 'n Bietjie melk vir oggendkoffie sou heerlik gewees het. En 'n stortkop vir die buitestort. Maar dis klein oorwegings wat nie in die minste ons genot getemper het nie.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Ons is baie bly julle het jul verblyf by ons geniet.
Ons vra omverskoning vir die melk, ons sit altyd melk, tee en koffie uit, maar as gevolg van die hitte het ons melk suur geraak en ons voorraad ongelukkig opgeraak.
Ons moes die stortkop afhaal om skoon te maak, die hoë soutgehalte in die water veroorsaak dat die stortkop nogal gereeld verstop.
Hoop ons sien julle weer in die Karoo, hopenlik volgende keer lowergroen en plaasdamme vol water.

Groete,
Jacques en Alme

Cypherkuil Karoo Cottage
Vanessa G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa G
Family with young children

Fantasties.

Baie lekker gebly, baie mooi plekkie. Kinders het dit vreeslik geniet.

Yolandi P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi P
Family with young children

Fantasties en rustig.

Yskas het muf plekke. Bad en toilet effens verniel.

Muriel M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muriel M
With spouse/partner

Pragtig!

Ons het heerlik gebly by Cypherkuil. Die huis is pragtig en daar is niks waarvoor 'n mens kan vra nie. Die omgewing is ongelooflik! Dit is pragtig en heerlik stil. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Greg P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg P
With spouse/partner

Peaceful Karoo.

We loved our time at Cypherkuil. The cottage is clean and well fitted out, and Jacques and Alme were wonderful hosts, who attended quickly and efficiently to one or two small issues. We will definitely stay there again when we are back in the area. Our sincere thanks.

Nicola B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola B
Family with young children

Little piece of heaven.

We arrived in the dark (with very good, friendly assistance from our hosts) and after a beautiful night's sleep woke up to the most incredible sunrise and view. It's a beautiful, comfortable and fully kitted cottage in the most idyllic Karoo spot. We also enjoyed freshly baked roosterbrood with our dinner and breakfast.

Karien S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien S
Family with teenagers

Onbeskryflik mooi.

Was so 'n ongelooflike mooi plek. Vriendelike mense en heerlike warm roosterkoek vir 'n bederf. Kan dit beslis aanbeveel.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Hi Karien

Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.
Kom asseblief weer en bring weer vir ons reen saam.

Karoo Groete

Almé

Cypherkuil Karoo Cottage
Nicole C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole C
Family with young children

Gaan kyk self!

Ons het baie lekker gebly. My dogtertjie van 3 jaar het die perde en buitestort vreeslik geniet! Jammer ek kon nie langer bly!

Desere K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desere K
With spouse/partner

Beautiful, secluded and relaxed.

The cottage was absolutely amazing. It was so beautiful and the sunsets and the stars were breathtaking. The host was friendly and assisted with anything that we needed or asked. We had an amazing time and I would recommend Cypherkuil Karoo Cottage to anyone seeking a few days of relaxation and Karoo beauty.

Aike-marié S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aike-marié S
With spouse/partner

Pragtig, rustig en stil.

Ek en my man het by Chypherkuil oornag op pad van die Kaap na Johannesburg. Dit was die perfekte halfpad stop en ons het die natuurskoon die middag baie geniet. 'n Baie gemaklik en gesellige plekkie.

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Goeiedag Aike-Marie,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het jul verblyf op die plaas geniet
Julle is altyd welkom!

Karoo Groete
Almé

Cypherkuil Karoo Cottage
Almie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almie V
Family with young children

Die plekkie is pragtig en baie gemaklik!

Ons was vriendelik ontvang by die pragtige plek. Alles was in werkende toestand en daar is 'n paar oulike detail in die dekor en in die praktiese dinge in en om die huis. Ons het heerlik gemaklik geslaap in die beddens - die aircons was baie welkom want dit was bitter warm!

Cypherkuil Karoo Cottage's response

Goeiedag Almie,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het jul verblyf op die plaas geniet. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Die Karoo kry tans lekker reën, so hopelik is dit volgende keer groen!

Karoo Groete
Almé

Cypherkuil Karoo Cottage
Marius M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
Family with teenagers

Absolute rustigheid.

Ek kan met alle eerlikheid vir Cypherkuil aanbeveel. As jy rustigheid, veiligheid, vars lug en helder sterre soek, is Cypherkuil die een. Netjiese ouerige plaashuis wat niks kort kom nie. Beddegoed en handdoeke is van hoë gehalte en alles beskikbaar wat in die kombuis nodig is. Gasvrou is besonders hulpvaardig asook die baie vriendelike bediendes. Die stukkie grondpad na Cypherkuil is ook in 'n baie goeie toestand, geskik vir enige stadskarretjie. Hierdie juweel gaan my beslis weer sien.

From R1 400
per night (for 6 people)
From R1 400
per night (for 6 people)
From R1 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Isaaks Draai Farm Portion 1, Strydenburg, 595, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVwk5PxY9wwsirVUBWxN7OqQ0lYwWvfu9u0jVT4m99zeq8KQjT3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (for 6 people) 38 5 1 5 Isaaks Draai Farm Portion 1 Strydenburg 595 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -30.183472222222 24.025472222222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!